The Official BHP Top 30 for the week ending 13 August 2016

Rank Team Avg
1 HJS Paarl 4.78
2 Grey College 4.52
3 Affies 4.45
4 Paarl Gim 4.24
5 Monument 3.83
6 EG Jansen 3.56
7 Selborne 3.49
8 Helpmekaar 3.47
9 Paul Roos 3.35
10 Oakdale 3.35
11 Glenwood 3.33
12 Dale College 3.26
13 Boland Landbou 3.19
14 Outeniqua 3.00
15 Kearsney 2.96
16 Grey PE 2.87
17 Jeppe 2.83
18 Garsfontein 2.83
19 SACS 2.81
20 Welkom Gim 2.80
21 Kingswood 2.74
22 Diamantveld 2.73
23 Vereeniging Gim 2.71
24 Ben Vorster 2.47
25 Nelspruit 2.46
26 Rondebosch 2.43
27 Hilton 2.43
28 HTS Middelburg 2.40
29 Pietersburg 2.34
30 DHS 2.32

54 Comments

  1. Can HJS once again finish the year with a perfect record, or will Drosdy be able to take advantage of HJS without nine SA players. Just one fisrt choice forward will play Saturday so it might be a very difficult game. If they can win the game it will bring the 27th of May 2017 just that much closer.

    ReplyReply
  2. @Stier: Stier! I also hope that Elmo use the Seccies calls up front, as it would make good sense having 7 in the pack. I also hope and trust that my fellow Boishaai supporters will not use the 9 SA Schools players as an excuse, should we lose. Yes! It will be a tough ask, but lets just support our team and trust the players, of whom quite a few should be candidates for the 2017 1st. team,

    ReplyReply
  3. @Playa: If I am correct, that will be a 1000 days winning streak. I think the last game they lost was 30 August 2014.

    @kattes, I agree, it shouldn’t be a excuse these guys will just have to do the job. That said, it will be a good excuse!

    ReplyReply
  4. @Stier: Jy moet jou asb nie steur aan daai “1000 dae” storie nie..daar is geen offisiele rekord nie en dis iets wat deur ou Andre T en Speartackle uitgedink is!..Grey College het gedurende die tydperk 1985 tot 1991 oor die 100 wedstryde onoorwonne gegaan en dit was baie meer as 1000 dae…nader aan 2000 sou ek skat. Die 2015 en 2016 groep het al klaar n rekord vir HJS opgestel en of dit nou 100 of 1000 dae is maak nie regtig saak nie, elke span gaan een of ander tyd verloor, kom ons geniet maar net die huidige sukses.

    ReplyReply
  5. @Stier: Tjo! It’s that close 8-O Time flies. Would be great to have 2 schools in SA that have achieved that. Good luck!

    ReplyReply
  6. @Playa: Yip..you can ask him!..The fact is that Grey College had a period from around ’85 to ’91 where they went unbeaten for just over 100 games..think it is 107 games and closer to 2000 days..That record will never be broken in modern day SBR!..

    ReplyReply
  7. @BoishaaiPa: Waarvan praat jy? Ek geniet elke game, ek ry nie elke week die kaap plat net om te kyk of hulle onoorwonne kan bly nie. Ek praat van ‘n duisend dae onoorwonne. Dit sal awesome wees, of nog ‘n skool dit al gedoen het maak mos nie saak nie. Ek dink HJS gaan die volgende twee jaar baie sterk wees, dalk doen hulle nog die 2000 ook? Ek geniet elke oomblik en hoop dit stop nooit weer nie al weet ek dit gaan stop, dalk nog saterdag maar dit is mos nie die einde van die wereld nie.

    Toe moes HJS se seuns nog vir Bishops gaan wys hoe mens die SA spanne ondersteun en dit nogal in die Kaap. Wel gedaan HJS.

    ReplyReply
  8. You guys are right . That 1 000 day record is in sight of Paarl. We are talking about a record in the very modern era.

    An era of internet, schoolboy rugby blogs, fanatic daddies and coaches, poaching, buying, linesmen jumping up and down, BOG’s conversion to anti-socionomics, Warren Whiteley, Harvey Specter, Jordan Spieth.

    Paarl Booishaai has now set the standard for an absolute new ultra modern era of schoolboy rugby. I have been so privileged to have seen this change in the way they have reacted to the Grey dominance .

    Viva Blue Army

    ReplyReply
  9. @Andre T: You left out, “Andre T and company” And dont get excited to soon. The only “cycles” which I still believe in, are Bicycles and cycles in which GCB breaks records.

    ReplyReply
  10. @BoishaaiPa: GCB longest WINNING run was 80, 81 and 82. 86 to 90 they had two draws and no losses. They drew in 88 and 90. What a awesome record? From 85 to 91 they played 120 games lost 4, draw 2 and won 114 8-O . Seven years only four losses? 8-O

    ReplyReply
  11. @Stier: Yes, draws also count for unbeaten record, that is why the period 85 to 91 is seen as the longest unbeaten streak…much more than 2000 days.

    ReplyReply
  12. I see Hoskins has stepped down, I wonder if fumbling Smit will now try to worm himself into that job, god forbid that ever happens.

    John is apologizing for everything, Plumtree, Jake I wonder if he will go as far as apartheid?

    What a idiot, he fired Plumtree who then went on to win the super rugby, he kicked Jake out and then replaced him with Gold? Going from bad to worse? And during all of this he also kicked the Sharks out of Kings park? What a champion?

    Sorry I know it has nothing to do with schoolboy ….

    ReplyReply
  13. @Stier: maybe the John Smit saga has a lot more to do with SBR than we think. He was a very good captain and a good player, but seems not so good in management and administration. One should maybe not badmouthing the man but still be critical about actions and performance in certain roles.
    Same goes for players and coaches that may perform good or bad in SBR. This is a very small and limited environment, albeit quite active, vibrant and exciting.
    Real rugby competition only starts after school – boys must make sure they know what it entails. We have a role to play in preparing them as well.

    ReplyReply
  14. Kan ek net ‘n lansie breek vir die Marlow span van 2014 wat die laaste span was om HJP te klop. Die jaar het die Wolramme gesukkel, maar om met 210 seuns mee te ding soos hulle meeding is elke jaar ‘n prestasie,

    ReplyReply
  15. En die laaste wedstryd wat Grey verloor het in 1985 was teen Maritzburg College, seker die grootste skoolrugby wedstryd daai jaar. MC was onoorwonne terwyl GCB die vorige wedstryd teen Queens verloor het. Die twee losskakels was Joel Stransky en Pieter de Haas.

    ReplyReply
  16. @BoishaaiPa: Ek kan nie die MC skrummie onthou nie, maar Jeremy Thompson het senter gespeel. Dit was ook die eerste maal in dekades dat MC en GCB teen mekaar gespeel het.

    Die heelagter was Henk Prinsloo wat SA Skole gespeel het, hy het die bal verder geskop as enige ander skoolspeler wat ek nog ooit gesien het.

    Die atmosfeer was ongelooflik, MC het GCB voor opgevoeter en makliker gewen as wat die telling weergee het.

    ReplyReply
  17. Daai rekord van hulle bly darem ongelooflik. Om so lank so suksesvol te wees…. goeie afrigting, talent en baie genade. As mens net dink wie oor die laaste dertig jaar uit Grey gekom het staan mens verstom. Baie geseend.

    ReplyReply
  18. Van al die Grey manner bly Ruben Kruger my gunsteling. Ek seg nog steeds hy het in die 95 WB gescore.

    ReplyReply
  19. @Stier: dink Ruben was een van die bitter min manne wat al in st 8 (graad 10) eerste span gespeel het vir Grey.

    ReplyReply
  20. @Rainier Vermaak aka AKW: Nou begin die geheue inskop. Ek het in 2014 vir die hervatting van die MC vs GCB interskole n Overview van die geskiedenis tussen die twee skole gemaak vir Premier Interschools..Ek het daar die game bietjie nagevors en met die PI voorskou het hulle grepe van die game gewys.

    “Chet Maherry (Lock), Frans Cronje (Hooker), Buks Steenkamp (Centre) and Henk Prinsloo (Fullback)” was almal SA Skole. Ek het voorreg gehad om vir Chet vanjaar te ontmoet met die Boishaai game hier in Paarl…Die MC Scrummie was sean Glover…Sy seun het verlede jaar vir MC gespeel as ek dit nie mis het nie.

    ReplyReply
  21. @Speartackle: was hy nie daar uit die Oos Vrystaat (jou wereld) – Bethlehem?

    ReplyReply
  22. @Andre T: waar vat julle ietsie..Blue lagoon of Fathers Moustache.Of op die Berea..Woodcutters,those where the days my friend, we thought will never end :roll: :mrgreen: :lol:

    ReplyReply
  23. @Speartackle: mis jou mater,darm baie lus vir iets koud by DCC,ek gaan altyd n week na San Lameer in Augustus,golf,golf ,shad vang maar my kinders f-k my rond.Seun het liesbreuk operasie gehad,dogter coach hokkie by Lynwood ..op toer en ek kan nie n week alleen wees saam met my vrou nie,ek weet jy sal nie verstaan maar ai………dit net n touch te lank

    ReplyReply
  24. @Speartackle: Vrede, asook Piet die Bulle se skrumskakel. Hoe kan hulle dit nou nie weet nie, veral met name van “wysheid”en “kundigheid”?

    ReplyReply
  25. @BOG: Die ou rumatiekvoële hier is maar dom jong….maar dit kan mens mos maar aan hulle posts herken

    ReplyReply
  26. @BoishaaiPa: Yip, het hom laas in 2014 gesien toe ons Muller Meiring na die gedenkmuur toe geskuif het, net so windgat soos altyd…. :lol: :lol:

    ReplyReply
  27. Lichtenburg vs Helpmekaar in die groot skole finaal. Goeie oorwinnings vir Lichtenburg in die kwart- en halfeindstryde. Hulle behoort nou baie naby aan top 30 te wees. Ek het nie verniet in die begin vandie jaar voorspel hulle sal top 30 haal nie.

    ReplyReply
  28. @BrotherBear:
    @Stier: dink Ruben was een van die bitter min manne wat al in st 8 (graad 10) eerste span gespeel het vir G

    Seker Gustav du Plessis ook std 8 al 1stes gespeel

    ReplyReply
  29. @BoishaaiPa: hey Boishaaipa….remember this?

    :arrow: 438 Thoughts on “Boishaai vs Greyt: is this the national championship game?”

    avatar
    BOG on 15 May, 2016 @ 18:42

    Not that I have any doubt who the winner will be, but is it not mathematically possible, using BHPs formula (Well just have to watch him that he does not fiddle with that), that the loser on Saturday,could find their way to the top of the “log” by the end of the season, providing— ?

    ReplyReply
  30. No 18 beat No5! Be interesting to see the effect of that on the rankings!
    If EG at 6 can beat Garsies at 18 they could move to 5th!

    By next week all will know!

    ReplyReply

Leave a Reply