School Rugby fixtures & results – week ending 13 August 2016

TIME DATE SCHOOL SCHOOL EVENT
Fri.12Aug Port Rex 22 17 Stirling
Sat.13Aug Glenwood 10 39 Grey College
Sat.13Aug Brandwag 10 42 Outeniqua
Sat.13Aug Cambridge 6 24 Queen’s
Sat.13Aug Nico Malan 50 31 Pearson
Sat.13Aug Hudson Park 12 12 Dale
Sat.13Aug Graeme 23 6 Muir
Sat.13Aug Selborne 27 21 Grey HS
Sat.13Aug Daniel Pienaar 21 34 Drostdy
Sat.13Aug Noord-Kaap 32 17 Diamantveld
Sat.13Aug Welkom Gim 35 8 Voortrekker (Beth) Griffons-liga Final
Sat.13Aug Rustenburg 16 46 Garsfontein Beeld Macro Sch QF
Sat.13Aug Monument 25 21 Nelspruit Beeld Macro Sch QF
Sat.13Aug Waterkloof 43 39 HTS Middelburg Beeld Macro Sch QF
Sat.13Aug Menlopark 22 71 EG Jansen Beeld Macro Sch QF
Sat.13Aug Pietersburg 36 43 Lichtenburg Beeld Big Sch QF
Sat.13Aug Linden 0 55 Vereeniging Gim Beeld Big Sch QF
Sat.13Aug Ben Vorster 13 25 Ligbron Beeld Big Sch QF
Sat.13Aug Oos-Moot 18 30 Helpmekaar Beeld Big Sch QF
Sat.13Aug Merensky 10 36 Vryberg Beeld Medium Sch QF
Sat.13Aug Bekker 24 24 Brandwag Benoni Beeld Medium Sch QF
Sat.13Aug Ben Viljoen 38 0 Penryn Beeld Medium Sch QF
Sat.13Aug Die Wilgers 23 14 Fochville Beeld Medium Sch QF
Sat.13Aug Bellville 26 12 Hamlets
Sat.13Aug Bishops 43 28 SACS
Sat.13Aug Brackenfell 32 26 Hugenote
Sat.13Aug DF Malan 20 31 Durbanville
Sat.13Aug Drostdy 34 21 Daniel Pienaar
Sat.13Aug Monument Park 35 13 Milnerton
Sat.13Aug Oakdale 31 21 Framesby
Sat.13Aug Oudtshoorn George
Sat.13Aug Paul Roos 22 32 Boland Landbou
Sat.13Aug Paarl Gim 117 0 Primrose
Sat.13Aug Tygerberg 19 16 De Kuilen
Sat.13Aug Worcester Gim 29 0 Vredenburg
Sat.13Aug Wynberg 17 23 Rondebosch
date

129 Comments

  1. PRG kon seker nie vir n moeiliker twee wedstryde gevra het om hul seisoen af te sluit nie. Gaan knetter teen Ploegie se perre.

    ReplyReply
  2. Hoe lyk dinge daar in Nelspruit? Monnas werk baie hard. Gaan ons 3 SA manne mis. Program vir Monnas Saterdag. 8h00 o/14 vs Waterkloof. 9h00 o/15 vs HTS Mid. 10h00 o/16 vs HTS Mid en 11h30 Witbulle vs Nelspruit.

    ReplyReply
  3. @Hooit: Wie wil weet hoe dinge in Nelspruit lyk? Dis lekker warm hier. Ons praat nie uit nie!!

    Ons het nou nie SA-spelers wat ons moes afstaan nie, maar ons wel ‘n besering of twee wat so bietjie lol.

    Dit wil voorkom of ek Saterdag daar op die pawiljoen gaan sit, en ek hoop daar word lekker kos verkoop. My dik lyf hou van lekker kos……

    Als hang af of my seun wel gekies gaan word om Saterdag diens te doen.

    O ja, Nellies oefen ook maar. Dis mos maar ‘n belangrike game hierdie. Daar is mos soortvan reeds besluit dat dit ‘n Garsfontein vs EG Jansen finaal gaan wees, so julle word ook deur andere geen kans gegee nie.

    ReplyReply
  4. @Valkie: Ek weet nie van die kos nie want ek braai maar self elke keer. So as jy die kos onbevredigend vind en die son warm dan moet jy my net vind dan braai jy saam met n koue ietsie. Hoor maar net daar waar kan jy Kwagga se Pa vind.

    ReplyReply
  5. Highlight of the Noordvaal rugby season to start this Saturday..Beeld Trophy quarter finals. Some brilliant games to be played over the next 03 weeks. Hope EG Jansen will be well prepared for Menlopark., Nearly 2 months that they played there last game,.

    ReplyReply
  6. @Jakes: Hope you guys have not lost the touch with that kind of lay-off. Saw that Helpies struggled after youth weeks, even though most boys participated there. But then, should be a steamroller against Menlo (or not?).
    Seeing that you guys have these gaps and miss out on good match practice before Beeld – Why not arrange a game just after our Garsies game next year? The anticipation and match prep should get you all rough and ready. Hehehehe

    ReplyReply
  7. @Hooit: some interesting matches this weekend….focus to neighbors and a small game in KZN somewhere….

    ReplyReply
  8. @BrotherBear: Sounds like a good idea for preparation, but in reality will not work. Massive impact’ friendly” games like that just before Beeld quarters might just cause several injuries, especially if you play Garsies and EG Jansen as “warm up”games :wink: On the other hand about 3/4’s of EG Jansen’s team played Craven week, so will not be that rusted.

    ReplyReply
  9. @odie15: Grey would probably consider it small, just another easy game. But for the Scumbilo boys it’s one of the biggest tests of the year. Usually to ensure Grey don’t score 100 and the game isn’t stopped early. Last game of the season for the GW boys so will want to do well.

    ReplyReply
  10. @odie15: There were playoffs to qualify for the playoffs to playoff to qualify for the quarter final which is were we are now. Not so complicated.?

    ReplyReply
  11. @Valkie: Waar kom jy aan die strooi van EG teen Garsies? Kom ek plaas jou gou in die prentjie: Ons werk baie hard net vir een game en dis saterdag teen rustenburg… ons dink nie eers aan wat daarna kan gebeur nie want dis irrelevant as ons saterdag verloor… en dit gaan baie tough wees sonder ons 5 SA manne en met die hele rustenburg dorp wat by die game sal wees… wie ookal nou reeds voorspellings waag oor wie in die finals gaan speel moet darem onthou dat daar quarters en semis is… nee wat dis playoff rugby en enige iets kan gebeur!

    Baie sterkte vir al die spanne in die quarters! Ek glo dit gaan oorlog wees…

    ReplyReply
  12. Junior Pokomela (Grey PE) and Ryno Eksteen (Affies) are joining the Cheetahs. Both on 2 year contracts. Should see them in Super Rugby next year. Awesome!!!

    ReplyReply
  13. Anyone know the kick off times for the Bishops v SACS and Wynberg v Bosch games?I hope its different kick offs.Id hate to have to choose.Would love to see both

    Selborne v Grey is on tv right?

    ReplyReply
  14. Beet, Welkom Gimnasium speel Saterdag teen Voortrekker(Bethlehem) in die Griffons-liga finale. Ek sien dit nie op die lys van bepalings vir 13 Augustus nie – groot wedstryd in die Noord/Oos Vrystaat skole-rugby!

    ReplyReply
  15. I think the GB vs GW game will be much closer then some people might anticipate. GB is playing without 5 SA players and with some ingeries together with home advantage for GW it could be a very close game. Hopefully conditions will be better then the PE weekend.

    ReplyReply
  16. @Rugbyman: :mrgreen: Jy´s fyn gesnaar oor my aanmerking. Egter is dit wat van ons mede-bloggers voorspel. Gaan lees gerus die ´Beeld trofee´ gedeeltes, jy sal dit daar vind. Ek het ook nie enigsins op jou gesinspeel nie wat so aanmerking sou maak nie, ek weet van beter.

    Al die spanne se benadering is dieselfde. Ek dink nie een van die 8 spanne is arrogant genoeg om verby hierdie Saterdag te kyk nie. Soos jy sê, dis uitspeeltyd, en enige iets is moontlik. Sterkte vir julle.

    ReplyReply
  17. @OudUppie: I hope you right, I really want a closer affair than last year. Glenwood missing 1 in SA A team, but Grey has so much depth it shouldn’t affect them. The Grey Cherries and Peaches are as strong as some schools 1st teams.

    ReplyReply
  18. Gaan lekker ruggas op Markotter wees – en dan die rare geleentheid om saam met Ploeg, Maroon en die “gestorwe” Tjoppa te kyk! Ek gaan dit nie mis nie, maar ek is bevrees Lafbou is die gunstelinge!

    ReplyReply
  19. @Die Ken: Geniet dit, ek gaan die laaste tuis game mis. Sal darem vrydagaand by Maties astro op my pos wees en klaar my buskaartjie na Bloem in die sak. Daai een mis ek vir niks nie.

    ReplyReply
  20. @Rugbyman: Rustenburg,Waterkloof of Menlo kan dalk die Japan van die Beeld wees maar ek voorspel maklike wenne vir EG en Garsies. HTS en Monnas gaan moet hardwerk en opdaag vir hul games dan behoort hul te wen maar gaan nie maklik wees nie.

    ReplyReply
  21. @Grasshopper: Yip. It happens ones a year I have to bear the weight of my Alma mater vs “my son”. At least I never lose!
    May rugby win!

    ReplyReply
  22. I don’t see the Paarl Gim vs. Primrose match on this schedule. Has it been cancelled? I would think so. No disrespect to Primrose, but they will get a huge klap against all the Premier A schools in WP.

    I am also of the opinion that the inter- schools match between Boishaai and Gim should be both school’s final match of the season. I am sure that it is very hard for the coaching staff of these two, to motivate their charges again after this event. Grey Bloem and Paul Roos have certainly got it right!

    ReplyReply
  23. @Hooit: Dan bring ek maar ‘n tjoppie saam Saterdag, lyk of my kleine seuntjie van die bank af dalk so bietjie speelkans sal kan kry. So sal maar sien hoe die dinge loop.

    :mrgreen: Braai jy voor die game of na die game?

    Sterkte vir julle, en ek sal Kwagga se Pa soek. Speel Kwagga ook Saterdag?

    ReplyReply
  24. @Valkie: Kwagga speel 7 vir die 1stes. Ek steek vuur aan so 7h30 en dan gebeur dinge maar soos dit gebeur. Ek het net ‘amptelike’ pligte as die 1stes speel. Onthou n gemaklike stoel.

    ReplyReply
  25. Uiteindelik kan ek weer braai nadat Garsies en Helpies die braai by Kearsney in die wiele gery het.?

    ReplyReply
  26. @Kattes-Strofes: in the ’80s we always had PRG as last match….they loved that. I dont recall our 1st team beating them ever in school. I had a couple of Maroon jerseys in the cupboard after last match swaps. My father had a building partner his family were Paul Roosers the family nickname was Jood any of our Paul Roos bloggers go by that nickname?

    ReplyReply
  27. @odie15: Jy sal iets moet kry vir daai geheue van jou..Die uitslae vir HJS vs PRG in die 80’s as volg..Speel 10 HJS wen 7 and PRG wen 3 (PR het 1986, 88 en 89 gewen) Hier is die tellings, HJS telling eerste

    1989 6 21
    1988 6 10
    1987 7 6
    1986 0 3
    1985 31 7
    1984 12 9
    1983 9 3
    1982 10 7
    1981 12 6
    1980 15 10

    ReplyReply
  28. @odie15: PRG however did dominate the 90’s with a reverse for them winning 7 and HJS only winning 3.

    1999 13 26
    1998 3 17
    1997 25 22
    1996 0 3
    1995 6 3
    1994 20 22
    1993 11 13
    1992 6 3
    1991 6 29
    1990 0 4

    ReplyReply
  29. @odie15: Overall since we started to play PRG every year from 1976 (last 40 years) with 41 games played HJS has won 24, PRG has won 16 with only one draw in 2002.

    ReplyReply
  30. @Kattes-Strofes: No the game is on but I’m with you. Gim v Boishaai should be (our) the last game of the season. 1st Team playing Primrose RFC, Seccies against Tygerberg RFC 1st XV and C team against Western Cape Sports Academy 1st XV.
    Next Wednesday we are playing against Durbanville and on Saturday against Outeniqua.

    ReplyReply
  31. @Hooit: Ek ry eers Saterdagoggend van Nelspruit af Krugersdorp toe, so ek gaan beslis nie 7H30 daar wees nie. Ons kyk maar as ons daar arriveer hoe dinge gaan loop. Ek bring egter steeds ‘n tjoppie saam, want my seuns kan eet en die oudste ry saam my. Na die wedstryd is dit weer die lang pad terug, met trane of met ‘n glimlag……

    ReplyReply
  32. @Hooit: the Kearsney braai was on and a rather merry affair. Wondered where you were. KES moms always a handful (if you know what I mean), but Pretoria manne were very subdued and had to restock the Brandewyn quite early in the evening.
    Still looking forward to a Monnas braai at Monnas, but the opportunities (and invites) are rather slim. hehehe

    ReplyReply
  33. @BoishaaiPa: amazing how close most of those games are, nothing in it really, other than the odd big score. It was possibly the refs fault again.

    ReplyReply
  34. @BrotherBear: I always have an open invitation for a braai. If there was no Deep Wesrander at the kearsney braai then it wasnt a braai but merely a meat tanning get together. So in other words was there somebody in khaki shorts at the braai or was it not n braai?

    ReplyReply
  35. @Hooit: it all depends how khaki you want the shorts to be ;-) Mike was there in shorts, but then he is from the east. Pta pappies attended in the traditional unspectacular “two-tone” shirts. One pappie kept his sunglasses on the whole night – methinks the mommy was unhappy about something and gave him something to remember.

    ReplyReply
  36. @Hooit: just don’t tell me you are a “briquet boy”. Braaivleis without at least one of the following woods do not count (unless well explained).
    1. Sekelbos
    2. Hardekool
    3. Kameeldoring
    4. Bosveld doringhout – few variants
    5. Rooikrans (met die dik pit)

    ReplyReply
  37. @BrotherBear: agree on that. Did you see old Graeme ‘Biff’ Smith launching some kak lumpwood stuff in London…..jeepers dude you could have gone into any sector and he chose lumpwood…

    ReplyReply
  38. @Hooit: @BrotherBear: Briquettes is the worst of then all!! I refuse to place my meat on a braai grill if fire was made with that ugly stuff, it also releases plenty of unwanted chemicals. I’ll rather eat the meat raw.

    So ek hoop ons het ‘n houtvuur Saterdag. Love Sekelbos, love the smell of the burning wood. Ons sal maar moet wag en sien waarmee ons gaan braai, maar fotos sal ons neem. Soms is dit jammer dat ons nie fotos op die blog kan laai nie…….of dalk is dit ‘n bedekte seën…. :mrgreen:

    @Hooit: As jou laatie my klein seuntjie gaan seermaak gaan ek verseker jou tjoppie brand, so jy beter mooi praat met Kwagga…. :lol:

    ReplyReply
  39. @BrotherBear: It all depends. Saterday is planned with lots of time so it will be lots of wood frequently. Will see what is in stock. Only use briquets if the braai was planned for a specific time and with all the distractions, darts, pool, rugby, Ricky Louw etc you see you going to miss the time and the wife gives you that silent stare when you tell her. The stare alone can get the meat done in 5 minutes so if you get it you do what you have to do. But once Ricky and myself becomes one then I am not afraid of the stare. That usually causes some kind of headache the next morning.

    ReplyReply
  40. @Valkie: My laaitie is soos n teddy beer. Baie sag maar ongelukkig verander hy gewoonlik vir so 70 minute n week in n boetie beer en dan maak hy net k$#@**k. Vir n vreemdeling wat na n braai genooi word het jy darem baie voorwaardes. Sal nou maar my ope uitnodiging siening moet heroorweeg na Saterdag. So Brotherbear as jy nie genooi word in die toekoms nie is dit agv Valkie

    ReplyReply
  41. @Hooit: Ja, ja promises promises. Wil nou nie vreeslik voorbarig voorkom nie, maar weet meeste van die Helpie manne gewoonlik baie welkom daar en vice versa.

    ReplyReply
  42. @Hooit: So gepraat van ‘voorwaardes’, klink of jy my vrou en pelle ken, hulle sê ook ek is ‘high maintenance’.

    Vir ‘n vreemdeling klink jy baie toegeeflik, so ek dink ek sal my maar rustig moet hou en gedra. Ek bring dan maar koeldrank, braaibroodjies en een tjop, praat nie baie nie en kyk ook nie op nie….

    ReplyReply
  43. @Playa: Mine are REAL true facts, not fabrications. Im just wondering if that match will be continued to be discussed until next year. And while Im on it, tell @BrotherBear: that he obviously has never braaid with Eastern Cape thorn wood. The problem is that in the “Transvaal”, they use it as garden plants.

    ReplyReply
  44. @BoishaaiPa: Hahaha! He calls them REAL true facts. Hopper the Englishmen would say that’s tautology.

    @BOG: Thorn bush AKA Umga…I am still to see a better fire maker. That’s why we’re as thick as rubber down in Frontier Country

    ReplyReply
  45. @Playa: Verifiable events or a preponderance of probabilities = facts, not alcohol induced exclamations or groanings .

    ReplyReply
  46. @odie15: @BoishaaiPa:
    So dit lyk of Paul Roos n mean team gehad het in 89 deur Boishaai 21-6 te geklop het, weet jul of hul Gimmies ook gewen het daardie jaar. Ek was in 89 matriek en Nellies het ook n mean team gehad.. net een game verloor die jaar teen Kempies in die Direkteurs finaal.. het Paul Roos en Affies kon wen in 89

    ReplyReply
  47. Good luck to all the Glenwood & Grey teams this weekend. Safe travels there & back too. Hoping Glenwood can put up some resistance & play to their capabilities ?

    ReplyReply
  48. Weet iemand dalk wat is die beginspanne vir vanmiddag se SA Skole games asb?

    ReplyReply
  49. @Speartackle: SA School: 15 Gianni Lombard, 14 Mike Mavovana, 13 Wandisile Simelane, 12 Rikus Pretorius, 11 Sihle Njezula, 10 Damian Willemse, 9 Rewan Kruger, 8 Khanya Ncusane, 7 Muller Uys, 6 Charl Serdyn, 5 PJ Steenkamp, 4 Salmaan Moerat (captain), 3 Sazi Sandi, 2 PJ Botha, 1 Nathan McBeth.
    Replacements: 16 Daniel Jooste, 17 Reece Bezuidenhout, 18 Johan Neethling, 19 Ben-Jason Dixon, 20 JC Pretorius, 21 Richman Gora, 22 Ruan de Swardt, 23 Manuel Rass, 24 Muller du Plessis, 25 Emilio Adonis, 26 Khwezi Mafu.

    SA School A: 15 Abner van Reenen, 14 Austin Davids, 13 Louritz Van der Schyff (captain), 12 Sicelo Tole, 11 Cameron Hufke, 10 Lubabalo Dobela, 9 Sanele Nohamba, 8 Jessie Johnson, 7 Mark Snyman, 6 Athi Magwala, 5 Christopher Havenga, 4 Jaco van Tonder, 3 Mornay Smith, 2 Dylan Richardson, 1 Gugu Nelani
    Replacements: 16 Schalk Erasmus, 17 Cabous Eloff, 18 Keagan Glade, 19 Juan van der Mescht, 20 Ryno Pieterse, 21 Dian Schoonees, 22 Zinedine Booysen, 23 Tyrone Green, 24 Tadendaishe Mujawo, 25 Janco van Heyningen, 26 Ayabonga Oliphant.

    ReplyReply
  50. @boerboel: Nope, about 10 extra-mural activities including chess. 45 is easy to offer if you consider individual type sports like BMX etc…..think hard now I know it’s tough when you suffer from OGHD, Obsessive Glenwood Hating Disorder 8-O

    ReplyReply
  51. Warriors7- Well the EG Jansen team sounds very confident that Menlopark can not match them upfront and ready by the sound of it.

    ReplyReply
  52. @Rugbyman: hahahaha..ja nee dis confidence daai..Ek verwag baie meer teenstand van Menlopark af as aan die begin van die seisoen gesien dink ek..EGJ sal hulle beste game moet speel en nie te confident wees oor ‘n definitiewe wen nie… :-o

    ReplyReply
  53. @BrotherBear: @jakes: ń Rugbybal kan enige kant toe rol. Dalk is dit die dag vir die ´underdogs´ of so sit ek en hoop terwyl ek Krugersdorp toe bestuur…. :lol:

    ReplyReply
  54. Sien geen arrogansie in die SA rugby berig nie so ja.

    Hou asb ophoogte met scores in Bloem vir u19 rugby.

    ReplyReply
  55. Eindstryd van die Griffons-liga: Welkom Gimnasium 35 – Voortrekker Bethlehem 8

    ReplyReply
  56. Gim het nie eers ‘n paaltjie verloor nie? Waai hoederkop het die game gereel?

    ReplyReply
  57. Glenwood eina, again! Monnas, Affies and Grey just shows that the 6 ranking is totally crazy, top ten don’t even make sence anymore. SANIX is nice but doesn’t mean much as far as showing how good a team is.

    ReplyReply
  58. Boland was weer reg vir rugby. Terwyl ons o/13 span vir Eikestad gerol het kon ons ook kyk hoe Landbou vir PRG oorkant die pad afstof. Nie ‘n goeie dag vir die top Stellenbosch se skole gewees nie.

    ReplyReply
  59. So, apart from the Bulls u.19’s who beat the Cheetahs 40-19, their star studded u.21’s lost 20-26 and their Currie Cup team was humiliated. Now, does it really help to pour all that money into the junior teams? They should maybe consider spending less on juniors and rather keep the good senior players.

    ReplyReply
  60. @Stier: What do you mean eina, 39-10 isn’t too bad. We have lost by 80 plus to Grey previously. We certainly didn’t expect to win it. I am just happy we kept it below 50 and our 2nd’s improved drastically to draw 26-26. Glenwood never claimed to be 6th, that is was the ranking people said. Top 20 for sure, maybe around 15th would be fair.

    ReplyReply
  61. @Stier: Bly jy het darem gras om te sny! Ons wag nog vir reen! :lol: Maar ja, ietsie is nie lekker met die Bulle nie. Klop WP gemaklik en verloor dan ver.

    ReplyReply
  62. @Djou: yes we were lucky! Luckily enough there is no comments column so in 20 years it will say 10-39. Glenwood had JJ out who makes a difference for us. I thought all the A sides did well, no blowouts and the U14a won!

    ReplyReply
  63. @boerboel: you such bonehead, you would never be as brave as you are on here in person. Bonehead deluxe! Absolutely clueless….

    ReplyReply
  64. @Stier: you right about Sanix then. Then agsin, you did go there twice already and walked it, didnt you. Or was it just a fact finding mission? I hope that we can now put this to rest. Trophy in the cupboard and proud of it.

    ReplyReply
  65. @Grasshopper: precisely. And you know what. The kids are laughing at us when they read the sh@$$t we talk here. Wonder sometimes who is the kids. All they want to do is play rugby against the best. Some however would like to punish them as much they can. Thats their kick! Maybe we should not decide for them.

    ReplyReply
  66. @Greenman:

    I was down in Amanzimtoti the other day. It was quite early and there was a bamboo plantation of fishermen on the beach reeling in fish like crazy. I sat for a while and watched them. As long as the fish were biting, the fishermen kept throwing bait in the water and reeling them in.

    Then a funny thing happened. The fish suddenly went off the bite. The fishermen realised that throwing more bait into the water would just be a waste of time, energy and bait. So they packed up their fishing gear and went home. Or maybe to find another spot where the fish were biting.

    ReplyReply
  67. @Stier: 91: Belaglik van WP Rugby om sulke wedstryde te skeduleer. Die 2de span het teen Tygerberg RFC se eerstes gespeel (wat beter teenstand as Primrose was) en Derdes teen WP Schools Academy se eerstes. Beide laasgenoemde twee Gim-spanne ook gewen. O/16 A ook 100 punte aangeteken.
    Ek is ten gunste daarvan dat die spel waarvoor ons so lief is, uitgebrei en versprei moet word na almal maar wraggies dit is vernederend as ‘n opponent 17 drieë teen jou druk.
    Hoogtepunt van die dag (vir my) was Theo (Fiela) Boshoff se puik skopvertoning. Hy het 16 uit 17 doelskoppe oorgeskop waarvan talle uit die hoeke was

    ReplyReply
  68. @Djou: Ja , as die bestuur afrigting en spelers nie alles in plek is en saam werk nie kan mens vergeet van sukses. Al ons spanne gaan meer en meer sukkel om talent te behou. Al die unies gaan moet planne maak om die probleem te oorkom.

    Dalk moet ons soos New Zeeland die top 150 manne SARU kontrakte gee en as hulle loop kan hulle nie vir die Bokke oorweeg word nie. Of ons moet die poel so groot maak dat ons genoeg manne produseer om die knou te kan vat as van die manne oorsee gaan speel. Ek is bevrees ons gaan die Brazil van rugby word. Ons manne met ondervinding gaan oorsee hulle geld maak en die jong manne gaan plaaslik speel. Die leeus het darem gewys dit kan werk.

    ReplyReply
  69. @Veg: They have finished strongly indeed.But I’m sure they’re happy to be done with the season.The Dale and Grey games took a lot out of them.I was hugely impresed with David Coetser.

    ReplyReply
  70. @GreenBlooded: I dunno mon, if it was me I’d probably sit down with a beer and wait for the fish to swim back. In the meantime I’d save bait and just use a spoon … :roll: :roll: :roll:

    Especially if the fish habitually come back :mrgreen:

    ReplyReply
  71. @Playa: Only switched on when the score was 27-0.They then seemed to run out of steam.Agree with you that he was good.

    ReplyReply
  72. @BuffelsCM: Stem saam. Ek weet nie in welke “liga” hierdie spanne normaalweg deelneem nie maar daar is geen logiese rede vir hierdie fixtures nie. Ek weet dat hulle (spesifiek Primrose ) elke jaar ‘n paar wedstryde teen “B” liga skole het, en selfs daar nie die mas kan opkom nie. Daar is sekerlik meriete in daarin om jou te toets teen die top spanne maar dan moet jy ten minste tot ‘n mate kompeterend wees. Om ten minste 2 ligas bo jou vuurmaakplek te probeer speel wetend dat jy ‘n helse pak gaan kry, maak eenvoudig geen sin uit nie. O’n geag bogenoemde verdien Gim ‘n pluimpie vir die feit dat hul nie die games gekanselleer het nie, en die onderskeie klubspanne een vir hul bereidwilligheid om hierdie verpligtinge na te kom.

    ReplyReply
  73. @ Jakes , @Brother Bear , @Rugbyman

    Het julle al n idee van wie speel teen mekaar in die semi finale in die Makro asook Groot skole die komende naweek en waar vind dit plaas asb ?

    ReplyReply
  74. @Ooorkant Loftus:
    Groot skole 1e spanne speel Saterdag
    Lichtenburg vs Vereeniging Gim
    Ligbron vs Helpmekaar
    Albei games in eersgenoemde se tuisdorp (Ligbron in Ermelo)

    ReplyReply
  75.  @Brotherbear, dankie vir die info.
    Ek sien Ligbron is die Tegniese skool op Ermelo.
    Goed om weer van n skool in Ermelo te hoor.
    Was altyd n mooi ou dorpie op sy tyd. Kan sleg koud word daar !!   Vat maar n ou baadjie of so iets saam.
    Groot ding is die seuns moet dit geniet, beide spanne.
    Die herinneringe van so n wedstryd sal almal altyd onthou !

    ReplyReply
  76. Dankie @Ooorkant Loftus. Jy kan ook die logistieke besonderhede volg op die “Beeld Trofee 2016” blog inskrywings. Laas in 2013, dink ek, teen Ligbron op hulle velde gespeel. Harde mannetjies wat wil speel. Hopelik is die Helpie 1e span meer gefokus hierdie Saterdag. Geen maklike games in Beeld.

    ReplyReply

Leave a Reply