Western Province Craven Week, Academy Week, Grant Khomo Week teams 2018

WP Craven Week SCHOOL WP Craven Week B
1 Robbie Rodgers 1 of 11 Paul Roos 1 De Wet Wolhunter 4 of 14 HJS Paarl BH
2 Jason Alexander 1 of 2 Wynberg 2 Cullum Van Der Merwe 5 of 14 HJS Paarl BH
3 Hanro Jacobs 2 of 11 Paul Roos 3 David Ige 3 of 5 Rondebosch
4 Juan Beukes 1 of 11 Paarl Gim 4 Nahum Johannes 2 of 6 Stellenberg
5 Adrian Alberts 1 of 14 HJS Paarl BH 5 Emile van Heerden 6 of 14 HJS Paarl BH
6 Justin Muller 1 of 5 Bishops 6 Dean Niewoudt 5 of 11 Paarl Gim
7 Mhlali Mgolodela 1 of 5 Rondebosch 7 Thys Kitshoff 2 of 6 Boland Landbou
8 Evan Roos 2 of 14 HJS Paarl BH 8 Matthew Cordy 8 of 11 Paul Roos
9 Dylan Alexander 2 of 11 Paarl Gim 9 Abduragheem Ismail 2 of 3 Milnerton
10 Juan Mostert 3 of 11 Paul Roos 10 Nivan Pietersen 3 of 6 Stellenberg
11 Stavino Jacobs 3 of 11 Paarl Gim 11 Marcquin Titus 1 of 2 Brackenfell
12 Brendan Venter 4 of 11 Paul Roos 12 Erik Lambrecht 3 of 6 Boland Landbou
13 Dawid Kellerman 4 of 11 Paarl Gim 13 Luca Liebenberg 3 of 5 Bishops
14 Thoubaan Gabriels 2 of 5 Rondebosch 14 Tharquin Manuel 4 of 6 Stellenberg
15 Kade Wolhuter 5 of 11 Paul Roos 15 Remy Engelbrecht 9 of 11 Paul Roos
16 JJ Kotze 6 of 11 Paul Roos 16 Alastair Williams 7 of 14 HJS Paarl BH
17 Luthando Woji 2 of 2 Wynberg 17 Seth Christians 4 of 5 Rondebosch
18 Roubert Bester 3 of 14 HJS Paarl BH 18 Jovan Bekker 6 of 11 Paarl Gim
19 Dylan de Leeuw 1 of 6 Stellenberg 19 Tyron Maritz 8 of 14 HJS Paarl BH
20 Romauld Ntumba 1 of 3 Milnerton 20 Arman Posthumus 9 of 14 HJS Paarl BH
21 William Rose 2 of 5 Bishops 21 Morne Titus 1 of 2 Durbanville
22 Tiaan Pretorius 7 of 11 Paul Roos 22 Mikyle Vraagom 3 of 3 Milnerton
23 Darren Hendricks 1 of 6 Boland Landbou 23 Juandre De Klerk 2 of 2 Durbanville
WP Academy Week WP Academy Week B
1 Jason Jansen 5 of 6 Stellenberg Yakeem Adams Melkbosstrand
2 Justin Cupido 6 of 6 Stellenberg Dean Breda TLC Mannenberg
3 David Coerie 4 of 5 Bishops Soulay Binkas Milnerton
4 Schalk Bezuidenhout 4 of 6 Boland Landbou Rizaa Collins Strand Secondary
5 Jarrod Cairns 10 of 11 Paul Roos Elrique Davis Elsies River
6 Louwan Horne 10 of 14 HJS Paarl BH Leonard De Leeuw Parel Vallei
7 Mark Etzebeth 7 of 11 Paarl Gim Edja De Meyer Tygerberg
8 Henri Siebert 8 of 11 Paarl Gim Phillip Engelbrecht Milnerton
9 Ricky Aghulas 5 of 6 Boland Landbou Antoni Guelio Excelsior
10 Charl Jansen 9 of 11 Paarl Gim Rob Hatem Fish Hoek
11 Angelo Osche 11 of 14 HJS Paarl BH Gregory Hierse Fairmont
12 Noegh Hayward 12 of 14 HJS Paarl BH Cameron Hort Milnerton
13 Sebastian De Klerk 6 of 6 Boland Landbou Anele Madoli Mathew Goniwe
14 Xavier Adams 1 of 1 Bellville Franscois Malawana Zandvliet
15 Raven Smith 2 of 2 Brackenfell Byron Maree Melkbosstrand
16 De Larey Nel 10 of 11 Paarl Gim Tumelo Moremi Strand
17 Paul Ige 5 of 5 Rondebosch Daniel Owotto Parklands
18 Rhynardt Rijnsburger 13 of 14 HJS Paarl BH Brendan Parring Milnerton
19 Jade Hendricks 14 of 14 HJS Paarl BH Shane Rossland Parklands
20 Siphumesa Dyonase 1 of 1 Somerset College Keagan Saal Kasselsvlei
21 Liam Kloosman 5 of 5 Bishops Peter Saul Gordon
22 Reagan van der Westhuizen 11 of 11 Paul Roos Hakeem Smith Milnerton
23 Tiaan Swanepoel 11 of 11 Paarl Gim Corne Viviers Muizenberg
WP Grant Khomo Week
1 Corne Weilbach 1 of 3 Paul Roos
2 Lukhanyo Vokozela 1 of 2 Rondebosch
3 Sebastian Lombard 1 of 3 HJS Paarl BH
4 Marko De Witt 1 of 2 Boland Landbou
5 Andreas Wild 2 of 3 Paul Roos
6 Eric Basson 1 of 4 Paarl Gim
7 Brian Dosemba 1 of 1 Milnerton
8 Armand Maritz 3 of 3 Paul Roos
9 Bradle Davids 2 of 4 Paarl Gim
10 Sacha Mngomezulu 1 of 2 Bishops
11 Luciano Castodio 2 of 3 HJS Paarl BH
12 Yaseen Sadien 1 of 3 Wynberg
13 Ethan James 3 of 4 Paarl Gim
14 Ebenezer Tsimanga 2 of 3 Wynberg
15 Gerhardus Moolman 2 of 2 Boland Landbou
16 Ronaldo Ismail 1 of 1 Durbanville
17 Braam Reinecke 3 of 3 HJS Paarl BH
18 Angus Appolis 4 of 4 Paarl Gim
19 Enoch Ndiao 1 of 2 SACS
20 Keagan Blankenberg 2 of 2 Bishops
21 Hlanga Mabele 3 of 3 Wynberg
22 Kian Davis 2 of 2 Rondebosch
23 Duran Koevort 2 of 2 SACS

Leave a Reply

47 Comments

  1. avatar
    #47 CharlesZA

    @PlattelandMan: Nice, julle het n lekker o15 gehad daar. Lyk of jy hulle goed afgerig het. Sterkte daar op Moorreesburg, het familie wat daar in die ou pastorie bly op die dorp.

    ReplyReply
    22 June, 2018 at 15:45
  2. avatar
    #46 PlattelandMan

    @CharlesZA: Ja op albei. Skuif gemaak na Moorreesburg. Help nou by hulle 1ste xv uit.

    ReplyReply
    22 June, 2018 at 12:50
  3. avatar
    #45 CharlesZA

    @PlattelandMan: Jy die o15 span afgerig? Jy nou geskuif?

    ReplyReply
    22 June, 2018 at 10:34
  4. avatar
    #44 PlattelandMan

    @Kattes-Strofes: Ek was nouliks betrokke by Hopefield en van wat ek kan verstaan was daar bystand van die skool se kant af vir daardie twee seuns.

    ReplyReply
    22 June, 2018 at 07:44
  5. avatar
    #43 PlattelandMan

    @CharlesZA: Ek was hulle afrigter nog op daardie stadium. Hy was ‘n o/13 Cravenweek flank en het toe die skuif senter toe gemaak.

    ReplyReply
    22 June, 2018 at 07:41
  6. avatar
    #42 odie15

    @Kattes-Strofes: probleem is daars geen Menlo of Garsies spelers in die WP span nie!!!!

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 19:29
  7. avatar
    #41 PaarlBok

    @PRondersteuner: Darling, Januarie is van Hopefield

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 16:28
  8. avatar
    #40 PRondersteuner

    @Kattes-Strofes: Is Embrose Papier dan nie ook oorspronklik van Hopefield nie?

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 15:07
  9. avatar
    #39 Kattes-Strofes

    @PlattelandMan: Sjoe ! Ek was vroeër vanjaar by Hopefield se rugby fees en het gesien die skool het sommer n hele paar puik junior spelers. Dit bly maar vir ouers ,wat dit nie te breed het nie, maar n moeilike besluit om goeie aanbiedinge van die hand te wys. Dit is meestal vir hulle n groot finansiele verligting, en gewoonlik is daar darem ook goeie geleenthede vir die seuns vorentoe. Ek sê nie dit is die geval met hierdie manne nie. Trouens ek weet dat die Brakkies seun wat HTS Middelburg toe is, het nie sulke probleme nie.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 13:51
  10. avatar
    #38 CharlesZA

    @PlattelandMan: Gewonder wanneer daardie senter van Hopefield n skuif gaan maak. Hom vroeer die jaar gesien en hy kan speel.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 13:37
  11. avatar
    #37 PlattelandMan

    @Kattes-Strofes: HTS Middelburg het 3 o/15 seuns van die Boland streek ook bygekry. Skrumskakel en Senter van HS Hopefield en ‘n senter van HS Piketberg. Al 3 Cravenweek spelers o/13.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 12:48
  12. avatar
    #36 Leelu

    @Rooikat: Andries Fourie bietjie jonger as ek. Hy en Bazil de Koning (haker) het saam vir OP gespeel.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 12:22
  13. avatar
    #35 PaarlBok

    @PRondersteuner: Lyk my daar was nie PRG verteenwoordiging op die afrigterskorps nie. :roll:

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 11:29
  14. avatar
    #34 Rooikat

    @BoishaaiPa Ja Brandwag is nou Uitenhage se beste rugbyskool. Het van hulle vergeet, hulle doen ook goed teen Marlow.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 11:27
  15. avatar
    #33 BoishaaiPa

    @Rooikat: Brandwag doen darem nog heel goed gegewe sy aantal seuns wat rugby speel. Hulle het laaste 5 jaar 3 wenne en 2 verlore teen Framesby gehad en hulle is gereeld in die skole top 50.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 11:05
  16. avatar
    #32 Rooikat

    @Leelu Ek weet nie wanneer jy in Framesby was nie, maar ek onthou toe Mike Catt vir hulle gespeel het en Grey gewen het. Andries Fourie was nog die Framesby heelagter wat later lank vir OP snr rugby gespeel het. Ja die ander PE skole wat jy noem is almal swak.Ek weey Grey het deesdae meer afrikaanse seuns wat in daardie jare nie eintlik gebeur het nie. Dink by Grey het werwing hul rugby versterk.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 10:02
  17. avatar
    #31 Rooikat

    @BoishaaipA Ja Boland en Oakdale se rugbykrag verstom my elke jaar. Ek wens ‘n joernalis wil ‘n studie gaan doen en bepaal wat die redes vir die sukses is. Ek weet by Marlow speel geld en top “gekoopte” afrigters nie ‘n rol nie. Die seuns speel baie touch rugby en hou hulself fiks en oefen self in die skool gym.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 09:52
  18. avatar
    #30 Leelu

    @Rooikat: Daar is ‘n paar PE skole wat net “verdwyn” het. Ek was in Framesby en ons grooste games was teen PE Tech, Otto du Plessis, Cillie, Andrew Rabie, DP en Brandwag. Daardie jare was ‘n Grey High game ‘n maklike wen.

    Ek dink dit is nie net Uitenhage en Despatch skole wat agteruit boer, maar meeste PE skole ook.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 09:49
  19. avatar
    #29 Rooikat

    @BoishaaiPa Ek wil bitter graag weet wat by Daniel Pienaar verkeerd geloop het. Laasjaar het Marlow hulle 87-12 gewen! Dit behoort nooit te gebeur nie. Ek onthou hulle het in die negentiger jare gereeld SA skole spelers opgelewer. Iets is fout in PE/Uitenhage skole, ek onthou bv Andrew Rabie (PE) het teen Framesby interskole gehad en een jaar (dink 1990) twee SA skole senters gehad! Nou vind die interskole nie meer plaas nie en Andrew Rabie se rugby het baie verswak. Deeasdae kan net Grey PE en Framesby nog werklik teen mekaar kompeteer. Wonder of daar ‘n oudskolier op die blog is wat dalk meer inligting het?

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 09:41
  20. avatar
    #28 BoishaaiPa

    @Rooikat: Ek ken die Ooskaap skole baie goed ja..Maar was 35 jaar terug daar op skool!..Ek het tot onlangs nog famieliebande met Marlow ook gehad..Daniel Pienaar se agteruitgang is baie sleg om te aanskou…Die hoeveelheid seuns is nooit n gegewe vir sukses nie, soos Marlow, Boland ens van kan getuig, maar eerder die dryfkrag van die betrokkenes by rugby in die skool.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 09:13
  21. avatar
    #27 Rooikat

    @BoishaaiPa: @BoishaaiPa, kom jy van Uitenhage, dan ken jy seker die rugbyskole daar. Dink jy nie dis skokkend hoe Daniel Pienaar rugby agteruit gegaan het nie. Met ongeveer ‘n 1 000 seuns en ‘n rugby kultuur behoort hulle een van die beter rugbyskole in SA te wees. In my dae was dit ‘n groot prestasie om teen hulle te wen, deesdae wen Marlow baie teen hulle en soms met groot tellings.

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 09:07
  22. avatar
    #26 PRondersteuner

    Daar is seker baie redenasies vir die een wat daar moes wees en die ander nie, maar wat ek graag wil weet is hoekom nie 1 van Paul Roos se slotte in enige span is nie. Hulle het die lynstane teen Gim en Boishaai oorheers. Cairns, wat AW kaptein is, was daardie wedstryde 6 flank. Dit het ook seker baie te doen met die haker van Paul Roos wat reserwe haker by CW span is!! :?:
    Maar sterkte aan al die seuns. Dra daai WP trui met trots!!!

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 08:48
  23. avatar
    #25 BoishaaiPa

    @guts-and-glory: Liewe genade..Enigste rede is dat hy dalk 0/19 is want daar is geen ander rugby rede dat hy nie ten minste onder die top 8 scrummies in WP is nie!

    ReplyReply
    21 June, 2018 at 06:15
  24. avatar
    #24 beet

    Help help with the Grant Khomo positions please

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 23:12
  25. avatar
    #23 Rainier

    @BoishaaiPa: Handhaaf is hier. Worchester Primer het glo aangedui dat hulle in die toekoms sal wil bywoon.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 22:17
  26. avatar
    #22 Kattes-Strofes

    Al die WP spanne is nou bekend gemaak op WP se web tuiste.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 20:20
  27. avatar
    #21 PaarlBok

    @guts-and-glory: :lol: :lol: my leeftyd as Gim ondersteuner haal my in. Dit was meer bedoel op die type 12 spelstyl van ball crasher deesdae. Maar jy behoort dit mos darem te weet.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 16:46
  28. avatar
    #20 guts-and-glory

    @PaarlBok: Wat my aanbetref kan name genoem word as jy iets positief te se het, Dit is net nie aan om ‘n seun te beskryf as “sonder breins” nie. En nee, ek is nie sy pa nie, ek en jy ken mekaar beter as wat jy dink.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 16:11
  29. avatar
    #19 guts-and-glory

    @Kattes-Strofes: Ek weet van 18 spelers wat WP Akademie span gehaal het:

    HJS
    Lowan Horne
    Noegh Hayward
    Angelo Osch
    Rynhaard Rijnsburger
    Jade Hendriks

    PAARL GIM
    DelaRy Nel
    Mark Etzebeth
    Henri Siebert
    Charl Janson
    Tiaan Swanepoel

    BOLAND LANDBOU
    Schalk Bezuidenhoudt
    Sebastiaan de Klerk
    Ricky Agulhas

    PRG
    Reagan van der Westhuizen
    Jarrod Cairns

    STELLENBERG
    Justin Cupico
    Jason Jansen

    BRAKKIES
    Raven Smith

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 16:01
  30. avatar
    #18 PaarlBok

    @Kattes-Strofes: dankie vir daai brokkie inligting.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 16:00
  31. avatar
    #17 PaarlBok

    @guts-and-glory: Waarvan praat jy? Mag ek nou nie my opinie lug oor n speler nie? BHP het name genoem en ek het hom my opinie van die spelers gegee. Sien jy dra n Gim jersey, is jy dalk sy pa dat jy so fyngevoelig is.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 15:59
  32. avatar
    #16 Kattes-Strofes

    @TheGoose: Al die WP spanne word eers more deur die unie vrygestel. Die “capping” seremonie vind vanaand plaas. Die onderskeie skole is net in kennis gestel van hul spelers wat die spanne gehaal het. Die bekendmaking van die spanne is n baie sensitiewe aangeleentheid by WP.

    Brakkies het darem 2 spelers in die onderskeie spanne.. Een in die Craven XV, Marquin Titus en een in die Akademie span, Raven Smith. Laasgenoemde is die oud Blitsbok, Roger Smith, se klong. Beide die manne nog in graad 11. Ons hoop vir die Grant Khomo o/16 span, is beide nou onlangs Noorde toe ge-poach. Ons heelagter is na HTS Middelburg en ons skrummie na Monnas! Eina !!

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 14:47
  33. avatar
    #15 guts-and-glory

    @TheGoose: I can give you only 15 names of boys selected for WP XV,

    14.. Remy Engelbrecht…..PRG
    8… Mathew Cordy………PRG
    15.. Tarquin Manual…….Stellenberg
    10.. Nevan Petersen…….Stellenberg
    4… Nahum Johannes…….Stellenberg
    5… Emile van Heerden….HJS
    2… Cullen van der Merew.HJS
    1… De Wet Wolhuter……HJS
    2… Allister Williams….HJS
    8… Tyrone Maritz……..HJS
    7… Armin Posthumus……HJS
    3… Jovan Bekker………Paarl Gim
    6… Dean Nieuwoudt…….Paarl Gim
    12.. Erik Lambrecht…….Boland Landbou
    7… Thys Kitshoff……..Boland Landbou

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 14:43
  34. avatar
    #14 TheGoose

    @BoishaaiPa: Has the team XV been announced?

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 13:54
  35. avatar
    #13 guts-and-glory

    @BoishaaiPa: Volgens Landbou se twitter plasing het hy nie een van die drie spanne gehaal nie

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 13:24
  36. avatar
    #12 BoishaaiPa

    @Atlantic: Ons hoop maar hy is darem in die WP XV..Dis darem net so goed soos die CW span. Ek dink die keurders moet maar redelik balanserings toertjies probeer om die nommers reg te kry en iewers moet iemand inboet.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 13:15
  37. avatar
    #11 BoishaaiPa

    @Rainier: Het julle vir Worcester Primer genooi ?..en my ou Laerskooltjie daar op Uitenhage?

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 13:10
  38. avatar
    #10 guts-and-glory

    @PaarlBok: Jy oortree die reels van die blog, dit is nie nodig om seuns by die naam te noem en hulle af te kraak nie.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 13:05
  39. avatar
    #9 Atlantic

    Wys my n beter nr. 9 in SA as Gavin Mills van Boland-Landbou ….. shocking !

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 12:48
  40. avatar
    #8 PaarlBok

    @BoishaaiPa: Kellerman bo Venter? Kellerman is jou tipese SA stormram senter sonder breins.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 12:08
  41. avatar
    #7 PaarlBok

    Rig Elmo weer die span af?

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 12:02
  42. avatar
    #6 PaarlBok

    Hoe Matthew Cordy en Remy Engelbrecht nie die WP Cravenweek gemaak het nie sal seker net die keurders en afrigter weet. Ek sal graag beter spelers in SA sien as hulle.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 11:23
  43. avatar
    #5 TheGoose

    @beet Have the WP XV and WP Academy teams been released too?

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 10:45
  44. avatar
    #4 Rainier

    As julle die opwindende /11 Aloe Cup aksie wil volg, aangebied in die Kwela “Dorp van die Jaar”, kan julle van more af op Twitter volg by @CupJbay.

    Laerskole soos Grey Primer, Durbanville, Gene Louw, Outeniqua en Beaumont neem deel.

    Ons hoop dat daar nie onttrekkings, weierings en Nuus24 artikels gaan volg na die Aloe Cup nie.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 10:26
  45. avatar
    #3 BoishaaiPa

    In my opinion Kellerman should be at 12 and De Klerk (Bol) or rather VD Westhuizen (PR)at 13…

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 09:01
  46. avatar
    #2 Couchmavin

    Good team within the PD requirements. Bobby Alexander at 9 is from Gim.

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 08:27
  47. avatar
    #1 BoishaaiPa

    No 9 Alexander is from Paarl Gim..

    ReplyReply
    20 June, 2018 at 08:27