SA u19 team to play Georgia in December 2019

There is a high percentage of SA Schools continuity in the South Africa under-19 team to tour Georgia where they will play Georgia Under-19 team on Monday, 2 December, and Thursday, 5 December 2019.

The tour will replace the Under-18 and Under-19 assessment camps usually hosted by the Junior Springbok coaching staff with an eye on the selection of the Junior Springbok squad for the World Rugby U20 Championship.

This is possibly the first time since 2007, when the u19 Junior World Championships were made away with, that SA players will be receiving u19 caps.

# POS NAME SCHOOL PROVINCE u20 u18
1 1 PR Dewald Donald Affies Bulls SAu18
1 2 PR Banele Mthenjane Nelspruit Lions SAu18
1 3 PR Thabiso Mdletshe Glenwood Sharks SAu20 SAu18
1.5 7 PR Sphekahle Dube Maritzburg College Sharks CW
1.5 8 PR Hanru Jacobs Paul Roos Sharks SAu20 SAu18
2 4 HK Morne Brandon Monument Lions SAu18
2 5 HK Jason Alexander Wynberg WP CW
2 6 HK JJ Kotze Paul Roos WP SAu18
4 9 LK Werner Gouws Grey College Bulls CW
4 10 LK Werner Coetzee Glenwood Sharks AW
4 11 LK Lunga Ncube Glenwood Sharks SAu20 SAu18
5 12 LK Adrian Alberts HJS Paarl BH Lions SAu18
5 13 LK Emile van Heerden HJS Paarl BH Sharks SAu20 SAu18
7 14 LF Thabo Ndimande Hans Moore Valke CW
7 15 FL Sibusiso Sangweni Kearsney Lions SAu20 SAu18
8 16 LF Celimpilo Gumede DHS Sharks SAu20 SAu18
8 17 LF Evan Roos HJS Paarl BH Sharks SAu20 SAu18
9 18 SH Bernard vd Linde Menlopark Bulls CW
9 19 SH Jaden Hendrikse Glenwood Sharks SAu20 SAu18
9 20 SH Thomas Bursey Selborne WP SAu18
10 21 FH Ethan Wentzel Centurion Valke AW
10 22 FH Juan Mostert Paul Roos WP SAu18
12 23 CT Dawid Kellerman Paarl Gim Bulls CW
12 24 CT Rynhardt Jonker Glenwood Sharks SAu18
13 25 CT Diego Appollis Garsfontein Bulls CW
13 26 CT Muzi Manyike Jeppe Lions SAu18
13 27 CT Mnombo Zwelendaba Selborne WP SAu20 SAu18
14 28 WG Stravino Jacobs Paarl Gim Bulls SAu18
14 29 WG Keenan Twigg Potch Gim Leopards CW
15 30 FB Cohen Jasper Drostdy Free State CW

39 Comments

  1. @Smallies: Eks Dinsdag oggend so 3 uur daar verby jou dorp.Het dit oorweeg om te kyk of jy nagskof werk maar daarteen besluit.Was in PE en weet darem nou hoe lyk Framesby,Grey PE,Brandwag en Daniel Pienaar.

    Oppad terug Marlow se bordjies gesien maar was al gatvol gery en besluit sal next time gaan kyk hie lyk die skool.

    Ek moet die week of volgende week weer gaan en sal vroegtydig Kontak maak.

    ReplyReply
  2. Absolute skande.

    De Wet Marais is aangewys as (ek dink) jong matie speler van die jaar.

    Ek het wel niks anders verwag nie met die kaptein aan die stuur van sake.

    Skud maar kop, ander lande skuif alweer verby ons, ons raak agter.

    ReplyReply
  3. @Grizzly: nie een van daai skole sal sleg vertoon in Pretoria nie….Marlow 8s n tiepiese karoo skool,vut mure rooi dakke is op die wal van die vis rivier seker so 6,7 km uit Cradock netjies en skoon

    ReplyReply
  4. @Smallies: Yes,gesien die Borde toe ek Cradock deur is maar moes met M10 ry.Ek probeer as Ek iewers Kom die skole sien.As iemand hier praat van hulle dan het n ou darem n prentjie…

    ReplyReply
  5. @Grizzly: Miskien kan jy of iemand anders wat die reëls ken my help. As een van faf se spanmaats hom sou bliksem omdat hy so swak skop,sal die ou ‘n geel of rooi kaart kry? Of dalk ‘n medalje?

    ReplyReply
  6. De Allende se strafskop teen hom moes as n drie gegee word.

    Barnes het sy bes gedoen om Japan te laat wen.

    Ons behoort vir Wallis te klop, maar dan gaan ons lelik pakkry teen die wereld se beste.

    ReplyReply
  7. Ek sien die Cravenweek se spanne is verminder nadat sa Rugby hulle Coca Cola borg verloor het.(wie is so sleg dat hulle Coca Cola as borg verloor) Die manne hier het mos voorspel HKGK toe Coca Cola onttrek het. Bulle en Leeus se 2de spanne is geskrap. Wp behou sy 2de Span

    ReplyReply
  8. @Strepie: WP verdien dit. Leeus en Bulle se 2de spanne was nie rerig great nie. Net jammer dis omdat SARU nie geld het nie

    ReplyReply
  9. @Smallies: Ek hoor jou, maar in die praktyk gaan dit nie werk nie. Dit gaan dan net gehou word by die provinsie wat geld het. Kleiner plattelandse unie se kinders sal nooit die geld kan bymekaar kan maak om n CW te kan bywoon nie.

    ReplyReply
  10. @Smallies: Jy is heeltemal reg. Dit is al ‘n aardige bedraggie vir die voorreg om jou provinsie te verteenwoordig. Veral as jy meer as een seun het.

    ReplyReply
  11. @Wonder: Hoe meer ek hierdie game Kyk hoe meer blyk dit ek weet niks van rugby af nie.

    Faf en Willie Sal nie my klubspan haal as ek afrigter was nie.IMO en game wat ek sal speel sal ek nie verder as Reinagh Kyk nie met Jantjies kort kop agter hom.

    Dan sal ek soos jy al n maand terug gese het vir Kolbe 15 toe skuif!

    ReplyReply
  12. @PaarlBok: Nee ek kan jou waarborg dit sal dieselfde span wees.Sal nie deeg om nou te toring aan span nie.

    Lees net in die media hoe word Faf gerate.Noem hom little Hercules…Ek sal hom liewers die “10 tree up en under” doop :evil:

    ReplyReply
  13. @boerboel: SAS manne orals.
    Met al die wysheid in die afrigters midde verwag ek nie enige verlore nie.
    PRG het n paar goeie aanwinste van Boishaai asook in hulle o/14 groep vir volgende jaar, die manne het selfs al n oefenkamp gehad.
    Ek verwag n sterk en verwoede aanslag van PRG in 2020. (hulle is seker moeg verloor teen die Paarl skole :-D )

    ReplyReply
  14. @boerboel: Gelukkig,sienende dat ons teen mekaar speel,het ons darem die vooruitsig om ons n slag te meet teen nr2 in SA.

    Behoort n maklike opwarmings game te wees vir julle waar julle kombinasies ens kan toets vir latere strawe games teen meer gedugte teenstand soos Grey,Gim,PRG ens :wink:

    ReplyReply
  15. @Wonder: Ek ook.Deesdae kry jy nie meer iets soos n bedeese Garsies nie.Hoop met ons nuwe Dir dat die jnrs kan verbeter.

    Of hulle die jaar se span gaan match sal ons moet sien.Ek verstaan Jared is ook aan die einde op geneem in SAS groep.Dit beteken die Bere het 7 in SAS groepe gehad??Kan jy dit bevestig?

    Ek dink Boishaai met 8 hou nog steeds die rekord.Dink toe daar net een span was destyds,het Grey ook so iets soos 6 of 7 in gehad,Ruben,Naka,Pieter Muller groep,nie seker nie….

    ReplyReply
  16. @boerboel: Soos bo gese,julle gaan die easy game teen ons 10-1 gebruik vir trails….Vir ons wanabees is die wen en die eer daarin om teen Boishaai te speel :wink:

    ReplyReply
  17. Good Afternoon Bloggers. I heard from a few Paarl guys that Kattes is in hospital and not doing too well. Please keep him in your thoughts and prayers. 2 3 Kattes

    ReplyReply

Leave a Reply