The premier under-16 school rugby festival:
DAY 1: https://www.youtube.com/watch?v=_BthDHbTkmM
DAY 2: https://www.youtube.com/watch?v=mXtiZ3IN96c
DAY 3: https://www.youtube.com/watch?v=R_43hft_L-I
u16 FIXTURES & RESULTS
SLOT | A/G | SCHOOL | SCHOOL | BROADCAST | ||
---|---|---|---|---|---|---|
DAY 1 : Sat 16-Mar-2019 | ||||||
B1 | u16 | Diamantveld u16 | 20 | 25 | HTS Middelburg u16A | |
B2 | u16 | Durbanville u16A | 52 | 00 | Potch Gim u16 | |
B3 | u16 | WP Invitation u16 | 29 | 10 | Eldoraigne u16 | |
B4 | u16 | Marlow u16A | 10 | 62 | Nelspruit u16A | |
B5 | u16 | Duineveld u16 | 05 | 62 | WP XV u16 | |
B6 | u16 | Bellville u16 | 05 | 36 | Heidelberg VS u16 | |
A1 | u16 | Brandwag u16A | 24 | 29 | Kempton Park u16A | |
A2 | u16 | Framesby u16A | 24 | 07 | Waterkloof u16A | |
A3 | u16 | Stellenberg u16A | 00 | 22 | Noordheuwel u16 | |
A4 | u16 | Dale u16A | 23 | 29 | EG Jansen u16A | |
A5 | u16 | Outeniqua u16A | 29 | 17 | Garsfontein u16A | |
A6 | u16 | Boland Landbou u16A | 35 | 05 | Centurion u16 | |
A7 | u16 | Oakdale u16A | 64 | 10 | Monument u16A | |
A8 | u16 | HJS Paarl BH u16A | 36 | 18 | Menlopark u16A | |
A9 | u16 | Paul Roos u16A | 07 | 10 | Affies u16A | |
A10 | u16 | Paarl Gim u16A | 10 | 14 | Grey College u16A | |
DAY 2 : Mon 18-Mar-2019 | ||||||
B1 | u16 | Dale u16A | 36 | 12 | Potch Gim u16 | |
B2 | u16 | Monument u16A | 41 | 06 | Stellenberg u16A | |
B3 | u16 | Outeniqua u16A | 31 | 24 | Noordheuwel u16 | |
B4 | u16 | Garsfontein u16A | 52 | 21 | Framesby u16A | |
B5 | u16 | Oakdale u16A | 70 | 03 | Heidelberg VS u16 | |
B6 | u16 | Grey College u16A | 67 | 12 | Kempton Park u16A | |
A1 | u16 | Duineveld u16 | 41 | 05 | Eldoraigne u16 | |
A2 | u16 | Diamantveld u16 | 14 | 24 | EG Jansen u16A | |
A3 | u16 | WP Invitation u16 | 22 | 49 | Centurion u16 | |
A4 | u16 | Menlopark u16A | 77 | 05 | Brandwag u16A | |
A5 | u16 | Bellville u16 | 00 | 46 | Nelspruit u16A | |
A6 | u16 | Paul Roos u16A | 29 | 15 | WP XV u16 | |
A7 | u16 | Paarl Gim u16A | 48 | 05 | HTS Middelburg u16A | |
A8 | u16 | Durbanville u16A | 12 | 17 | Affies u16A | |
A9 | u16 | Boland Landbou u16A | 41 | 07 | Marlow u16A | |
A10 | u16 | HJS Paarl BH u16A | 81 | 00 | Waterkloof u16A | |
DAY 3 : Wed 20-Mar-2019 | ||||||
A1 | u16 | Heidelberg VS u16 | 69 | 05 | Duineveld u16 | |
A2 | u16 | Outeniqua u16A | 07 | 24 | Grey College u16A | |
A3 | u16 | Bellville u16 | 26 | 38 | Potch Gim u16 | |
A4 | u16 | Paarl Gim u16A | 46 | 12 | Waterkloof u16A | |
B1 | u16 | Boland Landbou u16A | 25 | 24 | Monument u16A | |
B2 | u16 | Oakdale u16A | 26 | 27 | Affies u16A | |
B3 | u16 | HJS Paarl BH u16A | 68 | 05 | EG Jansen u16A | |
B4 | u16 | Paul Roos u16A | 36 | 24 | Menlopark u16A | |
C1 | u16 | Diamantveld u16 | 15 | 31 | Nelspruit u16A | |
C2 | u16 | Framesby u16A | 10 | 49 | HTS Middelburg u16A | |
C3 | u16 | Dale u16A | 22 | 07 | WP XV u16 | |
C4 | u16 | WP Invitation u16 | 00 | 60 | Kempton Park u16A | |
D1 | u16 | Brandwag u16A | 27 | 07 | Centurion u16 | |
D2 | u16 | Stellenberg u16A | 48 | 00 | Eldoraigne u16 | |
D3 | u16 | Marlow u16A | 12 | 52 | Noordheuwel u16 | |
D4 | u16 | Durbanville u16A | 05 | 10 | Garsfontein u16A |
u14 FIXTURES & RESULTS
SLOT | A/G | SCHOOL | SCHOOL | |||
---|---|---|---|---|---|---|
DAY1 : Sat 16-Mar-2019 | ||||||
B7 | u14 | Oakdale u14A | 66 | 00 | Invitation XV u14 | |
B8 | u14 | Paarl Gim u14A | 24 | 32 | Grey College u14A | |
B9 | u14 | Bellville u14 | 07 | 14 | Duineveld u14 | |
B10 | u14 | Eldoraigne u14 | 03 | 31 | Brandwag u14A | |
DAY 2 : Mon 18-Mar-2019 | ||||||
B7 | u14 | Bellville u14 | 13 | 12 | Eldoraigne u14 | |
B8 | u14 | Paarl Gim u14A | 28 | 05 | Brandwag u14A | |
B9 | u14 | Grey College u14A | 67 | 06 | Invitation XV u14 | |
B10 | u14 | Oakdale u14A | 52 | 00 | Duineveld u14 | |
DAY 3 : Wed 20-Mar-2019 | ||||||
E1 | u14 | Brandwag u14A | 00 | 80 | Grey College u14A | |
E2 | u14 | Duineveld u14 | 00 | 40 | Invitation XV u14 | |
E3 | u14 | Paarl Gim u14A | 76 | 00 | Eldoraigne u14 | |
E4 | u14 | Bellville u14 | 00 | 76 | Oakdale u14A |
@Umtata: Great thought. I’ve learned that there some people from KZN at the festival. I hope they were just there to enjoy the rugby.
@boerboel: Agree.Bois playing teams like Helpies and Monnas can only improve them.
@Umtata: You can be proud of your alma mater.
i watched the game against eg jansen who was much bigger but Dale stood up to them-lots of lovely skills as well
playing against stronger oppossition can only improve a team
@Playa: Judging by the results I think Dale College did well, hopefully the school gets another invite for next year.
It would also be great if all the boys(2019 u16A) are still together in 2020.
@Valkie: Ons Affies scouts is oppad….ons wag nog op ‘n verskoning!!!
Sorry
Here are the complete day 3 results:
o.14 UITSLAE
Toernooi XV 40-0 Duineveld
Grey Kollege 80-0 Brandwag
Paarl Gim 76-0 Eldoraigne
Oakdale 76-0 Bellville
o.16 UITSLAE
Heidelberg Volkskool 69-5 Duineveld
Grey Kollege 24-7 Outeniqua
Potch Gim 38-26 Bellville
Paarl Gim 46-12 Waterkloof
Boland Landbou 25-24 Monument
Affies 27-26 Oakdale
HJS 68-5 EG Jansen
PRG 36-24 Menlopark
Nelspruit 31-15 Diamantveld
HTS Middelburg 49-10 Framesby
Dale College 22-7 WP XV
Kempton Park 60-0 WP Uitnodiging
Brandwag 27-7 Centurion
Stellenberg 48-0 Eldoraigne
Noordheuwel 52-12 Marlow
Garsfontein 10-5 Durbanville
@Valkie: Aj iemand siem met so n gebleikte blou t shirtjie en groen crocs-beware-stellies are there
@Jack: Grey 24 – Kwaggas 7@Valkie: Niemand sal by julle kom poach nie. Mos Bek en Klou seer area.
@CharlesZA: Laat iemand hulle hande hier kom insteek om te kom poach…..
Wat was die eindtelling op Dag 3 ussen Grey en Kwaggas o/16A?
@Vyfster: Nellies het n lekker o16 span, paar sterk spelers. Hoop vir Nellies se part hulle kan die seuns hou. Het gister so n stuk van hulle game gekyk en daar is baie potensiaal.
Ander span wat ook lekker jol is Heidelberg Volkskool. Het Oakdale lank stil gehou voor dam wal gebreek het.
@CharlesZA: So sad!
Almal praat oor HJS, Oakdale , Gim en Grey se 016 spanne.
As ek tellings betrag lyk dit vir my of Nelspruit ook ‘n skitterende span het, en 1 van die top 016 spanne in land het..
Kan iemand wat daar was, dalk terugvoer oor Nellies gee?
@4×4: Jy was seker ni daar nie.. Gelees hulle het verloor.
@4×4: Reg.. so. Hoe sê hul, piet en sy vrou noem hom pieter.?
@Wondermaar: All Black is reg. Deon Botes is oorhoofs aangestel as die Direkteur van Sport…..al die sporte en Kan daar dalk so bietjie verdeling van aandag wees
@Wondermaar: Jy is verkeerd. Jaco Koch is ‘n afrigter, die man aan die stuur is Deon Botes. ‘n Krieket man aan die stuur
@Murrayfield: Hoe het Monnas gevaar op Noord-Suid teen 2 van die Super skole?
@4×4: Ek hoor wat jy sê en verstaan ook dat jy ook weet dat dit nie regtig moontlik is nie , nee laat hulle speel, ( yster slyp yster) heel op die einde daar waar niemand sien nie, is ander dinge DIE! oorwinning wat saak maak.
@Wondermaar: Hulle behoort n moerse kombinasie te maak.
@Wondermaar: Sjoe dis jammer!
@4×4: Kom ons neem aan jou voorstel word aanvaar met ander ‘voorstelle”
1. Kom ons deel dan sommer ook die Skole in twee afdelings:
– Seunsskole
– Gemengdeskole
2. Dan nog verder in
– Beursseunskole
– Nie beursseunskole
3. Deel dan weer die Seunsskole in volgens getalle
4. Dan deel ons weer bg in aantal spanne wat Skole kan oplewer
5.Ons doen dan presies dieselfde met gemengeskole.
Kan iemand my dalk help om so n Liga te help optel?
Ek ” WONDERMAAR” of ons dan gaan rugby speel?
n Gekweste Bul is n lelike ding…..
@Murrayfield: lankal nie meer sakkie nie , Jaco Koch
@Wondermaar: Go Sakkie vd Walt….. Hy is n bees!!
Dalk is dit tyd om die Super Beursie Skole te skei van die tradisonele skole. Amper soos ‘n super rugby reeks van Currie beker….want almal se beursies is nie ewe dik nie
Daarvoor@4×4: Dit sal altyd baie gevaarlik wees om uitlatings daaroor te maak , almal sal verskillende opinies hê daaroor , daarom dink ek affies beskik huidiglik oor een van die beste Direkteure van rugby en glo die wysheid is daar om affierugby vorentoe te vat.
@Wondermaar: My pa, wat ‘n yster is, het altyd gesê dat die teken van ‘n goeie span is as hulle ‘n slegte dag het maar nog steeds wen. Dit blyk dat jy dalk die outoriteit mag wees en dalk goeie insae mag lewer oor wat Affies moet doen om weer ‘n “krag” in SA rugby te wees. As jy aangestel word as Direkteur van rugby, watse strukture sou jy in plek stel? Ek lees graag jou kommentaar
Well done with your win over Oakdale Affies. Beating a team a consider as one of the best is good going!!!
@Murrayfield: Dis altyd great om sulke positiewe terugvoer te kry. Was jy by die Gim o16 toernooi die jaar?
@Ploegskaar:Ek hou van julle skool!!
Julle seuns is no nonsense, glad nie windgat nie, nederig en maniere!
Geluk
@boerboel: Affies weak and badly coached, geluk affies jul het die top span in land uit oorlê. WEAK AND BADLY COACHED??
@4×4: Ek sien nie die name meyer, van graan , koop of franse club in my post waarna jy verwys nie, so ja jy verstaan verkeerd. Met of sonder rugby ( saam die voor en nadele) ek het BAIE respek vir die instansie.
Lochies is doing well in the u/16 A teams
Boishaai 9, 12 and 13.
Landbou 3 and 5
PRG 1 and 2.
@Kattes-Strofes: Ues there is real depth in the squad. Considering that four first choice players from last year is still injured or busy with SA athletics one hope they can get improve over the year. Looking at this festival I think there is going to be very few easy games especially here in the Cape. I think Rondebosch and Bishops will also be good. One has to admire Durbanville, they lost ten boys over the last year and still they performed well. Outeniqua is also looking very strong. This is going to be a awesome year.
@Kattes-Strofes: Afrigters en ondersteuners is trots op beide o16 & o15 wat hulle toernooie onoorwonne afsluit en o14 & o19 wat elk een verloor het. Goeie nuus vandag gekry dat ons 11 wat Noord/Suid moes uitsit & 7,8,10 wat gister moes uitsit teen Helpmekaar almal op hul pos sal wees vir WSF by PRG. 4 slot wat Noord/Suid en WSF misloop sal ook begin volgende kwartaal inval
@Stier: Grey 24-7 Kwaggas
Noordheuwel 52-7 Marlow
Dale 22-7 WP XV (Dale het n groot vleuel, vermoed hy homself in n nuwe skool in gespeel)
Stellenberg 48-0 Eldos
HTS Middelburg 49 – 10 Framesby
Nelspruit 29 – 15 Diamandveld
Brandwag 27-7 Centurion
@CharlesZA: Watter span se afrigter ? Durbies of Garsies ? Name en Shame !
@Kattes-Strofes: Is n moerse span oom Kattes. Groot wen oor Menlo en EG is self nie sleg nie. Gaan baie vat om hulle te keer die jaar.
Jammer ! Opposisie.
@Stier: Mens wil nou nie die wa voor die perde span nie, maar dit wil tog voorkom, inagnemend die uitslae tot dusver, of Boishaai n baie bruikbare O/16 groep het vanjaar. Die span het ook mooi stoom opgebou soos die toernooi gevorder het. 1STE dag 38 – 18 teen Menlo, 2de dag 81-0 teen Waterkloof en vandag 68-5 teen EG Jansen. Aangesien ek nie kennis dra van die krag van die oppsosie nie, moet mens seker maar versigtig wees met jou verwagtinge. Dit lyk egter belowend.
@Stier: Daai PRG span het baie hart, behalwe vir n paar vinnige backs kan ek net nie my vinger op dit sit hoekom hulle so goed doen. Maar welgedaan aan die afrigters daar.
Het die Durbanville Garsies game ook gekyk, was n lekker tight een met Garsies wat hom 10-7 gewen het. Het nog nooit in my lewe gesien dat n afrigter so op die ref en spelers skree. Asof daar n ander tipe woede in die man is en dit dra oor na sy spelers toe ook.
@CharlesZA: Ek skud maar net my kop. Vir n slim en alwetende mens kan jy mos niks leer of se nie.
@Flip: Ek ken nou die omstandighede redelik goed hier, dit is die 2de keer in n jaar wat die toerusting gesteel is, het laas jaar daar by julle ook gebeur. Die skole belowe vir SSL dat daar wagte is en dan gebeur dit nogsteeds. Baie rande se toerusting wat hulle gesteel het…
@Ploegskaar: Geluk met die wen oor Monnas, het die game gekyk en die manne lekker gejol. Is die vaskop en 15 alright, gelyk na 2 slegte beserings.
@Kattes-Strofes:
Affies 27-26 Oakdale
Boishaai 68-5 EG Jansen
PRG 34-26 Menlo
Gim 46-12 Waterkloof.
The rest I don’t know.
@Ploegskaar: Ja-Nee Ploegie ! Die Boland juniors vanjaar op hul koppe. Baie geluk met die uitstekende uitslae !
@Ploegskaar: Landbou 350 seuns, uitsonderlike prestasies op die rugby veld, jaar in en jaar uit.
U16 Boland Landbou 25 Monument HS 24
U15 Boland Landbou 22 Framesby HS 10 (Kwagga Week)
U14 Boland Landbou 15 Middelburg HTS 12 (Kwagga Week)
@Kattes-Strofes: Ek is stomgeslaan dat daar nie n wag aangestel is om die toerusting te beman nie, is dit so n moelike konsep om te verstaan?
@Stier: Het jy moontlike tellings van vandag se wedstryde. Ek sien die “Live streaming” kon nie plaasvind nie weens toerusting wat gesteel is. Ai ! Ons ou landjie darem !
@4×4: I don’t know what Affies did the weekend but they obviously targeted the Oakdale game. Awesome win for Affies, nobody saw that coming except the boys from Affies.
PRG also took Menlo in the final game, Menlo will have to work hard. I think the u/16’s is going to be very unpredictable this year.
@4×4: Affies se laer spanne se tellings is genoeg om enige rugby fanatikus mal te maak.
@Wondermaar: Verstaan ek jou stelling reg. Affies sal vir Heyneke Meyer of Johan van Graan moet nader trek sodat die Franse Klubs wat hulle afrig kapitaal in Affies Rugby moet belê om die room van SA rugby in elke posisie te Kan koop? Dit is baie maklik om ‘n top span te kan koop veral as Franse Klubs jou besigheid vennoot is.
Affies sal moet besluit of hulle wil meeding met die top 10 skole, indien sal hul strategie in alle aspekte van rugby ontwikkeling moet verander, goeie of slegte ding sal hul bestuur self moet besluit wat is hul toekoms visie vir die instansie (vir rugby daar lyk nie nou goed om in daardie boonste vlakke mee te ding nie.
@2021: If you look in that book, there is only three names that didn’t start their first year at Boishaai. One of those three had to wait for his younger brother to go to high school before his dad would allow him to come to Boishaai. I can’t speak for Oakdale and Grey. Boishaai has awesome depth in that age group so players can easily find themselves moving up and down during the year let alone three or five years. Also remember that these early festivals are still used as trials, they only had six practices so the coaches are still playing with the team. Last night most of the backline played out of position and still the backs scored 12 tries and two of last years A team backs must still come back. They should be good this year but I have been saying that since grade eight, they do have new coaches so we will see how they go. The early signs are looking good.
@Stier: As ek jou termes moet gebruik kyk na hierdie interresante feite: My info verkry van program Boekies by 2017, 2018 en 2019 toernooie in Paarl.
Oakdale 2017 – 2018: 7 Nuwe name in span 2018 – 2019: 2 Nuwe name (1 Aanwins)
6 Uitgeval 1 Uitgeval
Grey College
2017 – 2018: 5 Nuwe name 2018 – 2019: 2 Nuwes
1 Uit 2 Uit
HJS:
HJS nie o/14 by Paarl Gim toernooi 2018 – 2019: 8 Nuwe name
7 Uit (2018 23 Spelers en 2019 net 22 spelers name in boekie)
Paarl Gim:
2017 – 2018: 11 Nuwe name 2018 – 2019: 7 Nuwe name
9 Uit 10 Uit
Interresant watter skole doen meer ontwikkeling of kry nuwe spelers by.
Watter skole se spelers bly meer konstant.
Baie afleidings om te maak soos dit vir n skool pas.
i have been watching-most of the u16 games
4 teams stand out:Oakdale Grey Hjs and GIM – Menlo has potential-the rest is bubbling under-Affies was surprisingly weak and badly coached-they were lucky to beat a plucky durbanville side
@Kattes-Strofes: Al drie jaar groepe het verseker groot knolle, skills sal kom met tyd, soos altyd. Moet bysê die o16 is die naaste aan ‘n tipiese Boland groep wat ek afgelope 10+ jaar gesien het, daai seuns vat nie bollie nie
@Ploegskaar: Ploegie ! Lyk dan vir my dat die Paarl Boertjies se juniors (O/15 en 16) spanne vanjaar iets besonders is. Gewoonlik kom die manne mos eers tot hul reg in hul ope jare, of hoe?
U16 Boland Landbou 39 Marlow Landbou 7
U15 Boland Landbou 12 Durbanville HS 5 (Kwagga Week)
U14 Boland Landbou 5 Monument HS 21 (Kwagga Week)
Affies has not been impressive so far in the tournament.
@2021: That Oakdale team looked good and it seems they just carried on from last year like if they never stopped. The last three games had way to much mistakes but to have these festivals with only a week or two of practice must be difficult. Let’s hope the quality will improve over the next two games.
@2021: You are right, three B team players from last year moved up. Boishaai has so much money they only buy players for the B and C teams or not. The SACS boy that came back doesn’t even play rugby.:oops:
@2021: geen nuwe gesigte nie
slotjie v drosdty al laas jaar daar-nog n paar manne uit-atletiek etc
Sterkte aan Nellies vandag.
@Flip: Ek sien daar die ding. HJS 0/16 weer n nuwe gesig of 2 in daardie span by gekry. Hulle defnitief bang vir die houtlepel nie. Wat is die prys van die Menlospan nou weer gewees?
@Bull: As jy lojaliteit soek, koop vir jou n hond.
@2021: Stamp HJS vir Menlo ordentlik.
Heartbreak for Dale as they lose in the last 5 seconds to EG. We’ll bounce back boys!
Beet het jy nog nie die uitslae van paarl onder 16 en 14 toernooi saterdag nie?
U16 Boland Landbou 36 Centurion 5
U15 Boland Landbou 14 Outeniqua 11 (Kwagga Week)
U14 Boland Landbou 27 Garsfontein 7 (Kwagga Week)
My wenners voorspelling vir dag 1: Affies, Heidelberg Volkies, Menlopark(Boishaai kan verras), Boland Landbou,Kemptonpark, EG Jansen(Dale nie vertroud ), Diamantveld, Durbanville, Waterkloof, Outeniqua, Grey College, Oakdale, Nelspruit, Noordheuwel.
Durbanville koop net so veel,indien nie meer as die skole nie. Moelik om lojaliteit te koop. Moet maar oor tyd gekweek word.
@Tussen die lyne: yip-amper onmoontlik om goeie manne te behou.
hoor nog n paar nuwe manne oppad na hjs se 016 span v volg jaar-behoort n sterk spannetjie in die veld te kan stoot
Kry Durbanville jammer. Het hul ooit spelers oor aan die einde van n seisoen. Selfde geld seker vir Stellenberg. Moet moeilik wees met Paul Roos, Paarl Gim en Paarl Boys op jou voorstoep.
die handelskool manne baie sensitief
Onderrokke hang darem vreeslik uit in die Dorp ???
Dit noem jy self believe.
@dammetjie: kom nou-ons talent kom vanself
Gim en Paul Roos die groot kopers ! Eye-opener komend van die Pick ‘n Pay van rugbyspelers.
@boerboel: So wie het hulle almal gekoop behalwe die 2 vleuels van Durbies?
jip Gim en Paul Roos die groot kopers
oakdale by 40 /50 teen “stellies”
@2021: Sal maar sien, is mos maar die tyd van jaar wat die rumours rond loop.
@CharlesZA: Bly dit raak n instelling. Glo is vir beide spanne n baie goeie wedstryd as n begin vir die seisoen. Ek verneem daar is weer baie seuns wat gaan kyk of die gras by ander skole groener is.
@2021: Daardie groep van ons gaan 2 jaar in n ry hul seisoen teen julle begin. Nie maklik nie.
@2021: Ek het nogal gewonder of hulle ook dan speel. Het geweet van die eerste span.
@Oakdale supporter: net vir volledigheid begin Oakdale 0/16 op die 9 Maart 2019 met n wedstryd teen Stellenberg
Oakdale se onder 16 span het ontrent ‘n lekker skedule vir volgende jaar.
Monnas
Heidelberg Volkskool
Affies
Drostdy
Durbanville
Paarl Gim
Waterkloof
Menlo
Outeniqua
Booishaai
Marlow
Framesby
Grey Bloem
Boland.
@BuffelsCM: @Dinkskrum: Thanks gents!
They had a decent season winning 7/11 as u15s this year. But they weren’t really tested outside of our traditional rivals. So hard to tell how they would do at this festival. But i’m sure they will put up a fight against the ‘big boys’.
@Playa: 15-20 March. Looking forward to see Dale juniors. Admittedly I havent seen them play before. How are they doing?
@Playa: It will take place from 15 to 20 March
Great to see my Alma Mater spreading its wings and getting involved here. Have the dates of the festival been confirmed?
@AbsolutMenlo: Affies, Oakdale, Grey afhangende van wat ons kry by Wildeklawer.
@Dinkskrum: Teen wie wil ons speel …!?
Na my mening het Menlo rugby in ‘n rigting begin beweeg toe ons die top junior toernooie begin speel het.