#N/A
| School Rugby fixtures & results – week ending 02 August 2025 | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Tue.29Jul | FS | Grey College | 36-03 | Sedbergh | ENG | |
| EASTERN CAPE | ||||||
| Sat.02Aug | BOR | Dale | 10-17 | Graeme | EP | |
| Sat.02Aug | BOR | Selborne | 28-31 | Queen’s | BOR | |
| Sat.02Aug | EP | Grey HS | 15-48 | Grey College | FS | |
| Sat.02Aug | EP | Daniel Pienaar | 08-38 | Nico Malan | EP | |
| Sat.02Aug | EP | Marlow | 24-26 | Pearson | EP | |
| Sat.02Aug | EP | Brandwag (EP) | 109-00 | DF Malherbe | EP | |
| Sat.02Aug | BOR | Stirling | 05-33 | Hudson Park | BOR | |
| Sat.02Aug | BOR | Port Rex | 22-17 | Cambridge | BOR | |
| FREE STATE – GRIQUAS | ||||||
| Sat.02Aug | FS | Jim Fouche | 44-38 | Goudveld | GRF | Wesgrow SSR |
| Sat.02Aug | FS | Sentraal | 07-70 | Witteberg | GRF | Wesgrow SSR |
| Sat.02Aug | FS | Fichardtpark | 26-19 | Voortrekker (Beth) | GRF | Wesgrow SSR |
| Sat.02Aug | GRQ | Diamantveld | 39-10 | Trio | GRF | Wesgrow SSR |
| Sat.02Aug | GRQ | Duineveld | 48-12 | Kathu | GRQ | |
| KWAZULU-NATAL | ||||||
| Sat.02Aug | KZN | Glenwood | 53-10 | Parktown | LIO | |
| Sat.02Aug | KZN | Northwood | 05-38 | Durban HS | KZN | |
| Sat.02Aug | KZN | Maritzburg College | 27-31 | Pretoria BH | BUL | |
| NOORDVAAL | ||||||
| Sat.02Aug | BUL | Waterkloof | 19-64 | Affies | BUL | |
| Sat.02Aug | LIO | Jeppe | 39-31 | KES | LIO | |
| NOORDVAAL CUP | ||||||
| Sat.02Aug | BUL | Menlopark | 39-37 | Monument | LIO | NV Cup |
| Sat.02Aug | LIO | Noordheuwel | 28-22 | Garsfontein | BUL | NV Cup |
| Sat.02Aug | LIO | Helpmekaar | 38-22 | Rustenburg | LEO | NV Cup |
| Sat.02Aug | VAL | Transvalia | 20-19 | Nelspruit | PUM | NV Cup |
| Sat.02Aug | BUL | Zwartkop | 61-07 | Marais Viljoen | LIO | NV Plate |
| Sat.02Aug | LEO | Klerksdorp | 37-19 | Oos-Moot | BUL | NV Plate |
| Sat.02Aug | PUM | Middelburg | 26-09 | Wesvalia | LEO | NV Plate |
| Sat.02Aug | PUM | HTS Middelburg | 41-32 | Ligbron | PUM | NV Plate |
| Sat.02Aug | LIM | Pietersburg | 40-25 | Hugenote (Springs) | VAL | NV Shield |
| Sat.02Aug | LIM | Ben Vorster | 34-41 | Montana | BUL | NV Shield |
| Sat.02Aug | PUM | Secunda | 23-20 | Lichtenburg | LEO | NV Shield |
| Sat.02Aug | PUM | Piet Retief | 29-26 | Die Anker | VAL | NV Shield |
| Sat.02Aug | LEO | Potch Volkskool | 36-26 | Randburg | LIO | NV Bowl |
| Sat.02Aug | LIM | Merensky | 57-08 | Ermelo | PUM | NV Bowl |
| Sat.02Aug | LIO | Dinamika | 24-27 | Potch Gim | LEO | NV Bowl |
| Sat.02Aug | VAL | Jeugland | 39-32 | Bergsig Ac | LEO | NV Bowl |
| WESTERN CAPE | ||||||
| Sat.02Aug | BOL | Charlie Hofmeyr | 42-27 | Hermanus | BOL | |
| Sat.02Aug | BOL | Swartland | 20-31 | Hopefield | BOL | |
| Sat.02Aug | SWD | Outeniqua | 45-13 | Worcester Gim | BOL | |
| Sat.02Aug | SWD | Oakdale | 21-17 | Paul Roos | WP | |
| Sat.02Aug | WP | SACS | 43-25 | Brackenfell | WP | |
| Sat.02Aug | WP | Stellenberg | 18-10 | Boland Landbou | WP | |
| Sat.02Aug | WP | Milnerton | 36-42 | Bishops | WP | |
| Sat.02Aug | WP | Paarl Gim | 33-35 | HJS Paarl BH | WP | |
| Sat.02Aug | WP | Durbanville | vs | HTS Bellville | WP | |
| Sat.02Aug | WP | Rondebosch | 34-19 | Drostdy | BOL | |
| Sat.02Aug | WP | DF Malan | 31-19 | Strand | WP | |
| Sat.02Aug | WP | Parel Vallei | 13-59 | Wynberg | WP | |
@Cappie (Comment #71)
Dis vrek baie spanne, ja! Affies het hierdie jaar ook tot by ‘n 12e span gehad, alhoewel hulle ongelukkig nie 1 wedstryd kon speel nie…daar was eenvoudig nêrens ‘n geleentheid nie.@tzavosky (Comment #72)
Dis juis my punt aan @Berefan, soos met Manie het jy net ‘n skopafrigter nodig as jy nie die basics onder die knieg het nie….😁
@Cappie (Comment #71)
Dis vrek baie spanne, ja! Affies het hierdie jaar ook tot by ‘n 12e span gehad, alhoewel hulle ongelukkig nie 1 wedstryd kon speel nie…daar was eenvoudig nêrens ‘n geleentheid nie.
@tzavosky (Comment #72)
@tzavosky (Comment #72)
hy het ‘n nuwe skopstyl aangeleer, so hopelik gaan sy skop persentasie meer na 85% beweeg
@OUD ANKER (Comment #70)
Die Bokke het inderdaad nie ‘n skopafrigter nie – dis Rassie se beleid dat skoppers eerder met hulle franchise se skopafrigter werk.
Manie se skopafrigter is Gareth Wright (en Tony Brown help ook, sien ek) – hy het beduidend beter geskop die laaste keer wat ek gesien het.
Maar, man, as jy Manie se spelskeppende vermoeëns kon kombineer met Pollard se skopwerk, het jy baie naby aan die perfekte losskakel!
@BereFan (Comment #67)
Ek tel 12 onder 19 spanne by Paul Roos in Snelvuur se post. Dis nogals baie.
@BereFan (Comment #69)
As iemand beweer Handre Pollard, Sacha Feinberg, Morne vd Berg, Faf, Kobus Reinach, Damian Willemse…die lys gaan aan het probleme met hulle skopwerk vat ek daardie probleme elke dag van die week…okay Manie is dalk ‘n uitsondering…miskien is dit Manie wat die Facebook en Twitter warriors van praat. Ons sal dus ‘n ope brief aan Rassie rig om asb ‘n skop coach vir Manie te kry.
@OUD ANKER (Comment #68)
Is dit dan nie juis een van die bokke se grootste probleme nie?🤣die skopwerk is waaroor mense naweek na naweek moan op Facebook en twitter so ek weet nou nie of mens die bokke as voorbeeld kan gebruik nie jong
@BereFan (Comment #64)
Net as jy nie die basics onder die knie het nie, benodig jy ‘n kicking coach…nie waar nie…sê gou vir my wie is die Bokke se kicking coach…?😁
Wat is die rede dat daar by o/19 vlak soveel minder spanne is dit is nogal interessant. Is dit outjies wat meer begin fokus op ander sporte of outjies wat dalk meer aandag gee aan akademie of n mengsel van die twee of hoe? Ek weet dis heeltemal onmoontlik maar sjo hoe wens ek Garsfontein het selfs net helfte van julle getal spanne gehad🤣
@buitestaander (Comment #53)
Ek stem saam hiermee, maar dit is vir my baie lekker om te sien hoe groot persentasie van Paul Roosers tans aan winter spansporte deelneem. Soos ek dit tel op die program teen Grey (en ander skole soos Jim Fouche en St Andrew’s waar Grey nie genoeg diepte het nie), het PRG rugby van o14A-G, o15A-G, o16A-G en o19A-L (dws ‘n totaal van 33 spanne), hokkie van o14A-E, o16A-H en o19A-E (dws 18 spanne) en sokker o14A-B, o15A-B, o17A-B en o19A-B (dws 8 spanne). Dit gaan nie net oor die hoeveelheid seuns wat PRG het nie (soos ander tereg uitwys, dis dieselfde hoeveelheid as wat Waterkloof het), maar ook oor die kultuur van deelname al die pad af.
@BereFan (Comment #64)
Talking of soccer, an interesting point about that UK school Sedbergh (pronounced Sed-ber) is that their rugby programme is known as Sedbergh School Football Club… given that the school is centuries old and they were playing rugby rules long before the founding even of the FA. Kaya went to watch this team that competed fairly well against Grey, especially given that their lads were all u17 and in pre pre-season. Spoke to some of their coaches, they play annually against Irish school rugby factory Blackrock. Would be so cool to see them v Grey or one of our Paarl powerhouses.
On another note, was also surprised to see Noordheuwel stomp Garsies, but you can believe me that the Bere will be back and will be on fire come the Noordvaal semi’s…
And I did not know that Waterkloof was THAT large. Going to enjoy the last few weeks of schools rugby. Lekker naweek, manne.
Jy sien dis seker daai mentaliteit wat maak dat affies nie n top 100 sokker skool in die land is nie🤣as ons gaan begin daarmee wil ons darem ordentlik wees. Daar is tog n rede hoekom meeste spanne dan skop coaches het so dis duidelik nie so basies soos wat jy reken nie🤔
@BereFan (Comment #62)
Mens het regtig nie die BESTE coaching nodig vir die basiese vaardigheid om ‘n bal te skop nie….Rhino of Gilbert…eks seker die Affies sokker skoppers is goed genoeg om daai basics vir die Bere back 3 te coach…
@OUD ANKER (Comment #61)
haha solank dit net nie met die Rhino balle is nie ek hoor die affie manne hou glad nie daarvan nie en ons hou van net die beste coaching
@BereFan (Comment #60)
@BereFan (Comment #60)
Absoluut, laat weet net dat ons kan reel dat die Affie sokker skoppers daai back 3 van julle ‘n paar skop tips kan gee….dis regtig baie basies…
@OUD ANKER (Comment #58)
Met daardie giftige back 3 van ons dink ek jyt n plan hier hulle voete is dalk op meer as een manier gevaarlik🤣
@OUD ANKER (Comment #58)
🤣🤣🤣
@BereFan (Comment #57)
Miskien moet die Bere die sokker skop taktiek probeer, dit kan dalk help met die wen %…😁
@OUD ANKER (Comment #56)
Net oordat affies die bal heeltyd skop beteken dit nie hulle speel sokker nie🤣🤣
@Rugbyman (Comment #55)
O ja Affies het, elke 4 jaar met die sokker wereld beker speel Koshuis en Dorp ‘n wedstryd teen mekaar….
@buitestaander (Comment #53)
Affies het nie sokker nie…
H
Die getal seuns in ‘n skool is geen maatstaf om enige vergelykings te tref nie, maar wel die getal seuns wat rugby speel. By baie skole is hokkie ook ‘n groot sport. Paul Roos bv het meer as 20 hokkiespanne, en ook 6 sokkerspanne. Ek reken Grey en Affies is ongeveer soortgelyk. So is ook bergfietsry en gholf gewilde sporte. Boland en Oakdale bied bv nie hokkie of sokker aan nie. Baie van die talentvolle en balvaardige seuns verkies juis om hokkie met krieket te kombineer.
@Cappie (Comment #45)
Die diepte debat is ‘n debat wat seker netso veel reaskie tot gevolg het as die recruit/koop/werf debat. Die hoeveelheid seuns in ‘n betrokke skool is altyd ‘n opskrif vir die diepte debat. Vir interessantheid is die volgende die hoeveelheid seuns in van die groot/top rugby skole. PBHS = 1500, Affies = 1450, Waterkloof = 1300 (ja, dit is korrek, daar is 1300 seuns in Waterkloof!), Paul Roos = 1300, Glenwood = 1300, Grey College = 1200, Maritzburg = 1250, DHS = 1100, Paarl Boys = 1000, Paarl Gim = +-700, Rondebosch = 950, Wynberg = 1000, KES = 1200, Jeppe = 1100.
@Bert (Comment #40)
And yet Affies has not been ranked 1 in the past 15 years. Why?
@Rugbyman (Comment #47)
Sonder twyfel was daai 2021 Oakdale span die beste Oakdale span wat ek al gesien het – dis bitter jammer die seisoen was kort geknip gewees.
Die twee wedstryde teen Affies en Garsies was fenominaal.
@agter_die_pale_pa (Comment #48)
Ek dink persoonlik Affies en Grey behoort mekaar twee maal per jaar te speel in Derbies, soos KES en Jeppe en ander seunsskole. ‘n Derby teen Paul Roos en Paarl Bois by dit sal darem regtig aangenaam wees.
@Cappie (Comment #45)
Dit is ongelooflike statistieke Cappie, en laat mens tog so bietjie nadink oor waarheen SA SBR oppad is. Ek kan nie dink was nog altyd (20/30 jaar terug) so drasties eensydig nie? Al baie is gepraat oor die toenemende gaping tussen die “top rugby-skole en die res”, en hierdie uitslae maak die argument nog sterker.
Dit is so jammer dat dit logistiek nie makliker is vir Affies om jaarlikse derbies teen PRG en HJS te he nie. Dalk in die toekoms, dit moet tog die logiese volgende stap (en geleentheid) wees vir hierdie skole om hul totale programme behoorlik te toets en na ‘n volgende vlak te neem.
@buitestaander (Comment #38)
Persoonlik dink ek die Oakdale span van 2021 was hulle beste span…
@Cappie (Comment #45)
Wat dit nog meer beter maak is dat op daai toere soos jy genoem het speel hulle teen hoer spanne, die C en D spanne gaan toer gewoonlik ook, en speel dan teen ander skole se A spanne, en wen meeste van die tyd, selfde met die 3des en 4des wat teen ander skole se 1ste spanne speel. Baie vaan daai skole teen wie die C spanne speel is in die A afdeling van Noordvaal. Affies kyk ook goed na die laer spanne met afrigting en is die oefeninge daar op baie dieselfde wyse as die hoér spanne. Dit kan hulle natuurlik net help want as daar beserings is kan daar net ‘n volgende speler instap en het hulle baie van dieselfde oefenig reeds gehad. Maar dit is net omdat dit in hulle kultuur is en kom oor baie jare.
@agter_die_pale_pa (Comment #43)
Van diepte gepraat, hiermee ‘n opsomming van al Affies se spanne:
Skool teen wie gespeel Wen/wedstryde
Kimberley skole 28/28
Helpmekaar 11/13
Paarl Gim 15.5/21
Garsfontein 16/16
Grey College 20.5/26
KES 24/24
Jeppe 21/21
Maritzburg 24/24
Waterkloof 15/15
Maart/April vakansiewedstryde 35.5/37
Ander wedstryde 70/80 (Baie van hierdie wedstryde was laer spanne teen ander hoër spanne)
TOTALE WEN IS 280.5 UIT 305, DUS 92%.
As I said below I still believe the nr 1 ranked school is the school with the nr1 ranked 1st team, but just for fun please find my calculation of all the ages for only top 10 1st teams where all the age group teams of the school is ranked in the top 30. I just used a ranking of a website where all the ages group are ranked up to 30 places, so this is obviously also debatable. Just for replying to Bert as per below, The clever stats people can redo it more accurately if they feel the need.
The calculation came to nr 1 Paarl Gim / Affies, 3 Paul Roos, 4 Grey college, 5 Paarl Boys, 6 DHS and 7 Garsfontein
Detail
(school, 1st team ranking, o/16, o/15, 0/14, avg, final combined ranking)
PAARL GIM 2 4 1 4 2,75 1
AFFIES 4 1 5 1 2,75 1
PAUL ROOS GYM 5 3 2 2 3 3
GREY COLLEGE 3 2 3 5 3,25 4
PAARL BOYS HIGH 1 9 6 13 7,25 5
DHS 6 11 4 10 7,75 6
GARSFONTEIN 9 22 10 6 11,75 7
@Bert (Comment #40)
Indien jy al die skole met 25+ spanne vat en hul speel almal teen mekaar, dink ek jy gaan dom wees om nie jou geld op Affies te sit nie.
Sal interessant wees om te sien hoeveel skole tans 25 of meer spanne het.
@Bert (Comment #40)
Dink as mens kyk algeheel vanaf A tot F (of hoe ver dit ook al trek), is Affies sekerlik die no.1 rugby skool in die land. Meer kere as nie wen al die laer spanne en dan speel hulle ook bitter min krag teen krag. Ek weet nie alle skole kan so kompeteer nie want meeste nie seunsskole het net tot n C span maar alles inagenome dink ek dis veilig om te se hulle is no.1 tov algehele sterkte
@Bert (Comment #40)
Alhoewel daar nie (nog nie) ‘n interskole tussen Affies an Paul Roos is nie het hulle wel darem op toere dit so gereel dat baie van die spanne teen mekaar gespeel het C teen C, 3 des teen 3des ens. Affies het hierdie jaar meeste van daai gewen maar volgende jaar is dit dalk weer anders, as mens kyk na diepte en al die spanne is dit seker 1-Affies, 2 -Paul roos 3-Paarl Bois wat die top 3 is, maar hulle het meer seuns, en is seuns skole, so meer speel rugby as die ander gemengde skole. As mens net na A spanne kyk sal dit volgens my 1 -Paarl Gim en 2 -Grey/Affies wees. Dink ook nie Garsfontein sal ver agter hulle wees nie en is besig om vinnig op te tel by al die ouderdomme.
Interessant in 2018/2019 was die nr 1 skool volgens rankings op A spanne by al die ouderdom groepe Menlo en alhoewel hulle ongelooflik goed gedoen het met hulle terugkom sien ek hulle en Waterkloof is weer in gevaar om “gerelagate” te word in die Noordvaal hierdie jaar as dinge nie reg uitwerk die volgende 2 weke nie.
Mens kan rankings seker op baie verskillende manier doen en moet mens eintlik net vir al hierdie skole gelukwens met wat hulle reg nog steeds reg kry met die seuns. Volgens my is daar maar net ‘n nr 1 elke jaar en dit is die skool wat top gerank is vir 1ste span. En vir my is dit wat by meeste rankings as nr 1 geranks in aggenome die verskillende rankings. Ek hoop Affies gaan oor 2 jaar daai plek beklee, sien nie dat hulle dit volgende jaar gaan regkry nie, maar daai o/16 span van hulle hierdie jaar is ongelooflik goed. So hopenlik kan hulle dit ook doen by die oopspanne
Ek dink dat inaggenome die verskeie rankings op die A-spanne en 1ste spanne van skole sowel as uitslae op die verskeie interskole met die laer spanne betrokke, sal dit nie kontensieus wees om Affies as die nommer 1 rugbyskool in die land te kroon nie. Is daar dalk iemand wat so tipe van ranking doen?
@Rugbyman (Comment #35)
Dit is goed om te hoor, dit was ook lekker om te beleef die respek aan beide veral na 1ste span wedstryd.
Die span van 2025 is die beste Oakdale-span ooit, en dit is ‘n baie goeie span. Hoewel die telling teen Paul Roos so maklik anders kon gewees het, het Oakdale verdien om te wen.
Die Oakdale-span van Petrie Wannenburg, Louis Eksteen, Kobus Caldo, ens was ook ‘n goeie span, maar verjaar se span het ook uitstekende agterspelers.
Hierdie span verdien alle krediet wat hul toekom.
Paul Roos was beslis nie op sy beste nie, en net ‘n skadu van die span teen Rondebosch die vorige naweek. Die Grey-wedstryd lê voor. Grey sonder vier, en Paul Roos sonder twee. Dit gaan ‘n groot wedstryd wees, met ‘n plek in die Top-5 op die spel.
Na alles, was HJS, Paarl Gim, Affies, Grey en Paul Roos die vyf topspanne in die land. Oakdale is in staat op enige van hierdie spanne te klop, maar net by geleentheid, en nie op ‘n volhoubare basis oor die hele seisoen nie.
@JongMatie (Comment #30)
PR is ‘n baie gemiddelde span. Hoort nie in die top 10 nie. Julle moet dalk van water bron verander.
@JongMatie (Comment #30)
Ai ou seun… vat die verloor maar op die ken soos ‘n man… julle het pakkies gekry op die regte plaas… Oakdale is nie jou maat nie, veral nie op die plaas nie… Moenie hier tjank oor ‘n reffie nie! Julle is bietjie geboelie. Dis dit. Dis rugby. Die son sal weer opkom. Dis vir my hartseer dat jy altyd so neerhalend moet wees teenoor garsfontein. Dis skoolseuns wat jy so slegsê. Maak dit jou voel dat jy ‘n beter mens is dat jy so wil praat? Ek skaam my eintlik namens jou. Hiers so paar ander op die blog en sosiale media ook. Hulle haat net eenvoudig. Soveel woede in hulle harte teenoor ander mense. Mens hoef dan nie te lank te wonder hoekom ons land sit waar hy sit nie.
@Kantman (Comment #20)
Goeie more! Eerstens, baie geluk aan Noordheuwel op ‘n puik dag se rugby! Ons het nie ‘n goeie dag beleef nie, en het geen verskonings nie, julle was beter as ons op die dag en het die dag gewen! Dit was ‘n dag van klipharde rugby!
Tweedens het al die Bere afrigters na die tyd ‘n bier of twee saam met die Noordheuwel coaches geniet. Ons is vriende van mekaar en respekteer mekaar op en van die veld. Wen of verloor, ons kuier lekker saam na die tyd. Dis hoe dit hoort, gesonde kompetisie. Dit is so in meeste van die Noordvaal games… daar is egter altyd so een of twee uitsonderings, maar mens kry dit maar altyd.
Ons sien uit na die semi’s en drie van ons 4 spanne is reeds verseker van ‘n plek in die semi’s. Die o16s kan dit nog maak naar die kaarte moet reg val.
Ons spanne wat verloor het sal weer opstaan en aangaan! Dis skoolseuns en verloor is deel van die lewe! Ons vat hom op die ken en werk harder!
Hoop jy geniet die dag!
@Oakdale supporter (Comment #29)
Hys net laat. Sal jou nooit teleur stel nie. Wynland water bitter die naweek. LMGA
@JongMatie (Comment #30)
You must be Bles Kemp because no way was that a try.
@Oakdale supporter (Comment #29)
Ons het dalk die naweek by mekaar verby gery, waar in die willetuin is/was jy?
@SB Rugby (Comment #28)
GARSWANNEBEES – nee wat.
@Oakdale supporter (Comment #29)
Ref het eers vir Boishaai gekroek, waar daar geen dubbel beweging was nie, nou PRG ook. Gaan kyk na Gert Kemp se drie wat nie toegeken is nie.
Daar is geen skaamte as dit by Boland en SWD refs kom nie.
@Kantman (Comment #20)
Ek vermoed jy is reg, Garsfontein manne is besonder stil. Die blou en wit het net weereens bewys om hulle glad nie af teskruif nie 22-7 agter halftyd en om nie eers die praat van die res van die wedstryde nie. TROTS !
@Kantman (Comment #20)
Baie geluk NH, die nuwe Monnas. Gaan nog baie kaarte deur mekaar krap komende jare.Glo die Bere sien julle in die final. Kom ons kyk.
@Bert (Comment #25)
Dit bevestig weereens die feit dat Noordheuwel besig is om ‘n baie sterk rugby-program te bou, regdeur al die ouderdomme en met diepte. Jy wen nie 9/15 (wat insluit 16A-C asook 1stes tot 4des) teen GF met geluk nie.
Ek is verbaas oor hoe relatief swak Garsfontein se ander spanne teen Noordheuwel gevaar het. Dit nie verwag nie.
@Kantman (Comment #20)
Jy is reg. Die Garsfontein manne is besonders stil
@Kantman (Comment #20)
🤣🤣🤣🤣🤣
Oakdale het 2 groot scalps op die plaas in 2025.
Verseker ‘n jaar om te onthou.
Ek hoop regtig dat skeidsregters word nie die rede dat Oakdale dieselfde pad as Outeniqua loop ten opsigte van fixtures nie. Was nog nie my ervaring op die plaas nie, maar stories oor snaakse beslissings moet in die kiem gesmoor word deur daadwerklike optrede om onpartydigheid te waarborg.
Baie geluk Stellenberg!
Ek moet noem, Noordheuwel se wen is groot upset. Seker die rede hoekom niemand nog vir hulle geluk gesê het nie?
*AHS teen Waterkloof*
1ste span wen 64 – 19
2de span wen 85 – 12
4des wen 3des 43 – 8
6des wen 4des 38 – 0
7des wen 5des 67 – 0
9des wen 6des 40 – 0
16A wen 74 – 3
16B wen 50 – 17
16E wen 16C 22 – 17
15A wen 28 – 12
15B wen 55 – 14
15E wen 15C 55 – 0
14A wen 64 – 5
14B wen 87 – 0
14E wen 14C 57 – 5
@Wondermaar (Comment #17)
Was nogal n epic gewees….alby het verdien om te wen maar Boishaai het harder baklei vir dit ,hulle het NOOIT ophou speel nie al was hulle agter gewees…
Bois 35-Gimb33
Affies 64-19 waterkloof
Few interesting storylines in the Western Cape this week:
1. Obviously the Big Bazaar in Paarl. It’s still raining, and Boys’ High will hope it keeps raining to bring their monster pack into the game. How’s the drainage at Faure?
2. Oakdale will go into the game against PRG as favourites: more SA Schools players and a pretty dramatic home advantage. Another chance for their 2025 Dream Team to knock over a big boy. An interesting secondary plot line will be the close eye kept on the SWD refs after controversial and game-deciding decisions in the Oakdale-Paarl Boys and Outeniqua-Stellenberg games.
3. Arguably the most important long-term storyline for this weekend is the match between Milnerton and Bishops. Bishops needs this win badly. If they don’t win at least all of the A-team games, there would be more legitimate questions about their seat at the big dog table. As NP Van Wyk Louw said: ‘n beitel moet kan klip breek as hy ‘n beitel is.
@TJ (Comment #13)
Well 3rd term in the early 90s was athletics only and on a big scale, especially in Durban with Pentangulars, Quadrangulars, etc, then the trip to KES, PBHS, College & DHS for the big interschools. I loved the 3rd term athletics as that was my thing..
@Skywalker (Comment #8)
It may have not been for Northwood but Maritzburg College has been playing 3rd term rugby since at least 1997. Back then, that involved return fixtures against DHS and the like. The reason as to why 3rd term rugby is not a thing in KZN is due to the pressure that the privates have placed on the Gov dogs because of their own internal pressures from their JHB soccer playing fraternity. They were the first to bin 3rd term rugby and now with 7’s, Westville and a few of the eThekwini schools went full bore there.
@Smallies (Comment #11)
Yes exactly, season ends in August then the boys can focus fully on exams, has always worked. Boys play enough rugby and get enough academic time, win win.
@RuggaFreak (Comment #10)
Its simple ,the grade 12 boys writes record exams for a large part of the 3rd term,that means that the season ends for most schools mid August to give the gr12 boys time to prepare
@Skywalker (Comment #8)
But 3rd term rugby doesn’t occupy the whole of term 3, it’s literally just month end of July till month end August then that’s the season done, don’t get this huge emphasis schools put on 7s rugby.
@Skywalker (Comment #8)
Same reasons as to why KC and SAC have gone this route too. Rugby stops at half term in term 2.
@RuggaFreak (Comment #7)
Yes never really been a thing here in KZN. Maybe it should be, but now we play rugby 7’s in 3rd term, along with it being soccer and athletics season. I think the fact that cricket terms are not back to back makes it feel more manageable. The reality is, that The rugby boys are doing pre-season in 1st term already, then play the whole 2nd term. NW this year travelled 4 times as well. It’s a very high impact sport compared to cricket. To play the whole of 3rd term as well feels too long. Also we cant forget these boys are actually there to get their Matric, and 3rd term can allow them to just focus a tad more on their studies and start preparing for their trials and finals coming up in the months to come, without the intense rugby trainin and match day (and recovery day) schedules. Anyway all the best to your team, they have had a great year from what I know.
@Skywalker (Comment #1)
I don’t understand why term 3 rugby isn’t a thing in some schools, a short rugby season is boring, i mean cricket is a two term sport so why can’t rugby be? term 3 rugby is special, the double headers are special and we start to see who’s got the longevity. Long may term 3 rugby continue.
@Skywalker (Comment #3)
There were some handbags at the end too, the whistle went and a Northwood player went up to Glenwood lock/flank and must have said something, he didn’t like it and a scuffle started. I like the passion there, but the kid will probably be punished this week. Some people were saying Glenwood were swept away across the board, I didn’t see one runaway win, so there is hope.
@agter_die_pale_pa (Comment #4)
Ek dink as dit reën Saterdag, sal HJS sterk gunstelinge wees. Gim het teen Affies en PRG gewys dat hulle net nie dieselfde span in die reën is nie. Maar dit lyk na sonskyn Saterdag!
Couple of nice games this weekend. Apart from the obvious one, the following could be great viewing:
– Grey Derby: Always special, regardless of the result
– Gars/Noordheuwel: Dress rehearsal for the NV Final?
– Affies/Waterkloof: Never short on emotions for this one in Pretoria
– Oakdale/PRG: Can Oakdale’s class of 2025 get another massive scalp in Riversdal?
– And then the big one in Paarl. Smart money is on Gim, but from NS earlier the year I felt that Boishaai is the one team that can beat Gim in 2025. And they will be up for it after last year’s result. Going to be an absolute banger.
@Grasshopper (Comment #2)
I just turned on near the end, and didn’t realise we had been trailing. Yip seemed to snatch it away at the end there. They will need to do much better this weekend to match DHS again.
@Skywalker (Comment #1)
You guys were very very lucky…..
Big rematch for NW vs DHS. NW fought back to beat Glenwood on Saturday. I am not a fan of 3rd term rugby TBH, especially to play 2 teams we have already played. The boys are tired now, lots of rugby played already, plus those who played KZN and SA schools. Will be interesting to see how they go in their final game. DHS had to travel to Jeppe, so hopefully more tired then NW. NW will give their all to finish strong, hope they manage to!