# | NAME | SCHOOL | |
---|---|---|---|
1 | Kyle Whyte | Rondebosch | |
2 | Jacques van Zyl | Paul Roos | |
3 | Matthys Basson | Boland Landbou | |
4 | Johan Momsen | Paarl Gim | |
5 | Matthew le Roux | HJS Paarl | |
6 | Ryan Davids | Excelsior | |
7 | Vernon Petersen | Paul Roos | |
8 | Charl-Francois du Toit | HJS Paarl | |
9 | Brendon Nell | Paarl Gim | |
10 | Adriaan Carelse | Hottentots-HH | |
11 | Ferlin Vers | HJS Paarl | |
12 | Jarryd Sage | Wynberg | |
13 | Wayno Visagie | Paarl Gim | |
14 | Dalen Daniels | HJS Paarl | |
15 | Dante van der Merwe ©. | HJS Paarl | |
16 | Cuan Hablutzel | Bishops | |
17 | Joel MacQuene | SACS | |
18 | Chris van Romburgh | Brackenfell | |
19 | Mitch Lingeveldt | Paul Roos | |
20 | Stef de Gouveia | Rondebosch | |
21 | Aidynn Cupido | Paul Roos | |
22 | Edwill van der Merwe | Paul Roos |
Reading all the comments on some of the school rugby blogs regarding the team selections for the WP (and other) U/18 Craven week and Academy teams, I thought it well to share my view. We all love rugby and we enjoy supporting our sons at every game. However, I have firsthand experience of a son that made it to the last round of trials for Craven Week (although only u/13) and then did not make the final team. I am not sure who is more disappointed, the child or the parents? Your first reaction is to blame the “quota” system, the selectors etc. Then reality dawns in as you realise, you actually need to deal with the final team selection. My heart goes out to every boy (and his parents) who did not make the final team, or the team of their choice. Our son (and us) had to consciously make a choice that a blue and white WP jersey does not determine whether he can play rugby or not. It does not give him talent and does not take it away. He decided his self image is not going to be built around a blue and white jersey or necessarily being in a school with a “rugby name”. Did his rugby deteriorate? Definitely not, as matter of fact he is in a great school, a great team (Gr.11 at Stellies this year) and great coaches. They work extremely hard and he is enjoying every moment of his rugby. He came to realise that “jerseys” and “school names” are very fragile and can be destroyed in no time. Build your foundation on things that will last and will carry you for the rest of your life. There is but one Cornerstone.
@Tjoppa: En as jy jou weer kom kry , kry jy fisiorekeninge waarvan jy nie geweet het nie. Jy het goeie punt daar.
@BuffelsCM: In die meeste gevalle gaan die Topliga in WP nie altyd oor die sterkte van die skole nie, maar die hoeveelheid spanne wat in die veld gestoot kan word. Die 1ste spanne en A-spanne van die gemengde skole kan kompeteer, maar daar is nie altyd vir die res van die groter skole se spanne geleentheid om te speel nie. Dis omtrent net die seunskole wat 20-28 spanne in die veld kan stoot en meeste van die Noordelike skole se spanne gaan net sover tot C-Cpanne. Dus is dit altyd n logistieke nagmerrie want een stel busse moet diekant toe een een stel daaikant toe en baie seuns is nie by die veld waar die 1ste span speel nie. Dis net makliker om dus teen skole te kompiteer wat omtrent net soveel spanne soos jy het, want dan kry almal of meeste spelers speelkans. Die seunskole is nou baie groter as wat hulle was in die vroeer jare waar hulle bv nog met al hulle spanne teen DF Malan of Bellville kon speel.
@PaarlBok: Elmo is Akademiespan afrigter
van watter skool is die afrigter?
@Tierklou: Het julle al dalk daaraan gedink dat meeste van die seuns self verkies het om te gaan waar hulle wil gaan?..Tradisies speel belangrike rol by sommiges en Oupas, Ooms, en Pa’s se stories is baie keer die katalis wat seuns laat besluit waarnatoe hulle wil gaan….Alles gaan nie net oor rugby nie!
@Ploegskaar: Ou Ploeg, soos hulle sê: “Put your (more ) money where your mouth is”
Ja ek dink 2014 maar veral 2015 behoort goed te wees vir ons
@Rugbyliefhebber: Sien deesdae baie skole het hul eie HPC. Meestal medici wat te lui is om hul eie praktyk te bou en maak dan kantore oop op skole se gronde. Sal ook sien dat hul glad nie in diens is van die skole nie maar hul eie private pasiente sien. So wat is ‘n HPC werklik?
@Tierklou. Daar wag verseker ‘n hengse taak op die Stellies om te verseker dit is volhoubaar. Ek glo egter dat met die ongelooflike positiewe gesindheid van die ouers in die gemeenskap asook die totstandkoming van die Stellenberg High Performance Center vanjaar (wat insluit ‘n voltydse sportwetenskaplike op kampus asook fisioterapeute) sal die Stellies daarvan ‘n sukses kan maak.
@Rugbyliefhebber: Dat die skole in die Noordelike Voorstede moet opstaan en hul man staan teen skole van die Paarl is ons almal se visie. Dit maak my de josie in as ek hoor hoe ‘n seun (kom ons sê ‘n flank) wat goeie rugby speel in laerskool en langs die skool bly, se pa besluit om nou die seun te stuur na ‘n Paarl skool want die “geleenthede” daar is beter. Tien ander pa’s wat se seuns ook flank speel besluit dieselfde en die Paarl skool trek nog 10 flanke van die o13 CW. Na 2 jaar hoor jy die seun spel nou in die Paarl vir die 3de span of het ophou rugby speel. Tragies!
Wat jul visie betref, dit is goed so. Ek stem net nie saam met die manier hoe dit gedoen was nie. Glo my, Bellville het ook daai visie en so ook Durbanville, etc. Maar tog moet jy eers platvee voor jou waar jy speel voor jy na vlg level kan gaan. Tygerberg het jaar na jaar “groter” skole geklop en daardeur die trappie geklim. Dit moet volhoubaar wees daarom wag daar ‘n hengse taak op julle om seker te maak dat Stellies aangaan na 2015.
@beet: Valke still has a warm up game against Lions next week. Teams will probably be selected soon after this.
@Ploegskaar: En ons kom tent opslaan vir twee weke en die ryp oeste van die wingerde afhaal. Wees gewaarsku. Ploegie se vir daai tien hy moet maat sy tassies pak die Ooms kom hom haal.
@Rugbyliefhebber: Wat wou ouers, vir daai o/16 span raas en promote die “ongeaffileerde” borg amper meer, of hoe BuffelCM Sien uit om daai groep die volgende 2 jaar te volg, hopelik met die regte naam op die trui So ook Stellies se 1stes en huidige o/14’s volgende jaar en lg daarna! Meer rugby vir my om te kyk
@BuffelsCM. Bellville se puik 0/16 span die afgelope paar jaar is ñ bewys wat kan gebeur as die ouers nie die seuns wegstuur Paarl toe nie, maar ons plaaslike skole ondersteun! Sterkte vir die seisoen en ons sien uit na lekker harde kompetisie volgende kwartaal daar by julle!
@Rugbyliefhebber: Jy is heeltemal reg! Die seuns moet oorreed word om hier in die Noordelike Voorstede te bly – dit sal egter ‘n groot poging verg want baie ouers is nog steeds onder die indruk dat alle goeie rugbyspelers na die Stellenbosch en Paarl-skole moet gaan.
Hier is genoeg goeie afrigters en dit sal help as hulle net meer talent tot hulle beskikking het.
Ek is bly dat julle soveel van Eversdal en Gene Louw se seuns van 2012 kon oorreed om na Stellenberg te gaan ! (Selfs al is julle ons bure en teenstanders – ek het regtig reeds lankal die kopskuif gemaak om dit nie as ‘n “Obstacle” te sien nie maar as “Opportunity” om die groter streek te sien vooruitgaan).
@Tierklou. Ons is deeglik bewus dat Boland Landbou 9 spelers uit gehad het teen ons. Stellies self het 4 spelers uit gehad – niemand vra dit vir ons nie! Ons is egter net te dankbaar vir die geleentheid om teen die groot kanonne te speel. Wat ñ voorreg vir die seuns!
@Tierklou. Stellenberg het ñ gefokusde visie vir hul rugby en boonop ñ puik Graad 11 groep seuns wat vanaf o/14 uitstekend vertoon het. Die WP Jeugvereniging het inderdaad hul versoek toegestaan vir wedstryde teen die Premier Liga A-skole. Behalwe vir Tygerberg spreek hul rekord in die sogenaamde Premier B-liga vanselfsprekend. Hul resultate in 2013 bewys die besluit om meer Premier A skole te speel was die regte keuse. Rugby in die Noordelike Voorstede kort meer sterker skole sodat ons ons voederlaerskole se seuns kan behou en met die bestes kan saamgesels. Ons moet ons seuns blootstel aan die bestes – ons gaan alleenlik daardie seuns kan behou deur die bestes te speel.
@Lucille: Ek verstaan julle het gevra om die jaar teen “groter” rugby skole te speel. Dit was nogal verbasend dat die WP jul die vergunning gegee het omrede ‘n skool darem seker eers vir so ‘n jaar of 2 moet “perform” voor hul opgeskuif word. Enige ander suksesse die afgelope 5 jaar behalwe die wen teen Boland Landbou sonder 8 van hul 1ste span spelers?
@bhkgpa: Hulle het hierdie seisoen reeds Ben Vorster, HS Middelburg, Drostdy, Rondebosch, Boland en SACS gespeel, met wedstryde teen Hugenote, Tygerberg en Paarl Gim om te kom. Baie van die spanne wat BH ook speel, maar seker dan nie die beste nie. Huidiglik is Tiaan die derde hoogste puntemaker in WK skolerugby, in die boek soos jy sê, teen hierdie opposisie, en in my opinie ten minste ‘n plek werd in die Akademie span. Ek het geen probleem met die ‘Bosch 15 en Stella in die CW span nie, maar Dante moes CW span op vleuel gespeel het, met Tiaan in die Akademie span.
Net ter inligting, die manne wat talent soek vir ander provinsies kyk al hoe meer verby die groot name van sekere skole en spelers van die skole wat CW speel en tans werf hulle lekker hier in die Noordelike voorstede, onder seuns waarvoor die sg elite-skole en keurders hulle neuse optrek. Kom die einde van die seisoen, kan julle graag verwys na hierdie skrywe 8)
@Lucille: ek stem nie heeltemal saam dat hulle teen die bestes speel nie. Deur die bestes elke week te speel is anders as om van die bestes elke nou en dan te speel. Indien Stellenberg elke week teen die top 20 skole speel dan sal hy beter blootstelling kry. Jy is reg, hy het laasjaar die GK week vir WP gewen met n goeie skop, maar onthou dat geen span op laasjaar se vertonings gekies word nie. Die 2 heelagters in die spanne is beide baie goed en Tiaan sal steeds sy kan kry volgende jaar, daarvan is ek seker.
@valke: Please email me the Valke teams if you have them. Thanks.
@beet: Thanks !
Never been at Glenwood before.
Should be a great week with decent rugby.
@valke: As far as I’m aware it will be held at Glenwood in Durban.
Stellenberg gee inderdaad vanaf 2013 sy spelers blootstelling teen die topskole. Hulle het reeds die volgende skole gespeel vanjaar: Bishops, Ben Vorster, HS Middelburg, HTS Drostdy, SACS, Boland Landbou en Rondebosch. Tiaan Swanepoel het dus die geleentheid gekry om teen topklas opposisie te speel. Die feit dat hy nie eens die Akademie span gemaak het nie is beslis ñ klap in die jongman se gesig. Vanaf die held wat sy provinsie die toernooi laat wen het in 2012 by die GK week tot geen erkenning in 2013 nie.
@beet: Beet, do you have any idea where the Academy week will be this year ?
I know it is from 30 June – 4 July and I know KZN is the host.
Not sure about the venue and fixtures for day 1.
@valke: Jip, dis Tiaan daai, het van die bank opgekom in die laaste 10 minute, ‘n drie dedruk en verdoel en toe die 55m skop oorgeklits. Was in die HP groep soos jy sê, kom ons hoop maar hy kry sy kans volgende jaar.
@Ploegskaar: Nie self gesien nie, maar ‘n vriend van my het hom teen die leeus gesien. Glo ‘n redelike strafskop van so 55 m oorgesit in daai wedstryd. Verstaan hy was ook in die 0/16 HP groep.
@BoishaaiPa: Ta. Changed
BTW, No 22 Edwil vd Merwe is from Paul Roos and not HJS…
@Maroon: stem 100% saam, baie moeiliker om eerste span te haal.
@CharlesZA: want die skool se blootstelling elke week teen diebeste spanne help. as stellenberg in daardie games elke week gespeek her dan sal hy ook die blootstelling gekry het
@CharlesZA: Dit is tog ‘n feit dat spelers in die top liga meer blootstelling kry as ander? Die kompetisie vir eerstespan plekke is ook meer straf.
So jy stem saam met my dat dit hom sou gehelp het om in ander skool te wees? Hoe kan jy dan se jy stem nie saam met my nie?
@CharlesZA: ek estem nie saam nie. Hy is n baie goeie speler en soos ploegskaar genoem het sal hy wel sy kans kry. Indien hy wel in boishaai en gim was, sou hy elke week teen die bestes gespeel het en meer blot stelling gekry het en dit mag hom meer gehelp het
So Tiaan nie eers 1 van die 2 spanne gemaak? As hy in Boishaai of Gim was het hy starting 15 CW span gehaal. Keurders maak net seker geen spelers gaan na ander skole.
@valke: Lyk my hy is op ys tot volgende jaar, darem graad 11 so sal nog ‘n kans kry. Tans onder die top 3 puntemakers hier in Kaap, maar prestasie op die veld is duidelik nie wat tel nie! Julle hom verlede jaar sien speel daarbo by die GK-week?
@Ploegskaar: Wat het van Tiaan Swanepoel geword ? dalk beseer ? goeie dinge van hom gehoor. Sou gedink het hy sal dalk naby aan die Akademie span kom.
Baie geluk Thysa, well done Jared. Scant recognition for 2 boys that should have been in the CW team along with Nell (9) and Dante vd Merwe (at either 11 or 14 IMO).