Heidelberg Volkies’ impressive season continues

From a reader: HEIDELBERG VOLKIES “WHITE TIGERS” WIN THE “VALKE GROOT SKOLE” LEAGUE
On a cold and windy winter’s afternoon Heidelberg Volkies and Hugenote contested the crown for the 2015 “Valke Groot Skole” Champion.

First Half
The first half was a ding-dong affair with the lead changing numerous times.
Three minutes into the game the Volkies forwards were penalised for playing the ball on the ground and the Hugenote fly-half,Lenus Wilkinson, landed his first penalty.

6 minutes into the first half Jan Kotze landed his first penalty for Volkies, which he followed up 3 minutes later with another penalty to give Volkies the lead till the 18 minute of the game, when Hugenote fly-half landed another penalty to bring the scores level at 6-all.
Five minutes later, in the 23rdminute of the game Lenus Wilkinson landed his third penalty to put Hugenote in the lead 9 – 6.

In the 25th minuteof the game Brendon Strydom, Valke Craven Week prop, scored Volkies first try. The try came from a short line – out, 5 metres from the Hugenote goal line, where Brendon was used as the receiver and caught the Hugenote forwards on the wrong foot. Jan Kotze missed the conversion.

Half time score – Hugenote 9 – Heidelberg Volkies 11

Volkies forwards dominated the scrums in the first half and their line-out play was good. Their loose forwards worked hard and created at least 5 turnovers situations but the backline of Hugenote kept to their task and defended very well.
In the first half the fly-half of Hugenote had a good game and used his backline to good effect, while Brendon Strydom and Willie De Klerk played well for Volkies.

Second Half
The Hugenote side started the second half on the back foot with the kick-off that didn’t travelled 10 meters. This put the Hugenote under pressure and resulted in a penalty a minute later which Jan Kotze successfully kicked through the posts.

Hugenote immediately retaliated with a try by Xavier Hawley (wing) after bad defence by the Volkie backline. This meant that the score was even with thirty minutes to go.

Four minutes later, in the seventh minute of the second half, after good play by Volkies and a few penalties in the 22 metre area Jan Kotze went over for his try, which he also converted.

For the rest of the game, the Volkies defence was tested at numerous occasions by the Hugenote backline, but the 15 “White Tigers” stuck to their guns and Hugenote could not score anymore points.

Final score – Heidelberg Volkies 21 Hugenote 14

In the second half Alton Palmer and Donovan Strydom defended well for Volkies.
At his stage the team has won the NWU Vaal super 15, all their matches at the Walvis Bay Desert Festival and the “Valke” League (the first time in 13 years). Definitely something to be proud off in the year the schools celebrate its 100th anniversary.

In the next few weeks the Beeld trophy will be contested with Hugenote playing Helpmekaar next weekend in the qualifying round and Heidelberg Volkies playing the winner of Potch Gimnasium and Overkruin High School in the Quarter finals in 14 days’ time.

Heidelberg Volkies team sheet
1. Brendon Strydom
2. Willie De Klerk (C)
3. Donovan Strydom
4. TiaanHeyns
5. Dylan Allen
6. Jan Kotze
7. Ruan Van Rensburg
8. Alton Palmer
9. Brazer Erasmus
10. Ettienne McDonald
11. BongiNtuli
12. Corne Breytenbach
13. Muna Van Niekerk
14. Eugene De Waal
15. Duanne Tromp
16. Henro Rossouw
17. Stephan Louw
18. Arno Grobler
19. Albert Brits
20. Marcus Maritz
21. Chris Opperman
22. Divan Uys

Leave a Reply

17 Comments

  1. avatar
    #17 Vyfster

    @4×4 nee, ek het geen benul nie oor die senter se agtergrond nie.
    Moet se as jy in my dae 1,95m lank was, sou jy slot gespeel het EN by verre die langste speler in die span gewees het :lol:
    ek verstom my telkens aan die grootte van vandag se skolespelers….ek was 1e span flank, 1,87 m lank en het net oor die 80kg geweeg, en was omtrent selfde lengte as die slotte en ander losvoorspelers ….bygese ek was darem nog 016 in std9 en 017 in matriek
    ons het natuurlik nie so gegym soos vandag se laaities nie, so was nie so gespierd nie.
    Deesdae het ek wel ‘n gewigsvoordeel, maar dit het meer met bier en tjops as met spiere uit te waai :mrgreen:

    ReplyReply
    2 August, 2015 at 14:44
  2. avatar
    #16 4×4

    Vyfster, ek verstaan dat die Gimmie buite senter van Paarl Gimnasuim oorgekom het Potch Gimmies toe? Weet jy dalk of daar enige waarheid in streek?

    ReplyReply
    2 August, 2015 at 12:24
  3. avatar
    #15 Vyfster

    Ja, dit gaan ‘n grote wees….Potch Gim baie goed vanjaar en is seker net-net die gunstelinge…..maar tuisveld is ‘n groot voordeel….nie dat dit Overkruin gebaat het nie….daar le beslis interessante wedstryde voor!

    ReplyReply
    1 August, 2015 at 22:37
  4. avatar
    #14 4×4

    Vandag opwagting gemaak by Gimmies v Overkruin wedstryd. Was nie verbaas om Volkies Heidelberg se bus en hele eerste span daar te gewaar nie, vernaam gesien in die lig dat Gimmies en Volkies Heidelberg mekaar volgende naweek op Heidelberg pak nie.

    Gimmies ‘n baie goed afgerigte span wat baie goed kombineer tussen voor en agterspelers. Baie spoed in die pak ook en seuns wat my beindruk het is 2,4,5 en 8. Agterlang is die 10 ‘n seuns met baie vaardighede, ‘n buite senter wat myns insiens in enige Pretoria eerste span sal instap( 1.95m lank en baie spoed), haastige vleuels en ‘n heelagter met twinkle toes.

    Kan dalk net die moeite werd wees om volgende naweek die rubikon oor te steek na Heidelberg toe

    ReplyReply
    1 August, 2015 at 20:29
  5. avatar
    #13 Vyfster

    @OudAffie: ja thanks, dinge verander maar heeltyd……julle was baie goed teen Maritsburg College…..sterkte vir Glenwood vandag!

    ReplyReply
    1 August, 2015 at 15:08
  6. avatar
    #12 OudAffie

    @Vyfster, ek wou nie ‘n punt probeer maak oor Affies nie, slegs Heildeberg Volksool aangesien almal hieroor gesels en hoe goed hulle gevaar het in die verlede. Ek stem heeltemal saam met jou dat in die vroeër jare die kompitisie heelwat sterker was en daarom dit meer gesog was om die trofee te wen, daar is ongelukkig net ‘n handjie vol spanne wat vandag kan wen.
    So gepraat van Rustenburg, hulle het al Affies 17 keer geklop en baie van die ou derbies het ongelukkig vasgeval teen proffesionele neigings op skole vlak.

    ReplyReply
    1 August, 2015 at 14:18
  7. avatar
    #11 Vyfster

    Of anders gestel, in daardie 75 jaar het 48 verskillende skole die finaal gehaal…..en 21 verskillende skole was as kampioene gekroon……. die laaste 20 jaar het net 1 nuwe wenner (EG Jansen) en 2 nuwe finaliste (Garsfontein en Florida) te voorskyn getree en tans beslaan die hele Noordvaal makro afdeling omtrent 20 spanne waarvan daar slegs 7 of 8 skole is waaruit die wenner altyd sal kom…….ek meen HTS Witbank, Die Anker, Wonderboom en sulke makroskole staan tans geen kans nie……so daar is net ‘n handjievol wat werklik nog ernstig meeding…..en Affies neem lankal nie meer deel nie

    Affies het hul 1ste beker in 1940 gewen……Teen Ventersdorp!….bid jou dit aan, so iets is vandag nie meer moontlik nie, more’s the pity.

    Anyway, verandering is normaal…..alles kan nie selfde bly nie….so sterkte aan al die skole in al die magdom afdelings van klein, medium, middel, groot en makro……die belangrikste is seker om jou beste te gee en dit te geniet :lol:

    ReplyReply
    1 August, 2015 at 13:44
  8. avatar
    #10 Vyfster

    @Oud- affie my syfers is van 1920 tot 1995….juis om ‘n punt te maak
    In daardie 75 jaar het Affies die beker 6x gewen en 4 maal gedeel, in die eerste 10 jaar van beroeps rugby het Affies 8 maal gewen om skielik tot 18 trofee te spring…….’n massiewe magsverskuiwing

    daarom ook is Monnas en Waterkloof skielik so hoog op die lys….Ek betreur die feit dat voorheen alle skole kon meeding en ‘n kans staan, sonder dat ‘n paar skole alles oorheers en dit baie meer mededingend was as die beroeps era van 1995-2015.

    Dit is vir my hartseer dat ‘n sterk en trotse skool soos Rustenburg, wat Admin al 6x gewen het, vanjaar met 100 punte teen Monnas verloor het.
    Rustenburg is nie swakker as voorheen nie, maar ‘n paar superskole het met werwing, professionele afrigting, unies wat spelers kontrakteer en by sekere skole plaas, bio-kinetikuste, dieetkundiges etc as deel van kondisioneringspan ens dinge laat verander en dit sal nooit weer soos vervloe dae wees nie……..dinge verander en dit is goed so, maar ek mis die dae toe se Swartruggens of Zeerust teen Affies in die finaal kon speel en wen…….vandag sal daar al ‘n 100tal teen rustyd op die bord wees :oops:

    ReplyReply
    1 August, 2015 at 12:47
  9. avatar
    #9 OudAffie

    18 – Afrikaanse Hoër Seunskool
    8 – Volkskool Heidelberg
    7 – Volkskool Potchefstroom & Monument
    6 – Rustenburg
    5 – Waterkloof & Pretoria Boys High
    4 – Pietersburg
    3 – Klerksdorp, Zeerust, Helpmekaar Seunskool & Hugenote Seunskool

    http://www.affiesrugby.co.za/uploads/1/5/9/1/15915132/8522621.jpg?386

    http://www.affiesrugby.co.za/uploads/1/5/9/1/15915132/5899856.jpg?388

    Volledige lyste van al die wenners ooit.

    ReplyReply
    1 August, 2015 at 10:06
  10. avatar
    #8 Vyfster

    Ook interessant is dat die 12 skole wat nog in wedloop is om groot skole Beeld te wen, 8 van hulle in daardie tydperk(toe almal nog vir selfde trofeee gespeel het) die Adminbeker/direkteurstrofee gewen en gesamentlik dit 21 keer gewen het en 3x gedeel het……terwyl van die 10 skole wat nog in Makro wedloop is, slegs 4 ooit die admin/ direkteurs gewen het , gesamentlik dit 5 uit die 75 jaar gewen het en 3 keer gedeel het
    Selfs die medium en klein skole van vandag het gesamentlik meer kere gewen as die makro’s…..om te dink vorige kampioenskole soos Brandwag, Stoffberg, Zeerust, Potties, Ben Viljoen, Delmas en vele meer speel deesdae in klein en mediumskool liga….eintlik hartseer

    ReplyReply
    1 August, 2015 at 01:52
  11. avatar
    #7 Vyfster

    Sorry ek was verkeerd, Rustenburg het ook 4x gewen en 2 keer gedeel…..Hugenote het 2 x gewen.
    Affies het 1940, 1957, 70, 78, 85 en 94 gewen en gelykop in 1972, 81, 84 en 95
    Dit bly vir my hartseer dat professionele rugby deur gesyfer het na skole toe en daar ‘n groot kloof tussen die skole se krag ontstaan het…..Selfs Swartruggens het al die admin gewen en vandag speel baie van die eens trotse wenners in die klein of mediumskole liga en staan geen kans teen die makroskole van vandag nie, maar dis seker maar onafwendbaar gewees

    ReplyReply
    1 August, 2015 at 01:25
  12. avatar
    #6 Vyfster

    Knap gedaan en veels geluk met ‘n goie seisoen sover, Heidelberg Volkies…..Ek dink Potch Gim ( as hulle Overkruin kan wen vandag) sal moeilik wees in die kwarteind, maar op jul tuisveld is daar geen rede hoekom julle nie kan wen nie.
    @Jakes….interessante syfers uit die amateur era of 1ste 75 jaar van die Administrateursbeker (1920-1995).
    Heidelberg Volkies het die beker 7 x gewen, Potch Volkskool 6x, Affies ook 6x, Pietersburg en pretoria boys high elk 4x, Zeerust en Rustenburg elk 3 keer.

    dit is alleenoorwinnings, heelwat finale het gelykop geeindig en Affies het paar keer beker gedeel. Monnas kon net 2 keer wen (ook 2x gelykop), Nelspruit 0 (2x gelykop), HTS Middelburg 1, waterkloof 1…..EG jansen, Garsfontein, Menlo almal 0…dit is verstommend om al die skole te sien wat al die trofee gewen het en veral relatief klein skole soos Delmas, Piet Potgieter, Ben Viljoen, Wolmaranstad, Hts Sasolburg etc wat al die trofee gelig het…….jy is reg, van 1994 het Affies dit vir ‘n dekade oorheers maar die 1ste 75 jaar was ‘n totaal ander storie

    ReplyReply
    1 August, 2015 at 01:01
  13. avatar
    #5 jakes

    @Ooorkant Loftus: ja dit gaan vrek koud wees die naweek, maar die rugby behoort warm te wees by Beeld uitspeel wedstryde. Volkskool Heidelberg is al oor 100 jaar oud sover ek verstaan. Daai antieke geboue is regtig klassiek. Maar as dit by direkteurs, adminastrateurs en Beeld trofee kom hou Affies seker nog die rekord by verre. Vernaam so van 1995 tot 2006 die kompetisie oorheers. Dis jammer hule neem nie meer deel nie, dink hulle sou die kompetisie oor die volgende 3 naweke geniet het.

    ReplyReply
    31 July, 2015 at 22:08
  14. avatar
    #4 Ooorkant Loftus

    @Jakes.
    Jy is reg. Net nou die dag daai Beeld Noord Vaal Skole rugby uitgawe onder oe gehad. Volkies is nou nog n mooi skool. Ry gereeld daar verby. Sterkte aan die manne daar.
    Kyk more by jou skool die groot Netbal.
    Gaan seker fris wees as ek so loer na die weer-goeroes se voorspellings!

    ReplyReply
    31 July, 2015 at 12:26
  15. avatar
    #3 jakes

    @BoishaaiPa: Dit sal nogal wonderlik wees om Heidelberg Volkskool in die finaal van die Beeld trofee te sien. Hulle het ‘n goeie kans. Dit sal hulle weer op die map plaas. Die Valke streek het meer kompeterende skole nodig. Goed om ook Hugenote Springs te sien in die finaal. Nog ‘n skool wat in die 70’s 80’s en 90’s teen die bestes kom kompeteer.

    ReplyReply
    30 July, 2015 at 16:17
  16. avatar
    #2 BoishaaiPa

    @jakes: My ou koshuis kamermaat en pel op Stellenbosch was n oud Volkie…Die man bly nou in Kanada, maar ek stuur gereeld sy ou skool se scores vir hom deur! Hy sal die een geniet!

    ReplyReply
    30 July, 2015 at 08:41
  17. avatar
    #1 jakes

    Wel gedaan Volkskool Heidelberg met die goeie seisoen. Dis goed dat die skool se rugby weer opwaarts beweeg. As mens na die geskiedenis van die Ou administrateur beker geskiedenis kyk so oor die 100 jaar, is Volkskool Heidelberg een van die voorlopers wat die die trofee al gelig het.

    ReplyReply
    29 July, 2015 at 18:40