The formula driven ranking system
RANK | THIS WEEK | AVG | LAST WEEK | Avg |
---|---|---|---|---|
1 | Grey College | 4.28 | Grey College | 4.28 |
2 | Paul Roos | 3.69 | Paul Roos | 3.69 |
3 | Garsfontein | 3.58 | Garsfontein | 3.58 |
4 | Paarl Gim | 3.51 | Paarl Gim | 3.46 |
5 | Glenwood | 3.30 | Monument | 3.29 |
6 | Monument | 3.29 | Oakdale | 3.22 |
7 | Oakdale | 3.22 | Glenwood | 3.21 |
8 | HJS Paarl | 3.21 | HJS Paarl | 3.15 |
9 | EG Jansen | 3.21 | HTS Middelburg | 3.12 |
10 | HTS Middelburg | 3.12 | EG Jansen | 3.11 |
11 | Waterkloof | 3.11 | Waterkloof | 3.11 |
12 | Selborne | 3.07 | Wynberg BHS | 3.00 |
13 | Wynberg BHS | 3.00 | Selborne | 3.00 |
14 | Maritzburg College | 2.97 | Maritzburg College | 2.97 |
15 | Outeniqua | 2.90 | Grey PE | 2.97 |
16 | Grey PE | 2.88 | Outeniqua | 2.90 |
17 | Bishops | 2.69 | Michaelhouse | 2.71 |
18 | Michaelhouse | 2.65 | Transvalia | 2.64 |
19 | Westville BHS | 2.61 | Westville BHS | 2.59 |
20 | HTS Louis Botha | 2.58 | HTS Louis Botha | 2.58 |
21 | Menlopark | 2.58 | Bishops | 2.56 |
22 | Transvalia | 2.53 | Menlopark | 2.48 |
23 | Tygerberg | 2.51 | Tygerberg | 2.43 |
24 | Kempton Park | 2.39 | Stellenberg | 2.38 |
25 | Stellenberg | 2.38 | Voortrekker (Bethlehem) | 2.35 |
26 | Voortrekker (Bethlehem) | 2.35 | Nelspruit | 2.32 |
27 | Nelspruit | 2.32 | Kempton Park | 2.32 |
28 | Affies | 2.25 | Dale College | 2.29 |
29 | KES | 2.24 | Affies | 2.25 |
30 | Die Brandwag | 2.21 | KES | 2.24 |
31 | Jeppe | 2.08 | Die Brandwag | 2.21 |
32 | Dale College | 2.07 | Kearsney | 2.09 |
33 | Jim Fouche | 2.04 | Jeppe | 2.08 |
34 | Diamantveld | 2.03 | Diamantveld | 2.03 |
35 | St Andrews | 1.99 | Sentraal | 1.93 |
36 | Kearsney | 1.96 | Helpmekaar | 1.90 |
37 | Helpmekaar | 1.95 | St Andrews | 1.87 |
38 | Sentraal | 1.93 | Marlow | 1.86 |
39 | Marlow | 1.86 | Framesby | 1.82 |
40 | Boland Landbou | 1.83 | Boland Landbou | 1.81 |
41 | Framesby | 1.82 | Queens College | 1.77 |
42 | Klerksdorp | 1.81 | Klerksdorp | 1.73 |
43 | Queens College | 1.77 | Nico Malan | 1.70 |
44 | Nico Malan | 1.70 | Eldoraigne | 1.69 |
45 | Noord-Kaap | 1.60 | Noord-Kaap | 1.60 |
46 | Eldoraigne | 1.57 | Linden | 1.50 |
47 | Hugenote (Well) | 1.49 | Hugenote (Well) | 1.49 |
48 | Fichardpark | 1.48 | Fichardpark | 1.48 |
49 | Linden | 1.47 | Centurion | 1.39 |
50 | Centurion | 1.39 | HTS Drostdy | 1.39 |
@Cappie: I appreciate the reply and looking forward to Affies being in the top 5 at least. I am certain if they showed the guts by which they stand for Affies could have upset Garsfontein (which I have no inside about accept they seem to have an excellent 2014 year). Even if it was just winning by one point! That would have seen them jump the rankings…Sadly the latest decision would be a dark cloud over them for future clashes between these two schools.
If such an encounter could be arranged…both teams would be motivated to proof a point. I would love to be able seeing that match.
@Flazg: It looks much worse than it really is. Affies do have one of their worse years ever, but all is not lost. They are within the top 5 in the all three the under age groups. The first team are in the top 20 in all the other schoolboy websites. They did have a slow start this year, but the team is starting to play together as a team now. I foreseen that they may also end up in the top 15 (maybe) in BHP ranking. They may end up in top 10 in some other rankings, provided they win their final three matches. They definitely will be a force again in future. Too much pride in the school to let go. Thanks for you interest.
I am a bit biased towards certain schools. Affies has a lot of tradition and pride. Over the years I really love those “Wit Bulle”. When I look up School Rugby results I always browse Affies first. I am sitting overseas and follow NZ school rugby as well. Those St Kents Boys surprises me. That school is a great example of being at the top…fallen (just about out of Tier 1 league) and now St Kents is a rugby school to be reckoned with. St Kentigern College will have a great future ahead. However I am totally shocked about Affies performances this year. I cannot recall I have ever seen Affies so low down the rankings. What happened? Where is the depth? Is Affies being forgotten due to the lack of competing, against other schools in the big School league? With the amount of High school in Pretoria itself I cannot help but wonder when Affies pulled out of Big League rugby that they are not seen and spoken off. The Directors / Beeld Cup were such a huge achievement and Affies absence seems to let Affies suffer at the end. Waterkloof, which is a young school, kept competing and is a force to reckon with. So is another Eldoraine. Let’s face it. If you want to be seen you play rugby for a known Champion school like Affies, Waterkloof ,Grey Colledge., Bishops, Maritzburg Colledge and Paarl Gim (few more big names). Blue Bull country is rugby and biltong. Playing in Affies, to one day pull that White Jersey over your head; is bigger than just the achievement itself. If my research is correct then Affies has half the team as youngsters. To be selected also means you are certainly top standard. What went wrong from last year to this year, Affies? Is Affies rugby future in doubt? This latest move of Affies vs Garsfontein…well it does not help? “Wit Bulle” where is the guts by which you go for? Loose and learn are tomorrows triumphing.
Maybe a local can provide more information about Affies? Is the ranking for Affies correct?
@BoishaaiPa: Ek sien hul sit, HJS/GREY C. agter Marcell van der Merwe se naam. Wat sal hy wil he ? Ons is gelukkig om hom saam met Grey te deel.
Glenwood have a very good side this year, but, definitely not no.5 in the country after losses to Waterkloof & Outeniqua. Glad to see Westville finally in the top 20 after an 11- 11 draw against Pietermaritzburg College.
@Cappie: It would not surprise me if Affies win all these games. One thing I have witnessed playing Affies over the years, they never give up – even this year, against Grey, they pushed them all the way.
I hope they end well
@Rugbyman: En jy maak seker dat jy genoeg eiers het wat kan “hatch” ne. Geniet die holiday ek sal maar die volgende week of wat op die voorstoep deurbring. Natuurlik as die weer dit toelaat.
@MikeSt: I never count my chickens before they hatch mike… ek maak maar net seker jy weet daars ander hekkies om te oorkom voor ons kan speel
@Rugbyman: Jy skryf so n laaaaaang storie op my comment lyk my jy is nervous Mnr Grap sommer net. Weet daar le n tough tyd voor en die pad is nie maklik nie.
@Rugbyman: Baie geluk aan julle. Dis great om nie n Affie of Waterkloof Kaptein te sie vir n slag nie
Kosie- ek stem op ‘n mate saam met jou. Ek het die Garsies/Waterkloof game gesien en ‘n ander span gesien as wat in die Tuks reeks gespeel het. Maar ek glo EG Jansen sal een van Garsies se hardste games wees INDIEN die 2 mekaar in die semis kry. Maar daar le nog berg voor die semis en dis te se as EGJ hul vorm kan hou tot dan. Die Noordvaal se beste skole rugby le nog voor na die vakansie. Gaan inderdaad exciting wees
@kosie: Baie geluk !! Dit baie special !!
@Rugbyman: Ek sal jou more mail om so paar bekomernisse te bespreek
@kosie: baie geluk man! Eks sommer half bewoe…
@Rugbyman: Geluk man. Dit laat ‘n mens goed voel en ook weer lus vir al die nonsens wat ons elke dag moet opvreet.
Ons het ook so ietsie spesiaals. Dalk Eldo se 1 ste bok Saterdsg. Daar is nog so stukkie useless inligting maar hy het in 2010 my seun help ontgroen en die skooltrui nr is ook dieselfde.
@kosie: hoor nounet ons garsies kaptein, jan-henning campher is pas aangewys as die bulle se cravenweek kaptein! So trots op die seun! Hy verdien dit…
@jakes: Jou voorspelling dat EG Garsies behoort te wen gebaseer op die Tuks reeks se uitslae is om in ‘n wasem te leef. Eldo het Garsies in die Tuks en Beeld gespeel.
Daar is ‘n 100% verskil tussen die 2 spanne wat gespeel het. Ek hou vol dat daar nie sommer ‘n skole span is wat Garsies sal klop as al hul spelers beskikbaar is nie. Ek het baie respek vir EG en dink werklik julle doen goeie werk, maar Garsies is hierdie jaar werklik iets baie spesiaal
@jakes: eks bly om dit te hoor… ons beseringslys in die tuks reeks was langer as my arm… soos ek se, voor jansen oor ons worry moet hulle eers kempton en heel moontlik menlo wen… en ons fokus sal op centurion wees vir ons kwarteind, beslis nie enige iemand anders nie
Volgens die Tuks reeks behoort Garsfontein nie vir EG Jansen te wen nie. EGJ het die reeks op ‘n drafstap gewen, selfs in die finaal teen HTS Middelburg wie vir Garsies geklop het. Maar dit hang af hoe groot verskil die 0/19 spelers gaan maak. En hoe die beseringslys lyk. En dan natuurlik BMT wat op die dag die knoop gaan deurhaak. As die 2 in die semis ontmoet, sal dit die hardste game van die jaar wees
@MikeSt: Wen julle maar eers vir menlo in die Beeld Kwarteind Mike… Hulle gaan julle besig hou… so passop vir hulle…. O wag… julle moet nog Kempies ook wen… Dan as ons, ons kant bring en centurion in die quarters wen (as als vir hulle volgens plan loop) eers dan moet jy oor ons worry…
@BoishaaiPa: Dit klink darem net nie reg nie. Het dieselfde nie ook met CJ van der Linde gebeur nie?
@RBugger: Affies speel direk na die skoolvakansie Maritzburg (14) weg, gevolg deur Glenwood (5) tuis en laastens PBH tuis. Indien hulle hierdie drie al drie kan wen, behoort hulle dalk in die top 20 in te skuif. Hulle het ‘n baie swak begin van die jaar gehad, maar darem nou teruggekom en darem nou 4 in ‘n ry gewen na hulle laaste nederlaag van 42 – 31 teen Grey College. Indien hulle teen of Maritzburg of Glenwood verloor, sal dit hulle swakste jaar in ‘n baie lang tydperk wees. Hulle kan egter hierdie laaste drie wedstryde deurhaak. Hulle het darem vir Oakdale (7) en Selborne (12) vroeër vanjaar gewen.
@Losbal: Grey..Hy het daar matrikuleer.
Baie tight – veral onder top 20
Geluk aan Handre Pollard en Gim met nog n Springbok. Ek verstout my om te voorspel dat hy baie lank die nr 10 gaan dra vir die Bokke.
Wie claim Marcel vd Merwe – Boishaai of Grey?????
Dink dis tyd dat ons bietjie Garsfontein topple uit die Top 10 uit…… ek stuur spesiaal vir jou Rugbyman
@BoishaaiPa: It would be good for all to see which teams the top 15 have played this here and which ranking the these schools where and with which games did they score the bonus points. Remember, Waterkloof played Affies very early in the season when Affies was still in the top 15, so this could also scew the view on what one will see.
@Grasshopper: Glenwood and Monnas are both there as they both have played a lot of schools ranked above top 30 and it is only bonus points that is keeping them in the top ten.
@Grasshopper: The difference on avg points between GW (5) and Outeniqua (15) is only 0.4. Over a spread of 10 games that equals only one extra win against a Cat 4 schoo!. That is actually how close the teams are in terms of strenghth and results. We all know that Team No 15 could most likely beat Team 5 or 4 on any given day, but the seasons results against all opposition is taken into account and on avg then GW has done better my small margin. The avg diff bewteen GW and Waterkloof is even smaller and would probably equate to a single win over any school!…Teams are very close as you can see, its the small things that seperate them!
Looks about spot on Top 50 to me, although I think genuinely Waterkloof are better than 11th & Outeniqua better than 15th, both have beaten Glenwood at 5.
I would never have thought I would see the day when Affies would be out of the top 5, never mind the top 10! To see them at 28 is strange – I am sure they will be back with a vengence next year