# | NAME | SCHOOL |
---|---|---|
1 | Kanya Gela | Louis Botha |
2 | Daniel Rust | Grey College |
3 | Gideo Beukes | Grey College |
4 | George Rossouw | Grey College |
5 | Kian Skippers | Louis Botha |
6 | Jabulani Mtshatsheni | Louis Botha |
7 | Jurie Burger | Grey College |
8 | Diaan Schoonees | Grey College |
9 | Rewan Kruger | Grey College |
10 | Tiaan Schutte | Jim Fouché |
11 | Luciano Jones | Louis Botha |
12 | PR Serfontein | Grey College |
13 | Francois Aggenbach | Grey College |
14 | Godfrey Simelane | Grey College |
15 | Niel Durow | Grey College |
16 | Steph Brits | Grey College |
17 | IG Prinsloo | Grey College |
18 | Kagiso Marumo | Louis Botha |
19 | Siya Luwaca | Louis Botha |
20 | Hardus Nel | Grey College |
21 | Kyle Kermis | Louis Botha |
22 | Tyrell Heyns | Louis Botha |
@BuiteBreek: Ja. Dis dieselfde Luciano Jones. Hy het omtrent die hele land al getoer.
Is Luciano Jones dieselfde seun wat in 2010 vir SWD o/13, in 2013 vir Griffons o/16 en 2014 vir SWD Akademie gespeel het?
@BOG: Nog nie bekend nie maar my raaiskoot sal George Rossouw wees. Ander nuus: Dian Gouws beseer. Hy sou beslis daar wees. En daar is 4 manne wat vlg jaar weer daar gaan wees. Watch this space in 2016!!
@Pinotage:Dankie, ek het die twee verwar. Weet jy wie die kaptein van die span is?
@BOG: Naand Boggie. Godfrey is n prefek maar die onderkaptein is Sentle. Beide egter 2 baie oulike seuns. Godfrey het hierdie jaar al Peaches en Cherries gespeel en nou CW.
Beet, do you know who will captain the side? Im told that GCBs captain, Robberts, is already U19 and therefore not eligible for CW. If its not a Grey boy, it must be the first for a very long time
@Cappie: Ek se nie noodwendig in hierdie span nie- ek praat in die algemeen, oor dekades. n Halfeeu gelede, net in my standerd, was daar n hele klomp van Pretoria en van elders- ook die buiteland. Ek was daar van buite die VS. Die koshuise het nou blykbaar +- 40% vd leerders
@BOG: Ernstig, hoeveel?
En sover ek weet is hy onderskoolkaptein. Iemand kan my reghelp as ek verkeerd is. Julle sal verbaas wees om te weet hoeveel is van Pretoria, JHB, Kaapstad, PE, OL, Durban en die res vd land—
No Gouws from GCB
Weet rerig nie. Ek glo ook nie hy speel Grey eerstes nie!
Hy het met die Wilde Klawer ‘n uitstekende drie gedruk vir die SARU XV teen Louis Botha, hy is ontsettend vinnig!
@Babbelas: Hoe de hel het hy in Bloem geeindig? Was sy pa op Grey?
Geluk aan Godfrey Simelane , kom van Laerskool Wierdapark in Centurion.