School Rugby fixtures & results – week ending 23 April 2022

DATE SCHOOL SCHOOL INFO
Wed.20Apr Strand 35 03 Hottentots Holland
Sat.23Apr Rondebosch 22 19 HJS Paarl BH
Sat.23Apr Paul Roos 38 38 Bishops
Sat.23Apr Wynberg 57 00 Parel Vallei
Sat.23Apr Stellenberg 37 00 Bellville
Sat.23Apr Boland Landbou 39 22 SACS
Sat.23Apr Oakdale 17 17 Grey College
Sat.23Apr DF Malan 16 22 Brackenfell
Sat.23Apr Strand 14 12 Tygerberg
Sat.23Apr Outeniqua 48 07 Durbanville
Sat.23Apr Glenwood 31 10 Kearsney
Sat.23Apr Michaelhouse 38 18 Northwood
Sat.23Apr Maritzburg College 14 38 Durban HS
Sat.23Apr Hilton 64 03 St Charles
Sat.23Apr Queen’s 20 13 Dale
Sat.23Apr Framesby 50 06 Daniel Pienaar
Sat.23Apr Grens 00 38 Marlow
Sat.23Apr Muir 14 27 Brandwag (Uitenhage)
Sat.23Apr Pearson 33 00 Stirling
Sat.23Apr Graeme 45 10 Cambridge
Sat.23Apr Despatch 17 33 Nico Malan
Sat.23Apr Pretoria BH 25 31 KES
Sat.23Apr Affies 29 26 Paarl Gim
Sat.23Apr Transvalia 17 24 Menlopark
Sat.23Apr Jeppe 00 15 Westville
Sat.23Apr Nelspruit 16 38 Monument
Sat.23Apr Kempton Park 19 14 Eldoraigne
Sat.23Apr Parktown 55 00 Springs
Sat.23Apr HTS Middelburg 33 12 Ermelo
Sat.23Apr Clifton 40 07 St Andrew’s School
Sat.23Apr Voortrekker (Beth) 19 24 Welkom Gim
Sat.23Apr Jim Fouche X X Diamantveld Heavy rain
Sat.23Apr Witteberg 29 00 Hentie Cilliers
Sat.23Apr Trio 37 09 Goudveld
Sat.23Apr EG Jansen 2nd XV 19 39 Ligbron
Sat.23Apr Rustenburg 17 22 Middelburg NWU Prestige Quarterfinal A
Sat.23Apr Noordheuwel 21 10 Die Anker NWU Prestige Quarterfinal C
Sat.23Apr Oos-Moot 45 24 Zwartkop NWU Prestige Quarterfinal B
Sat.23Apr Lichtenburg 18 17 Heidelberg VS NWU Prestige Quarterfinal D
Sat.23Apr Wesvalia 26 07 Jeugland NWU Prestige Playoff 1
Sat.23Apr Hugenote (Springs) 00 48 Montana NWU Prestige Playoff 2
Sat.23Apr Potch Volkskool 31 05 Oosterlig NWU Prestige Playoff 3
Sat.23Apr Marais Viljoen 05 12 Potch Gim NWU Prestige Playoff 4

282 Comments

  1. @BlouLou: verfris net gou my geheue, wat was jou antwoord toe ek opmerking gemaak het dat Kloof slegs gaan deelneem die jaar?

    ReplyReply
  2. @Smallies:
    Ek het dit seker al 10 keer gesien die afgelope week
    Jy gaan my nie oortuig dat dit vanpas is en ek sal julle nie oortuig dat dit onvanpas is
    Ek het ook nie vir hom gesê hy moenie

    Leef dit eerder as om dit te skryf en praat
    Jy weet mos wat sê hulle van diegene wat elke Sondag voor in die kerk sit

    ReplyReply
  3. @Smallies:
    Okay so ek is dan skuldig
    Good
    Hy kan dan maar DV’s gooi en ek Amens en Hallelujas
    En die Moslems Praise Allah
    En die Boedhiste whoever hulle wil
    No problem

    ReplyReply
  4. @Mate: maar jy het hom gevra rondom sy geloof,so jy het die gesprek begin….hy het net jou vraag beantwoord ,en hy het daarna nog nie n woord daaroor gese nie

    ReplyReply
  5. f you are agnostic or atheist please respect the beliefs of religious users. Rather not share your views. By the same token if you are religious you must not initiate an argument based on your faith. Religion is a sensitive topic. The blog is not to be used as a religious battleground.

    ReplyReply
  6. @Smallies:
    Ek het hom gevra of hy n pastoor is
    Nie gevra dat hy vir my n hele geloofsbelydenis moet maak
    Ek kan hom nie dwing dat hy nie met die Bybel onder sy arm moet loop
    Ek het dalk die verkerrde woord ‘afdwing’ gebruik
    Ek dink dit sal half snaaks klink as ek elke 2de post met amen of halleluja afsluit
    Miskien moet julle wat so vas oortuig is n kringetjie gaan maak

    Is daar nie in die reels dat geen politiek of godsdiens hier moet beoefen word?

    ReplyReply
  7. @Mate: hokaai mnr ,Jy het Wondermaar gevra waarvoor DV staan ,hy het toe vir jou verduidelik waarna jy hom toe gevra het of hy n pastoor is ,hy het nee gese en toe sy geloofs oortuiging vir jou gegee ,nou wil jy se dit word af gedwing , nadat jy die gesprek begin het….hoe dan nou?

    ReplyReply
  8. Kom ons los nou die geloof issue
    Respekteer elkeen waarin hy glo
    Kom ons dwing dit nie opmekaar af
    Dis iets privaats
    Ek stem saam ou Boerboel
    Ons praat rugby en stront hier

    ReplyReply
  9. @Jong Matie: Wat hy probeer sê is almal het beserings, nie net PR nie. En hulle blog dit nie, want dit klink al te veel soos verskonings.

    ReplyReply
  10. @Wondermaar: Jy kan die waarhede post hier – mense wat ongemaklik is daarmee moet maar verlief neem! Meeste spanne maak ‘n gebedskring voor ‘n wedstryd, so dis nie asof daar nie plek is daarvoor op die blog nie.

    ReplyReply
  11. @Jong Matie: Hou tog asseblief nou op met jou issue met die beseerdes. Dink klink soos verskonings. Die span wat die trui dra is die eerstespan. Geen verskonings.

    ReplyReply
  12. @Mate: Nee my PA het n GROOT STOOR gehad op die plaas waar ek groot geword het😀🤣, maar nee ek is nie n pastoor nie.😀…….NET n skepsel van DIE LEWENDE ALMAGTIGE SKEPPER… van ALLES hier om ons…. en vra net elke oomblik vir HOM OM MY VAS en BY HOM TE HOU , op my TYDELIKE lewenreis.

    ReplyReply
  13. @Djou: jip. Niemand het Affies n kans gegee nie, net hulleself. Op critical moments het snaakse goed gebeur. Onthou… Die bal is nie rond nie en die beoordelaar ook net mens.

    Met die resultate van laasweek gaan dit interessant wees om die WP A tot D span te sien by CW. Suidelike voorstede behoort groter verteenwoordiging te as ooit te vore. Sal maar res van seisoen dophou. Nog nie tyd vir apologieë oor Affies nie.

    ReplyReply
  14. @Balikibaba: I agree 100%. I never complained about the ref. Just trying to make the point that if you really want to, you can fault any ref at any game.
    Good luck for the rest of the season.

    ReplyReply
  15. @boerboel: Agree, but suspect we are going to win one or two matches against expectations. Whether it is fair on the boys to play Helpmekaar, Hilton and RB in 7 days is another matter.

    ReplyReply
  16. @Mate: Deo volente. AS DIE HERE WIL , SONDER ONS SKEPOER VADER SEUN EN HEILIGE GEES , EN DIE ERKENNING VAN HOM. ALLES N GEJAAG NS WIND KOM TOT NIKS , net TYDELIK. DANKIE VADER..

    ReplyReply
  17. Wat gaan DV gebeur in die affies vs oakdale wedstryd? Telling voorspellings?

    ReplyReply
  18. @Deon: Hi daar!
    Sien dit gaan goed met jou!
    Nee, nie meer so baie betrokke nie.
    So, baie rustiger nou! HA-HA!
    Geld is min, so die beurse ook!
    Enjoy!

    ReplyReply
  19. neewat geen verskonings r/bosch ons met verdienste geklop!!

    ons baie ongedwonge feite maar dis agv pressure

    gaan nog n paar verlore vat die jaar

    ReplyReply
  20. Ek sien almal noem name van wie hul onthou in skole of Craven week rugby.
    Afhangend van hoe oud jy is en waar jy groot geword het gaan onder andere bepalend wees in een se keuse.
    Almal moet dan seer sekerlik n Grey seun of seuns se name onthou, dink amper daar is nie n jaar wat daar nie n seun was wat nie uitgestaan het nie.
    Dink nie mens kan iemand uitsonder van Grey nie want die name is legio…

    Vir my as ek mag noem die name van twee Affie seuns weer.
    Tiaan Snyman (Losskakel, Affies), twee jaar SA skole en net voor hom Dirkie Strydom (Heelagter, Affies). Hulle was beide baie goeie spelers.

    ReplyReply
  21. @Mate: Gaan puik dankie, soos dit ook nog altyd met my gesondheid gegaan het, touch wood. Juis nou op pad vir ons boosters; baie effektief en maak die visa situasie soveel makliker. Covid het my gelukkig nog nie persoonlik geraak nie, touch wood, weer. Hoop dit gaan goed met jou ook, wie ookal jy mag wees, miskien daardie top tennisspeler van Vryheid, Vrede of whatever?

    ReplyReply
  22. @Djou. Hallo vrind. Geluk met Garsies laas naweek. Dubbel & dwars verdien om te wen. Natuurlik baie bly oor ons wen vs Gim. Was n grootse poging van ons manne om die een te kon deur te trek, halftyd nie so gelyk.
    en @BlouLou met sy 25 punte !

    ReplyReply
  23. @Mate: Kan nie onthou dat ek ooit in my lewe al amper ‘n hartaanval beleef het (wat my eie was) nie.Ek onthou wel ek het verskeie veroorsaak. Wanneer ek verdwyn is dit meestal omdat ek besig is en nie werklik baie omgee oor rugby op enige vlak nie, sesde span was immers die hoogste sport wat ek bereik het, en dit het fokus gekos. Vryheid, Vrede, selfde ding, gatkant van die Aarde. Wat het van Grasshopper geword?

    ReplyReply
  24. @Deon:
    Nadat jy laas amper n hartaanval gekry het is hy sommer skoonveld
    En die ander ou was van Vrede
    Nie Vryheid

    ReplyReply
  25. Hi SchoolBoyRugby community, glad to be involved!

    What a weekend of school rugby! I must say, it is so great after 2 years of virtually no school rugga to see the boys playing again, and for the streaming/TV coverage of rugby in general. Love it!

    To my school though, what a result! First win over Paarl Boys since 1997, and dare I say well deserved. Been impressed with what I’ve seen from Bosch so far this year, it’s a competitive year indeed. Looking forward to the Bisch-Bosch derbies, Bishops have another monster team again this year. Should be a cracker!

    Have a great week everyone!

    ReplyReply
  26. @Djou: Flippit, ek loer so elke paar jaaro vir ‘n maand of s in en elke keer is jy en Rugbyman steeds besig om te baklei met almal en @Playa nog die kalm gentleman en Ploegskaar nog sarkasties, maar ek merk nie vir AndreT en die ou van Vryheid op nie. Hoop dit gaan goed. Speel Garsies nog rugby of het die beursie opgedroog? Indien laasgenoemde moet julle maar by Boyshai leen.

    ReplyReply
  27. @CapeMan: yeah……..you will struggle to beat this game as one to watch if you are a neutral. Great rugby from both sides. Had everything….even a disallowed try in the last seconds due to foot out. And it was out, but only by inches!

    ReplyReply
  28. @PRondersteuner: if we are going to talk about refs, can you tell me what the penalty count was in the 2nd half? Did Bishops even get awarded one?

    Let’s leave the ref out of what was a great game of rugby.

    ReplyReply
  29. @Kantman: Wat wil jy hê?
    Dat mense die ref op sosiale media mag uithaal wanneer hul span verloor?
    Maar dat daar nie kommentaar op hul opinie oor die ref gelewer mag word nie!
    As mens Rugbyman se kommentaar in konteks sien, dan is dit duidelik hy het die sosiale media kommentaar bloot as aanknopingspunt gebruik om baie goeie punte te maak oor besluite wat Gim gekos het.
    Dis mos hoe die spel ontleed moet word, of hoe?

    ReplyReply
  30. @Rugbyman: Dankie. Geniet altyd jou bydraes oor rugby. Jou hoë morele kommentaar oor sosiale media en ander skole se ondersteuners raak egter afgesaag.

    ReplyReply
  31. @4×4: Die skeidsregter by PRG/Bishops het ook baie gemis. Spelers wat kruip, bal houvas, ens, maar die volgende skeidsregter mis weer iets anders. Dit gaan oral gebeur en is veral frustrerend by skole wedstryde. Net soos by proffesionele wedstryde, moet ons dit maar aanvaar. Nie lekker nie, maar na die tyd drink ons maar ietsie daarop!!

    ReplyReply
  32. @Grizzly: ons is die gashere vir Grey die jaar. Ek kyk so na al die kommentaar oor die skeidsregter en onwillikeurig vra ek myself die vraag af of Affies Ouers ook die verskoning opgedis het na die Garsies uitslag, of het hulle geman up, eie foute en besluite erken, Garsies geluk gewens en aangestap!
    So baie meanings, so baie opinies, maar my ervaring van die deursnee Paarl Gim Ouer is mense van integriteit en inbors, so ek neem aan die wat so tekere gaan oor die ref is maar net uitsondering wat ten alle koste moet wen

    ReplyReply
  33. @Rugbyman: Daai nommer 22 van Paul Roos is massive, ek dink Garsies gaan is in vir hul hardste game van die jaar teen PRG. Hulle pak is groot,ek hoop ons beseerdes gaan reg wees.Ek dink 6 ses spelers was uit teen Voortekker.

    ReplyReply
  34. Sien baie ouens vat skeidsregters aan ,my 2c werd :OAKDALE VS GREY COLLEGE : die strafskoptelling was 17(10 EERSTE HELFTE) teen Grey College en 7 (6 EERSTE HELFTE) teen Oakdale . Oakdale het vir die grootste gedeelte van die 2de helfte balbesit gehad , swakker oppenente sou heel moontlik heelwat meer strafskoppe afgestaan het as GC , Wat my egter bekommer is dat daar 2 “lynregters” in hierdie wedstryd opgetree het en nie a/r’s (assistent skeidsregters) nie , dit plaas baie meer druk op die skeidsregter – unies behoort hierna te kyk , selfs hier by ons in die Noorde agter die sitrusgordyn tree 3 unieskeidsregters op met 1ste span wedstryde. Dit was ‘n great naweek van skolerugby en gaan die Wildeklawer verseker skitterende rugby oplewer!!

    ReplyReply
  35. @Wondermaar: Ek kritiseer nie die kameras vir die beslissing nie. Dit was oor die algemeen swak vir ‘n direkte Supersport uitsending. Die wedstryde op youtube was beter.

    ReplyReply
  36. Sjoe, wat ‘n dag se wonderlike skole rugby! Was self by die Affies vs Gim game! Baie geluk Affies, julle het Pretoria trots gemaak! Great comeback!

    Ek sien op sosiale media Gim se supporters braai die ref… Nee wat manne (en dames), dis nie die ref se skuld dat julle daai vinnige ingooi gevat het wat Affies se comeback begin het nie… Dis nie die ref se skuld dat julle nie Affies se mauls (wat uitstekend was op die dag) kon stop nie… Dis nie die ref se skuld dat julle die tikkie aan die einde gevat het in plaas van pale toe of hoek to skop en julle eie maul back nie… Dis ook nie die ref se skuld dat julle manne die affie outjie van die bal af gespeel het en toe draai hy die penalty om… Nee wat, vat hom maar op die ken… Julle het verloor en is mense net soos ons… soms wen jy en soms verloor jy! Gim het baie kanse gehad en het eenvoudig te veel foute gemaak! My opinie is dat die Gim seuns begin panic het toe die game gedraai het na daai vinnige ingooi… Affies het hulself baie goed van hulle taak gekwyt en kan baie trots en tevrede voel! Hulle het geweldig baie druk op Gim geplaas! Well done manne!

    Gim sal weer opstaan, julle het ‘n kwaliteit span… Almal verloor iewers…

    Wat betref Paul Roos, hulle lyk elke week net sterker! what a game tussen hulle en Bishops! Ek kan sien die Paul Roos beseerdes is terug! Daai senter is massive!

    Oakdale vs Grey… Mens wen nie maklik in Riversdal nie… Daai manne is trots en het BAIE passie!

    Lekker Sondag!

    ReplyReply
  37. Tuisspanne sorg dat kameras so geplaas word sodat teenstanders se drieë nie toegeken word
    Pretoria refs al n 100 jaar verdag
    Kortkop agter Potch refs

    BOG beweer egter niemand kom by die Boland refs

    Hul moet maar weer vir Tappe kry om n paar klappe uit te deel

    ReplyReply
  38. @Zion: Die seuns het baie verbaas en ongelukkig gelyk toe die “drie” nie toegeken was hier teen die einde nie. Skeidsregter kon seker homself seker in ‘n beter posisie plaas.
    Die kamerawerk die hele game was pateties.

    ReplyReply
  39. @Jong Matie:
    Ja was seker n opsie, ander se weer hulle het die regte besluit geneem, maar het nie die regte beslissing gekry nie
    Alles maar ifs and buts ……… en die scoreboard se anders

    ReplyReply
  40. @Zion: Gim moes dalk die 3 punte reg voor die pale met geen minute oor op die klok gevat het.
    Dit het hulle al interskoles ook gekos.

    ReplyReply
  41. @4×4:
    More, kan nie anders as om saam te stem nie. Het by Affies ouers/familie gebly en lekker rugby tussen hulle gekyk. Was n goeie voorbeeld van lekker gesonde skole rugby, met twee skile wat baie van dieselfde waardes en tradisiea deel. Sien uit om hulle volgende jaar te host

    ReplyReply
  42. @Wonder:
    More, darem nie skaam vir hulle nie, maar gee maar het constructive criticism (makliker om dit teen jou eie span te doen)
    Daar is darem seker n paar wyse manne in die afrigting span wat dieselfde as ek sien en hopenlik dit gaan aan spreek

    ReplyReply
  43. @Gemini: As jy gesien het waarvoor die rooikaart was, sê my ook asb. Niemand weet waarvoor die 2 geelkaarte was nie. Dieselfde ref het vroeër o14a wedstryd geblaas en daar ook sy rooie gewys. Vrydag by ‘n koshuiswedstryd, het hy 4 geel en 2 rooikaarte uitgehaal. So ek dink alles is uitgeklaar voor die 1ste spanne begin speel het.

    ReplyReply
  44. @4×4: Baie geluk.Baie groot wen.Ekt so paar weke terug gese julle is gerat vir die toekoms en kon uit gister se uitslae dit duidelik sien.

    As die keurders reg kies staan ons n kans die Jaar by CW.Sien klaar sekeres begin nou teem oor oor die ref,ai.

    Die grote le voor en daars baie skuld om te betaal.Waar speel julle Grey die jaar?

    ReplyReply
  45. Voel bietjie tam vandag
    Weereens n groot nag
    Moet Royal Cape aandurf op my reis om top 150 golfbane in RSA te speel
    In Januarie begin
    Het nou al 59 van hulle gespeel
    Hopelik teen Nov klaar te wees

    ReplyReply
  46. DHS hitting some serious form after a slow start. I reckon they will roll Glenwood in the big derby this year. Hilton still the top team in KZN this year I feel.

    ReplyReply
  47. HJS sal opstaan
    Groot gebede sal help
    Old Boys sal vergader
    Fondsinsameling deluxe

    ReplyReply
  48. @Gemini:
    Ja nee kyk as Paarl Roos al die beseerdes terugkry sal hul seker Munster ook kan wen
    Laat weet my wanneer hul volsterkte is dan sal ek daai outjies wat hul plekke met passie volgestaan het vir n spin in die motorhome vat
    Alle lof aan daai outjies

    ReplyReply
  49. Well done Rondebosch – you wanted it more. Too many mistakes by Paarl, on another day the intercept try is a try to Paarl etc. Played in a good spirit.

    ReplyReply
  50. @4×4: Beide Affies en Garsfontein kan top 5 eindig.
    As Paul Roos nou al hul spelers waarvan ons nou al gehoor het, terugkry sal hulle seker vir Stellenberg kan klop.
    Rondebosch en Bishops gaan nog manne omdop in 2022.
    Grey Bloem het 5 uitstaande spelers. Ďis al.Reputasie gaan nie tight games wen nie.
    Paarl Gim het Liam Koen.En daai vleueltjie. Dis al.
    Oakdale sal tuis brul. Weg sal hulle sukkel.
    Boishaai gaan sterk terugkom. Sean Erasmus is is nie lief vir verloor nie.
    Glenwood het nog Covid babelaas.
    Stellenberg is die Hungry Lions.
    Ploegskaar se team by Windmeul sal(weer) amper die pyp rook.
    En ons supporters, sal elke Saterdag fantastiese rugby kýk!
    Lekker om die Blog weer amper aan die gang te sien!
    Speartackle en al!

    ReplyReply
  51. Soos ek vermoed het, met 8 van die 11 krankes terug gaan dit aansienlik beter.
    Nog 2 kom die week terug.
    Gim nie daardie sterre in hul span soos elke jaar nie.
    Boishaai het nog minder sterre en Sean gaan nog die hele seisoen nog hê om die groep te verbeter.
    Bishops het die een laat glip, maar die Maroen Masjien was op sy stukke in die tweede helfte.
    Dit gaan keer kos om Affies by Affies te klop.
    Knap gedaan Oakdale, wedstryde op enige Plaas sal altyd onder verdenking wees.

    ReplyReply
  52. @Mate: Andre jy sou darem seker gehoor het dat Paul Roos nog wag vir n paar spelers om terug te kom.
    Groete vir Bog.

    ReplyReply
  53. Wat ‘n wondelike naweek saam met Top Paarl Gim Ouers. Affies dalk vandag gewen, maar geskat aan die hele naweek het Afrikaans gewen. Van ons gholf dag Vrydag tot die 1ste span wedstryd was dit ‘n voorreg om die Gim Ouers te trakteer en te onthaal.
    Om kragte te meet teen die beste rugby skole in SA, is en bly ‘n voorreg.
    Wat die wen dalk meer merkwaardig maak is dat die gaping tussen Noord en Suid vernou. Ons was so gewoond dat die Kaapse skole alles domineering, maar in Pretoria is daar hierdie jaar Affies en Garsies wat kan saam praat met die groot honde.
    Net jammer dat Kloof se beserings spook so geloop het want hulle sou ook baie spesiaal gewees het die jaar.
    Onseker wat by Menlo aangaan, maar ek rate hulle altyd as waardige opponenente

    ReplyReply
  54. Wat ‘n briljante comeback van PRG!! Bishops gaan vanjaar nog baie spanne laat huil. Selfs by b-span wedstryd het ek gesien daai “souties” is glad nie bang vir kontak nie. En hulle het BAIE spoed op die punte. Mis een tackle en hulle is weg. Jorenzo se 1ste game na sy besering, het die groot verskil gemaak in die 2de helfte. Ek wil graag die agterlyn sien wat hom en Sherwood langs mekaar, gaan stop.

    ReplyReply
  55. Today’s upsets great for schoolboy rugby! Souties from the Cape closing the gap on the boland schools over the past few years. Remember when we used to go to boland for hidings.

    ReplyReply
  56. @Balikibaba: DITO!!! An absolute pleasure to watch this game. One of the best games of school boy rugby I’ve seen in years. A game of two halves. Bishops thoroughly dominated the first half scoring 5 tries to 1 and Paul Roos also dominated the second half scoring try after try with the introduction of the 2nd team prop and that brilliant centre with the number 22. What a thriller. I implore any lover of school boy rugby to go on YouTube and watch the full game. Take a bow Bishops and take a bow Paul Roos.

    ReplyReply
  57. Wat ‘n great dag van skolerugby!!volgende week se “rankings” gaan soos KFC wees “finger licking good”

    ReplyReply
  58. Boland Landbouskool vs SACS
    1ste wen 39-22
    16a wen 57-20
    15a 36-10
    14a 61-0

    Boland het vandag 18 spanne in die veld gestoot en 17/18 gewen, met net die 7des wat vasgeval het. Die seuns was uitgehonger om te speel na die 2 jaar geforseerde breek en die gees op en langs die veld was puik. ‘n Heerlike dag van skolerugby neffens Windmeul

    ReplyReply
  59. @Zion: Die game kon enige kant toe gaan,Gim het baie goeie span,hoef nie skaam te kry as jy teen Affies verloor nie.

    ReplyReply
  60. Ek merk op hier is baie Paarl Roos manne by die Grand West
    Ek sal masr agter hulle staan en dobbel want geluk is beslis vandag aan hul kant
    Sien n paar van hulle staan en rook Lucky Strike
    En die kinders het almal Lucky Packets in die hand

    ReplyReply
  61. Soos ek al vroeer in een my comments gese het …….. daar is nog n paar hak plekke by ons, en vandag was dieselfde probleem daar. Indien ons dit nie gou uitsort nie gaan ons nog n hele paar keer aan die verkeerde kant van die score wees

    Geluk Affies, Gim het goeie les gekry van die meeste van die spanne

    ReplyReply
  62. Uitstekende algehele vertoning deur Affies op die dag, maar 1ste span het seker maar gemengde gevoelens oor die ref se groot bydrae tot hul wen……….

    ReplyReply
  63. Mooi gedoen Affies. My Garsie seun was vandag saam sy Affie vriend by Affies om vir Affies te support.

    ReplyReply
  64. @BlouLou: 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂👏👏👏👏👏🖖🖖🖖 lekker man lekker…..🖖🖖🖖🖖🖖🖖🖖🖖

    ReplyReply
  65. Afrikaanse Hoër Seunskool Teen Paarl Gimnasium

    O/14A: AFFIES WEN 12-0
    O/14B: AFFIES WEN 18-8
    O/14C: AFFIES WEN 29-0
    O/14D: AFFIES WEN 65-0

    O/15A: AFFIES WEN 32-15
    O/15B: AFFIES WEN 35-7
    O/15C: AFFIES WEN 40-7
    O/15D: AFFIES WEN 59-0

    O/16A: AFFIES WEN 20-17
    O/16B: PAARL GIM WEN 12-14
    O/16C: AFFIES WEN 14-0

    7DES: AFFIES WEN 17-6
    6DES: AFFIES WEN 15-10
    5DES: PAARL GIM WEN 0-17
    4DES: PAARL GIM WEN 9-24
    3DES: AFFIES WEN 14-12
    2DES: PAARL GIM WEN 12-38
    WITBULLE WEN 29-26

    AFFIES WEN 14
    GIM WEN 4
    PUNTE VIR: 432
    PUNTE TEEN: 201
    GEM TELLING: 24-11

    ReplyReply
  66. Ek verneem daar is doodse stilte in die Paarl
    Selfone af, krag af
    Alles af

    Ek hoor n klein seuntjie aan sy ma
    “…..alles is Affies…..”

    ReplyReply
  67. Nie n goeie naweek vir die “FRONTRUNNERS” nie Grey draw,Gim verloor ,Boishaai verloor ,Affies en Oakdale en PRG die groot wenners die naweek sover

    ReplyReply
  68. Die Grey manne het effe van ‘n gemoedsbepoefing oor die ref op FB.

    En het HJS verloor?

    Weird dag se rugby. Dink Nico Malan het ook vir Despatch geklop op Despatch.

    ReplyReply
  69. :mrgreen: @BlouLou: En toe?
    Is Affies nog overrated??
    Of is Paarl Gim overrated?
    Of Grey overrated?
    Of Bishops overrated?
    Lekker deurmekaar uitslae vandag!
    Well done aan die spanne wat gelykop gespeel het en aan Affies!

    ReplyReply
  70. What a great game of rugby out at Paul Roos. One of the best I have watched in ages. Pity the Bishops wing JUST had his foot in touch in the last second of the game. I was celebrating a try!

    ReplyReply
  71. @Gemini: Ek dink hulle het al die beseerdes 2de helfte opgebring.

    Interessant om te weet wat die reel is mbt die seun wat ‘n rooi kaart gekry het in die 2de span game.

    Bishops het glad nie rugby gespeel die 2de helfte nie, of gedink game is in die sakkie of die oomblik was te groot.

    ReplyReply
  72. Ek het die Bishops PRG en Oakdale GCB games gelyk gekyk.

    Albei eindig gelykop.

    ReplyReply
  73. What an absolute spectacle the Paul Roos vs Bishops game was. Match of the season so far for me.

    ReplyReply
  74. Joh. Bishops 31-7 voor halftyd.

    As dit so aangaan gaan dit ‘n groot loesing wees.

    ReplyReply
  75. Kempton Park 19-Eldoraigne 14. Very good result for Kempies. Their rugby looks much better this year for all the teams.

    ReplyReply
  76. @4×4: The Affies boys seemed very keen on the build up show and even said that they want the Gim team to learn from them this year not the other way around. Anyway, on the day anything can happen and often the team that wants it the most will take it. Home ground advantage will play a big factor in the game, especially if there is rain.

    ReplyReply
  77. @apple: Where do you get the information about the injured players? Just curious. Paarl Boys have excellent depth and a good second side, so I believe they will take the W. Bosch does have a great, not taking anything away from them but 4 games in 9 days for Paarl Boys is actually a good thing because they will be in form. Remember, these boys starved for almost 2 years for a decent season without covid interference so they will be eager to play as much as possible!

    ReplyReply
  78. @Bloktrui: Hulle het die potensiaal, maar het nog nie regtig gewys wat hulle kan doen nie behalwe teen Jeugland en eerste helfte teen HTS Drostdy. Hierdie groep was nog altyd stadig uit die blokke maar eindig dan met ‘n “bang”. Geniet elke oomblik van die skole sport. Sterkte vir julle vir die seisoen wat voorlê.

    ReplyReply
  79. @Middies pa: Ja , sien ons speel julle daar op 4 Junie….ek het nie meer kinders in die skool nie so kyk maar slegs tuiswedstryde …..lyk of julle ‘n omgekrapte eerstespan het hierdie jaar!

    ReplyReply
  80. @apple: Play with a full-time squad like our friends in the Free State, it will solve all your injury problems and negate any excuse.

    ReplyReply
  81. Getting in my excuses early, but 4 games in 9 days + travelling + away + injuries may be too much for Paarl against a very good Bosch team. In the old days the southern suburb parents use to shout “don’t worry, they are all brawn and no brain”. These days they both have brawn.

    ReplyReply
  82. Saturday is a big game for both Bishops and Paarl Roos
    The winner will end in end of year Top 10
    The loser….. Goodbye

    ReplyReply
  83. @Jakkals: after the mudbath Affies will have 7 first choice players not in the team…reason for mentioning is that from possible unlikely winners they are reduced to unlikely winners as underdogs….win or loose they will give Gim a he’ll of a battle

    ReplyReply
  84. Ek mag dalk Saterdag lelik op my neus kyk, maar ek dink nie Oakdale het al hul ware kleure vanjaar gewys nie. Ek glo nie hul kaptein (Du Toit) kan speel nie, maar ek dink die span gaan vir hom speel en aangesien dit die eerste wedstryd vol toeskouers in 2 jaar op die plaas is, moet Grey dalk nie te gerus wees nie.

    ReplyReply
  85. @Grizzly: Jy moes proewe beleef by Pretoria rugbyklub as die twee broers teen mekaar gespeel het. Geen genade. Piet nooit hoër as knie geduik nie. Hy was kliphard.

    ReplyReply
  86. @Middies pa: Ek weet nie of daar n harder speler was as Piet Pretorius nie.Beter,baie maar taaier weet ek nie so lekker nie.Pieter Nel wat laat 80’s Bulle gespeel het,het my vertel Tiaan Straus het hom gese dat WP spelers gehaat om teen hom te speel….

    ReplyReply
  87. @Grizzly: Verre Noord het ‘n paar manne opgelewer soos Matfield, Frans Ludeke, Pretorius broers (Piet en Koedoe), Arno Botha en Pierre Spies was in Nylstroom in std 6, as ek reg onthou. Sy suster het matriek geskryf in Nylstroom. Selfs van die ouer Springbokke soos Oom Dick Putter.

    ReplyReply
  88. Was daar beter spelers as De Haas die dat hy nie n Springbok geword het nie?

    ReplyReply
  89. @Grizzly: Gerbrand Grobler en Helgard Muller is die name wat ek kan onthou.

    Hulle was onoorwonne en die punte vir en teen was iets soos 660-60.

    ReplyReply
  90. @Grizzly: The match was played between 2 unbeaten teams that had not played in almost 50 years. The field was packed with spectators and both teams had brilliant players. Grey had 4 SA schools players and MC 2, as well as Jeremy Thompson. It was hard, fast and uncompromising. There are video clips on Youtube. Probably the match-up between 2 of the most talented 10’s ever in Stransky and De Haas. MC won 10-4, well deserved.

    When watching the video it is amazing how quickly scrums and lineouts take place.

    ReplyReply
  91. @Rainier: Ek weet nie of mense besef hoe impressive daai stat is wat jy daar noem nie.In daai tyd Kon Suid Oos Transvaal maklik die WP op Craven Week wen.Verre Noord die Bulle om dop.As jy daai tyd finale proewe gehaal het was jy n legend.Craven week was jy op n ander planeet.Ek dink dis omdat daar net 1 van alles was.Een CV,1 skole ens.

    ReplyReply
  92. Ek kan nie anders as om n paar manne uit my skool dae in Brakpan te noem nie ,Hulle het in daardie jare die velde aan die brand gespeel in die Oos Rand en al vyf kom van Brakpan af
    1 Andries Pries Pietersen Stoffberg
    2 Frikkie Bosman Stoffberg
    3 Pieter Boshof Stoffberg
    4 en die Scheepers tweeling Hoogland
    Mense in die Oos rand op skool in die laat 80s sal daai neme ken

    ReplyReply
  93. @Smallies: Ek kan nie my finger op dit Le nie maar daar was iets nie pluis nie.Weet nie wat persoonlike omstandighede was nie.Hy moes n legende gewees het.Hoe ookal ek sal hom saam Daniel Kies as my beste bok kombinasie.

    ReplyReply
  94. @Kaya 85: Brink was deel van die heel laaste Sentraal eerste span om Grey te klop,drie van my kolegas was in daardie Sentraal spen gewees ook al drie het later vir die Vrystaat platteland span gespeel

    ReplyReply
  95. @Tang: I’m going to be at PBHS from early in the morning to watch the various fixtures v KES. See you there if you are going to be there?

    ReplyReply
  96. @Rainier: A doyen of schoolboy rugby (I can’t remember his name) picked a schoolboy rugby team comprising the best schoolboy players that he had ever seen. The starting flyhalf was Herschell Gibbs, the reserve flyhalf was Cullinan and the honourable mention was Peter Kirsten. Three cricketers were the best SBR flyhalves that he’d ever seen. 8-O 8))

    ReplyReply
  97. @Grizzly: Pieter Muller went to play rugby in Ireland for the same club as a mate of mine. He said that his coach couldn’t find Pieter at the airport, as he was expecting a centre, not a lock, so he kept walking past the big guy waiting patiently to be collected. :lol:

    ReplyReply
  98. @Grizzly: 1981 was 6 van die agterlyn spelers in die SAS span van GCB.

    Ek dink steeds Daryl Cullinan was die beste speler op skolevlak wat ek ooit gesien het.

    En die 1985 GCB/Maritzburg College die onvergeetlikste game ooit.

    ReplyReply
  99. @Smallies: Paarl played Grey in 1987 at Saints festival – Louis Boje decides to cross kick to seemingly nobody in particular, and out of the crowd appears Pieter Muller (who was standing in the crowd that was next to the line almost) and scores. Think Hansie, Ruben, Charl Marais in that team too. We had to travel by mini busses all the way from the Cape, could not believe that one got anything other than porridge and bread for breakfast, at the Saints residences it was like a 5 star buffet.

    ReplyReply
  100. Steven Brink, Vrystaat skole heelagter 1992…en moenie vergeet van Cheslin Kolbe toe hy WP heelagter op Cravenweek 2011?

    ReplyReply
  101. James Small was a schoolboy prodigy in late 80s, then at Craven week (89?) was part of an exceptional Transvaal schools team that included Brendan Venter if I’m not mistaken.

    ReplyReply
  102. @Smallies: Die ’19 Grey span was baie naby maar dink daai was die beste wat ek nog gesien het’88 as ek reg kan onthou.Rainier het al genoem van Gerbrand Grobler se Grey span in die middel of vroe 80’s maar dit was voor my tyd.

    ReplyReply
  103. @Smallies: @Jakkals: Ruben se matriek Jaar Vrystaat span was die beste Cravenweek span wat ek gesien het.Dink amper daar was naby 10 in die skole span toe daar nog net een span was.Pieter Muller was 15,niemand praat van hom hier as skole speler nie maar hy was verwoestend.Dries was n yster,Moes nie terug gegaan het Griekwas toe nie.Een van die dodelikste verdedigers en baldraer van alle senters.

    ReplyReply
  104. @Smallies: Dis reg ja. Ek en my pelle het hom vettie genoem daai paar jaar wat hy Cheetahs en shimlas gespeel het. Dink steeds hy was n groot talent wat nie sy potensiaal bereik nie. Amper soos Dries Scholtz…van Griekwas en die Bulle…hy moes ook n Bok geword het…

    ReplyReply
  105. Ons is nou gevra om te gaan
    Baie onredelik van hulle
    Anyway however
    Gaan nou bietjie kreef braai by Kogelbaai
    More nog n groot dag in G Bay
    Middagete by Tallas
    Tjorts ou Matie

    ReplyReply
  106. @Jong Matie:
    Ken hom nie maar in 1958 het Grey n klipharde haker gehad, BOG
    Later na skool was hy kaptein van Somalië en Yemen XV

    ReplyReply
  107. @Mate: Ek weet hy het lelik uit die bus geval na skool, kan dalk te veel County Puskin gewees het, maar Baksteen van Heerden was n haker wat Grey, TUT en SAS op kon trots wees.

    ReplyReply
  108. @Jakkals:
    Daai was n verwoestende Grey span
    Veral daai agterlyn
    Small Smith die ander senter en Ruwellyn Isbell linkervleuel
    Serfontein was regter vleuel daai jaar

    ReplyReply
  109. @Mate: Ek het Johan Goosen en Ja Serfontein sien speel op Kearsney se Easter Festival in 2010. Hulle was uitstekend!! Grey College se heelagter daai jaar, dink sy naam was Neil Marais was vir my daai naweek selfs beter en ek onthou goed dat ek gedink het daai 3 spelers gaan almal bokke word. Paul Jordaan was ook daar daai jaar….

    ReplyReply
  110. @Djou: ouens uit my jong dae wat ek onthou as goeie loosies ,Wahl ,altwee die Potes ,Cheese van Tonder ,Jannie Breedt,Joe Beukes ,Schalk Burger Jnr ,en natuurlik Theuns Stoffberg

    ReplyReply
  111. The Boys High vs KES fixture will be held in Pretoria. Looks like the first team kick off is 13:20 and will probably be streamed on SuperSport Schools.
    Should be a very interesting match. PBHS have definitely started to show signs of improvement and KES are coming off a strong showing at their Easter festival.
    Always a fantastic, competitive fixture.

    ReplyReply
  112. @Jong Matie: ek kan n Craven Week onthou waar hy en boet Sias die WP stukkend gehardloop het….en WP was die volslae gunstelinge gewees,dink amper dit was nog by PRG gewees

    ReplyReply
  113. Bishops vs PRG going to be a cracker as will Affies vs PGim. Michaelhouse hitting some form and I reckon will Northwood…and lastly hoping Kearsney will pull off off upset and beat Glenwood who have been off colour in 2022

    ReplyReply
  114. Ek praat van prodigeë wat hier gelys en geprys was wat amper oorloë veroorsaak het wat stadions oor die wereld laat gons en bons

    ReplyReply
  115. @Jong Matie: Stefan Basson, Leon Karemaker, Johann Sadie, Rohan JV Rensburg, Jacques Vermeulen, JD Schickerling, Warrick Gelant en Hanro Liebenberg kan ons by jou lys voeg

    ReplyReply
  116. Ek praat van die “koopera”
    Ek sal nie sê RG is n wereldnaam
    Dalk in elastoplast kontrei

    ReplyReply
  117. @kantako: daar is vrek baie ,een wat min van weet is Andre Venter ,Brendan se klein boet ,een van twee wat ek van weet wat 3 jaar SA skole gespeel het Ruben Kruger is die ander een

    ReplyReply
  118. Beste skole speler by a mile was Ruben Kruger.Ook die beste rugby speler wat ek gesien het.Weet hys voor die 12 Jaar periode van Spear maar nogtans.

    ReplyReply
  119. @Smallies: Played against him and agreed fantastic player (broke many a Selborne heart). Don’t forget Hennie Le Roux was showing his incredible skills at Graeme at the same time.

    ReplyReply
  120. :-| @Mate: kan aan nog n paar skole spelers dink wat nie hulle gelyke op skole vlak gehad het nie ,Coenie Oosthuizen ,die Ebersohns,Ewan Roos ,Manny Ras en RG Snyman ,om maar n paar te noem

    ReplyReply
  121. @Mate: Gee Paul Roos kans, onthou ons het eers 2 jaar terug aktief begin werf/bemark.

    ‘a beast has been awaken’

    ReplyReply
  122. Terwyl ons steeds hier aansukkel agter die 4 BL paaseierjagters sit ek sommer so en dink
    Kyk ek hou nie eintlik van rugby nie
    Rugby was oorspronklik n gentleman’s game maar is so deur die jare kommin gemaak deur ons afrikaners
    Ek is nie n groot fan van afrigters en werwers nie maar ek wonder of Paul Willemse sou gewees het waar hy vandag is as dit nie vir ou Murrayfield was nie
    Welgedaan ou Panther
    As ek ook so terugdink aan die afgelope 12 jaar vandat die vryemarkstelsel in skolerugby ontbloot is dan is dit eintlik net Willemse en Steven Kitshoff wat werklik hul naam gemaak het in wereldrugby
    Dan was daar ook 3 spelers wat nog nooit sedertdien hulle gelyke gehad het op skolevlak, Johan Goosen, Jan Serfontein en Stoney Steenkamp

    Maar wag, die wetenskaplikes laat ons deurspeel uiteindelik

    ReplyReply
  123. Blaas die noordelike skole hulle spelers af en pak hulle in die apparaat kamers na hulle wedstryde teen die Kaapse rugbyskole by die Paastoernooie? Die Noordvaal spyskaart lyk maar karig behalwe vir die Witbulle se stryd teen Paarl Gim.

    Paar lekker wedstryde in die Kaapse Liga Sonder Bekers die naweek. Bosch/HJS en PRG/Biskoppe beloof goed te wees, met beide Soutskole wat die seisoen sterk begin het. Bosch se 10 en 12 het uitgestaan sover en Biskoppe se 12 blyk ‘n groot en vaardige speler te wees. GW/KC en MC/DHS in KXCN behoort ook goeie kykstof op te lewer

    ReplyReply
  124. Ek sou graag wil weet van ouers hoeveel kos dit jou per kind om so na rugbytoernooie, feeste, interskole te gaan
    Die kind moet vervoer word soontoe, erens bly, eet ens
    Wie betaal dit?
    Waar bly hulle?
    Moet hulle eie kos sorg?

    Hoe werk dit asb?

    In my dae moes ons al 4 uur in die oggend, in minus grade temperature, met sleepwaens en stootskrapers vervoer word na wedstryde om weer omtrent middernag by die huis aan te kom
    Dan moes ons ook die hoofwedstryde met die natgeswete 2 de span truie speel en toks uitruil
    Ek moes n hele paar games speel in n nommer 9 stewel wasr ek eintlik n 11 was
    Hoe werk dinge vandag?

    ReplyReply
  125. @Jong Matie:
    More daar
    Die meeste kinders vertrek Donderdag & Vrydag en gaan self Vrydag vlieg
    Ons gaan ons beste try om die Wynland se naam hoog te hou, daar in die dun lig
    Sterkte ook aan julle vir Saterdag

    ReplyReply
  126. Sien baie uit na ons kuier by Affies die naweek. Hoop die reen bly weg dat ons nie in ‘n modderbad hoef te speel nie.

    Gaan great wees vir al die sporte, hokkie en netbal ook
    Safe travels almal (vir die wat gaan)

    ReplyReply
  127. @Mate: Hold your horses my boy!!
    We only have 3 more injured compared to 8, 2 weeks ago.

    Dont underestimate the Maroon Machine!!

    ReplyReply
  128. Seeing that I’m in the Cape the next 2 weeks I might just go and watch Bishops running riot at Markotter

    ReplyReply

Leave a Reply