| School Rugby fixtures & results – week ending 21 June 2025 | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| EASTERN CAPE | ||||||
| Sat.21Jun | BOR | Dale | 21-33 | St Andrew’s | EP | |
| Sat.21Jun | BOR | Stirling | 05-62 | Selborne | BOR | |
| Sat.21Jun | EP | Kingswood | 60-08 | Woodridge | EP | |
| Sat.21Jun | EP | Union | 19-14 | Graeme | EP | |
| Sat.21Jun | BOR | Hudson Park | 24-31 | Port Rex | BOR | |
| KWAZULU-NATAL | ||||||
| Sat.21Jun | KZN | Hilton | 29-20 | Michaelhouse | KZN | |
| NOORDVAAL | ||||||
| Sat.21Jun | BUL | St Alban’s | 09-59 | Kearsney | KZN | |
| Sat.21Jun | LIO | St Stithians | 25-21 | St John’s | LIO | |
| Sat.21Jun | LIO | St Benedict’s | 24-23 | CBC Boksburg | VAL | |
| WESTERN CAPE | ||||||
| Sat.21Jun | WP | Boland Landbou | 29-80 | Paarl Gim | WP | |
| Sat.21Jun | WP | SACS | 10-21 | Wynberg | WP | |
| Sat.21Jun | WP | Rondebosch | 28-07 | Bishops | WP | |
| Sat.21Jun | WP | HJS Paarl BH | 54-14 | Durbanville | WP | |
@Jakkals (Comment #21)
Party seuns is nou ma net nie gemaak vir koshuis lewe nie ….
@Ploegskaar (Comment #13)
Re die hoof se ondersteuning, dit is my ondervinding dat hoofde en andere nie die fout by die coaching sien nie maar eerder die seuns. Adjunk hoof van n skool wat n groot loesing gekry het noem vir my hulle oorweeg om 20 spelers te koop. Nie n woord oor die coaches met verdeelde aandag, swak uitslae jaar in en jaar uit, etc.
@Knight_CHS07 (Comment #18)
Eish and Cambridge gave them a scare earlier this year as well.
@OUD ANKER (Comment #8)
Korrek, word som uit die oog verloor dat skole se primere doelstelling akademiese onderrig is
@Snelvuur (Comment #19)
:-D….moet die mimosa ding wees
@Ploegskaar (Comment #13)
Stem 100% saam, ek het die spanne rustyd dop gehou, daar is manne wat dink hulle is groter as die wereld. Gee vir Christoff ‘n kans om sy ding te doen en raak ontslae van wannabees. Dit is baie belangrik dat BL ‘n krag bly in skolerugby.
@Jakkals (Comment #15)
Nee, gits, ek weet nie hoekom jy my vra nie 😂 ek meng nie by die Noorde se politiek in nie. Gevaarlike terrein. Hy wou dalk nader aan Menlyn Mall se winkels wees – Mimosa Mall is nie meer wat hy was nie…
@Palma (Comment #12)
2014. They lost to Cambridge and Grens
Graeme College having a great season just lost to Union, EP craven week players had a camp today. Not a fan of provincial duty disrupting the regular school season fixtures. Will hurt Graeme in the rankings
@Jakkals (Comment #15)
Kan net vir akademiese redes wees🤪🤪
@Snelvuur (Comment #10)
Hoekom is Proppie van den Berg destyds van GCB na Garsies toe?
@Ploegskaar (Comment #13)
Ek stem saam met jou. Christoff is ‘n briljante coach wat selfs ‘n baie average groep na sterre kan laat lyk so ek vermoed daar is iets groter ‘n probleem. Hy sal skitter as hy totale beheer het.
As die hoeveelste groot drag slae wat Landbou die jaar gekry het nie ‘n wake-up call is nie, is ‘n interskole teen Augsburg oor ‘n paar jaar op die kaarte. Christoff is ‘n great coach, maar daar is te veel kokke in die kombuis. Tyd dat ‘n paar snotneuse gaan o14 coach waar hulle hoort en Christoff sy eie ding doen en homself omring met mense wat sy visie ondersteun. Of die nuwe skoolhoof die ballas het om hom hiermee te steun sal tyd leer…Tyd dat Landbou OB’s ook ‘n slag vinger uit die gat trek en aandring op drastiese verbetering. Dis great dat hulle lekker ouens is wat die meeste kan drink, wen of verloor, maar dit help regtig fokol as die Wynland skole jou jaarliks goed omdop nie. En voor iemand in hul broek kak, Landbou se rekord sedert rondom 2010 spreek vanself. Tyd vir introspeksie manne, met middelmatigheid verloor jy gou borge, relevansie en die beste innames
Port Rex 31-24 Hudson. Absolutely massive win for Rex. Can’t remember when last Hudson lost to another East London Coed school.
@Snelvuur (Comment #10)
Verstaan jy…
@Smallies (Comment #9)
En die ouens moet ook nog iewers die trek Kaap toe inpas én nuwe skoolklere koop 😉
@Jan Kriel (Comment #4)
Daar is darrem n eksamen wat geskryf moet word 3 weke,en n vakansie wat ingepas moet word 3weke,laaities moet bietjie plaas toe gaan ,n biejie jag en ma se kos gaan eet…
@Jan Kriel (Comment #4)
Ek dink nie die lang breek is uniek aan Grey nie. Affies het presies dieselfde wedstrydbepaling patroon. Affies se laaste wedstryd as skool was op 31 Mei teen Jeppe en is die volgende bepaling as skool teen Maritzburg op 26 Julie…die eenvoudige rede is dat anders as Gim is Affies (obviously) ‘n seun skool en ‘n seun is by default lui omte leer, so geen wedstryde tydens die winter eksamen nie….al die aandag op studies, geen rugby verskoning om nie te leer nie.
@KatzRugga (Comment #6)
Possibly a change in fixture set-up? Let the schools play their final games for term 2 about 2-3 weeks before GK and Cravenweek. I know a school like Stellenberg played their last fixture on 07 June, taking exams into account as well. I know it’s easier said than done because there are so many fixtures to get through.
REQUEST TO REST BOYS. SOMETHING HAS TO GIVE.
Is this a fair request or does something within the set up and systems need to change rather?
Most of these boys is likely to be on some sort of bursary so why must their schools now not use them to represent and get return for their investment?
With the above in mind it might be more fair to look at changes rather than asking a employer not to use their best men.
@Gold (Comment #3)
The letter received from WP Schools requested that all boys (Grant Khomo and u18) be rested. It remains to be seen how many schools will adhere to this.
Iets wat my opval is dat GCB se laaste wedstryd as skoolspan op 31 Mei was, en hul volgende een op 29 Julie gaan wees. Dit gee meer as agt weke wat hulle as skool nie rugbywedstryde speel nie. Geld dit vir al hul spanne of net die eerste span. Dit is vir my ‘n lang tyd midde in die rugbyseisoen.
@Leon (Comment #2)
Are all WP players being rested across all the schools?
@Snelvuur (Comment #1)
With the provincial boys being asked to rest, could be in Durbies’ favour?
HJS also playing Durbanville this weekend, if I’m not mistaken. Big litmus test for Durbies after the news of their promotion to WP’s A-league next year.