Combo Rankings – Top 20 South African school rugby teams of 2019

Thank you to Bloktrui who used 7 websites rankings to arrive at this final Top 20

# School
1 Grey College
2 Paarl Gim
3 HJS Paarl BH
4 Garsfontein
5 Paul Roos
6 Framesby
7 Monument
8 Grey HS
9 Selborne
10 St Andrew’s
11 KES
12 Glenwood
13 Helpmekaar
14 Menlopark
15 Stellenberg
16 Hilton
17 Outeniqua
18 Affies
19 Bishops
20 Rondebosch

17 Comments

  1. Die finale “Ranking the Rankers” is uiteindelik gereed om gepost te word….7 webtuistes se rankings is gebruik….hoop julle geniet dit en onthou ….dit is nie ‘n eksakte wetenskap nie en dien slegs as ‘n basis vir lekker braaivleisvuur gesprekke :wink: :wink:

    ReplyReply
  2. Ranking the Rankers

    Hier volg die finale top 20 skole soos deur 7 webtuistes bepaal:
    1.Grey Col
    2.Paarl Gim
    3.Paarl Boys
    4.Garsfontein
    5.PRG
    6.Monnas
    7.Framesby
    8.Grey High
    9.Selborne
    10.St Andrews
    11.KES
    12.Glenwood
    13.Helpmekaar
    14.Stellenberg
    15.Menlopark
    16.Hilton
    17.Outeniqua
    17.Affies
    19.Bishops
    20.Northwood

    Die Webtuistes se rangorde :
    1.SchoolofRugby
    2.BHP (SBRB)
    3.SASchoolsport
    4.SASS
    5.Rugby 365
    6.COMLINK
    7.Ruggas

    Paar feite :
    Slegs die top 12 skole was op al 7 webtuistes se top 20
    Die volgende 7 skole was op 6 van die 7 webtuistes se top 20
    Die top 3 webtuistes het elkeen 19 van die 20 in hulle top 20 gehad

    Woord van dank aan al die webtuistes se harde werk deur die jaar !!!Hierdie lyk maklik , maar daar gaan baie tyd en energie in ……Sien reeds uit na 2020 !!

    ReplyReply
  3. Met webtuiste SASS wat eers afgelope Saterdag sy finale top skole gepubliseer het (sy data en statistiek was tydelik verlore in cybre space) het die top 20 skole verander …sien die lys bo….Beet het verander…..Framesby en Monnas het plekke omgeruil en Menlopark en Stellenberg het plekke omgeruil…..Rondebosch het in plek van Northwood posisie 20 ingeneem…..Die webtuistes se rangorde is nou 1.SchoolofRugby 2.BHP(SBRB) 3.Rugby365 4.Saschoolsports 5.SASS 6.Ruggas 7.COMLINK. hierdie is nou die finale ranking the rankers vir 2019 Groetnis en geniet die WB!!

    ReplyReply
  4. @Smallies: Ja ..sien Hannes van SchoolofRugby het op sy web só gepost…..daar is 10 van hierdie jaar se top 20 volgende jaar by Noord Suid….dit gaan ‘n great toernooi wees….saam met Wildeklawer gaan ons wonderlike skolerugby kyk in 2020!!

    ReplyReply
  5. @Smallies: Monnas speel eerste keer sedert 1997 weer n volle Derdy teen Grey Bloem in Bloemfontein op 18 April 2020.

    In 2021 vind die Derby weer by Monnas plaas as deel van Monnas se 100 – jarigefeesvieringe.

    ReplyReply
  6. So terugkyk na nòg ‘n jaar van uitmuntende skole rugby.
    Met die gedagtes wat gaan oor at kan volgende jaar se rugby vir ons inhou raak ‘n mense sommer dadelik weer opgewonde.
    Die Noord-Suid en Wildeklawer behoort weereens dié beste skole rugby op te lewer, wat jaar op jaar bou na behoorlike vertoon vensterbvan watse ryk talent ons in skole rugby het.
    Persoonlik is dit groot jaar vir Afrikaans Hoër Seun skool wat bo-aan my nuuskierige lysie is.
    2020 is AHS se 100 jaar, eeufees viering, hulle sal hul gebruiklike stempel wil afdruk in rugby kringe, soos hulle weet hoe, maar verseker nie net op die rugby veld nie.
    Ek kan onthou soos gister wat ons seuns nog rip-rugby gespeel het, met die linte, en ons gepraat het oor AHS se 100jr wanneer ons seuns in matriek sal wees..

    Dan groot vraag kan Hoërskool Menlopark twee seisoene in ‘n ry bymekaar sit.
    Die hop van die bal, m.b.t. bepalings het verseker in hulle guns getel hierdie jaar, om die beker voor die gunstelinge weg te raap.
    Monument, Garsfontein, Helpmekaar en HTS Middelburg is my vroeë perde waarmee ek sal gaan om die bekerrugby.

    ReplyReply
  7. @Skopgraaf243: beslis ‘n watertand jaar om na uit te sien…..Ben Vorster het darem ook volgende jaar ‘n vriendskaplike bepaling hier by ons teen Menlo sien uit om ons teen die bestes te meet….kan nie wag om julle hier te ontvang nie👊🏻👊🏻💥

    ReplyReply
  8. @Bloktrui: weet jy wat die datum is vir hierdie bepaling?
    …Menlo sal moèt wen, anders gaan dit nog langer pad huistoe wees :-P :lol:

    ReplyReply
  9. Sal maar sien of Grey en Gim teen mekaar op WK gaan speel.

    Speel gewoonlik nie twee jaar in n ry teen mekaar nie.

    Dit sal nou n jammerte wees as die twee beste spanne vir 2020 nie teen mekaar gaan speel nie.

    ReplyReply

Leave a Reply