Compliments of Bloktrui
# | SCHOOL | Ruggas | HouseR | SASS | TOTAL | CONSENSUS |
1 | Grey College | 2 | 2 | 1 | 5 | 1.7 |
2 | Paul Roos | 1 | 1 | 5 | 7 | 2.3 |
3 | Paarl Gim | 3 | 4 | 3 | 10 | 3.3 |
4 | Affies | 4 | 3 | 4 | 11 | 3.7 |
5 | HJS Paarl BH | 5 | 7 | 2 | 14 | 4.7 |
6 | Durban HS | 7 | 8 | 6 | 21 | 7.0 |
6 | Garsfontein | 8 | 5 | 8 | 21 | 7.0 |
8 | Rondebosch | 6 | 9 | 7 | 22 | 7.3 |
9 | Jeppe | 10 | 6 | 11 | 27 | 9.0 |
11 | Northwood | 13 | 14 | 9 | 36 | 12.0 |
12 | Hilton | 17 | 12 | 12 | 41 | 13.7 |
13 | Outeniqua | 19 | 18 | 10 | 47 | 15.7 |
14 | Boland Landbou | 12 | 11 | 25 | 48 | 16.0 |
16 | Stellenberg | 14 | 23 | 13 | 50 | 16.7 |
16 | Wynberg | 22 | 13 | 15 | 50 | 16.7 |
18 | KES | 15 | 16 | 21 | 52 | 17.3 |
10 | Westville | 16 | 19 | 0 | 35 | 11.7 |
19 | Helpmekaar | 11 | 20 | 26 | 57 | 19.0 |
20 | Oakdale | 9 | 15 | 34 | 58 | 19.3 |
21 | Waterkloof | 21 | 17 | 23 | 61 | 20.3 |
22 | Monument | 18 | 22 | 30 | 70 | 23.3 |
15 | Grey HS | 24 | 25 | 0 | 49 | 16.3 |
23 | Selborne | 35 | 28 | 14 | 77 | 25.7 |
24 | EG Jansen | 31 | 10 | 39 | 80 | 26.7 |
25 | SACS | 34 | 27 | 20 | 81 | 27.0 |
26 | Maritzburg College | 23 | 24 | 35 | 82 | 27.3 |
27 | Menlopark | 33 | 34 | 16 | 83 | 27.7 |
27 | Noordheuwel | 20 | 21 | 42 | 83 | 27.7 |
30 | St Andrew’s | 38 | 31 | 18 | 87 | 29.0 |
31 | Bishops | 32 | 40 | 17 | 89 | 29.7 |
31 | Nelspruit | 26 | 32 | 31 | 89 | 29.7 |
33 | Michaelhouse | 25 | 29 | 36 | 90 | 30.0 |
34 | Drostdy | 30 | 39 | 22 | 91 | 30.3 |
35 | Nico Malan | 27 | 36 | 37 | 100 | 33.3 |
36 | Pretoria BH | 37 | 35 | 29 | 101 | 33.7 |
36 | Welkom Gim | 29 | 26 | 46 | 101 | 33.7 |
38 | HTS Middelburg | 36 | 44 | 27 | 107 | 35.7 |
39 | Graeme | 43 | 47 | 19 | 109 | 36.3 |
40 | Rustenburg | 28 | 30 | 53 | 111 | 37.0 |
41 | Kingswood | 40 | 33 | 41 | 114 | 38.0 |
42 | Durbanville | 45 | 50 | 24 | 119 | 39.7 |
42 | Pearson | 48 | 43 | 28 | 119 | 39.7 |
44 | Queen’s | 44 | 45 | 33 | 122 | 40.7 |
27 | Glenwood | 42 | 41 | 0 | 83 | 27.7 |
45 | Diamantveld | 41 | 42 | 45 | 128 | 42.7 |
46 | Marlow | 46 | 53 | 43 | 142 | 47.3 |
47 | Kearsney | 39 | 37 | 69 | 145 | 48.3 |
48 | Wesvalia | 57 | 38 | 54 | 149 | 49.7 |
49 | Middelburg | 54 | 60 | 38 | 152 | 50.7 |
50 | St Charles | 49 | 48 | 66 | 163 | 54.3 |
50 | Framesby | 47 | 46 | 70 | 163 | 54.3 |
@Cappie (Comment #21)
I am happy to report that all the gremlins (between excel and html) have been sorted out …weereens dankie aan @Cappie wat die probleem onder ons aandag gebring het and to @Beet for rectifying ……all now in order …..die eerste foto na een kilometer in die Comrades is nou mooi gefokus
@Cappie (Comment #21)
Baie dankie vir die inligting…..ek sien nou en jy is reg….ek stuur my excel sheet aan Beet en hy plaas dit dan….my spreadsheet is reg maar die totale trek vir een of ander rede verkeerd deur op Beet se plasing …..sal dit opneem met Beet en regstel …weereen dankie dat jy dit raakgesien het
@Bloktrui (Comment #20)
Grey is reg: 2+2+1=5
Paul Roos nie reg nie: 1+1+5=7 (nie 6 nie)
Paarl Gim reg: 3+4+3=10
Affies nie reg nie:4+3+4=11 (nie 14 nie)
Paarl Bois nie reg nie:5+7+2=14 (nie 20 nie)
Ensovoorts… As ek jou totaal reg verstaan?
@Bloktrui (Comment #19)
The red is where a ranker has a school but that school is not in the conensus top 30 hope this makes sense have a great day
@Bungee (Comment #17)
Beet helps me with the final tweeks , the blue is where a ranker has the school in the corresponding “consensus” position , @beet the red?
@Cappie (Comment #15)
Naand dankie vir kommentaar , die enigste “afwyking”tans is met Westville , Grey High School en Glenwood waar SASS hulle nog nie gerank het nie weens die feit dat hulle slegs 1 wedstryd gespeel het , dus het ek hulle “concensus” deur 2 gedeel en nie 3 nie….indien daar ander oorsigte is laat my asseblief weet dat ons dit reg kry Groetnis
What does the different colours mean in the different rankings?
HOOP SO
Hoop so vir Oakdale ma nie maklik nie 2 reeds verloor en HJS,Gim, PRG wag nog.
@Bloktrui (Comment #5)
Ek verstaan ons het nou net weggespring in die Comrades en dit bly altyd interessant om Ranking die Rankers se resultate dop te hou. Dankie daarvoor Bloktrui en ons gaan week na week uitsien na jou publikasie. Terwyl ons nou net uit die wegspringblokke is, gaan bietjie jou formules na; dinge tel nie reg op nie. Ek sien baie uit na Noord-Suid en aangesien ons ‘n groot oorwinning van Suid verwag, gaan daar ‘n paar goeie verassings wees. Hou KES en Jeppe gerus dop as buiteperde. Garsies en Affies moet die vaandel dra.
@Bungee (Comment #10)
Ja hoop soos Snelvuur se HTS, saam Hugenote die ou leeus van die Admin.
@Kaya 85 (Comment #12)
It’s not really a Cinderella Story like Charlies, but I see HTS Middelburg is also on the up again. Ran a good Waterkloof side very close a few weeks ago.
@Bungee (Comment #10)
So far this year’s Charlies could be Graeme College…
I don’t think the SASS rankings formula works.
@Grizzly (Comment #6)
Sommige mense op die internet sal se dat Oakdale eintlik nommer 1 moet wees. My top 5 breuker is Rondebosch.
Wat ek eerdee wil weet is wie is die jaar se Charlies?
Relax … nie so ernstig almal weet dit is nog vroeg in die seisoen @ bloktrui bevestig dit ook. Almal weet ook dit is nie ‘n exact science …
@OUD ANKER (Comment #1)
Exactly, seems SASS school sport ranking. I don’t follow them anymore.
Nee wat jong.
Help mie jy sit iets in net omdat daar ‘n ranking is nie.
En dis heeltemal te vroeg vir rankings. Die World Cup word nie na die 1ste game gewen nie.
Wag maar vir BoishaaiPa, sy ranking od gewoonlik spot on!
Te vroeg. Na NS sal ons beter idee he. Op die staduim lyk Grey na 1 en my dark horse vir top 5 is Oakdale.
RANKING THE RANKERS
Goeie Dag Almal , ek sal in Engels (my 2de taal en somtyds uit selfverdediging
Hi all. Bloktrui will revise this ranking later today as it appears SASS have changed their rankings between yesterday and this morning.
Op die stadium van die seisoen is dit beter om ‘n tipe “eye-test power ranking” te doen as om op formules staat te maak (wat eers met ‘n groot genoeg datastel betroubare resultate gee). Op grond van wat ek gesien het sover (gegewe ek kyk na al die wedstryde nie), is dit 1. Grey, 2. Affies, 3. HJS, 4. Gim, 5. Rondebosch/Garsfontein.
Mors van tyd om na enige rankings voor einde Mei te kyk. Wildeklawer moet ten minste al verby wees.
Daar is of ‘n fout met die SASS ranking. Affies ranked 21e en ‘n skool soos Die Menlopark op nommer 15 en Bishops no 16 as net 2 absurde voorbeelde??