POS | NAME | A/G | SCHOOL | UNION | |
---|---|---|---|---|---|
1 | PR | Ox Nche | u20 | Louis Botha | Free State |
2 | PR | Thomas du Toit | u20 | HJS Paarl BH | Sharks |
3 | PR | Ruan Kramer | u20 | Grey College | Sharks |
4 | PR | Mzamo Majola | u20 | Westville | Sharks |
5 | PR | Frans van Wyk | u20 | Monument | WP |
6 | PR | Njabula Gumede | u20 | Maritzburg College | Blue Bulls |
7 | HK | Jan van der Merwe | u20 | Pretoria BH | Bulls |
8 | HK | Joseph Dweba | u20 | Louis Botha | Free State |
9 | LK | Jason Jenkins | u20 | St Albans | Blue Bulls |
10 | LK | Hyron Andrews | u20 | Garsfontein | Sharks |
11 | LK | RG Snyman | u20 | Affies | WP |
12 | FL | Abongile Nonkontwana | u20 | St Alban’s | Blue Bulls |
13 | FL | CJ Velleman | u20 | Grey HS | EP Kings |
14 | FL | Jean-Luc du Preez | u20 | Kearsney | Sharks |
15 | FL | Jacques Vermeulen | u20 | Paarl Gim | WP |
16 | #8 | Hanro Liebenberg | u20 | Drostdy | Bulls |
17 | #8 | Daniel du Preez | u20 | Kearsney | Sharks |
18 | SH | Ivan van Zyl | u20 | Affies | Blue Bulls |
19 | SH | Marco Janse van Vuuren | u19 | Transvalia | Golden Lions |
20 | FH | Brandon Thomson | u20 | Ermelo | WP |
21 | FH | Ernst Stapelberg | u20 | Framesby | WP |
22 | CT | JT Jackson | u19 | Oakdale | Blue Bulls |
23 | CT | Daniel du Plessis | u20 | Paul Roos | WP |
24 | CT/FB | Warrick Gelant | u20 | Outeniqua | Blue Bulls |
25 | WG | Leolin Zas | u20 | Hermanus | WP |
26 | WG/FB | Grant Hermanus | u20 | Paarl Gim | WP |
27 | FB | Malcolm Jaer | u20 | Die Brandwag | EP Kings |
28 | FB | Khanyo Ngcukana | u20 | Rondebosch | WP |
@Domkrag: En in Rapport vandag berig hulle,hulle wil nou van Thomas ‘n vaskop maak. Wat ‘n “stronterige” idee. Thomas…..hou by dit wat tot nou toe vir jou gewerk het. Te veel voorbeelde waar die tipe ding nie uitgewerk het nie. Koch is een van min suksesse. Op die vlak het spelers klaar posisies gekies waarmee hulle koppe en lywe mee kan saamleef en gemaklik voel. Hel….daar loop ‘n paar vet en sleg ge-kondisioneerde vaskoppe rond in die Vodacom reeks…. ook loskoppe…….maar dit bring darem tikkie humor soos toe die loskop van OVS vodacomspan daai een drie in die hoekie teen WP gedruk het met ‘n wafferse systappie…..
@maroon8: Ek is ook bekommerd oor die stutte. Veral die gebrek aan “properse” vaskoppe. Byna al die stutte in die groep speel eintlik loskop. Te veel van die stutte in die groep kan dalk hardloop met n bal, maar nie hul man staan in die skrums nie. Ek hoop van harte Dawie kan hul kompeterend kry. Die res van die span lyk okay, alhoewel ons n Pollard op losskakel makeer.
@beet: I presume this is not the final squad – so Inny might still stand a chance.
I also think the selectors faulted by omitting Ruan Ackerman so early – like his dad, he doesn’t stand back and will run over any opposition thus crossing the advantage line. Just look what he does for the Lions’ Vodacom Cup team, even though he is still 19. He turns 20 late in December.
@beet: Conraad van Vuuren is also injured
@Woltrui: Inny is unfortunately injured.
The way it works I guess this is what might have cost another player, presumably Conraad van Vuuren his place. I’m thinking this coz when the squad was trimmed from 64 to 37, Juice Gumede is the only player who did not make that cut who is now back in the touring party of 28.
I really do not understand SA rugby. Philips was the best scrummie at trials, by country blady miles. No EW either, criminal to leave him out of the squad, perhaps xfactor players are not liked, ie the coaches want players who stick to a specific game plan. I agree with Woltrui, Maartens was brilliant during the varsity cup and I expect to see him rise through the rankings very soon
Innocent Radebe! Laaitie het meer talent in sy pinkie as meeste van ons. Het die gekose loskakels ore aangesit in die Universiteite span teen die Junior Bokkies. Moet sekerlik beseer wees?
@Barry: Persoonlik sou ek Daniel Maartens, oud Nellie, enige tyd van die dag gekies het. X faktor speler.
@Freestate: Dink nie hy het al vodacom gespeel die jaar nie.
@Freestate: I really like Ivan van Zyl as a player but agree it’s a surprise that Philips is fit and was omitted.
Scrumming has proved to be crucial at the JWC so whoever gets selected in the end, lets hope they are up to the task and don’t get shown up. In this regard I was led to believe that Coenraad van Vuuren is an absolute must-have in the squad based on his form.
@PaarlBok: Glo nie Rikus is beseer nie – dalk nog net nie 100% op vorm na sy besering nie ?
@Barry: Other Pumas boy that can count himself very unlucky is Conrad (Beertjie) van Vuuren – he picked up an injury in the Varsity Cup Final playing for Kovsies. Had a great season.
@vatikaki: Justin Philips another big name to be left out – thought he’d be a certainty
Is Rikus Bothma beseer? Weet JD sal eers weer volgende jaar speel.
Van wat ek gesien het,’n voorry en in geheel ‘n vaste 5 wat gaan sukkel. As afrigters daardie aspek kan uitsort gaan dit ‘n helse gesukkel verhoed …die Noordelike halfrond en van ander(blackcaps) is so ver voor ons wat wedstrydoefening betref……dit gaan ‘n uitdaging wees.
Slegs een seun uit Mpumalanga (Ermelo) haal die span? What is happening?
@vatikaki: Henry Immelman het vir SUT in die varsity cub gespeel. Ongelukkig nie so goed gedoen as wat mens sou hoop nie, maar as jy na die span se vertoning kyk in die kompetisie is dit dalk te verstane. Dink egter hulle moes hom tenminste na die proewe genooi het.
EW – kwotas??
Is EW Viljoen the biggest name to be left out?
And what happened to Henry Immelman? Haven’t heard about him since when he was training with the Cheetahs Currie Cup side last season
Just because I’m picky…
It’s actually Marco Janse van Vuren.
Vuren.