This website’s official ranking
Rank | Team | Avg |
---|---|---|
1 | Affies | 4.71 |
2 | HJS Paarl | 4.71 |
3 | Glenwood | 4.68 |
4 | Paarl Gim | 4.65 |
5 | Grey College | 4.23 |
6 | Jeppe | 3.87 |
7 | Paul Roos | 3.83 |
8 | Selborne | 3.56 |
9 | EG Jansen | 3.55 |
10 | Oakdale | 3.53 |
11 | Stellenberg | 3.42 |
12 | Boland Landbou | 3.31 |
13 | Monument | 3.15 |
14 | Grey PE | 3.08 |
15 | Garsfontein | 3.00 |
16 | Outeniqua | 3.00 |
17 | Ben Vorster | 2.96 |
18 | Dale College | 2.87 |
19 | SACS | 2.84 |
20 | Diamantveld | 2.75 |
21 | Helpmekaar | 2.72 |
22 | Kearsney | 2.70 |
23 | DHS | 2.65 |
24 | Welkom Gim | 2.65 |
25 | Pietersburg | 2.64 |
26 | Queens College | 2.58 |
27 | Hilton | 2.43 |
28 | Worcester Gim | 2.33 |
29 | Wynberg BHS | 2.31 |
30 | Nelspruit | 2.29 |
@TW BOSS: Huidiglik sit Monnas met groot probleem op senters. MJ en Bakkies verdien baie krediet dat hul op die vlak bereid is om Monnas te help. As hul gaan ‘click’ kan dit n baie goeie kombinasie wees, hulle het als wat nodig is. Al 4 ander senters wat op 1ste span vlak moontlik kan speel is beseer. Verstaan Ula kan dalk terug wees later in die jaar.
@Greenman: no sarcasm intended. Congratulations to Glenwood.
Note: where applicable, I direct sarcasm at statements or events – not just in general. I have no qualm with Glenwood – let’s play first ?
@BrotherBear: really? Read between the lines. If you were not sarcastic, I apologise
@Greenman: explain the “give us a break” statement?
@Quagga: yip. Remains the uderdog though. Good luck against Grey.
@Greenman congrats. Top achievement on winning it. Can’t wait for your game against Affies.
Also Australia and England
@BrotherBear: and top rugby school in New Zealand, Australia and England
. Give us a break!
@Grasshopper: You can understand Boezaks views. He works for the SABC and his bread is buttered by the regime. If he truly believes that crap, then only time will relieve him of his ignorance, Africa, has the habit of doing that.
@Grasshopper: well done to green machine, there is no reason not to come out on top against Japs. Good luck.
@Grasshopper: That’s a huge achievement! Well done Glenwood
@LAEVELDER: Jou punte vir Nellies is korrek. Hulle het nie die Kempton Park wedstryd van 16 April bygetel nie, en dit was net ‘n foutjie.
Ons punte moet dus 2.48 wees, maar ek sien almal se punte word met .10 minder gewys op die log hierdbo, dus 2.38. Whoopie!!
if GW manage to beat the mighty Jap team-we can close this rankings thread for 2016-done and dusted
@Grasshopper: Congrats Glenwood – great result!! I believe that you will be playing Higashi Fukuoka High from Japan in the final.
@Andre T: not yet, but close.
@Grasshopper: World Champs…..well done
On a positive note, Glenwood just beat Rotorua 29-12 to go into tomorrows final. GO GREEN MACHINE!
Can we please keep this a positive schools rugby blog and refrain from negative political publishments and discussions regarding players leaving my beloved country. It is because all this drivel I’m reading here daily that caused my team to get 40 points against them recently
@BOG: did you read this kak/drivel yesterday? http://m.sport24.co.za/sport24/OtherSport/think-tank-i-think-not-tank-20160503
With the vertically challenged and horizontally enhanced “minister” of sports recent announcement, “transformation” seems to be the buzz word. Read the article by Ashwin Desai in the RDM- “Mbalula: Hypocrite hides governments failings” He makes a very valid observation. If there is no infrastructure and no nutrition in the schools, transformation is MEANINGLESS. And both are areas where they have failed totally. http://www.rdm.co.za/sport/2016/05/03/fikile-mbalula-hypocrite-who-hides-government-s-failings
@Vleis:
Jipp.. also believe it is better than the others when one take the year to date into account… but will always be a bit slow to re-act to certain spikes up or down. Lets say a team is slow out of the blocks and then gets into gear half way through the season wins five or six in a row at the end of the season. Some ranking systems will favor such performance but this one lean on the law of averages for year to date. Nellies won the last string of games and the Beeld after a slow start in 2014 and ended up 15th on BHP.. same with Garsies last year.. also Beeld champs but ended 23 rd on BHP. Both sides ended close or in top 10 on the other rankings
@Valkie … Vasbyt die seisoen is nog lank…Ons het laasjaar Beeld gewen toe eindig ons 23 ste…. Het vir Paarl Gim en Stellenberg hierdie jaar geklop en le nou 15de… Baie geluk aan E Papier wat ingetrek is by die SA o/20 span …. Baie trots op jou…..,
@Losbal: Ons ouderdom groepe het bietjie gesukkel by WK die week. Jong die manne betrokke werk hard om die talent in die area te hou. Ons het ook reggekry om meer diepte te he. Die naweek speel al 16 spanne teen Paul Roos. 4 rugby velde vol wedstryde die saterdag gaan great wees.
@CharlesZA: baie beindruk met Stellenberg se vertonings reg deur die ouderdomsgroepe. Wat doen julle anders as die afgelope 20 jaar? Keep up the good work!
@Grasshopper: Ek sal ook as EG in top 10 eindig
I’ll be stoked with a top 10 finish for Glenwood. Our 835kg pack have a chance vs Affies, Grey Bloem and Monnas. Win two of those and we should be top 5.
@LAEVELDER: If memory serves, the main problem with BHP’s system is his categorisation of schools:
1. He should revisit this in general, as some schools are too low and others too high – e.g. Milnerton & Port Natal are are in 3, but would lose by about 70 points to Saints, Bennies, Parktown, etc who are in 2. Indeed, PN lost to Fourways, who lost by 65 to Parktown. Therefore, your win over St John’s (which was not exactly a hiding) does not get the points that it deserves as St J is only in cat 2.
2. It does not adequately reflect the current year’s performance of the team – e.g. Affies in every year is a 5, but in 2014 should’ve been a 3 or 4. Therefore, any team beating Affies in 2014 hit the jackpot. I think that BHP has tried to partially remedy this problem?
3. There is too much of a jump for a vicoptry (or loss ) over a cat 2 to a cat 5 team. I think that BHP should use a 10 level cat system, so the gap narrows a little.
BHP may have changed his system since I last looked at it a few years ago. In any event, as Grassy says, no system is perfect and BHP’s certainly better than most (if not all) of the others.
Stem saam met Bog en Grasshopper kom ons kyk maar in Augustus.
Affies, Boishaai, Paarl Gim, Grey Bloem & Paul Roos verseker top 5 op die stadium , daar sal altyd n upset hier en daar wees op die dag Garsies vs Paarl Gim . Glenwood is nie slegte span maar gaan nog tuis getoets word
Great rugby sover gesien en glo daar sal nog great games wees.
@Andre T : Sal daarvan hou as oom Hans vir MJ en Bakkies terug kan sit by forwards en wil niks weg vat van jul 9&10 , maar mis vir Uhla en Xander.
It’s a radar, temperature check, indication….not an exact science, far too many factors. Let BHP do his thing and then look at the rankings end of August, those will be pretty spot on. Lot’s more games to play so there will be plenty of shirting and jostling about. Affies, Boishaai, Paarl Gim, Grey Bloem & Paul Roos will still be near the top. Cream always rises to the top. Glenwood will be knocking on the top 5 door in my opinion….
@QC86:
@QC2000: @Playa: Selborne is waving back boys,
@QC2000: When I have a gripe, I just smile and wave
I have never been a fan of rankings, they are nice to look at but they can be very subjective based in their ways. For example how can Selborne be ranked 8, when they have lost 2 games and drawn 2, all against teams ‘ranked’ lower them. They have a 60% win ratio. I know its a lot of work for BHP, so dont want to degrade anything, i’m just having my daily gripe since I can’t take it out elsewhere
BHP het n breek gevat en vir my gevra om julle strontvrae te beantwoord. Wag tot Augustus en wag vir die skole om hulle programme te voltooi. As julle egos teen daardie tyd nog nie versadig is nie, too bad.Intussen, geniet die rugby. As die onwaarskynlike gebeur eerskomende Saterdag en GCB verloor teen Affies met 10 of minder, dan beteken dit dat hulle doodeenvoudig vir Boishaai die volgende Saterdag met 20 of meer moet wen., wat hulle dan bo-aan die rankings sal plaas. Maklik en eenvoudig.
@Valkie:
Dink ons gaan meer as guts nodig he teen n gewonde suur witbul span.. dink ons kans sou n raps beter gewees het as hul Selborne en Outeniqua gemors het… dan kon ons hul bougie gewees het… nou is hul ge-kwes en n gekweste dier is lewens gevaarlik
maar ja kom om ons wees positief
@CharlesZA: Nee wat ek sal nie maklik ‘n aar bars nie. Dis te lekker om te lewe, en Ma hou my dankbaar vir al die goeie dinge wat ek in die lewe het.
@Andre T: Dankie vir die goeie nuus! Ek is seker Monnas sal veg vir daardie Tuks-Beker al moet jyself opdraf om te help!!
@LAEVELDER: Dan kyk ons maar wat gebeur Staterdag. Nellies-guts is waarmee ons span sal arriveer……
@BoishaaiPa:
Die 5 punte verloor reel is buitendien nie ingereken.. ons het met 6 teen Boishaai verloor maar behoort nogsteeds 20 punte te he na 8 wat uitwerk op 2.5 average (Rust 3, Florida 3, St.Johns 2 , Affies 0, Boishaai 0 , Pietersb 3, Kempton 4 en EG 5) .. tel op na 20 in 8 games ..wat 2.5 average (nie 2.29) .. nevermind 2.5 en 2.29 is ewe bad al beteken dit ons sal klim van 30 na 27. As PHS en Rustenburg se kategorie punte so hoog was as spanne soos Menlo en Eldo’s wat hul al gewen het dan was ons average 24/8=3 was ons onder die top 15 sal invat (wat tans redelik realisties is ipv 30ste)..
@Andre T:
@Calamari:
Ja dink jy is reg
@Andre T: Hou op om te stook..jy weet nog minder hoe dit werk?
Valkie, wen net meer wedstryde en dan sal julle posisie verbeter.
@Valkie: Rustig Valk. Gaan n aar bars.
@Valkie: Julle gaan moet meer as 40 kry en ons minder as 25 anders sak julle 3 plekke terug. Al wen julle 30-0 sal daar geen vordering wees.
@Andre T: So Andre wat jy dan sê is dat ons julle ver gaan moet wen om enigsins op te skuif op hierdie ‘log’?
Daar is seker ‘n 50% kans vir Nellies om Monnas te wen, maar soos ek reeds gesê het dis onwaarskynlik.
Hoewel Monnas gister 40 punte teen hulle gekry het, het hulle tog 25 punte aangeteken. Wat van die verskil?
Eintlik wil ek glad nie na die log kyk nie, want dit dra nie regtig soveel waarde nie. Dis maar net ‘n rowwe aanduiding van prestasies, en jaag gemoerdere op.
@BoishaaiPa: Ek verstaan hierdie stelsel glad nie?
@LAEVELDER: Dis omdat julle eerskomende Saterdag teen n span speel wat gister 40 punte teen hulle gekry het, a.g.v daarvan word julle gepenaliseer
@LAEVELDER: Het terug gegaan na oorspronklike formule van net 50% bonuspunt vir 5 punt verloor en minder. Alle punte word automaties aangepas op alle uitslae.
@Valkie: Vra vir Beet. Hy het die berekeninge. Dit gaan nie oor een game hier of daar nie maar oor al die games.
@BHP: Verlede week het ons 2.5 gehad (wat 20 punte vir 8 wedstryde was.. wat seker reg klink),, nou 2.29? glo nie ons het gespeel die nwk ten sy daar kategorie punt aanpassings was? Die Klofie game moet nie bygetel word maw 20/9 nie
@Zion: Ek voorspel n WP/Bulle CW finaal…
En om te dink dat 30 amper vir 2 gewen het?
Teleurgesteld in SACS, Wynberg, Rondebosch, Bishops……… gewoonlik kom een van die skole darem deur…………..maar waar sal hulle ook nou plek kry onder die top 15?
Ek stem saam goeie rankings – ek voel wel net dat die feit dat albei spanne voor zaterdag onoorwonne was moet die oorwinnaar sekerlik eerste wees.ek neem aan supersport sal grey vs affies uitsaai
@Affiedorp: Ek reken nogsteeds Affies geen eerste eindig in SA. HJS tweede, Grey 3de.
Baie beindruk met Stellenberg
@Calamari: Jip, waarvan Affies nog 3 van die top 5 van hierdie lys moet speel.
Ag regtig? Ons wen EG Jansen, Pietersburg wen Menlo Park, wat nie eers op die ‘log’ is nie. Ons en Pietersburg verloor beide twee wedstryde, terwyl ons verloor het teen 1 en 2 wat op die ‘log’ verskyn. Pietersburg het teen ons verloor.
Hoe is dit moontlik dat Pietersburg 5 posisies bo ons kan lê, plus ons het een ‘wen wedstryd’ meer as hulle? Wys die berekening ek sal dit bitter graag wil sien?
@Trots HJS (Tandem): Die lys is redelik akkuraat.
@Calamari: En ek dink my geleerde vriend BoishaaiPa het iets onwettigs gerook
Daar is nog paar groot wedstryde vir al die skole in die top 10.
Ek dink hierdie is n goeie ranglys.
Well thats awkward