# | POS | WP CRAVEN WEEK | SCHOOL |
---|---|---|---|
1 | PR | Oliver Reid | 1 of 8 Paul Roos |
2 | PR | Christoff Etzebeth | 1 of 8 Boland Landbou |
3 | PR | Herman Lubbe | 1 of 3 Stellenberg |
4 | PR | Ryan Jack | 2 of 8 Paul Roos |
5 | HK | Justin Amos | 1 of 5 Rondebosch |
6 | HK | Cilliers Viljoen | 2 of 8 Boland Landbou |
7 | LK | Danio Botha | 1 of 10 Paarl Gim |
8 | LK | Van Heerden Pretorius | 1 of 13 HJS Paarl BH |
9 | FL | Divan Fuller | 2 of 13 HJS Paarl BH |
10 | FL | Riley Norton | 3 of 8 Paul Roos |
11 | FL | Xola Nyali | 1 of 7 Wynberg |
12 | #8 | Marco Ferreira | 2 of 3 Stellenberg |
13 | #8 | Aiden Norris | 1 of 5 Bishops |
14 | SH | Hashim Pead | 2 of 5 Bishops |
15 | SH | Zeke January | 4 of 8 Paul Roos |
16 | FH | Kyle Smith | 2 of 10 Paarl Gim |
17 | FH | Yaqeen Ahmed | 2 of 7 Wynberg |
18 | CT | Albie Bester | 3 of 8 Boland Landbou |
19 | CT | Gino Cupido | 1 of 1 Strand |
20 | WG | Jameel de Jongh | 3 of 13 HJS Paarl BH |
21 | WG | Scott Nel | 4 of 13 HJS Paarl BH |
22 | FB | JC Mars | 5 of 13 HJS Paarl BH |
23 | FB | Gilermo Mentoe | 3 of 5 Bishops |
WP CRAVEN WEEK B-TEAM |
|||
1 | PR | Xander Mynhardt | 3 of 10 Paarl Gim |
2 | PR | Luqobo Makwedini | 3 of 7 Wynberg |
3 | PR | Malcolm Lamont | 4 of 8 Boland Landbou |
4 | PR | Ikhona Maxegwana | 1 of 1 SACS |
5 | HK | JB Odendaal | 6 of 13 HJS Paarl BH |
6 | HK | Ethan Hendricks | 4 of 7 Wynberg |
7 | LK | Marno Steyn | 4 of 10 Paarl Gim |
8 | LK | Neil Hansen | 7 of 13 HJS Paarl BH |
9 | LK | Nazier Isaacs | 5 of 8 Paul Roos |
10 | FL | Rubin Dames | 8 of 13 HJS Paarl BH |
11 | FL | Louw du Toit | 5 of 10 Paarl Gim |
12 | FL | Torren February | 5 of 7 Wynberg |
13 | #8 | L Nyashana | 1 of 1 Milnerton |
14 | SH | Juan Loots | 9 of 13 HJS Paarl BH |
15 | SH | Sange Mbhuto | 6 of 7 Wynberg |
16 | FH | Leejay Peterson | 6 of 8 Paul Roos |
17 | FH | Shaywaan Blackenberg | 4 of 5 Bishops |
18 | CT | Daniel vd Merwe | 10 of 13 HJS Paarl BH |
19 | CT | Bryan Burger | 11 of 13 HJS Paarl BH |
20 | CT | David Simon | 2 of 5 Rondebosch |
21 | WG | Enslin Claasen | 5 of 8 Boland Landbou |
22 | WG | Juma Amisi | 3 of 5 Rondebosch |
23 | FB | Dewald de Villiers | 6 of 8 Boland Landbou |
WP ACADEMY WEEK |
|||
1 | PR | Alfie Holms | 12 of 13 HJS Paarl BH |
2 | PR | Nashe Chahwahwa | 5 of 5 Bishops |
3 | PR | Ely Williams | 6 of 10 Paarl Gim |
4 | PR | Xabisa Mkiva | 7 of 7 Wynberg |
5 | HK | Jannie Grobbelaar | 7 of 10 Paarl Gim |
6 | HK | Christiaan de Villiers | 7 of 8 Paul Roos |
7 | LK | Ruan Viviers | 7 of 8 Boland Landbou |
8 | LK | L Swart | |
9 | FL | Polite Phiri | 4 of 5 Rondebosch |
10 | FL | Eduan Vosloo | 8 of 10 Paarl Gim |
11 | FL | Wilson | |
12 | #8 | Alutha Wezi | 5 of 5 Rondebosch |
13 | #8 | Ruben Kruger | 8 of 8 Paul Roos |
14 | SH | Clyde Frieslaar | 3 of 3 Stellenberg |
15 | SH | A Cox | |
16 | FH | Marno Pretorius | 13 of 13 HJS Paarl BH |
17 | FH | Retagen van Rooi | 8 of 8 Boland Landbou |
18 | FH | Poncana | |
19 | CT | Hennie Otto | 9 of 10 Paarl Gim |
20 | CT | James Nero | 1 of 1 Durbanville |
21 | WG | Freek de Kock | 10 of 10 Paarl Gim |
22 | FB | Bam | 1 of 1 Bosmansdam |
23 | CT | Hitamane |
@Deon: dis nie sports nie hoor,ek het al een beleef tewyl ek by Gariep dam gekamp het vir n naweek….was maar soos 3.5 op die richterskaal maar jy voel letterlik hoe die grond vibrate,wil nie weet hoe n 8 of 9 outjie smaak nie …
@Smallies: Al weer jy wat altyd “een te skerp” is. Dis darem ‘n verskriklike score. Ek is jammer vir die verloorspan. Ek kan dink mens skrik groot vir ‘n aardbewing. Ek sal.
@Deon: my susters se hulle het hulle gatte af geskrik ,epicentre was blykbaar in Boksburg gewees ,dink dit het iets met EG se earthshattering oorwinning te doen gehad 🤣🤣🤣🤣
@Smallies: Ek het al Ploegie se Oloff ontmoet. Gentleman en bitter skerp. My neef sê sy twee Cortina Big Six en sy hele straat in Brakpan se Cortinas het van hul sementblokke afgeval met die aardbewing aan die Rand.
@Deon: sal nie weet nie ,maar as ek regtig regtig regtig regtig regtig brannas moet drink dan sal dit Oloff Bergh wees….
@Smallies: Jis AO Smallies. Die eerste Oloff Bergh in SA na wie die brandewyn vernoem is, met die rang Vaandrig (Vloot het drie luitenante, Vaandrig is die eerste) , het die Oog in die Stellenbosch Raadshuis gebou waar pre-PRG kids skool gegaan het lank voor Bloemfonteiners kon lees en hy het die skeepswrakke van die Portugese Nostra Signora de los Milagros sowel as die Engelse Johanna geroof terwyl in amp en Constantia, De Kuilen en Saxemburg besit. Was ook nogal gevangene in jou tronk op Robbeneiland.
@skelmbos: Da Costa is really good player.
Da Costa will be back for Wynberg and Bosch have nice big looseforward in Colin Paul Kemp coming back while the forceful SACS no.8 Connor King is back in 2024.
@skelmbos: as far as I’m aware he went to every trial incl the one in Wellington but unfortunately talent is not enough nowadays. 12 of the 23 need to be Players of colour which is why there are a number of 2nd team players in the squads, hence the saying Craven Weak.
@Ploegskaar: Oloff Berg🤣🤣🤣🤣🤣
@yesnomaybe: Thank you. Even more perplexing… Did he elect not to attend trials? Or am I watching my SBR in a parallel, alternative facts universe? (For those wondering what I am on about, you only have to go look at the Wynberg v Boishaai game…)
@skelmbos: Aden da Costais still 16 & only turns 17 at the end of October this year. Missed majority of last year due to ACL injury. Played every match this year alternating between lock & flank depending on injuries.
Anyone know if De Costa, the Wynberg loosie, is U19 or injured? He has been mighty impressive against highly rated opposition on a consistent basis all through the season.
@Ploegskaar: dankie
@Kantman: WP CW head coach Clinton v Rensburg, WP CW XV head coach Oloff Berg, WP Academy coach Andras Molnaar
I have searched everywhere, but have not been able to find an official WP announcement. Would like to know who are the coaches? Is there anyone that can direct me?
@Kaya 85: Flippen Brakpan Pappie 🤣🤣🤣🤣🤣
@Smallies: @Djou: @BoishaaiPa:
” Flippen Brakpan Pappie…”
@Djou: @BoishaaiPa: dis beslis die dagwoods
@BoishaaiPa: Ek het dieselfde ding gedink. Dalk die dagwoods? 😉😄
@Smallies: Wat my weer worry is hoe weet jy dit?
@Kaya 85: nonononono with donkeys it’s actually the exact opposite, you need to let them age well before slaughter…..its like dry aging meat ….but while they are alive
@Smallies: I thought old Donkeys’ meat would actually be tougher, harder to chew and more sinews…
@beet: yeah WP should have its own pre CW…WP week….with SS team, then a Northern Suburbs CT team, + a Paarl team….and a “best of the rest team”…
@OUD ANKER: ek verstaan so…..
@Smallies: Naam het verander van Pres Brand na Die Arend,…Pres Brand nie polities korrek gewees nie!
@beet: Was your nickname Beet at school? Do you have red hair?
@beet: Stoffels is still u17, as is Badenhorst. Suspect that both will definitely make one of the teams next year.
@Deon: 🤣🤣🤣
@Smallies: True ou vriend , donkies en al
There is so little to choose between players in several positions.
I honestly think a different set of selectors could have picked a number of unlisted players and/or reshuffled others differently between the teams and we would be equally accepting of the abilities with these new teams.
Some really good players missed the cut.
I think of the Wynberg hooker van Schalkwyk
To me the Gim 12 Kobus Blanckenberg has been a key addition to help his team perform a lot closer to their true potential now.
A CW Week B team centre combo of Allison of Bishops and Badenhorst of Paul Roos would be more than capable.
I know he’s injured right now but Pereira openside flank from Stellenberg – what a player he is.
Rondebosch prop Swiels has had his moments.
Stoffels of Paul Roos is another who has done some good things. Unless he is u19, I reckon he would be in with a shot at CW at just about any other union – just that WP is so tough.
Honestly WP could probably send a D-team to CW and it would be better than a good few provincial A teams at the tournament.
Boishaai having 11 players at Craven Week – I can’t see this going down well.
Boishaai are a good team but not a great team. Loots and Mars aside, the individual ability has not shone through and as a team they can’t dominate their WP Prem opponents to the extent to say this is a very talented team that is underperforming.
@Deon: Dit was altyd Laerskool President Brand gewees ,sit net onderkant Stoffberg….
@Deon: ja nee kyk die WPRU se grense is sekerlik die wierdste in die land want dit lyk my asof daar sulke kringetjies om daai vier skole getrek word amper soos die Engelse destyds die Kimberly diamentvelde by die Vrystaat gesteel het met hulle denkbeeldige lyn,punt is sonder daai 4 skole sal WP maar knor in die CW ….o ja oosrand dagwoods is damm lekker want ons maak seker ons donkies vrek van ouderdom ,dan is die vleisies lekker sag🤣🤣🤣🤣🤣
@Smallies: Daardie vier skole is almal binne die WP. As jy Suid-Gauteng ‘n ander naam gee, sê Gauteng Platteland, of Laagland, val hy nog in Gauteng of nie? Natuurlik doen dit. Die hele Wynland, selfs ,Boland is binne die WP, dis ‘n telefoonboek konstruksie met lukrake, ongedefinieerde geografiese grense wat lank gelede geskep is ONDER ANDERE om soveel moontlik van die talent the absorbeer, veral in die tyd toe logistiek nog ‘n groter probleem was. Niemand sal jou kan vertel hoekom die reuse area wat Overberg ( al die pad tot by Heidelberg),Wynland, Weskus,Swartland dele van die Karoo, almal Boland is en net Kaapstad is WP nie, want dit is beslis nie net Kaapstad wat WP is nie. Daar is sporte waarvoor die Boland nie eers ‘n aparte span het nie. Wynlanders speel al rugby vir die WP lank voor daar ‘n Boland of CW was.
BTW, dit was warm op die Oos-Rand vergeleke met Kaapstad, die gras was nog nie so bruin geryp nie, Porratjie jaag nie meer in die Melkhoutstraat parkie rond nie, die laerskool waaraan ek gedink het is Arend nie Adelaar, en die Oos-Rand dagwoods is steeds die beste.
An interesting question what impact players that played in their grade 11 year have on the team in their second year in the first team- motivation, team culture etc, given the new era of streaming and name recognition.
@BoishaaiPa: hjs het gesukkel in skrums en lynstane- dit en hulle onvermoe om rolling mauls te stop hulle swakpunt–ook n gebrek aan n groot baldraer in die lostrio dink ek die probleem
@Snelvuur: HJS se 1ste span 10 is o19
@Snelvuur: Was bietjie tong-in-die-kies. Weet hoe belangrik daai tag is om nie te he vir die Paarl manne nie. HJS het ‘n rowwe jaar, maar na Julie vakansie gaan alles weer gelyk wees.
Die hoeveelheid spelers kan nie gebruik word vir 1:1 vergelyking met uitslae nie. Keurders maak baie trade-offs, terwyl baie spelers so naby aanmekaar is dat ek nie daai werk wil he nie.
Daar is dus baie spelers wat ongelukkig is, en dalk ‘n paar wat gelukkig was. Selfde storie elke jaar. Ek dink ons almal het ons opinie want ons sien baie meer wedstryde via streaming. Maar party spelers pas net lekker in by hulle afrigter se plan en dan kry hulle resultate. Dink Slaptjips het die Gim span in ‘n goeie eenheid ontwikkel – daai Grey game was dalk net te vroeg vir hulle.
@Snelvuur: Baie interresante punte wat jy daar aanraak.
@Kantman: nee jissie, ek dink nie Boishaai is gunstelinge vir Interskole nie. Gim het vir Paul Roos op Markötter gewen en Paul Roos het redelik gemaklik teen Boishaai op Brugstraat gewen. Boishaai het al ‘n hele paar verloor en mens kan selfs sê dat hulle gelukkig was om met die wenne teen Wynberg en Rondebosch weg te kom: daardie wedstryde kon enige kant toe gegaan het.
Dit bewys een van twee goed: of Boishaai moet nie so baie spelers in hê nie, want hulle is nie so goed nie, of Shaun Erasmus onderpresteer verskriklik met ‘n fantastiese klomp spelers.
Die feit dat Boishaai se tweedespan losskakel ingesluit is bo hulle eerstespan s’n is ook nogal interessant.
@Deon: is hulle in die WP of in die Boland?
@JongMatie: Dis nie nuus nie…dit weet ons. Hoekom is die antwoord wat almal ontwyk!
Clinton v Rensburg from Rbosch is the head coach for WP.
@Ploegskaar: Dit beteken een ding.
Die Paarl span ‘under perform’ geweldig die jaar.
@Ploegskaar: Thanks for the feedback Ploegie.
Just want to clarify that there are no HJS or HJS affiliated selectors on the selection panel
@Smallies: Die ander baie belangrike rede is dat al vier daardie skole in die WP is.
@JongMatie: ek wil graag net noem dat die seuns hulle self nie gekies het nie ,dit gese voel ek ook dat die verhoudings dalk effects skeef in Boishaai se rigting is….
Hoekom so baie Boishaaiers in die spanne?
Ek ruik n rot!!
Boland landbou 8
PRG 8
GIM 10
Boishaai 13
Daardie getalle is presies de rede waarom WP NOOIT van die wynland skole sal afsien nie,sonder hulle sal WP baie swaar leef op die CW
A 13/10 split between forwards and backs seem to be the preferred selection policy. Makes sense with mandated duplicate front-rows, leaving lock/flank as the other two on the bench. Interesting that all the teams have 2 SH and 2 FH, leaving just one more position in the back 5 on the bench.
@Gimnasias: Wies die keurders?Lyk vir my ook bietjie fishy.BH se uitslae regverdig nie meer spelers as Gim nie.Gim met 15 op interskole.
@Gimnasias: Nee ek weet ook nie. Hulle het seker hulself gekies.
@Gimnasias: Boishaai is definitief gunstelinge vir interskole, giftige agterlyn.
Hoekom is daar so baie Boishaai ouens in die A en B span? Is hulle soveel beter as die res?
Very, very surprised to see that Christiaan de Villiers is not in a Craven Week side. Man of the match in both of PRG’s biggest wins this season (against Affies and Paarl Boys).
Proud of Justin Amos – Jbay Primary alumni.
Would be interesting to note how many of these boys are not starting for their school first sides. I’m sure in the A side they all are but moving to the XV & Academy side there would be a number of them, which is why a lot of people spell this tournament as Craven Weak. The days of this tournament being the cream of SA schoolboy rugby players has long been lost.