“Ranking the rankers”

Wonderlik om weer skolerugby te kan kyk! Hier volg die top skole 1ste spanne rankings (21/04/2022) soos bepaal deur die gemiddeld van 4 webtuistes se top20 , dit is nog vroeg in die seisoen en daar gaan nog baie rugby gespeel word :

1 Grey College

2 Paarl Gim

3 Paarl Boys High

4 Bishops

5 Garsfontein

6 Affies

7 Monnas

8 Paul Roos Gym

9 Hilton College

10 Rondebosch

11 KES

12 Glenwood

13 Framesby

14 Michaelhouse

15 Stellenberg

16 Outeniqua

17 Selborne College

18 Wynberg

19 Maritzburg College

20 St Andrews

20 Westville

Die webtuistes se rankings vir die week : (die ouens is baie naby aanmekaar)

  1. Ruggas
  2. SA Schoolsport
  3. BHP (Schoolboyrugbyblog)
  4. School of Rugby

Paar waarnemings:

Slegs 11 skole verskyn op al 4 webtuistes

8 skole verskyn slegs op 1 webtuiste (dink persoonlik dat die verskil inkom weens verskille in webtuistes se “tiers”

Geniet die Skolerugby!

 

1 Comment

Leave a Reply