u18 International Series 2024 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Mon.12Aug | u18 | South Africa A | vs | Georgia | u18 | |
Mon.12Aug | u18 | England | vs | Ireland | u18 | |
Mon.12Aug | u18 | South Africa | vs | France | u18 | |
Fri.16Aug | u18 | England | vs | France | u18 | |
Fri.16Aug | u18 | South Africa A | vs | Georgia | u18 | |
Fri.16Aug | u18 | South Africa | vs | Ireland | u18 | |
Tue.20Aug | u18 | South Africa A | vs | Ireland | u18 | |
Tue.20Aug | u18 | South Africa | vs | England | u18 | |
Tue.20Aug | u18 | France | vs | Georgia | u18 |
Tragic news of the u18 French player missing at Diaz beach while swimming with the team. Keeping him, his family and teammates in our thoughts.
@Jakes (Comment #48)
So albei spelers het dan nee gese vir SARU en het eerder besluit om vir hulle skool te speel in die uitspeelwedstryde? Of is daar nog geen bevestiging nie?
@Jakes (Comment #48)
Ek sal dit heeltemal verstaan – steeds jammer vir hulle, beide baie goeie spelers.
@Kantman (Comment #39)
Ek dink die 2 spelers waarna jy verwys al veel eerder hul skool wil verteenwoordig in die semi finaal of finaal as om vir die week voor lee pawiljoene te speel.
@Snelvuur (Comment #46)
Net commen sence imo.
@Grizzly (Comment #44)
Dis vir my nogal snaaks dat amper geen rankings so sal uitdraai as dit gebeur nie. Op SA School Sports is PRG en Grey tans omtrent gelyk.
@Grizzly (Comment #44)
Natuurlik behoort rugby aan die Kaap, almal weet dit mos. Kaapzeit 🧠🧠💪💪
@OomPB (Comment #41)
Jou laaste 2 post is lagwekkend.Dis Jurie,klein Danie/Pickard wat dink rugby behoort aan die Kaap.Wat betref PRG/Grey.Al sou hulle vol sterkte speel en Grey wen vir PRG sou ek nog steeds nr1 vir PRG gee. Met altwee wat dan een verloor het is Grey se verloor teen Jeppe baie erger as PRG se verloor teen Grey….as dit sin maak.
@Farmer (Comment #42)
Die oomblik wat skole ingee en SAru tegemoet kom is dieselfde oomblik wat skole maar beheer oor hulle rugby kan oorgee aan SARU ,dan kan Skole maar ophou om spanne op meriete te kies….
SARU gan nie verander nie maklikste vir die skole om te verander PRG speel vandag teen Stellenberg en Grey speel nie eers nie kon vandag gespeel het en Stellenberg fixture geskuif het. Na oor 2 weke dalk.
@Bungee (Comment #17)
Klink reg.
Jammer ons gaan nie die jaar die twee top spanne op volle sterkte teen mekaar sien nie. Paul Roos sou hulle gerol het met Vrystaat refs.
Maar dan is dit n groot eer om SA Skole te haal.
@Farmer (Comment #36)
Dis elke jaar op Kersfees so warm dat al die roomyspoeding smelt. Dink ons moet dit liewer September toe skuif – sal ook beter inpas.
@Jakes (Comment #32)
Jammer ek sien Smallies het verwys na website. Sien beide manne uit.
@Smallies (Comment #37)
Soos jy kan sien lewer ek ook glad nie kommentaar oor Saru skole toernooie nie….of soos jy dit noem toernooitjies nie…ek weet nie hoekom dink ek skielik aan Boswell Wilkie nie…
@Farmer (Comment #36)
Waarom moet Hulle by SARU aanpas ,die game is baie lank al tradisioneel die laaste groot interskole ,was laaaaaaank voor saru se toernooitjie al so gewees ….saru moet by die skole aanpas…
GREY/PRG FIXTURE
@Jakes (Comment #32)
Saru website
@Jakes (Comment #33)
My maat saru sal daai laaity nooit vergewe nie maar ja ek haal my hoed vir hom af
@Smallies (Comment #31)
Spelers het wel ook die keuse om nie te speel vir die SA Skole week indien hul eerder hul skole wil verteenwoordig in ‘n baie belangrike wedstryd of semi finaal of finaal. Ek weet juis by EGJansen so paar jaar terug het ‘n speler onttrek van SA skolespan om eerder ‘n wedstryd vir sy skool te speel. So dit kan gedoen word en SARU het nie die reg om ‘n seun die kans te ontneem nie. Maar SARU en skole rugby vereniging sal beter reelings moet tref .
@Kantman (Comment #30)
Waar kan mens die name en spanne sien?
@Jakes (Comment #29)
Waarom moet die skole agter oor buig om SARU te akomodeer…hierdie is tog immers n produk van die skole se harde werk ,die skole se geld die skole se fasiliteite,die skole se afrigters en die skole se leerders ….SARU dra totaal niks by nie ,maar omdat hulle nou vir n paar outjies n groen truitjie n sweetpak en n paar toks verniet gee dink hulle dat hulle alles regeer….
@Jakes (Comment #29)
Sien julle yster stut is nie in nie – jammer. Wel tot voordeel van EG vir die NV Cup.
Maybe all schoolboy rugby schedules and competitions at school level should be finalised by the end of July every year.Then August belongs to SARU and the SA School players and competitions, and they can arrange all the international games during the month of August. That is the only solution to this conundrum.This should become the law and the norm. Can the powers to be not get this agreeme
nt in place in future?
@Snelvuur (Comment #22)
Heel interessante spanne as vergelyk word met die SA skole spanne na Craven Week
@Smallies (Comment #24)
Ek besef dit Smallies, dis die Grey gees daardie, maar dis nie dieselfde nie.
@Snelvuur (Comment #23)
Ek stem saam. Die Vrystaters sal inelkgeval almal pluk en eksamens is maklik vir Paul Roosers.
@Snelvuur (Comment #22)
Dit sou net soveel meer beteken vir almal as beide spanne voltallig was.
@Deon (Comment #21)
Jy moet onhou dat dit Grey se sterkste beskikbare EERSTE SPAN sal wees wat speel ,aan daai spelers kan niks gedoen aan word nie ,dis maar net so goed soos beserings….Ons jol maar so ,as ons wen Greyt as ons nie wen nie dan try ons maar weer volgende jaar
@Deon (Comment #21)
Is daar ‘n legitimate rede hoekom dit nie net ‘n week aan kan skuif nie? Dit kan sekerlik nie só groot ontwrigting wees nie.
@Deon (Comment #21)
Wel, jy kan nou gerus wees: beide PRG en Grey gaan 5 spelers mis. Gelyke speelveld!
@PRondersteuner (Comment #19)
Ek weet nie wat die oplossing is nie, maar totdat daar een gevind word, dra die PRG/Grey game nie vir my waarde anders as op vlak van vriendskap, gees ens. nie. My persoonlike opinie, en natuurlik mag ek verkeerd wees, maar as ons die slag vir Grey wen en byvoorbeeld 6 van hulle spelers kon nie speel nie…….hoe moet ek dit ernstig opneem?
@Smallies (Comment #14)
😂😂 Al die SA Skole, Engelse en Franse spelers sal by die wedstryd wees. Twee jaar terug het PRG en Grey se SA Skole spelers sommer as “waterboys” diens gedoen. My seun het pelle gemaak met een van die Engelse spelers en hulle is vandag nog goeie pelle.
@agter_die_pale_pa (Comment #15)
Wat moet dan met PRG se ander wedstyde gebeur? Net soos die Paarl interkole tradisioneel die 1ste Saterdag in Aug is, so is hierdie ook ‘n tradisie. Vanaf 2012 het SARU kom inbraak maak hierop. Dis nie net PRG en Grey wat ontwrig word deur die wedstryde nie. Daar is BAIE ander interskole wedstryde en Noordvaal wedstryde wat ontwrig word.
@Bungee (Comment #17)
Personally I don’t buy the whole costs involved argument….sponsers pick up the tab for these games ,I think it’s more about saru wanting control of the games ….you’ll notice also that the Craven Week and Grant Khomo week are never out of the WP rugby union for more than 2 years….
@OomPB (Comment #6)
I would think the cost saving is more to do with having SAS and university hostels available for accommodation for teams then anything else. Boarding facilities aren’t that available at other schools during the school term for teams to make use of them.
@agter_die_pale_pa (Comment #15)
Nee ek weet nie ,maar ek het lankal reeds vrede daarmee gemaak…ek dink nou net daaraan dat daar dalk moontlik miskien n soort van gentlemans agreement tussen die vier skole kan wees om nie die spotlight weg te neem van wat vir al vier die belangrikste game van die jaar is nie
Vergewe my onkunde, maar waarom kan die twee skole se skedule nie eindig 3 Aug, soos met Gim en Boishaai nie? Jaar-in en jaar-uit is dit ‘n frustrasie, almal weet daar gaan seuns betrokke wees by SAS, en almal weet die datums gaan bots.
Wat sal die rede wees dat die skole deur al die jare nog nie ander plan gemaak het nie?
Honest question, no stirring
@PRondersteuner (Comment #13)
So hier is my voorstel….laat die SA skole games as voorwedstryde gespeel word by die PRG interskole daardie dag dan kan die twee skole se SA skole spelers mos bench vir die hoof game 🤣🤣🤣🤣
@Smallies (Comment #12)
Oor die algemeen is pawiljoene maar leeg as games in die week gespeel word. Maar veral as dit gespeel word in die week voor 90% van al die interskoles in die Wes-Kaap.
Dit is bleddie frustrerend, maar dis altyd moeilik om die regte tyd te kies vir hierdie games. Dit kannie met ‘n week of 2 uitgestel word nie, want die Gr12 Sep eksamen begin 20 Aug en maak klaar 3 dae voor die skole sluit vir Sep vakansie.
@OomPB (Comment #6)
Meeste van daai games se paviljoene is so leeg soos nuweland sin deesdae ….
@PietPompies (Comment #4)
I think it was 2019…but that Menlo team was pretty darn good imo…destroyed Helpmekaar in the final.
Year in and year out these games are scheduled over the same period that the Noordvaal Cup semi and finals are. Or some other massive interschools. Really sad that they have not find an alternative arrangement yet. Schools will play these very important games without their star players . Really sad
Teams (competitions) impacted by the Internationals:
NV Cup: EG Jansen & Garsfontein (2 players each …)
may have impact on play-off games, marginal on pool standings
Grey & PRG (6 and 4 players …)
top of the rankings fixture on top of pride
SS 2024: Rondebosch & Wynberg (3 and 5 players …)
RBHS vs SACS (full teams), RBHS vs WBHS (impacted), SACS vs WBHS and RBHS vs Bishops (impacted) – leaves a gap for SACS or Wynberg to haul in Rondebosch
@OomPB (Comment #6)
I hear you on the cost saving point, probably accurate as many are WP reps. But still there are always players from Bloem,Pretoria, JHB, KZN as well; and our KZN derbies get great crowds too. If they held a game at Northwood in central Durban North I would like to think there would be a great crowd. Well we can hope…
@Skywalker (Comment #5)
Agree with you Skywalker. CT is beautiful but would be great to see this tournament and others like the WC u20 being played in dry weather.
@Skywalker (Comment #5)
Saving cost. Most players is from this area and the support is always good for youth rugby.
I know Cape Town is the jewel of SA, but these junior bok/SA Schools tournmanets are always played in the Cape, but happen during winter, which is always wet and windy. Same when the Cape has hosted Craven Week. Most of the games end up being played in rainy, wed, muddy, fields.
Why dont they host them in KZN for a change, where its 25-30 degrees each day, with sunshine for weeks on end? We have some amazing school fields and facilities which get used by the International teams and URC teams all year round (eg Northwood and DHS), and could host large crowds – and players/teams could stay in Umhlanga; Or we could use the Private schools like Kearsney, Hilton or Michaelhouse who could even host all the players as well.
Just something I have noticed – would make a nice change and make more sense to actually see these great young players being able to play the game and run with the ball and not just scrap it out in wet sludgy conditions most of the time.
@Snelvuur (Comment #2)
Stem saam. As ek so na die fixtures kyk, gaan die Noordvaal spelers wat daar betrokke is die laaste rondte groepwedstryde mis, sowel as die semi’s en die final. Daar is nie baie Noordvaal spelers betrokke nie, maar EG Jansen kan bv 2 van hulle sleutelspelers verloor in Rippenaar en Potgieter.
Maar dit is seker wat dit is… was dit in 2018 wat Monnas en Garsfontein elkeen omtrent 6 spelers elk moes afstaan en Menlo die Virsekerbeker daardie jaar gevat het? Daar is nie plek op die beker vir nota’s nie. Niemand gaan oor 10 jaar onthou die span was verswak of daai span het niks spelers verloor nie.
The teams meeting was yesterday so the teams will be announced soon.
The team gathers in Cape Town on Wed 7 August
Dat mens nou die Paul Roos-Grey interskole moet mis om teen Georgië te speel…
Anyone know when the teams are announced?