DATE | SCHOOL | SCHOOL | INFO | |||
---|---|---|---|---|---|---|
Sat.04Mar | Marlow | 31 | 12 | Jim Fouche | Fichardtpark S/D | |
Sat.04Mar | Fichardtpark | 33 | 27 | Diamantveld | Fichardtpark S/D | |
Sat.04Mar | Noord-Kaap | 43 | 00 | Sentraal | Fichardtpark S/D | |
Sat.04Mar | Oos-Moot | 48 | 16 | Oosterlig | NWU Prestige | |
Sat.04Mar | Wesvalia | 25 | 07 | Lichtenburg | NWU Prestige | |
Sat.04Mar | Alberton | 22 | 16 | Florida | ||
Sat.04Mar | Die Anker | 22 | 12 | Marais Viljoen | ||
Sat.04Mar | Dr Malan | 15 | 15 | Standerton | ||
Sat.04Mar | EG Jansen | 57 | 14 | Ligbron | ||
Sat.04Mar | Heidelberg VS | 39 | 03 | Potch Volkskool | ||
Sat.04Mar | Middelburg | 79 | 06 | Ermelo | ||
Sat.04Mar | Witteberg | 24 | 06 | HTS Middelburg | ||
Sat.04Mar | X | X | Cancelled | |||
Sat.04Mar | Ellisras | 17 | 18 | Zwartkop | ||
Sat.04Mar | Helpmekaar | 16 | 25 | Welkom Gim | ||
Sat.04Mar | EG Jansen | 57 | 14 | Ligbron | ||
Sat.04Mar | Louis Botha | 05 | 12 | Hentie Cilliers | ||
Sat.04Mar | Goudveld | 22 | 25 | Landboudal | ||
Sat.04Mar | Duineveld | 09 | 75 | Grey Cherries |
@Rainier: Marlow weer sterk eerste helfte, en toe mooi teruggekom op die einde. Goeie wen, goeie skakelpaar.
@Die Ken: Yes for a second year running, Secunda beat Nellies.
Apparently a lot more money behind Secunda these days but also the early season is a slippery slope for Noordvaal schools in particular because the first hit-out of the season can be after one practice against a school who have enjoyed a useful preseason and have a match or two under the belt.
Beet, ek sien Secunda het Nelspruit geklap 15-0
@Strepie: Hy is in Gr 8 na ‘n PE skool toe, maar is ‘n wonderlike krieket speler.
Delayed option is meer ‘n Paarl ding…
@Rainier: Hoe op aarde eindig n seun van JBay in die Kaap op?
Waai die wind dan so sterk?
Delayed option?
@Rainier: Marlow het ‘n oulike span. En om te dink Yabo wat 7 speel by Glenwood was ook deel van die Marlow groep
@Strepie: Ek sien PRG het Rondebosch getrap die naweek – een van ons Jbay seuns het die game amper op sy eie gewen.
@Rainier: Manne speel al rugby sien ek.
Die Blou Trein speel nog krieket – alhoewel ons die loef afgesteek het teen Gim die naweek.
Ek het dit eens dat Boishaai beslis nou n rugbyskool is.
Die Marlow span het die 1ste helfte oorheers, maar gesukkel in die 2de helfte. Die strafskoptelling het hulle ver verloor.
Gaan hulle seisoen met belandstelling volg.
More Manne
@rugby4life Ek was nou vroeg genoeg daar nie, Monnas se 1ste span ….. dit gaan intresant wees, no glad nie oortuig nie, nie dat hoef tewees nie.
Helpmekaar verloor teen welkom gim, nie dit sien kom nie.
Lyk vir my die jaar gaan soos 2022 ook baie verrassings lewer … miskien nog vroeg met die atlete nie almal terug nie. Nog onduidelik watter skole het nuwe spelers (wat ‘n verskil gaan maak), wie het spelers verloor (en gaan hulle mis), en wie vlieg onder die radar.
Sien uit na die volgende paar weke in aanloop tot die Maart vakansie wedstryde!
@Rugby 4 Life: Lekker om te lees, dankie vir die terugvoer!
Môre manne. Ek hoop dit gaan goed met almal van julle! Sterkte vir al julle spanne vir die 2023 seisoen! Ek hoop dit is ń wonderlike skole rugby jaar soos elke jaar, behalwe minder beserings sal great wees.
Goeie resultaat vir Welkom Gim se 1ste span wat Helpmekaar gister gewen het. Goeie begin vir hulle seisoen.
Monnas het ook gister hulle seisoen met ń bietjie “Chakas” begin teen Pietersburg. Die laaste 20 minute van elke ouderdoms groep was gespeel soos ń gewone game. Tussen die eerste 40 minute van Chakas en die laaste 20 minute van gewone rugby kon mens ten minste ń bietjie van ń idee kry waar die spanne staan so vroeg in die seisoen.
Monnas se U14A span het ń hele paar monster spelers in die forwards en redelik baie spoed in die agterlyn maar dinge across the board nog baie scrappy soos mens kan verwag so vroeg in die seisoen. Die forwards kombineer nog glad nie goed nie, scrums, line outs, afskoppe, en break downs nog maar sukkel sukkel maar onsettend baie potentiaal. Die forwards behoort verwoestend te wees as hulle dinge regkry.
Die backline het baie spoed en potentiaal om gifting te wees maar nog te veel hantering foute en sekere kombinasies wat nog nie heeltemal lekker gel nie. Seker hulle sal dit uitsorteer en reg kry binnekort. Was net 20 minute gewone rugby maar as ek moes raai wat ń moontlike score in ń volle game sou gewees het sal ek sê 38-5 vir Monnas
Die U15A groep van Monnas was die mees impressive uit al die spanne wat gespeel het. Ek kan sien hulle forwards lyk ook vir my selfs beter as laas jaar met beter keuses in die loose forwards met ń nuwe no nonsense agste man. Die scrums, line outs nog bietjie issues maar ek seker hulle sal dit uitsorteer. Hulle backline lyk gifting met nuwe kombinasies in die senters. As ek moes raai sal ek sê ń volle game tussen die twee spanne sou Monnas 55-5 gewen het. Hierdie span was laas jaar nommer 4, 5 of 6 in die land afhangende van die ranking system so ek kan dink hulle wil verbeter hierdie jaar.
Monnas se U16 span het nie ń goeie jaar laas jaar gehad nie. Hulle enigste span wat nie vir die Noordvaal play offs gequalify het nie. Ek kan sien hulle werk baie hard om dinge om te draai hierdie seisoen. As ek moes raai oor ń moontlike result in ń vol game teen Pietersburg sal ek sê 32-12 vir Monnas.
Monnas se 1ste span behoort great te wees hierdie jaar. Met ń hele paar spelers wat moontlik hulle hande kan opsteek vir Cravenweek en SA skole. Daar is nog ń paar beserings en sekere kombinasies in die senters veral wat nog uitgesorteer moet word. As ek ń telling moet raai vir ń volle game teen Pietersburg gister sal ek sê 58-10 vir Monnas.
Mooi dag manne!
Monnas vs Pietersburh more in Krugersdorp.
NWU puk reeks begin as Ek nie verkeerd is skop Noordheuwel hulle seisoen volgende week af.