The Bulls have named there extremely powerful team for Craven Week. The competition for starting places was fierce. In the end Francois Steyn held off Vean Roodt, Hyron Andrews got the nod ahead of Abongile Nonkwantana and Justin Phillips edged out Ivan van Zyl to be in the starting XV.
Nonkwantana, Phillips and the outstanding centre Jurie Linde are SA Schools players from 2012.
The Academy Week and Noordvaal under-19 teams were also announced.
Of the big schools represented Garsfontein has 8 Craven Week players out of 19 overall, Affies (8/11), Waterkloof (3/8), St Albans (2/3), Centurion (1/7), Pretoria Boys High (0/4), Eldoraigne (0/4) and Menlopark (0/3).
CRAVEN | WEEK | ||
---|---|---|---|
# | NAME | SURNAME | SCHOOL |
1 | Xander | Van Wyk | Waterkloof |
2 | Francois | Steyn | Affies |
3 | Johan | Van Wyk | Waterkloof |
4 | Hyron | Andrews | Garsfontein |
5 | RG | Snyman | Affies |
6 | PJ | Toerien | Garsfontein |
7 | Calvonn | Allison | Affies |
8 | Salmon | Van Huyssteen | Affies |
9 | Justin | Phillips | Waterkloof |
10 | Jameel | Warnick | Garsfontein |
11 | Ethan | Sias | Garsfontein |
12 | Franco | Naude | Garsfontein |
13 | Jurie | Linde | Affies |
14 | Jade | Solomons | Garsfontein |
15 | Eduan | Keyter | Affies |
16 | Wildon | March | Garsfontein |
17 | Vean | Roodt | Centurion |
18 | WP | Eloff | Affies |
19 | Abongile | Nonkwantana | St Albans |
20 | Ivan | Van Zyl | Affies |
21 | Jose | Shaw | St Albans |
22 | George-Lee | Erasmus | Garsfontein |
ACADEMY | |||
1 | Jonothan | Valema | Wonderboom |
2 | Reinach | Venter | Waterkloof |
3 | Roeloff | Diedericks | Garsfontein |
4 | Ashton | Fortuin | Southdowns |
5 | Jason | Jenkins | St Albans |
6 | Sean | Joyce | Waterkloof |
7 | Arnold | Gerber | Menlopark |
8 | Arne | Van Rensburg | Garsfontein |
9 | Louis | Storm | Menlopark |
10 | Tinus | de Beer | Waterkloof |
11 | Bradley | Mutri | Southdowns |
12 | Dawie | Venter | Affies |
13 | Phillip | Orffer | Affies |
14 | Thabang | Maponya | Southdowns |
15 | Lyle | Maart | Garsfontein |
16 | Christo | Bezuidenhout | Centurion |
17 | Yolo | Ngubeguhsa | Pretoria BH |
18 | Derik | Bezuidenhout | Affies |
19 | Mpo | Kanakga | Montana |
20 | Junior | Tjabadi | Uitsig |
21 | Shelson | Jacobs | Garsfontein |
22 | Shevan | Swart | Wilgers |
23 | Luvo | Claasen | Pretoria BH |
NOORDVAAL u19 | |||
1 | Frikkie | Van Rensburg | Garsfontein |
2 | Heinrich | De Jonge | Garsfontein |
3 | Sarel-Marco | Smit | Eldoraigne |
4 | Brandon | Meyer | Wilgers |
5 | Divan | Jonck | Centurion |
6 | Michael | De Waal | Pretoria BH |
7 | David | Joyce | Waterkloof |
8 | Winsin | Theron | Garsfontein |
9 | Wynand | Botha | Eldoraigne |
10 | Johan | Coertze | Montana |
11 | Paul | De Beer | Garsfontein |
12 | Hendrik | Mulder | Centurion |
13 | Damian | Hogg | Centurion |
14 | Richard | Janse Van Rensburg | Garsfontein |
15 | Marquit | September | Garsfontein |
16 | Reynhardt | Rohde | Centurion |
17 | Craig | Elskie | Garsfontein |
18 | Cornell | Jacobs | Centurion |
19 | Waheed | Du Pond | Pretoria BH |
20 | Johan | Fourie | Eldoraigne |
21 | Dewald | Lindeque | Waterkloof |
22 | Charl | Spies | Eldoraigne |
Any news on the u13 CW selection for the Blue bulls? the 2012 CW pack of forwards overshadowed the WP pack, will we see a repeat this year?
@Woltrui: Ek verwys na die beslissing om die reel te breek (Bulle hierbo se verwysing) deur ‘n speler in die gees van die wedstryd toe te laat om terug te keer. As daardie speler nie teruggekeer het nie, sou Affies die nommervoordeel gehad het en daarmee het die waarskynlikheid vergroot om makliker te wen.
Ja, het gesien Kloof se voorspelers was baie goed, net soos teen Garsies, terwyl hulle takties speel om te wen eerder as om mooi hardlooprugby te speel wat nie altyd in ‘n wen ontaard nie.
@Ploegskaar: O, ja! Is sy seuns al so oud? Sy selno. het verander en ek het ongelukkig kontak verloor.
Hy was nie ‘n BB voor hy in Pretoria geland het nie, maar dit was sy werk om die BB op te skryf. Hy kom uit Griekwa-wereld en sal altyd ‘n sagte plek vir hulle he, maar sy studies by Maties het hom ook ‘n sagte plek vir die Stormers laat ontwikkel. Dus, sy werk het dit laat lyk of hy ‘n ander kleur bril gedra het. Ek dink egter hy is nou weer “tuis”, maar hy sal vanwee sy kontakte wat hy opgebou het in Pretoria nie sommerso die BB afskryf nie.
@Djou: Hi Djou. Affies het amper verloor omrede Kloof hulle voories opgevou en weggebere het. Geen lynregter of skydsregter het invloed gehad nie. Moet se ek dink Kloof het baie goeie afrigters. Takties het Kloof ‘n baie goeie wedstryd gespeel en hulle was werklik ongelukkig om nie te wen nie.
@Djou: JJ?
@Ploegskaar. Ja jy is reg. Rusland is die grootste koper van SA wyne. Word in skepe se papsakke ingepomp en na Rusland verskeep. Die hartseer is dat dit daar met koolstofdioksied ingespuit word en dan sit jy met ‘n hengse dosis vonkelwyn – en dit word as Russiese vonkelwyn “gebrand” met geen “Made in SA” nie.
Ek het heelwat joernalisvriende, in die Vrystaat, Kaap en by Bulle, maar weet nie van een met ‘n seun in Stellenberg nie.
@BOG: Wyn is die nektar van die gode, soos goeie kos en hubare vroue daar om te geniet, maar in matigheid… Self laat het wyn nie te lank rus, 5 jaar is reg vir ‘n rooie met 2004, 2006 en 2008 goeie jare in my opinie.
@Djou: Neem aan jy verwys na Rusland en Sjina en sal dit goed glo. In my bedryf bepaal Rusland se seisoenale aankope van hoender die globale aankoopprys en beskikbaarheid van die produk, terwyl Sjina dieselfde invloed het op varkvleis en basies ‘n monopolie op die aankoop van Australiese skaap en lam het. Terloops, het jy nog kontak met jou bloubril joernalis kollega wat ‘n laatie hier in Stellenberg het?
@Ploegskaar: As ek weet dit sal help, sal ek dit oorweeg om na 14 jaar weer die glas op te neem, alles natuurlik in belang vd wynboere se oorlewing. Maar ek soek eers een of twee samples van daardie groot papsakke. Destyds, toe ek in die buiteland was, het KWV spesiaal n wyn gemaak vir die Kandese mark, maar toe pas hulle sanksies toe. Hulle het daardie wyn, Bonne Esperance, in liters verkoop met n skroeftop- Rooi (blend), Stein (vir die Valies) en n droe. Die rooie was nie swaar soos jou gewone SA rooi wyne nie en mens kon behoorlik tot sonsopkoms kuier. Maar wat vd NZ wyne? Dit, asook Australie, VSA en selfs Chile het redelike wyne. Seker maar n boer wat in NZ bly wat die goed invoer. Destyds het ek n redelike versameling Franse Burgundy wyne gehad wat ek wou saambring SA toe, maar omtrent 2 maande voor my trek, toe ontdek ek dat daar n belasting en n heffing was- om die plaaslike mark te beskerm- wat dit baie duur sou maak. Toe besluit ek en my pelle om die hele lot maar uit te drink. Dit was hartseer maar daar was geen manier waar ek dit sal los vir hulle om dit aleen te geniet nie. Maar dit was toe.
@Bulle: Jy het nie Woltrui se ondersteuning nodig nie. Jou punt is geldig sonder sy ondersteuning. Soos jy se, ‘n reel is ‘n reel. As ‘n bal nie uit is nie, is hy nie uit nie. Maar in Pretoria is ‘n bal uit as die vlagman dink die bal (wat hy nie sien nie) is uit. En diesulke dinge verander die gang van ‘n wedstryd heeltemal. Kan selfs veroorsaak dat ‘n span verloor, of wen. Wollies weet presies waarvan ek praat en Affies het amper die onderspit gedelf oor so iets.
@beet: Seems like the Bulletjies is copying the Bulle and Boks – a scrumhalf on the wing. And then another scrumhalf on the bench – thus 3 scrummies in the 22.
@Woltrui: Agreed the Schmullian boy looks like a really good player from what I have seen of him. But I can imagine in Pretoria nowadays with many of the Boland imports being back 3 players that wing is a hard position to get selected in.
@Ploegskaar: Ek is seker jy ken die antwoord. Watter land is die grootste koper van Suid-Afrikaanse wyn? Ek verneem die skepe met papsakke gaan gereeld daarheen. Nie dat jy dit nodig het nie, maar die land se naam begin met ‘n R, of is dit nou S.
@Bulle: For you, I kill tha Bull. No no. For you, I kill tha cheetah.
Ek wil net baie dankie sê aan almal se kritiek en ja ek stem saam dit was miskien in die gees van die wedstryd, maar as daardie seun ernstig seergekry het(en hier dink aan die seun), en hy is egter toegelaat om weer op te gaan sou dit op die skeidsregter neerkom indien dit sou ontaard in ‘n ernstige besering. Rëels is egter rëels sorry manne gees of nie, as julle dan so op die blog tekere wil gaan oor dis of dat moes so gewees het hoekom moet die reel nou anders benader word. En dankie Woltrui vir jou ondersteuning.
Volgens my het die keurders redelik raakgevat tov bogenoemde 3 spanne. Justin Phillips het Saterdag ‘n baie groot invloed op die spel gehad en volgens Saterdag se wedstryd verdien hy sy plek in die CW span. Ander spelers wat ongelukkig kan voel dat hulle nie die CW span gemaak het nie is die losvoorspelers van Kloof, wie Saterdag manjifiek was. Die haker van Kloof. Die een speler wat ‘n klap in die gesig van die keurders gekry het is die groot regtervleuel van Affies, Schmullian. Dat die seun nie in een van die 3 spanne is nie is teleurstellend. Volgens my die beste 14 in Pretoria. Die manier hoe hy die teenaanval begin het wat uit eindelik tot die wendrie teen Kloof gely het was spesiaal. Gelukkig is hy nog in graad 11 en kan die keurders volgende jaar verkeerd bewys.
@Woltrui: Nee ou maat, daar is net een sport by Boland, die res is tydverdrywe en stokperdjies (selfs die in die afseisoen) om fiks te bly vir rugby! En gladnie hokkie nie! Sal egter lekker wees as hulle volgende jaar weer een van die groot Noordelike skole kan speel, wen of verloor.
@Ploegskaar: Ploeg na die moerse pakslae wat ons voories by Kloof gekry het is die plan blykbaar om alle kontaksport, behalwe ballet, tot 2015, af te stel. Hoe lyk julle ballet span dus? 8)
@BOG: Ek is vertroud met jou “teorie”, het verwys na die piets op die knolle in die laaste sin…. Selfs dan is jou “teorie” ‘n bietjie iffy, want Suid-Afrikaanse wyn is lank reeds nie meer die geur van die dag in die buiteland nie, met die Australiërs en Amerikaners wat mooi opgevang het. Dis so erg ou Bog, dat die manne verlede jaar die goeie wyn uitgevoer het na Nieu Zeeland in vraghouers gevul met bladders (reuse papsakke!) wat volgepomp is. Dink in elk geval Landbou se goeie of slegte jare hang meer af van die aartappel oes in die Sandveld en die koringoes in die Swartland, dink daar is maar min fênsie wynboere
@BOG: Sorry Bog loop vroeg vanaand. Die Durbanse lug nie lekker met my akkodeer nie. Gaan die nursie vrae om my vroeg te kom toemaak.
@Ploegskaar: Kan nie onthou nie, maar vra maar vir Beet om dit weer te post. n Halwe agterkwart behoort hom te oortuig.
@BOG: Bethlehem en Grey PE seker ook nie ver agter nie…
@BOG: Dis ‘n bitter lelike ding om te sê!
Ja, of daar was meer Pretorianers wat in geneem was, as gewoonlik. Ook vreemd dat Grey laerskool ook die meeste spelers in die S 15 spanne het.
@BOG: Of andersins vertolk as die mielieoes swak was het die Old Boys nie soveel beskikbare kapitaal om al die gate toe te stop nie. Klink eerder vir my na die regte storie.
@Ploegskaar: Van swak en gemiddelde oesjare gepraat, ek weet nie of jy my verduideliking gesien het vir Grey se ongereelde “maer” jare op die rugbyveld nie? Wanneer daar n swak mielieoes is en daar minder Vrystaters is wat hulle skoolgelde by Grey kan bekostig, is daar n ooreenstemmende beter wingerdoes. Die gevolg is n afname van Vrystaters met n gepaardgaande toename van Kapenaars in die skool, en dit dan, verklaar die afplatting so elke 5 jaar. Dus, sal jy vind dat in 2008 was dit waarskynlik n slegte mielieoes en n goeie wingerdoes. Ek het gedink dat wiskundige geletterdheid maar eers onlangs ingebring is, maar met daai kak grappie van jou—
@Woltrui: Wol ekt ook daai bloed gesoek. Miskien was dit inwendig!! Ou DP het hom goed geroer by n ruck!!
Dink hy is terug in die gees van die game tussen ons, wat ek waardeer het, maar heellaas!!
@Woltrui: Of ‘n middeljarige dame in haar laat 40’s/vroeg 50’s wat gereeld die Bulle se horings blaas op News24….. Hoe jy haar egter beskryf, klink dit meer soos ‘n advertensie vir ‘n Pretoria posbestelling bruid: opgeblaas en in plastiek verpak
@Woltrui: Ja ja….
@Woltrui: Na GCB Boland vir 50 jaar ontwyk en “toevallig” ‘n gemiddelde oesjaar gekies het om die Plaasskool aan te durf, kan julle nie daar ‘n bietjie druk uitoefen vir volgende jaar nie, of speel julle ook selektief?*
*Voetnota: Net ‘n f*** ou grappie oom Bog!
@Rugbyman: Bulle is ‘n pragtige 24 jarige blonde model met die nodige kurwes op die regte plekke. As sy se die man was langer as tien minute van die veld af dan was hy langer as tien minute van die veld af. Geen debat
@Hanswors: Ek is so bly daar is nog iemand met ‘n Cheetah-truitjie. Ek het – soos Rugbyman dit stel – gevoel ek is deel van die hoekie vir eensames (Wollie uitgesluit natuurlik).
@Ploegskaar: Ploeg Saterdag was erger as deurskraap. Ons velle, bloed en nerwe hang nog in sulke knoetse op die draad. Vroutjie moes Saterdagaand kalmeer – en hartpille uitpluk 8) .
@Rugbyman: Woltoiletsitplekoorstreksel moet binne sy baan bly, hy vat net hier en daar grond vandag. Vraag is, is dit weens die eenpunt wen teen Kloof en/of verligting van ‘n afgestelde trek na die Suid-Kaap?
@Ploegskaar: Het jy nie nou jou 200 woorde oorskry nie…? Ek tel elke woordjie nou… Hoofseun Wolhol het gepraat!
@Woltrui: Dalk waar, as ek so na CW seleksies en beslissings op die veld kyk, dink ek partykeer ook ek weet fokol. Dit is gelukkig net van korte duur, a Momentary Lapse of Reason, in Roger Waters se woorde. Lekker gat in die lug na nog ‘n deurskraap-wen Saterdag Wollie, ek hou jou dop!
@Woltrui: Mmmmmm
ek het vergeet… Jy praat natuurlik altyd net sense…. Vat die girl uit vir koffie as jy by haar wil aanle… Hierdie is nie ‘n blog vir flirting nie…. Gaan Google “hoekie vir eensames” en sluit daar aan….
@Woltrui: Wollie as dit NIE vir bloed was nie is jy heeltemal reg… Maar die gehuilery oor die spelers wat op die veld rondle is rerig belaglik
@Bulle: en jy het jou stop horlosie uitgehaal?
@Rugbyman: As net ouens wat iets weet van Rugby toegelaat word om te blog sou daar net 2 bloggers gewees het, te wete Mnr Beet en Mnr Woltrui. Ploegskaar sou een keer per week ‘n inset van minder as 200 woorde kon lewer
@Bulle: Bulle moenie dat die jafels jou afsit nie. Jou blogs word waardeur. Albei die manne het, soos die meeste van ons, op ‘n stadium al tjol gepraat.
@Hanswors: Worsie maar jy is bitsig met die dame. Haar trui vertel my sy weet meer as jy van rugby @Bulle: Die probleem was die speler is af vir ‘n heup besering. Omdat dit nie ‘n bloed besering was nie mag hy inderwerklikheid nie terug op die veld gekom het nie. In die gees van die wedstryd is hy waarskynlik toegelaat om verder te speel. Die mannetjie het ‘n “blinder” van ‘n wedstryd gehad.
@Ploegskaar: Ek probeer maar PLOEGSKAAR !!
Ek wag in spanning op daai spanne !!
@BuffelsCM: Net jy wat so beleefd sal wees! Ek moet nog daardie diplomasie met wedstrydbeamptes, opposisie-ondersteuners en selfs afrigters onder die knie kry. maar daar is klaarblyklik geen filter te koop vir die area tussen my brein en my mond nie. Hard, duidelik en ondubbelsinnig, soos die wat my ken sal sê
@Rugbyman: Ja ek weet hy mag teruggaan nadat hy af was vir bloed maar hy moet binne 10min terugwees op die veld en hy was nie maw dit word dan gesien as ‘n ernstige besering. So ja ek kyk netbal ook maar miskien is ek nie so stupid oor die reels nie. Miskien het julle net die die tyd dopgehou nie.
@Rugbyman: Sjoe rugbyman, die kwessie oor reëls kan mens soms laat lag. Saterdag gee die skeidsregter ‘n strafskop teen ons opponente vir onkantspel na die losskakel die bal geskop het. Die een ouer sê, maar die speler het dan nie kontak gemaak met ons speler wat die bal gevang het nie. Ek moes lag en die ou se woorde herhaal en vir hom baie beleefd vertel dat hy beslis nie die reëls ken nie.
So ja Bulle, alhoewel almal geregtig is op hulle mening, maak asb seker oor die reëls.
Dankie BEET – ek kry nou sommer lekker warm met my truitjie!!
@Rugbyman: Dankie Rugbyman ek beaam wat jy se oor Bulle se post! Bulle met alle respek – ek dink gaan soek ‘n blog waar hulle oor netbal gesels of maak seker van jou feite voordat jy jou onkunde hier ten toonstel.
@Bulle: Waarvan praat jy? Natuurlik mag jy terug gaan as jy vir bloed af was???? Dame, met groot respek – leer die reels ken voor jy jouself uitspreek… Verder, dink jy kinders sal op die veld bly le oor dit lekker is? Duidelik het jy nooit in jou lewe ‘n fisiese wedstryd rugby gespeel nie! Die kinders gee ALS! Hulle was uit op hulle voete! Geen afrigter wat sy sout werd is sal so iets moedswillig doen of toelaat nie… Om te sinspeel dat Kloof so iets sal doen is rerig lagwekkend…
@Hanswors: Jy praat so oor Klofies seuns wat dalk gele het omdat hulle alles gegee het, volgens my is dit negatiewe spel, hulle stop die spel en daar is geen besering nie maw daar was nie vloei in die spel nie, en nog ‘n ding Nr 6 van Kloof was af oor bloed(so word gese) volgens die rëels was hy nie veronderstel om terug op die veld te gaan nie, dat die lynregter egter sê hy mag egter opgaan want dit is nie nie ‘n ligawedstryd nie,VERKEERD rëels bly rëels.
@Queenian: It reminds me of a few years ago, when the Lions played the Sharks in a CC final. Both sides were saturated by ex- FS players. When asked why I had my FS flag, I said that I cannot loose- its either the FS Sharks or the FS Lions to win. You can rightfully speak of the Border Bulls (Just not the Bulldogs)
Interesting to see all the ex Border players here.
@Bog@Tjoppa
@Djou: Hy voel op sy jongste onmiddellik na n sluk suurstof en al ouer deur die loop vd dag. Om 19:00 uur gee die nagsuster hom sy nagslukkie en vir die volgende uur jaag hy verpleegsters maar daarna is hy so uit soos n kers tot die volgende oggend. Sy ouderdom wissel dus geweldig. Wat is hierdie groot geheim waarmee julle sit? Julle is soos twee ou tannies met binneinligting oor wat more gaan gebeur op Sewende Straat.
@Djou: Hang net af waar ek voel?
@Tjoppa: Jy is so oud as wat jy voel. As ek so lees voel jy nog baie jonk.
@Hanswors: hans, dit was altyd 5 min… dis so jaar of wat verander na 10 min vir alle games! Nogal tough op bv o/14s wat net 20 min aan n kant speel!
@Djou: Nee wat ons ou manne sal dit maar los vir die jong laaities. Ons werk is so te se gedoen en die tyd vir die jonges om oor te vat is nou.
@Rugbyman: @Tjoppa. Dink julle moet iewers ontmoet en ‘n paar van Ploegskaar se wyntjies deel. Smaak my tussen julle kan daar baie onduidelikhede opgeklaar en baie vernuwings na die spel gebring word.
@Rubyman: Dankie vir die klrarigheid oor die tyd – het nog altyd gedog dis 5 min vir 30 minute , 7 vir 35 en 10 vir40 minute!
@Rugbyman: Nou ja sien almal tot ‘n ou man leer elke dag iets nuuts. Ja ek dit die wedstryd kon een van die hoogtepunte in Tswane gewees het. Hoop julle bly vir lank behoue vir skolerugby. Hulle verdien dit.
Ha ha ha…. sit voor innie kerk ja… sal nooit weet nie, gaan nie die jaar teen mekaar speel nie…
@Rugbyman: Gaan Poerie rerig Kerk toe. Met so mooi vroutjie. Nou het hy nog ordentlikheid ook. Nee ek dink dit sou ‘n helse stryd afgegee het. Julle met die opwindende agterspelers en spelstyl en Affies wat met die rustigheid van baie ouer spelers die lewe uit elke ander span wurg. My keuse gaan egter aan Affies. Net omdat ek moet en my seuns my sal verwurg.
@Boats: manne dis 10 minute en nie 7 nie en dis speeltyd, dit sluit beseringstyd UIT
@Hanswors: Worsman.Hoe werk die reëls as daar beserings en oponthoude is tydens die 7 minute wat speler van veld af moet wees.Stop die klok nie ook dan nie? Daar was geweldig baie beserings in daai deel van wedstryd.
@Woltrui: Nee wollie, hulle het meer as 15 sterre – hele span + reserwes het o/13 cravenweek of akademie span oral oor noordvaal gespeel! Die talent is ongetwyfeld daar, maar hulle is goed gecoach ook wat nogal help!
@Tjoppa: nee werner is nie n onderwyser nie… hy werk vir die bulle… Terloops, ek is ook nie een nie… ek coach in my spaartyd omdat ek n passie vir die game het!
@Tjoppa: More tjop… Affies het n puik o/16 span! Ken die coach baie goed en het om toevallig vanoggend in die kerk geluk gewens met sy span se goeie oorwinning teen kloof! Hy se vir my nes ons het affies se o/16s die 2de helfte hulle voet vd pedaal aghehaal… dis jammer dat ons nie teen mekaar speel nie want ek dink rerig dit sal n puik wedstryd wees! Lekker week vir jou!
Ek dink nie ons besef aldag watter eise daar deesdae aan skoolseuns gestel word nie. Om harde proewe in die middel van die week te speel en dan die Saterdag ‘n derby, verg baie van die seuns. Affies sou beslis meer (as Kloof) daardeur geraak gewees het bloot omdat hulle meer spelers in die proefspanne teen die Pumas gehad het. Maar die Klofies het meeste van hul beseerdes terug gehad wat hulle ‘n totaal ander span maak as die een wat die middel van die seisoen gespeel het. Affies kon Kloof dus bietjie onderskat het.
@Tjoppa: Kan nie wag vir die 3 weke nie. Wil jy nie ‘n klein wenkie gee nie? Ek begin al amper my naels kou. Ek hoop dit is wat ek vermoed – en as dit so is, dan sal al die skolerugby-liefhebbers wat van krag teen krag hou (lees die stelling dieper) jou ewig dankbaar wees.
@Bateleur: Het jy al mooi gedink hoekom daar so baie Klofies bly le het – daar moes in die eerste helfte al 2 geelkaarte na AFFIES toe gegaan het vir geniepsige spel. Nr 5 en 15 van Affies kan baie gelukkig wees dat hulle die wedstryd op die veld gebly het.
@Tjoppa – jy vat dit mooi saam.
” ‘n Speler wat ‘n geelkaart kry in ‘n westryd wat 35 minute lank is is veronderstel om 7 minute van die veld af te wees. Die Kloof speler wat die geelkaart gister gekry het was 13 minute van die veld af????
@Tjoppa: Tjop ek stem 100 present saam jou. Die 0/16 het volgens my nie uitstaande sterre. Hul speel egter as span goed saam.
@Bateleur: Miskien het hulle gele omdat hulle hul alles gegee het. Kom ons wees eerlik met die talent tot Affies se beskikking moes hulle gemaklik gewen het. Maar jy kry die tipe van uitslae omrede (1) Dit ‘n gegewe is dat Waterkloof sy spelpeil sal lig as hy teen Affies speel. (2) Affies met ‘n klomp show ponies speel wat nie hul hande wil vuilmaak nie of (3) Affies vir Waterkloof onderskat het en hier wys ek ook na 2012 se uitslag.
Ek kan nie sien hoe jy Klofies as negatief ervaar het nie. Hulle het die sewe soorte hel uit Affies geskrum, tackle en hardloop. En Affies het een seun gehad wat werklik bereid was om voor die hande vuil te maak. Derrick die Kaap huil ooor jou ou seun.
Affies is meermale aangespreek oor hul “spelpatroon”. Nou ja niemand kan die ander skole kwalik neem as hulle luister nie. Ek dink vandag moet krediet gegee word waar dit toekom. Klofies julle het verdien om te wen. Affies ‘n lelike wen is beter as ‘n mooi verloor.
Laaste stukkie advies aan die coach van Garsies se 0/16’s pasop vir Affies. Bes afgerigte span by Affies. Goeie spelers. Pasop.
Stem saam maar Affies het ook nog geen wedstryd verloor nie – gee hulle krediet daarvoor. Hulle moet egter as ‘n span leer saamspeel. Vandag het hulle net-net gewen teen Klofies. Die mense wat die wedstryd vandag gekyk het moet egter saamstem dat Klofies vandag ‘n uiters negatiewe wedtryd gespeel het ( ala Noord Vrystaat) want daar het omtrent na elke 2e beweging tuusen 2 en 4 klofies bly le. Die momentum van die hele wedstryd is so gestop. Die 2e helfte was bv heelwat langer as 45 minute. En presies dit het Klofies gekos.
Affies se skrale oorwinning oor Kloof verbaas my nie regtig nie, Affies kon die gemiddelde Paul Roos span nie oortuigend klop nie en sommige Affies ondersteuners het selfs na die Grey Bloem oorwinning gereken Affies behoort saam met Paarl Gim eerste op die ranglys te wees. Gemiddelde Paarl Boys High (verloor onder andere teen Kloof wat swak seisoen beleef) en Monument (wat vandag teen KES gelykop gespeel het) het bewys dat Grey B self nie top span is die jaar nie. Neem in ag dat Affies se oorwinning oor Grey B twee gelukkige driee bevat het wat die swaai van die wedstryd bewerkstellig het en geensins oortuigend was nie. Bitter jammer dat Affies nie teen Outeniqua en Paarl Gim speel die jaar nie net om dinge in perspektief te plaas.
**Witbulle 19-18 Kloof 1stes** **Tiere 28-08 Kloof 2des** **Kobras 36-10 Kloof 3des** **AHS 7des 24-00 Kloof 5des** **AHS O/15 B 25-11 Kloof O/15 B** **AHS O/16 A 34-10 Kloof O16 A** **AHS O14 B 12-12 Kloof O/14 B** **AHS O/15 A 27-05 Kloof O/15 A** **AHS O/14 A 36-07 Kloof O/14 A** **AHS O/15 C 50-00 Kloof O/15 C** **Dit is al tellings wat ek het manne, AHS eerste Hokkie span wen 3-2 nadat hulle 2-0 agter was, en O/16 A wen 4-0 vir Kloof.
@wakker akker: Drie weke dan word alles op hul koppe gedraai.
@Rugbyman: Werk Werner nou as onderwyser. Nie sleg nie van Poliesman tot onnie in ses jaar.
Jammer om te se maar laasjaar se no.9 was skitterend.Justin het als gewys wat jy van n skruimskakel verwag en nog meer.Julle Bulle staar julle blind aan talent.word wakker,MY OPINIE
@Affies: Ou seun ek stem heeltemal saam jou Ivan hoort in die beginspan en het baie meer om te bied. Hy haal die druk van voor en agterspelers af en is ‘n aanwins vir enige span.
@Hanswors, ek weet Justin het nie lokke nie, ek weet ook hy kan so bietjie rugby speel, hy het tog SA-skole gekry laasjaar. Sou nogsteeds Ivan bo hom wou sien in die span.
@Rugbyman: Soos ‘n pa my die ander dag vertel: sy seun het seker so 5 tot 7 jaar terug Grant K gespeel. Hy was die no1 skrumskakel in die WP maar op die GK – week het hy in die hoofwedstryd slegs 5 minute speeltyd gekry !!
Die afrigter kon sien die pa was die hel in en stap na hom toe en sê: “Sit maar jou kind net in ‘n ander skool” Die afrigter was van ‘n bekende rugbyskool maar die skrumskakel was in Tygerberg – dis mos nou belaglik !!
@Vleis: Thanks Vleis !!
@Ludz: Thanks Ludz
@Ploegskaar: Ja Ploegskaar dit maak ‘n ou maar moedeloos – kan die ouens daarbo nie sien wat aangaan nie ? – Obviously nie !!
@Woltrui: Daardie grappie het natuurlik sy oorsprong in die Vrystaat waar die vraag gevra was tov Shark spelers wat in Bloem rugby gaan speel. Maar met al die Vrystaters(lees GCB) in die BBs se strukture, is dit vandag meer van toepassing op hulle.(Bulle)
@affies: Ou seun ek wil jou nie aanvat nie maar jy verwar duidelik vir Justin Phillips met iemand ander – hy het verseker nie blonde lokke soos wat na verwys nie. Nes ek dink jy praat bietjie sense dan kom jy met sulke snert wat jou onkunde en jeugdigheid sterk na vore bring!!!!!
@Ploegskaar: Ek hoor jou Ploeg… daars ontsettend baie talent in die Kaap, probleem is egter jy moet in n top skool daar wees as jy dit wil maak… die WP talent soekers is re lui om in die platteland te gaan soek… net een korreksie, dis nie soseer die Bulle wat die soekwerk doen nie… ons soek maar meestal self…
@Woltrui: Ek hoor jou opinie en dis jou goeie reg… wil jou egter verseker die lokale liefde vir rugby in gauteng en die talent is dalk nie so algemeen soos jy gedink het nie… Sokker is groot hier by ons…
@Vleis: Seems like we are singing from the same hymn book.
@BuffelsCM: the boy’s a giant, 1.99 or 1.98 and must be atleast around 110 kilos
@Woltrui: Wollie, ek hoor wat jy se, maar hier in die is ‘n ooraanbod van PD rugbyspelers wat voorsien aan ‘n aanvraag/behoefte in die Noorde. As dit klink soos cattle trade is dit seker, maar dis die realiteit en meestal ‘n wen/wen situasie vir beide partye. Met talentsoekers soos JP wat nie eers ‘n steek in ‘n hoerhuis kan kry nie, wat nog van talent, verdien WP in elk geval nie daardie spelers nie. Vat so!
@Rugbyman: Grapjas buite maar ek huil binne. Teen die tempo wat ons hier in die Kaap agteruitboer met ons CW en GK seleksies, werf ek binnekort vir julle net om die gros benadeeldes ‘n kans te gee. Ek is net ‘n inbox weg, maar dan nie net PD kinders nie, CD’s (currently disadvantaged) ook. Hierdie provinsie is tans ‘n nes van onbeholpe en onbevoegde narre, terwyl ouens soos ek en BuffelCM wat elke jaar lyne loop net kan kopskud. Selfs die BB is beter as niks, so die aanbod staan, gratis en verniet.
@BuffelsCM: He plays 8th man for the school. I’d estimate that he is about 6ft 4 or 6ft 5, so about 1.93m to 1.96m tall. I’m told that he was about 100kg last year but that he is about 110kg this year….but I can’t be sure.
Interestingly, the boy who plays lock for the school is huge (over 2m tall and 123kg) but he was selected for the Academy team – probably as he has only played one and a half years of rugby in his life. He is certainly someone to lookout for though.
@BuffelsCM: there were 4 Queen’s boys excluded, 2 of which are at the Bulls this year and 2 are at the Kings.
@Vleis: Okay Vleis maybe it was only during the initial stages ( we are speaking about 11 months ago). I’m glad to hear that he is doing so well.
I believe he used to be a blindside flank. Has he grown since last year ? I wonder what his stats look like, that is weight and height ?
@BuffelsCM: I’m not sure if your information is correct. He may have been a bit unsettled last year – particularly as he was injured for a lot of the rugby season. However, this year he is head of house, captain of the 1st XV, etc, which are not positions awarded to an unhappy/unsettled person.
@spot: Have the boys made the correct decision? I don’t know, but a few points to consider are:
1. It is no guarantee that they would have made the Border starting side had they stayed.
2. One of the boys already has a few SA schools caps under his belt, so you can’t do any better than that.
3. As much as I respect Border rugby, it is far more likely to get noticed playing for a Bulls team that has a good chance of making the main game.
4. Correct me if I’m wrong, but all players must play at least one full game at CW….so it is not as if they will be gathering too many splinters on the bench.
@Slam: @spot: Spot verskoon dat ek in Afrikaans gaan antwoord. Ek wil n punt maak en ek is bang ek druk myself verkeerd uit in Engels.
Die beleid van die Bulle om kwota kinders in te voer is volgens my heeltemal verkeerd. Die Bulle het wel kort termyn sukses daarmee. Die sukses van die 2012 BB CW span getuig daarvan. Is die doel van die kwotas egter nie om “Previously disadvantage”(PD) kinders in die streek op te hef nie. Die Bulle versuim dus hul plig op n omstrede manier. Hoe voel die kinders vandag. Die plaaslike PD kinders gaan dus verstaanbaar hul rug draai op die sport en die Unie. Die Blou Bulle geniet groot steun onder die anderskleurige gemeenskappe in die streek. Is die gemeenskappe bewus dat die BB hulle op so n manier in die steek laat.
Wat is die koste om al die ingevoerde kinders hier te kry en hier te onderhou. ‘n Blogger van die Oos Kaap het laasweek genoem dat die fondse eerder aangewend kan word om plaaslike PD kinders ‘n geleentheid te gee. Ek stem baie sterk saam die blogger.
Ek huldig die mening skole rugby liefhebbers in die streek behoort druk op die Bulle te sit om die ondeurdagte optrede te staak. Dit is nie goed vir ons kinders en ons streek. Hoeveel kwaliteit spelers soos Chilliboy is daar nie in die streek wat verlore raak weens die beleid van die Bulle nie.
@Ludz: I can recall about 2 boys (were they not at Queens ?), Joshua Stander and JP Smith that were not allowed to play for Border Craven Week or Academy sides in 2012 because they had decided to go to the Bulls during 2013. There were a few other guys as well that signed at the Kings and weren’t allowed to play for Border. How can you not pick a guy if he is good enough ? Everybody has to make decisions about their future at some stage but why penalize your own province in the process ?
@Ludz: I agree. Through their selection criteria the Border Union is intentionally or unintentionally shaping the careers of talented players by forcing them to move to other bigger unions. Interested to know: What would these boys prefer? To play CW for Border or to play Academy for the Blue Bulls/ be on the bench for the BB CW side? I am sure today up North there are many, many boys desperately disappointed that they did not make any of these teams. And that is all they ask for in the end, an opportunity to showcase their talent.
Congratulations to those boys selected to represent the Blue Bulls this year. There are great things expected of all the teams, across all the age groups.
@Rugbyman: @Woltrui: in all seriousness the Bulls are clever because they know they need to fulfill quota requirements at Craven Week level so plan ahead by recruiting a few of the kids from the Boland. Xander can be proud of his work because these guys have all had a very good season for Garsies. It’s a risk because those kids may not settle or gel up north but it appears it may just pay off in 2013.
@Ploegskaar: Ploeg it reminds me off the old joke. Where does England’s cricketers stay when they tour SA. At their parents houses of course.
@Ploegskaar: ag ploeg jou ou grapkas…
@Slam: That’s why I said Garsfontein/ex-WC players. Also why I said on another thread Garsies should come down to play Outeniqua after the Affies cancellation, most of the kids can visit and stay with their parents, more cost-effective and all
@BuffelsCM: most of these boys are never happy when they go up North. It’s a pity Border is also doing nonsense here
Ek sou graag wou sien dat Ivan bo Justin gekies word, ek voel hy bring meer na die wedstryd toe, hy kan noggal goed aanlê pale toe en sy aanvallende spel is iets anders terwyl Justin lyk asof hy net bekommerd is ook sy blonde lokke.
@Ploegskaar: most of those guys that Beet has listed were born in the WC.
Baie geluk aan al die Affies, die tweestryd tussen Ivan van Zyl en Justin Phillips die naweek behoort baie goed te wees,
The Bulls side is incredible.
@Ludz: I’ve seen Abongile Nonkwantana at the Academy Week in Wellington last year and he impressed me quite a lot !
I spoke to one of the coaches of the Border Academy side of last year and according to him Abongile wasn’t too happy up North. It has to be an adjustment to move away from your family, bearing in mind we are still speaking about schoolboys !
@Amalekite: Yes there must be 11 quota players in the team.
@Amalekite: Just check the names of the Garsfontein/ex-WC players…
@Amalekite: Don’t quote me on this but for CW I think:
4 Hyron Andrews Garsfontein
6 PJ Toerien Garsfontein
10 Jameel Warnick Garsfontein
11 Ethan Sias Garsfontein
14 Jade Solomons Garsfontein
16 Wildon March Garsfontein
19 Abongile Nonkwantana St Albans
22 George-Lee Erasmus Garsfontein
21 Jose Shaw St Albans
Do the Bulls also have quotas that they need to adhere to ? It is difficult to say without knowing the players.
3 Border boys in these teams if am not missing anyone, pity they couldn’t appreciate what they had here, they would all have actually cracked the Craven Week side starting XV here, now 1 is in the Academy side and 2 are on the Craven Week bench