5 Comments

  1. Gedink daar gaan meer Hopefield manne in die o16 span wees. Daardie haker is n baie lekker speler.

    ReplyReply
  2. @CharlesZA: Ek dink Hopefield is meer ‘n geval van “The whole is more than the sum of its parts”. Ek het darem gedink die regter vleuel en 6 flank sal in die mix wees.Nogsteeds bly vir die manne wat wel in is. Nathan Engelbrecht is iemand wat ons nog baie van gaan hoor op die krieket toneel.

    ReplyReply
  3. n Hele paar goeie spelers in die Boland Craven span. Hermanus ook vanjaar goed verteenwoordig in die Craven (4 spelers) en Akademie (5 spelers) spanne.

    ReplyReply

Leave a Reply