School Rugby fixtures & results – week ending 25 July 2015

INFO DATE SCHOOL SCHOOL EVENT
Sat.11Jul Kingswood 65 0 Woodridge
Thu.23Jul Cambridge 5 22 Woodhouse Grove (UK)
Sat.25Jul Grens Adelaide Cancelled
Sat.25Jul Port Rex Queen’s Cancelled
Sat.25Jul Cambridge Westerling Cancelled
Sat.25Jul Marlow 24 26 St Andrew’s
Sat.25Jul Framesby Grey HS Cancelled
Sat.25Jul Despatch Brandwag Postponed
Sat.25Jul Graeme Pearson
Sat.25Jul Muir 26 0 Woodridge Game ended early
Sat.25Jul Daniel Pienaar Kingswood Cancelled
Sat.25Jul Sentraal Potch Volkskool
Sat.25Jul Grey College 18 10 Louis Botha
Sat.25Jul Diamantveld 64 0 Fichardtpark
Sat.25Jul Duineveld 14 30 Kynoch Noord-Kaap
Sat.25Jul Witteberg Hentie Cilliers
Sat.25Jul HTS Welkom 5 78 Welkom Gim
Sat.25Jul Voortrekker (Beth) 24 7 Goudveld
Sat.25Jul AHS Kroonstad 36 3 Kroonstad
Sat.25Jul Upington 11 5 Landboudal
Sat.25Jul Affies 50 19 Maritzburg College
Sat.25Jul Jeppe 27 20 Parktown
Sat.25Jul KES 24 22 Pretoria BH
Sat.25Jul Volkskool Heidelberg 21 14 Hugenote (Springs)
Sat.25Jul Kempton Park 42 8 Die Anker
Sat.25Jul Florida 11 17 Marais Viljoen
Sat.25Jul HTS Middelburg 12 10 Nelspruit
Sat.25Jul Linden 15 27 Randburg
Sat.25Jul Oos-Moot 20 12 Overkruin
Sat.25Jul Pietersburg 48 21 Ben Vorster
Sat.25Jul Potch Gim 17 17 Klerksdorp
Sat.25Jul Garsfontein 26 22 Helpmekaar
Sat.25Jul Drostdy 24 47 Bishops
Sat.25Jul Rondebosch 28 30 Boland Landbou
Sat.25Jul Hermanus 12 27 Brackenfell
Sat.25Jul Hugenote 23 11 Charlie Hofmeyr
Sat.25Jul Worcester Gim 16 5 Durbanville
Sat.25Jul Bellville 28 5 Milnerton
Sat.25Jul Paul Roos 29 15 Oakdale
Sat.25Jul HJS Paarl BH 30 11 SACS
Sat.25Jul DF Malan 3 55 Stellenberg
Sat.25Jul Swartland 7 25 Strand
Sat.25Jul Tygerberg 26 28 John Fisher (UK)
Sat.25Jul Paarl Gim 71 0 Wynberg

Leave a Reply

61 Comments

  1. avatar
    #61 Murrayfield

    @Die Ken: Dankie!!! En dan verloor hulle nog ‘n bees van ‘n rugbyman in Gert!

    Punteverskille tel ongelukkig net in ligas en nie vriendskaplike wedstryde nie!

    ReplyReply
    29 July, 2015 at 10:49
  2. avatar
    #60 Die Ken

    @Murrayfield: Die Helpies manne sal jou vinnig daarop wys dat hul 0/16s die beste in Noordvaal is, gebaseer op punteverskille tussen dieselfde opponente :mrgreen: Miskien sal hul eendag genoeg goeie junior spelers getrek het op hul grootskole reputasie, en die ballas he om Krugersdorp toe te reis?

    ReplyReply
    29 July, 2015 at 09:15
  3. avatar
    #59 QC86

    @Queenian: Ja going up on SAT morning,U16 game is going to be great,bit of niggle expected with Mark still grumpy about been left out of the GK squad for the QC hooker,needs to do his talking on the field.Just hope he keeps it clean :mrgreen:

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 14:26
  4. avatar
    #58 Murrayfield

    @Rugbyman: Geluk met die wen Rugbyman! Speel ook volgende keer net teen al Helpies se B en C spanne ook!! Helpies het ‘n goeie O/16 span maar jy kan nie die beste wees as jy nie vir Monnas gewen het nie!!!

    Glo vir my Garsies is in ‘n ander klas!!!!

    Die optimum kompetisie is om in die makro -skole afdeling te speel!! Ek praat van die A- Afdeling!!

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 13:53
  5. avatar
    #57 rugbyfan

    @Queenian: Agree Under 16 game should be good but depends on what QC team turns up on the day.

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 13:12
  6. avatar
    #56 rugbyfan

    @Playa: @Queenian: @QC86: Hey gents I am back what,s happening will tell you, you do not want to live in Brazil its a dirty dump.

    How was Cape Schools week hope you folks had a jol.

    @Queenian: Heard yesterday that there were still 6 QC boys out so it will be a hard ask of them to do much more than hold Selborne to more than 10 points, but you never know.

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 13:11
  7. avatar
    #55 Queenian

    @QC86: I think Selborne will be far to strong for QC on Saturday unless a lot of the injured boys are back but I am hearing there still lots of boys out.

    The Under 16 game should be very good, are you going up to Queenstown.

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 13:06
  8. avatar
    #54 QC86

    Selborne beat Hudson park 41-10 last night, u16a won 42-5,

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 11:18
  9. avatar
    #53 Die Ken

    @Oakdale supporter: dankie. Ploeg het my ook sommer so op die selfoon uitgehelp. Landbouskole se oorgawe om rugby te speel is defnitief iets om op trots te wees

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 09:31
  10. avatar
    #52 Oakdale supporter

    @Die Ken: ongeveer 400. Dit kan tot 10 minder of meer wees.

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 09:06
  11. avatar
    #51 QBE

    I see that Bellville beat Wellington College from the UK yesterday. From what I understand they are one of the top teams in England. The boys must have been suffering from jetlag?? We will se how strong they are when they continue with their SA tour.

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 09:03
  12. avatar
    #50 Die Ken

    @Oakdale supporter: hoeveel seuns nou in Oakdale? Want julle het laas Saterdag nogal ‘n klomp spanne in die veld gestoot.

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 08:01
  13. avatar
    #49 Die Ken

    @umbiloburger: So sad to hear. Fep coached me in Matric and i still remember seeing him at a St Johns festival many years later, had a few drinks and long chats over Affies vs Monnas games at that stage. Great guy. Condolences to his family and friends

    ReplyReply
    28 July, 2015 at 06:57
  14. avatar
    #48 Vyfster

    @Noordwes:

    Goeie genugtig, 96 driee teen 2 die seisoen sover! Dis ongelooflik….ek dink KHS 014 speel uit teen die arme Gen Hertzog die naweek…..julle sal seker 100e drie dan druk, dit moet seker 1 of ander rekord wees vir ratio driee gedruk teen afgestaan….tans 48:1
    ek is maar bly BV se 014’s is in die ander helfte van die loting van Beeld en kan slegs teen julle speel deur die finaal te haal….Oos Moot en Helpies is aan julle kant geloot en sal natuurlik nie gaan le nie……onderste helfte van loting lyk Transvalia se span die sterkste na hulle 50tal teen Heidelberg Volkies in valke finaal, so lyk of ons weer afstuur op selfde eindstryd as Tuksreeks
    Maar snaakse dinge gebeur in die play-offs…BV het laasjaar Beeldtrofee 014 gewen nadat hulle slegs limpopo naaswenners was…..maar ek twyfel of iemand julle sal stuit vanjaar :wink:
    @ Oakdale supporter…sterkte vir res van wedstryde, alhoewel nie maklik nie behoort julle Boland Landbou tuis te wen, maar julle sal uitstekend doen as julle die huidige nr 1 in land kan wen, ek is seker Booishaai is ietwat lugtig vir daardie wedstryd, veral omdat dit op hul Paarl Gim game volg……ek is seker dit gaan ‘n fantastiese game wees :lol:

    ReplyReply
    27 July, 2015 at 22:09
  15. avatar
    #47 Oakdale supporter

    @Ploegskaar: Die drie spelers wat jy noem is beslis sleutel spelers, maar daar is nie verskonings nie. Oakdale het baie minder diepte met die hoeveelheid seuns tot hul beskikking maar is ongeag dit altyd kompeterend op eerste IV vlak. Paul roos het nou 2 in ry gewen maar vorige 3 jaar verloor. Ek sou glad nie so selfversekerd wees as ek hulle was nie.
    Daar kom nog 3 lekker games vir Oakdale, waarvan 2 op Riversdal teen Boishaai en Boland Landbou. Ons sal maar wag en sien hoe suksesvol die seisoen afgesluit kan word.

    ReplyReply
    27 July, 2015 at 15:57
  16. avatar
    #46 LAEVELDER

    Baie geluk aan die Rooibulle as Puma kampioene hierdie jaar! Verlede jaar het ons 14-12 gewen (ook in Middelburg)… hierdie jaar julle beurt ..ook 14-12! Sterkte vir die res van jul seisoen!!

    ReplyReply
    27 July, 2015 at 12:50
  17. avatar
    #45 LAEVELDER

    @Djou:

    Ja verlede jaar het NHS en Garsies ook 3 maal gespeel (Tuks groep ,toe Tuks kwarteind en toe Beeld finaal). Ons gaan soos jul ook sonder ons nasionale spelers moet klaarkom.. Dewald & Marnus! ..seker jul gaan jul 3 manne ook mis! Sien uit om deur Garsies onthaal te word en dit gaan soos Rugbyman se inderdaad kliphard wees.. tellings tussen hierdie 2 spanne se 6 vorige kragmetings (1 in 2013, 3 in 2014 en 2 sover hierdie jaar) was altyd bitter naby.. 5 games het die wenner met 6 of minder punte gewen.. net St.Johns hierdie jaar waar die verskil n rapsie meer was.

    ReplyReply
    27 July, 2015 at 12:24
  18. avatar
    #44 noordwes

    @Vyfster: KHS 0/14 Seisoen tot dusver 632 punte vir 16 teen.Drie vir 96 teen2

    ReplyReply
    27 July, 2015 at 11:23
  19. avatar
    #43 OudUppie

    @Djou: Dit was maar ‘n kombinasie van dinge. HTS het ons bal by die afbreekpunte vertraag en baie goed verdedig. Die lynstane het ook gelol. En dan was dit bitter koud met so af en toe bietjie ysreen. Glo dit sal Saterdag beter gaan teen Grey PE, maar daar sal die week gewerk moet word aan ‘n paar dinge.

    ReplyReply
    27 July, 2015 at 07:39
  20. avatar
    #42 Vyfster

    @Boishaaipa: Ek het geen benul nie, het nie insae in Helpmekaar se volledige uitslae nie, miskien kan een van Helpies se volgelinge ons help.
    As jy mooi lees praat ek van Helpies se huidige 016A span en hulle prestasies die afgelope 3 jaar…..dus as 014 in 2013, 015 in 2014 en 016 in 2015.

    Ek mag verkeerd wees maar sover ek weet het hulle net 1 wedstryd die afgelope 3 jaar verloor (naelskraap teen Menlo in 2014). dit sluit 3x se oorwinnings oor affies in.

    Die jaar het hul bv by die Jeppe 016 festival vir Westville en Maritzburg College ver gewen(lyk my hulle het ‘n voorliefde vir kzn skole), Affies,Jeppe Waterkloof en die naweek Garsfontein behoorlik afgeslag

    Ek weet hulle het laasjaar by Affies se francois Swart 015 rugbyweek opeenvolgend maklik met EG Jansen, Garsfontein en Kemptonpark afgereken.

    wat kaapse skole betref, het ek gesien hoe hulle laasjaar op linden se 015 dag vir HTS Drostdy met 30 of 40 punte wen, en as ek reg onthou ook vir Noord-Kaap getroef het…….ek is seker daar was heelwat ander wedstryde en feeste waaraan hul 2013-2015 deelgeneem het en nbe oorwinnings oor ander provinsies se spanne insluit , maar ek kan nie details onthou nie.

    Ek dink dis ‘n uitstekende vertoningslys en daar is nie baie spanne wat met so ‘n rekord oor 3 jaar kan spog nie……en as jou oorwinnings spanne soos Affies, EG Jansen, Maritzburg College, Westville, Garsfontein, Noord-Kaap, Waterkloof en Drostdy insluit, kan jy met reg trots voel.
    As my feite verkeerd is, word ek graag reggehelp maar ek is seker daar is selfs meer indrukwekkende oorwinnings wat ek al van vergeet het….veral in hul 014 jaar

    Voorts kan ek net noem dat WP al die nasionale weke soos craven week etc oorheers het…..met 1 nbe uitsondering…..die 016 Grant Khomo week wat deur Leeus gewen is met heelwat van die Helpies span in sy geledere….toeval? methinks not

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 22:58
  21. avatar
    #41 Rugbyman

    @BoishaaiPa: Ek verstaan hulle mag speel en word eers van sondag af gevries!

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 20:00
  22. avatar
    #40 BoishaaiPa

    @<a href="#@Rugbyman: @Djou: Ek dink nie die festival organiseerders weet altyd wat aangaan nie..hel die CW mense sit dan die bus mis!..in elk geval..sterkte met julle uitspeel wedstryde en kompetisies..ons hier onder verstaan nie altyd julle komplekse ligas nie….al wat ek weet nou is dat Interskole volgende week is en niemand is seker of ons SA skole spelers mag speel nie!..Ek weet wat die seuns die graagste wil doen!

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 19:29
  23. avatar
    #39 Djou

    @BoishaaiPa: Ja, baie goeie vraag – en stupid as jy my vra. Die organiseerders van die verskillende reekse/festivals praat mos nie met mekaar nie. As hulle bietjie beter koordineer sal dit op die meeste 2 keer wees – en dan in die half- of eindstryde van die Tuksreeks en Beeldtrofee. As ek dit reg het, het hulle verlede jaar ook 3 keer teen mekaar gespeel.
    Snaaks, maar dit sal die eerste keer in die geskiedenis wees wat Garsies tuis teen Nelspruit sal speel. En Garsies is in dieselfde bootjie as Boishaai – sal sonder 3 spelers moet klaarkom (nie so erg as Boishaai nie), en ek dink Nellies sonder 2 spelers.
    Ek is net bly die internasionale wedstryde is die keer nie so naby aan die matriekeksamen nie.

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 19:16
  24. avatar
    #38 Rugbyman

    @BoishaaiPa: Maklik… St Johns festival… tuks reeks… en dan Beeld trofee… nie ideaal nie, maar heel moontlik…

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 19:04
  25. avatar
    #37 BoishaaiPa

    @Djou: Hoe speel spanne tot 3 keer teen mekaar in 1 seisoen?. .ek besef dit is verskillende kompetisies, maar dit maak nie lekker sin nie.

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 18:53
  26. avatar
    #36 Djou

    @OudUppie: Eish, was close. Het Grey swak gespeel, of LB goed of kombinasie?

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 18:48
  27. avatar
    #35 Djou

    @Vyfster: Makroskole, grootskole – sommer ‘n klomp gemors. As jy sterk genoeg is, speel saam met die sterk skole. Dis al hoe jy jou werklike krag toets. Tuksreeks is ‘n goeie reeks juis omdat dit nie onderskei tussen makro-, groot of klein skole nie.

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 18:46
  28. avatar
    #34 Djou

    @BrotherBear: Wel, dan het jou skool se coaches verkeerde inligting deurgegee. Ek vra sommer namens hulle om verskoning.

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 18:43
  29. avatar
    #33 BoishaaiPa

    @Vyfster:Ek is so bietjie uit touch met 0/16 rugby..watter Kaapse spanne het Helpmekaar so ver gewen in festivals?..

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 18:38
  30. avatar
    #32 Ploegskaar

    @DieBos: Smit, Ferreira en Hamman is beslis kwaliteit spelers en Oakdale sou hulle verseker mis

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 17:40
  31. avatar
    #31 Vyfster

    @oud-uppie: ek kon dink dat dit taai was :wink: Grey PE gaan nie maklik wees nie……alhoewel ek nie seker is nie, dink ek die SA skole spelers is nie beskikbaar nie….dit tel in julle guns want Bosch en Mafu is absolute sleutelspelers vir Grey PE, terwyl julle net Prinsloo hoef af te staan.
    In die verlede was dit dikwels omgekeerd, en moes julle sommige interskole wedstryde sonder ‘n kaboedel SA skole spelers speel….so niemand kan regtig kla nie….sterkte en mag die beste span wen :lol:

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 17:37
  32. avatar
    #30 Vyfster

    @DieBos
    Met opskudding bedoel ek dat ek gedink het Oakdale se 1ste span staan ‘n redelike kans om te wen…..wat toe nie gebeur het nie…..dit sou tog sekerlik ‘n verrassing gewees het as dit wel gebeur het…..maar ek dink Oakdale het ‘n uitstekende 1ste span en nadat hulle so naelskraap teen Paarl gim verloor het, het ek gedink hulle is due om ‘n grote van die wynlande te laat val…..

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 17:26
  33. avatar
    #29 OudUppie

    @Vyfster: Dit was ‘n klipharde wedstryd en Louis Botha was tot die einde in die game. Weet nie wanneer laas Grey teen ‘n ander Bfn skool verloor het nie, maar gister was bitter naby. Hoop maar dit gaan komende naweek beter teen Grey PE.

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 17:16
  34. avatar
    #28 DieBos

    @Vyfster: Opskudding? Oakdale het 1 uit 15 wedstryde gewen. Die rekord staan op 3
    8-O
    O ja , daar was mos 3 “crucial ” beserings

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 17:13
  35. avatar
    #27 Rugbyman

    @BrotherBear: Was n lekker dag! Net vrek koud gewees daar by julle! Ek glo die sal n jaarlikse fixture wees! Julle het n baie goeie span…. sterkte vir die liga!

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 16:56
  36. avatar
    #26 BrotherBear

    @Djou: jou feite oor Helpmekaar se oefening is nie korrek. Die skool spanne het laas voor die bondedae, akademie weke en cravenweek geoefen voor hierdie week. So die foute wat jy gesien het was a.g.v. druk en min saamspeel aan albei kante. Moet byvoeg dat Helpies se tweede span (mossels) ook vir Garsies se 2des geklop het. Bere se 1stes uitstekend afgerig en propvol talent. Hoop Garsies het die dag geniet en opnuut rugby bande gesmee. Sien julle volgende jaar op julle velde.

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 16:48
  37. avatar
    #25 Vyfster

    Grey Bloem 18-10 Louis Botha….. klink of dit taai stryd was, ek wonder wanneer laas (indien ooit) het Louis Botha vir GCB gewen?
    Paarl Gym moet wragtig sterk wees om Wynberg so ver te wen…..ek moet erken Randburg het my verras teen Linden….ek het ook gedink KES sal verder wen teen PBHS……en ek het so half verwag dat Oakdale ‘n opskudding teen Paul Roos sou veroorsaak…res was min of meer te wagte

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 16:47
  38. avatar
    #24 Vyfster

    Moenie worry nie Helpmekaar se 016A span wen al hul wedstryde maklik en meestal veel verder…..in 3 jaar het die spannetjie net 1 wedstryd verloor, Affies 3 jaar in ry gewen, al die Kaapse en KZN topspanne wat hul teengekom het in festivals maklik gewen, en is tans 2e in SA gerank.

    Gelukkig vir die makroskole neem hulle nou verder in Beeld se grootskole liga deel….ek dink hul sou die groot gunstelinge gewees het as hulle makroskole gespeel het.

    Net so speel Transvalia en Klerksdorp se 014A spanne in die grootskole liga, hulle het in die Nu-Power finaal teen mekaar gespeel en alle makroskole voor hul weggevee…..sien juis Klerksdorp 014 het Waterkloof laas week 41-5 gewen, Transvalia se 014 en 015s ook paar dae terug met kempies afgereken.
    dis regtig jammer dat hierdie spanne nie Beeld makro skole speel nie, en dit laat die ongemaklike situasie dat wie ook al Beeld makro skole wen in daardie ouderdomsgroepe……waarskynlik nie die grootskole titel sou kon buit nie…….maar nou ja, ons het al baie jare die geval gehad waar die Beeld makro kampioen verloor het teen Beeld grootskole kampioen, van 1ste span deur tot al die ouderdomsgroepe…..dikwels in die Nu-power of op festivals….so dis niks nuut nie…..laat almal maar hul beste gee

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 16:36
  39. avatar
    #23 Djou

    @akw:
    o.14 H 24 G 5
    0.15 G 25 H 16
    o.16 H 31 G 3

    Garsfontein verroes. Helpmekaar heeltyd geoefen – dink skool sluit eers volgende week. Kon duidelik die verskil sien tussen span wat 2 maande terug laas gespeel het en een wat heeltyd geoefen het. Helpmekaar se o.16 is een van sterkstes in SA.

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 10:57
  40. avatar
    #22 akw

    @Rugbyman: Wat was die ander spanne se tellings teen Helpmekaar gister?

    ReplyReply
    26 July, 2015 at 10:44
  41. avatar
    #21 Kbypa

    Diamantveld 61 Fichardtpark 0 (wedstryd na 50 minute gestop)

    ReplyReply
    25 July, 2015 at 17:41
  42. avatar
    #20 Rugbyman

    @ROOIBUL: Julle speel die wenners van Blou Bulle 3 (menlo) en Valke Leeus 4 (Die Anker)… Julle sal weg speel volgens die prioriteitslys…

    Ek het nounet vir Beet die korrekte uitspeel model gemail… die ene op ruggas.co.za is nie reg nie…

    ReplyReply
    25 July, 2015 at 16:25
  43. avatar
    #19 ROOIBUL

    @Rugbyman: Ja dit was baie hard, al het HTSM gebiets voordeel geniet, was Nellies baie gevaarliker met bal in die hand. Die game kon enige kan toe gegaan het, Rugbyman teen wie speel HTSM nou volgende, sorry ma ek het geen idee nie. :oops:

    ReplyReply
    25 July, 2015 at 16:10
  44. avatar
    #18 CharlesZA

    Stellenberg won 55-3.

    ReplyReply
    25 July, 2015 at 15:09
  45. avatar
    #17 Rugbyman

    @ROOIBUL: Sjoe… lyk of daai 1ste span game baie taai was… Baie geluk aan HTS Middelburg! Nou speel Garsies en Nellies mekaar vir die 3de keer die jaar… en dit sal soos die vorige 2 keer klip, kliphard wees!

    Telling tussen Garsies en Helpies was 26 – 22 vir Garsies… Helpies het n baie goeie span en Garsies was halftyd 16 – 0 agter… Ons het die game uit die vuur uitgetrek in die laaste minuut… Ons manne het laas 23 Mei as n span saamgespeel en mens kon dit veral die 1ste helfte duidelik sien!

    ReplyReply
    25 July, 2015 at 14:43
  46. avatar
    #16 ROOIBUL

    Puma Finals
    U14 HTSM 36-12 Nellie
    U15 MHS 10-12 Nellies
    U16 HTSM 31-3 Nlies
    1stes HTSM 14-12 Nellies

    ReplyReply
    25 July, 2015 at 13:03
  47. avatar
    #15 Vyfster

    @scrummie in large schools all games will be close. I agree Oos-Moot will win, i think Heidelberg volkies, Linden and Potch Gim will win, the other 2 games too close too call……I mean, BV and PHS drew 48-48 in their league game!…..
    The macro play-offs are easier, Marais Viljoen should beat Florida easily, same for Kempies against Die Anker…..but Nellies and HTS Middelburg will again be a nailbiter ….maybe it’s HTSM turn to win
    Unfortunately i don’t know the further play-off schedule yet, but is gonna be an almighty battle between all the teams :lol:

    ReplyReply
    24 July, 2015 at 22:33
  48. avatar
    #14 kosie

    I know the following games are only next week but wish to advise that Reigate Grammer School from Surrey, England are touring SA with 2 teams and will be playing Tuine High School on Monday 27 July and against Eldoraigne on Tuesday 28 July. Reigate seconds will play Eldo 4’s and Reigate 1 st XV will play an Eldo Invitational team.

    Paul Turner, ex Wales player is one of their coaches.

    ReplyReply
    24 July, 2015 at 11:47
  49. avatar
    #13 Kempie Pa

    Please add the following Beeld play off matches to this week’s fixtures:
    Kempton Park vs Anker
    HTS Middelburg vs Nelspruit
    Florida vs Marais Viljoen

    http://www.ruggas.co.za/?p=3083

    ReplyReply
    24 July, 2015 at 10:48
  50. avatar
    #12 Playa

    @QC86: But I thought Hudson and Selborne were the 2 best waterpolo teams in the Border? If it was QC and Dale that called off a fixture for those reasons, I’d understand :mrgreen:

    ReplyReply
    24 July, 2015 at 07:25
  51. avatar
    #11 scrummie

    @ Vyfster – Only prediction I would make is Oos-Moot winning, others to close to call, your predictions ?

    Do you perhaps now whats the format once Beeld Trophy starts ?, who plays against who … :-D

    ReplyReply
    24 July, 2015 at 06:27
  52. avatar
    #10 Vyfster

    Noordvaal Beeld trophy provincial finals and other play-off games: Large schools Potch Gim vs Klerksdorp (leopards finals), Oos- Moot vs Overkruin (Bulls final), Ben Vorster vs Pietersburg (limpopo final), Randburg vs Linden (Lions), Heidelberg Volkskool vs Hugenote (Valke final), Secunda vs Piet Retief (pumas)

    Macro: HTS Middelburg vs Nelspruit (Puma finals), Florida vs Marais Viljoen, kemptonpark vs Die Anker

    ReplyReply
    23 July, 2015 at 22:07
  53. avatar
    #9 Tang

    @beet KES are traveling to PBHS this weekend and not the other way around.

    ReplyReply
    23 July, 2015 at 18:10
  54. avatar
    #8 Rugger fan

    @umbiloburger: Sad to hear that – I’m sure the College and Affies boys will do the necessary to remember hom this weekend. Safe travels to all.

    ReplyReply
    23 July, 2015 at 16:50
  55. avatar
    #7 umbiloburger

    Very sad to have heard that Fep duToit, the Affies U14A rugby coach past away suddenly last week. He will be missed. Condolences to his family, friends and all those at Affies. He was a legend.

    ReplyReply
    23 July, 2015 at 15:52
  56. avatar
    #6 QC86

    Selborne v Hudson called off,wet field

    ReplyReply
    23 July, 2015 at 15:05
  57. avatar
    #5 Barry

    @beet: NHS vs HTS Middelburg

    ReplyReply
    23 July, 2015 at 14:53
  58. avatar
    #4 OudUppie

    @beet: Grey 1st is playing Louis Botha and not Jim Fouche.

    ReplyReply
    23 July, 2015 at 14:49
  59. avatar
    #3 LAEVELDER

    I think it is Puma final in Middelburg as well this weekend

    ReplyReply
    23 July, 2015 at 14:46
  60. avatar
    #2 Playa

    @beet: Dale do have a bye, you’ve got that spot on. Sharpening our teeth before our meeting with the snoozles at Lower next weekend.

    ReplyReply
    23 July, 2015 at 14:13
  61. avatar
    #1 beet

    I think I’m missing some top Noordvaal fixtures and maybe a few others.

    ReplyReply
    23 July, 2015 at 13:31