Free State Craven Week & Academy Week 2014 teams

CRAVEN WEEK SCHOOL ACADEMY WEEK SCHOOL
1 R. Terblanche Grey College 1 J. Potgieter Fichardtpark
2 JC. van Vuuren Grey College 2 D. Caku-Caku Louis Botha
3 J. Botha Grey College 3 T. Lixhanti Louis Botha
4 J. Burger Grey College 4 SJ. Wessels Sentraal
5 R. Schoeman Grey College 5 K. Rothman Grey College
6 D. Bezuidenhout Grey College 6 C. Botha Jim Fouche
7 V. Maruping Louis Botha 7 Y. Ngodwana Louis Botha
8 A. Jonker Grey College 8 H. Slabbert Grey College
9 S. Cupido Louis Botha 9 Q. Masiza Louis Botha
10 D. Wessels Grey College 10 D. de Lange Sentraal
11 D. Koopman Louis Botha 11 S. Meyer Louis Botha
12 M. Andrade Grey College 12 R. Wasserman Jim Fouche
13 N. Stannard Grey College 13 JP. Stein Jim Fouche
14 P. Mbangi Louis Botha 14 B. Mokhomo Louis Botha
15 L. Steenkamp Grey College 15 S. Lehoko Grey College
16 G. Wenn Louis Botha 16 D. Rust Grey College
17 G. Khanya Louis Botha 17 A. Noordman Jim Fouche
18 IG. Prinsloo Grey College 18 R. Esterhuizen Grey College
19 K. Skipper Louis Botha 19 A. de Bruin Louis Botha
20 D. Badenhorst Grey College 20 T. Phuroe Jim Fouche
21 L. Hein Louis Botha 21 M. Molefe Louis Botha
22 C. Jeandre Louis Botha 22 T. Schutte Jim Fouche
23 J. Jordaan Grey College 23

Leave a Reply

52 Comments

  1. avatar
    #52 Deon Pitzer

    @Andre T: Dan is dit seker Willem se huis in Herm anus.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:31
  2. avatar
    #51 Andre T

    @Deon Pitzer: Ek was dan al in ou Willem se huis daar in Herm anus. Hoekom sal FW dan daar vakansie hou? Is hy bang vir Willem se girls?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:28
  3. avatar
    #50 Deon Pitzer

    @Andre T: Puik fasiliteite, puik sekuriteit, lae heffings, ongelukkig baie Gautengers. Enigste ou Monna wat ek van weet wat hier vakansie hou is FW.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:24
  4. avatar
    #49 Andre T

    @Pinotage: Vra vir Agent Pitzer vir n Virtual Tour van die eiendom

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:09
  5. avatar
    #48 Deon Pitzer

    @Pinotage: Hemel-en-Aarde Estate. Jy sal nie ‘n fout maak nie, al was jou skool gesmash volgens T.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:07
  6. avatar
    #47 Pinotage

    @Deon Pitzer: Nee ek was nie op Grey nie maar my laatlam is daar van die begin van die jaar af.
    Dit is juis waneer hy hopelik daar klaarmaak in 2016 dat ek wil skuif. Onrus of Hermanus daar in die skole se omgewing is op hierdie stadium vir my die areas waar ek graag sal wil vasval om my laaste stand te maak.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:03
  7. avatar
    #46 Andre T

    @Deon Pitzer: Hy was in daai skool wat gesmash is die naweek.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 16:02
  8. avatar
    #45 Deon Pitzer

    @Pinotage: Was jy saam met Jasper of Bruwer Raats op GCB?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:49
  9. avatar
    #44 Andre T

    @Deon Pitzer: Pitzie, die eniste ouens wat op Herm anus bly en in die Kaap werk is of assuransie agente of bankamptenare

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:47
  10. avatar
    #43 Deon Pitzer

    @Andre T: Is jy nou weet 36 uur af nadat jy 96 uur gewerk het?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:44
  11. avatar
    #42 Deon Pitzer

    @Andre T: Nee wat, eiendomsagent se gat. As ek “eiendomsagent ” hoor sien ek drogbeelde van trustrekeninge oudits en kommunikasie met die Raad op Eiendomsagente en wie weet wat nog.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:43
  12. avatar
    #41 Deon Pitzer

    @Pinotage: Beide die Curro en Hermanus Hoërskool neem groot treë vorentoe. Albei skole se ouers is baie betrokke, en ek glo nie @Andre T: se Hi-Ace gaan meer lank oor die berg, of kuslangs, of waarlangs ookal meer loop nie. Die spookvrou wat tans die bussie bestuur sal moet terugtrek Uniondale toe.@BOG: Mind you, al dra die stokke daarbo so swak, en kry hulle min siektes, sal mens darem seker kan witblits maak daarvan, of vaaljapie. Hulle sal seker maar hanepoot of kristal moet plant in daardie geval.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:40
  13. avatar
    #40 Andre T

    @Pinotage: Pasop vir Pitzer. Hy is n eiendomsagent met die klem op ‘dom’

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:38
  14. avatar
    #39 Pinotage

    @Deon Pitzer: Ek het n familielid wat betrokke is by Curro Hermanus. Verneem hulle is veral besig om groot te gaan met gholf.

    Ek was onlangs daar in jou valley. Ook so bietjie begin kyk na eiendom. Vervroegde aftrede kom nader!

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:30
  15. avatar
    #38 BOG

    @Deon Pitzer: Who cares? Die wingerdstokke is net vir die fotos. Hulle leerplan sal klem le op wingerdsiektes en omstandighede wat nie bevorderlik is vir wynbou nie. En die migrante sal in ieder geval te laat uitvind. Ek hoop jy het opgemerk dat die SA skole skaapskeerkampioen n Grey seun is. Het julle n spannetjie reg vir Augustus? Julle hoef nie julle eie skape saam te bring nie. Dit sal sommer plaaslik voorsien word.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:30
  16. avatar
    #37 Deon Pitzer

    @BOG: Rugbyman se wingerdstokke sal groei daarbo, maar hulle sal nie sommer dra nie. Somerreënval werk nou maar een maal nie vir wingerd en olywe nie. Rugbyman sal maar al daai Boland Landbou seuns met varkboerdery moet besig hou.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:03
  17. avatar
    #36 Deon Pitzer

    @Andre T: Te laat. Hy kan reeds op ‘n mooi dag so helfte van ‘n kwota kreef uithaal. Maar sy ma het hom die dood voor die oë gesweer sou hy ooit platvis duik.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 15:01
  18. avatar
    #35 Andre T

    @Deon Pitzer: Moet net nie vir hom n duikpak koop nie.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:56
  19. avatar
    #34 Deon Pitzer

    @Andre T: Ek soek daai Hi-Ace met ‘n seer hart en ‘n passie. Gideon gaan oor vier jaar hoërskool toe, ek moet begin voorbereiding tref. Moet sê, daar is niks fout met Hermanus Hoërskool en Hermanus Curro nie, maar as die Hi-Ace inelkgeval loop, why not? Hy moet net nie kuspad ry elke dag nie.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:53
  20. avatar
    #33 Andre T

    @Deon Pitzer: Pitzertjie, vergeet die aanwysers en ponde……..gaan soek daai Hi Ace

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:19
  21. avatar
    #32 Deon Pitzer

    @Andre T: So 30 jaar gelede was daar so klompie boere in Zim wat besluit het hulle is patrioties, en maar net op hoop bly lewe het. ‘n Ander klomp Zim boere het besluit hulle is ook patrioties, en hoop vir die beste, maar het maar inelkgeval gesorg dat hulle ‘n paar ponde in die UK bêre, en ‘n paar SA titelaktes in die kluis hou. Waar is die suiwer patriotte vandag, en waar is die met die stirling? Ek is ‘n patriot, maar soms kan ‘n mens net so patrioties wees as wat mense jou toelaat.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 14:03
  22. avatar
    #31 BOG

    @Andre T: Behalwe in die rigting waarvan die druk kom. Kyk, volgende keer as jy in die bad klim

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:57
  23. avatar
    #30 BOG

    @Andre T: Volgende week. Soek jy die tyd en dag ook?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:55
  24. avatar
    #29 Andre T

    @BOG: Met al jou kennis en aanwysers en ondervindinge………het jy dalk n idee wanneer die oordeelsdag is?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:35
  25. avatar
    #28 Andre T

    @BOG: Het jy geweet?……..as druk op n vloeistofoppervlakte uitgeoefen word…………sal dit met dieselfde intensiteit in alle rigtings spuit.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:31
  26. avatar
    #27 BOG

    @Andre T: Ja ons kan nie bekostig om vir Lesotho kwaad te maak nie- ons sal ons gat sien.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:30
  27. avatar
    #26 BOG

    @Andre T: Ek het nie n besonderse behoefte om oor aanwysers te praat nie, maar jou hardhorende mede Gautenger, sukkel n bietjie daarmee, en sukkel nog meer om dit te begryp.Waar jy verkies om dood te gaan, is absoluut jou besluit en ek probeer allermins om jou daarmee te beinvloed. En soos jy se, “nothing is cast in stone” en aanwysers, is maar net bloot voorspellings- soos die koue front met n weervoorspelling of n komende resessie. En voorspellings het selde ter sprake gekom op Grey, maar vreemd genoeg, op varsity, is daar nogal gewig gegee aan aanwysers wat gegrond was op empiriese, meetbare realiteite.Maar, dit daar gelaat.@Rugbyman: Jy het my nog nie geantwoord op my vraag of jy jou gapslysie gefinaliseer het nie. As ek so luister na julle plannetjies vir vroeg volgende jaar, moet julle miskien daaraan dink om landbou wetenskap en wingerdbou aan te bied. Varkhokke en beeskrale behoort te werk op julle terrein, maar julle gaan sukkel om die wingerdstok daar te laat groei. Ek weet dis maar voorspelling, maar op n oorwig van waarskynlikhede.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:27
  28. avatar
    #25 Andre T

    @OudUppie: Jy kan bly wees Bog het dit nie gesien anders het hy dalk gedog Lesotho beplan n aanval op die republiek

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:07
  29. avatar
    #24 OudUppie

    @Andre T: Copy & paste – maar moenie worry – dit reeds reggemaak.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 13:00
  30. avatar
    #23 Andre T

    @OudUppie: Watse kodes het jy hieronder bygevoeg?

    Is jy Teen-Insurgensie daar by Tempe of wat?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 12:55
  31. avatar
    #22 OudUppie

    @Andre T:
    Grey se hoofveld – 09:00: Griekwas o.19 t. Griffons Flaminke; 10:20: Griffons-Akademie t. Vrystaat Arende; 11:40: Griffons-platteland-Akademie t. Griekwa-platteland-Akademie; 13:00: Vrystaat-Akademie t. Griekwas-Akademie; 14:20: Griffons o.18 t. Griekwa-platteland o.18; 15:40: Vrystaat o.18 t. Griekwas o.18.

    Grey-ovaal – 09:00: Griffons o.16 t. Griekwa-platteland o.16; 10:20: Vrystaat o.16 t. Griekwas o.16; 11:40: Vrystaat Arende XV-tal t. Konica Minolta-uitnodigingspan; 13:00: Sandveld o.19 t. Suid-Vrystaat o.19; 14:20: Oos-Vrystaat o.19 t. Vrystaat Kiewiete.

    GCB A – 09:00: Oos-Vrystaat o.16 t. Vrystaat Kiewiete o.16; 10:20: Griekwa-platteland o.16B t. Griffons o.16B; 11:40: Griekwas o.16B t. Vrystaat o.16 XV-tal.

    GCB B – 09:00: Vrystaat LSOB o.16 t. Uitnodigingspan o.16; 10:20: Vrystaat LSOB t. Griffons LSOB; 11:40: Sandveld o.16 t. Suid-Vrystaat o.16.

    Hoop dit help

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 12:52
  32. avatar
    #21 Rugbyman

    @BOG: Bliksem… 1902… dan is jy moer oud… Nee wat ons manne in Tshwane-Oos se verwysingsraamwerk is breer as net brandewyn en coke… So jy verstaan die weer? Fantasties man… Dalk het jy ‘n toekoms by die weerburo… Hulle kantoor is hoeka net so skuins oorkant Waterkloof… Jy kan jouself dan daar baseer en lekker gratis op hulle wifi na reruns van ou grey games kyk op youtube en sommer baie nostalgies raak plek-plek en huilerig elders… In die weerburo kan jy dan ook jou favourite hobby, k@k praat, met passie beoefen! :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 12:43
  33. avatar
    #20 Andre T

    As iemand my nie nou se waar is Bondedag en die bepalings gee dan begin ek te stir op die Affies/Garsies draad. Ek stoot sommer daai op na n 1000 vandag nog.

    Net al my fone en rekenaars opslaan gou en die aliasse se persoonlikhede weer ontleed.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 12:42
  34. avatar
    #19 Veg

    @Speartackle: Sorry should have put HTS Louis Botha.Two recent past pupil who have done pretty well are Raymond Ruhle and Teboho “Oupa” Mohoje.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 12:05
  35. avatar
    #18 Andre T

    @BOG: Ja soos met die stilswye oor 48 kom ons begin maar in die onmiddelike hede te lewe. Vergeet ook dan van die toekoms want daai aanwysers van jou is ook maar voorspellings. Ek is seker op Grey het julle geleer om nie te veel te worry oor voorspellings nie. Ek lewe heerlik hier in die land van melk en heuning en draai nie my rug op my vaderland a.g.v gerugte nie. Ek kan gesels, lag, poep, suip en pomp in my moedertaal.

    As dit my tyd is dan is dit my tyd

    Dis hoe ons afrikaners grootgemaak is

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 12:04
  36. avatar
    #17 BOG

    @Rugbyman: Die “hensoppers” het in 1902 in Vereeniging geteken en hulle na-sate woon vandag in Gauteng, meerendeels in Tshwane-oos. Hulle lees Beeld en Huisgenoot en drink ” brannas en Coke”. Maar dat jy deurmekaar is, is seker. Iemand wie sy verstand gebruik en die duidelike aanwysers verstaan,soos die weer en ekonomiese aanwysers, is NIE n vlugteling nie. Wanneer jy dit verwerk het EN begryp, laat my weet, want dan eers kan ons verder praat. Ek wil ook nie he dat jy moet fokus verloor op jou taak op hande nie. 2015 kom vinnig nader en jy sall aanvullingswerk moet doen.@Speartackle: Ek is so bly dat daardie eenmalige wen van Transvaal, jou soveel plesier verskaf, so ek sal maar nie jou dag bederf met meer uitgebreide wedstrydbesonderhede uit die verlede nie. Soos met 1948.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 11:45
  37. avatar
    #16 Andre T

    Waar is Bondedag en waar sien mens die program asb?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 11:10
  38. avatar
    #15 Speartackle

    @Rugbyman: Hy se maar net so. Hy is net te skaam om te se hy kom van Bloemhof. Hy is die hoof bibliokaris vir die Noordwes en Noordkaap streek en dan is hy ook deeltyds n rep vir Karan Beef.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 10:40
  39. avatar
    #14 Rugbyman

    @BOG: so jys n vlugteling? Skaam jou… regte hensopper

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 10:25
  40. avatar
    #13 Gemaskerdesopbeen

    @Speartackle: Ja , dit sal baie jammer wees,maar egter contra naturam.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 09:58
  41. avatar
    #12 Speartackle

    @Veg: Please name them for the sake of those who’ve never heard of HTS?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 09:53
  42. avatar
    #11 Veg

    @Gemaskerdesopbeen: You are so right about the HTS coaches. You just have to look at the players who have come out of there recently that have gone on to Super 14/15 and Springboks.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 09:50
  43. avatar
    #10 Speartackle

    Hoop nou nie die ou spannetjie val nou alweer uit in die 1ste rondte teen Transvaal nie.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 09:49
  44. avatar
    #9 Gemaskerdesopbeen

    Dit lyk vir my soos n “solid” span. Laat my baie dink aan 2010 en 2011 se wenspanne.

    Een ding is verseker, hierdie pak gaan moelik gescrum word. Met Hobo wat ingekom het op slot, gee dit net nog so bietjie ekstra oemf voor.

    Agter is die span sterk op verdediginging. Die HTS seuns wat ingekom het sal enige dag op merite in meeste top skolespanne speel. HTS Louis Botha se afrigters weet wat hulle doen. Baie spoed op die punte.

    Sal sien wat gebeur Saterdag teen Griekwas op Grey se velde.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 09:37
  45. avatar
    #8 BOG

    @Rugbyman: Nee, duidelik het n oormaat van doughnuts n impak op jou denkvermoens. En die laaste ding wat ek sal lees, is Skewe”Beeld” of enige ander produk van Nies24, wat dus beteken dat daardie sepie oor huursoldate/eksamens/PMS ens ens—, my nie in die minste aangestaan het nie. Ek geniet nou en dan stront praat- di tog die doel van hierdie blog, maar sonder om eers te lees, was dit duidelik n geteem en gekerm, met elke tweede bydrae van jou. Verkoop die storie aan Huisgenoot en gebruik die geld vir jou gapsfonds.En jou persepsie van “regte geld”, het dringend aandag nodig. So, as ek in SA gewoon het en met “Rande” gewerk het, was ek doodstil. Een vd dae is dit gelyk aan die Zim Dollar. Hoekom dink jy daar is so n uitvloei van spelers na die NH? Aaangename klimaat?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 08:53
  46. avatar
    #7 Rugbyman

    @BOG: ag moet nou nie maak asof jy nie elke post in daai sage soos n sepie gevolg het nie… jy was kinderlik opgewonde daaroor! Het jou iets gegee om te lees behalwe vir die huisgenoot en landbou weekblad se opsitkers…

    Kan Vrystaters miljoen spel? Werk julle nie in zim dollars daar nie? Nee pappa, ons hier in die noorde werk met regte geld…

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 07:04
  47. avatar
    #6 BOG

    @Rugbyman: Ek merk dat jy nog steeds hartseer is omdat ek die kondisionering van jou span bevraagteken het, maar moenie toelaat dat dit jou “goeie” oordeel beinvloed nie. As jy stront wil sien, moet jy die 700 kommentare weer gaan lees, waarvan seker 600 erger as stront was. Daardie getal is ook sekerlik nie iets om op trots te wees nie, en ek is bly om te se dat my bydrae minimaal was. En jy kyk verniet met bewondering na die VS spanne. Jy sal hulle nie met n miljoen Rand in Tshwane kry nie. Is jou finale lysie vir 2015 al gefinaliseer?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 06:22
  48. avatar
    #5 BOG

    @Bosveldpa: Grey 9 as plaasvervanger in CW span (Badenhorst- seun van ou VS vleuel, Chris) ) Die spanne sal eers na Saterdag gefinaliseer word. VSs hang net nie hulle vuil wasgoed in die openbaar nie en is ook nie kompiterend in handsakgevegte nie.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 06:12
  49. avatar
    #4 Rugbyman

    @Bosveldpa: nee wat… hulle sal nie daai rekord kan breek nie… selfs al praat BOG sy 10 keer meer as sy gewone klomp stront sal hulle nie daar uitkom nie…

    Having said that, dit lyk na n goeie span… wonder egter hoe hulle 23 kon kies en die ander provinsies net 22?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 06:10
  50. avatar
    #3 Bosveldpa

    CW en Akademie lewer 9’s op uit Louis Botha? Grey se 9?

    Hoe nou?

    Die Vrystaters is stil op die forum of verbeel ek my? Dalk het hierdie post die potentiaal om die Affie/Garsfintein rekord te oorskry… Of is die Vrystaters gewoond aan die politiek?

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 05:24
  51. avatar
    #2 BOG

    @beet: Your definition of “interesting”, would be “interesting”. From what I hear over a distance is that Slabbert, the number 8 in the Academy side, is incredibly unfortunate not to have made the CW side, but as we all know, there are other criteria involved. Hopefully, it will be a learning experience for him.

    ReplyReply
    10 June, 2014 at 03:28
  52. avatar
    #1 beet

    There aren’t too many surprises about the composition of this Free State Craven Week team that will be in action at Bondedag in Bloemfontein on Saturday, 14 June 2014 : it’s 13 Grey College players and 9 Louis Botha players with a 23rd player from Grey named in the squad as well. The composition of the Academy team is far more interesting with Sentraal, Jim Fouche and Fichardtpark contributing to the mix.

    ReplyReply
    9 June, 2014 at 21:23