School Rugby fixtures & results – week ending 11 May 2019

#VALUE!

DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
Sun.05May Paul Roos 52 05 St Peter’s (NZ) SANIX FINAL
Wed.08May Pionier 38 03 Vryheid Landbou
Sat.11May Transvalia 07 36 Helpmekaar Virsekerbeker Cup
Sat.11May Noordheuwel 21 38 Menlopark Virsekerbeker Cup
Sat.11May Garsfontein 44 27 HTS Middelburg Virsekerbeker Cup
Sat.11May Waterkloof 28 21 Monument Virsekerbeker Cup
Sat.11May Zwartkop 28 35 Marais Viljoen Virsekerbeker Plate
Sat.11May Ben Vorster 30 25 Eldoraigne Virsekerbeker Plate
Sat.11May Montana 33 14 Rustenburg Virsekerbeker Plate
Sat.11May Nelspruit 21 14 Kempton Park Virsekerbeker Plate
Sat.11May Florida 17 31 Centurion Virsekerbeker Shield
Sat.11May Middelburg 28 24 Lichtenburg Virsekerbeker Shield
Sat.11May Hugenote (Springs) 42 28 Oos-Moot Virsekerbeker Shield
Sat.11May Heidelburg VS 42 28 Jeugland Virsekerbeker Shield
Sat.11May Pietersburg 65 28 Hans Strijdom
Sat.11May Jim Fouche 22 49 Sentraal
Sat.11May Michaelhouse 20 23 Kearsney
Sat.11May Hilton 42 27 Pretoria BH FNB CC : On SuperSport
Sat.11May St Charles 12 38 Glenwood
Sat.11May Maritzburg College 34 24 DHS
Sat.11May Northwood 54 00 Parktown
Sat.11May Grey HS 74 08 Queen’s
Sat.11May Kingswood 61 13 Daniel Pienaar
Sat.11May Dale 17 33 Selborne
Sat.11May Pearson 31 08 Hudson Park
Sat.11May Marlow 59 26 Nico Malan
Sat.11May Graeme 19 48 St Andrew’s
Sat.11May Grens 25 17 Cambridge
Sat.11May Brandwag 45 29 Muir
Sat.11May Grey College 43 24 HJS Paarl BH PI : On SuperSport
Sat.11May St Andrew’s School 12 62 St John’s
Sat.11May Voortrekker (Beth) 50 25 AHS Kroonstad
Sat.11May Welkom Gim 52 15 Hentie Cilliers
Sat.11May Noord-Kaap 14 32 Diamantveld
Sat.11May Landboudal 41 33 Fichardtpark
Sat.11May St Alban’s 31 15 Clifton
Sat.11May St Stithians 31 54 KES
Sat.11May St Benedict’s 40 21 Sutherland
Sat.11May Affies 31 35 Westville
Sat.11May Jeppe 57 03 St David’s
Sat.11May Rondebosch 73 11 Parel Vallei
Sat.11May SACS 33 15 Brackenfell
Sat.11May Boland Landbou 19 53 Bishops
Sat.11May Outeniqua 71 07 Hugenote
Sat.11May Drostdy 29 35 Framesby
Sat.11May DF Malan WP Dev
Sat.11May Tygerberg 14 62 Durbanville
Sat.11May De Kuilen 05 29 Swartland
Sat.11May Worcester Gim 25 31 Bellville
Sat.11May Strand WP Dev
Sat.11May Hottentots-Holland 34 19 HTS Bellville

124 Comments

  1. Haha,,,,WP development gaan lekker moeg wees, sien hull speel Stellies, DF, en Strand op selfde dag!
    Ok, ek neem aan dis 3 verskillende spanne, maar moet hul nie Eerder teen 2de spanne speel nie…..ek dink nou nie bv Stellenberg is baie opgewonde oor die wedstryd nie?
    Behalwe vir die obvious van GCB/HJS is daar klomp games wat hidden gems mag wees,
    Middelburg/Lichtenburg , Dale/Selborne, Kloof/Monnas ,, Noord Kaap, Diamonds, BL/Bishops….is maar paar voorbeelde waar vuurwerke verwag kan word.
    Sterkte aan al die spanne

    ReplyReply
  2. @Vyfster: Game teen ons is afgestel, hulle kom net n o15 en o19 stuur. Sleg dat ons nou 2 weke in ry af is. Ons B spanne gaan vir 3 weke in ry af wees.

    ReplyReply
  3. @CharlesZA: @Vyfster:

    I was informed that Stellies 2nd XV would play against WP HUB.

    @CharlesZA: Southern Suburbs big 4 play home and away against each other. Perhaps time for Stellenberg to start making the same arrangement with schools of similar size and quality. At least schedule so lower teams get more matches.

    ReplyReply
  4. @Bush: PRO coaching?!? 8-O Maybe now you can play some proper teams like Glenwood. Maybe then some (Green with envy) people will appreciate House’s results. :mrgreen:

    ReplyReply
  5. @Bush: Eish that would be sad… But don’t be so harsh on 2nd tier schools. Look at what Pioneer did to the Botha’s Hill brigade this year. Anything is possible :mrgreen:

    ReplyReply
  6. @Playa: Whahahahaha just rolled by ballot paper and I’m busy smoking it. Jis I’m laughing really hard don’t know if it’s the ballot paper or what you said

    ReplyReply
  7. @Playa: It’s hard to define Pionier as a Tier-2 school. I’m pretty sure that if they were based closer to the Durban/PMB/Midlands schools, they would have a fixture list of A-team vs A-team against the top local rugby high schools.

    ReplyReply
  8. @Vyfster: Ja word uit kleiner skole gekies maar is verbaas dat daar 3 sulke spanne op selfde naweek speel.

    @beet: Heard last night that the games were off altogeher.

    Our schedule is tricky cause we get handed it by WPRU. Would be ideal if we can play vs all 4 SS teams every year. Then add Landbou, Kwaggas, Durbies and maybe Drostdy or Oakdale. Problem with schools in our area is they dont field enough teams except for Durbies and they not at our level so the other 4/5 games is either against Winelands who we dont have enough teams or vs NS sides. We do arrange games for our B and C teams vs SACS and Landbou when we play those sides.

    ReplyReply
  9. Alle paaie lei na Bloem. Grey College is ryp om gepluk te word. Good luck Boishaai

    ReplyReply
  10. @PaarlBok: Ons is te ernstig op die blog :lol: Dis net skole rugby…baie geluk met jul prestasie…daai foto in die gang Na personeelkamer is daar for life💪🏆

    ReplyReply
  11. Ben Vorster vs Eldoraigne
    A field results BV first
    U14 A. BV 26-10 Eldo’s
    U15A w 16-10
    U16A w 59-0
    2ds w 40-12
    1sts w 30-25

    Well done Vossies…..

    ReplyReply
  12. When losing becomes a habit…Affies voor 31-7 en verloor die game 35-31. Well done Westville.

    ReplyReply
  13. Great result vir Waterkloof. Wen vir Monument met al hul gekoopte Transvalias. Wys jou goeie coaching kan ‘n gekoopte span wen.

    ReplyReply
  14. Wow…Westville beat Affies 35-31…..well done.
    Framesby scores really impressive….Boland took heavy loss against Bishops
    Some very interesting results this week
    What say the Affie manne?
    Julie kan mos nou nie teen die Ingelse soos KEs en Westville verloor nie…disturbs natural order of things, and give ammunition to @Playa: regarding Wildeklawer teams invitation…..lol

    ReplyReply
  15. @Vyfster: Nou dat stemdag verby is, en die afrikaanse stem nie gewen het nie, is almal nog op ‘n laag, gee die manne nog ‘n week om te herstel :lol:

    ReplyReply
  16. Nou het affies se wielietjies totaal afgeval Ek dink daar is n paar brose gemoedere daar by klub 600. Dit id verledetyd ok…. maar vlg week GREY!!@@(**^*(**()()(&&^$/

    ReplyReply
  17. @Smallies: I see on another blog Bois is blaming the ref for the loss against Grey.
    Yip, bus rides, the ref and and and.
    Never the other side who played well.
    It will be a great day when the afrikaans nation stop blaming and find excuses for everything.
    And this with a former Currie Cup coach and lots of money.

    ReplyReply
  18. @Vyfster: Don’t forget Waterkloof and Menlo Park. Both had great wins today.
    See Garsfontein struggled against a weakish HTS Middelburg.

    ReplyReply
  19. @Chronicle: Jammer , maar ek kan nie met jou opmerking saam stem nie, dit was ‘n meer Afrikaanse skool wat ‘n skool geklop het wat amper 50% engels is. Jou redenasie maak nie sin nie

    ReplyReply
  20. @Chronicle: ek dink dat die rev n goeie game gehad het hy was konsekwent en was Boishaai baie genadig gewees toe die scrummie die strafdrie reg voor hom afgestaan het….Boishaai se dissipline was swak die tweede helfte en ongelukkig het dit hulle gekos

    ReplyReply
  21. @Wonder: Maybe you should put your glasses on and read again.
    I said I READ ON ANOTHER SITE, who stated that. It was not me.
    In any case Grey put 80 points on the board against HTS Middelburg whereas Garsfontein managed 44 but leaked 27.

    ReplyReply
  22. @guts-and-glory: My reasoning makes perfect sense. Its not about the make-up of the school. It is about the reactions of people.
    Afrikaners always find excuses and can’t distinguish between an excuse and a solid reason.Jy kan maar net op die blog kyk wie moan oor als en wie maak ander skole sleg.
    Dis die afrikaanse bloggers.
    Dis veral erg in die noorde, maar ook die Cape wat die noorde slegse. En dis nie goedige slegse nie.
    Jy sien dit net af en toe onder die engelse.

    ReplyReply
  23. @Wonder: On anothet site which I will not mention (and give free advertising), Bois said the ref was the main reason for the loss, that Garsfontein played with 13 at the end due to yellow cards, that they knocked a lot of balls, their backs lacked penetration, while their defense was not as good as during Wildeklawer.
    Now I did not watch the match si I can’t comment on whether the summation is correct or not.
    I always read different sites as it tends to provide you with a balance of arguments.

    ReplyReply
  24. @Chronicle: Reg so, sal bietjie kyk na wat wie, watter uitsprake maak, ek persoonlik sal probeer om niks sleg te praat van my mede SA burgers, of hul Afrikaans of Engels is nie. Daar is genoeg verdeeltheid in rugby om nog met jou taalsnobisme ook opgeskeep te wees

    ReplyReply
  25. @Wonder: Yes I was brought up in the UK, but my parents are from SA. En ek het geleer afrikaans praat en ek sien hoe kraak julle mekaar af op die blog.
    Kry julle lekker of waarom anders doen julle dit?

    ReplyReply
  26. @Chronicle:
    Too many, I would actually love to know how many of todays 23 players are in Monnas since grade 8…

    ReplyReply
  27. @guts-and-glory: Gaan kyk gerus op alle threads. Voor ek geregistreer het, het ek baie threads gelees en kon nie glo hoe afrikaanse ouens mekaar slg se nie.
    Die Boerboel, Brother Bear ens is erg met die manier waarop hulle afkraak en Wonder dink hy is die enigste ou wat ‘n opinie mag uitspreek en jy mag dan nie verskil nie.
    En hulle is almal afrikaans.

    ReplyReply
  28. @Chronicle: Persoonlik dink ek jou kommentaar teenoor Murrayfield is totaal ongevraagd… As jy so baie te sê wil hê doen dit ordentlik… wie support jy en wie is jy… as jy annoniem wil skote skiet stel ek voor jy kies iewers anders, ek dink dis eenvoudig swak styl!

    ReplyReply
  29. @Chronicle: Dis duidelik dat jy net op die blog is om met almal moelikheid te soek. Maak seker van jou feite oor Garsies voor jou loop en nonsens praat.

    ReplyReply
  30. @Vyfster: Ek dink die manne sukkel nog steeds om die een uit te werk. 22-5 halftyd teen KES en 19-7 teen Westville en later 31-7, maar die Affies manne verloor beide. Ek vat nooit seuns aan nie, maar in daai Affies agterlyn is dit elke man vir homself en is die sogenaamde Affies Guts sigbaar afwesig.

    ReplyReply
  31. @4×4: Leiding en rugby passie ontbreek. Jy speel nie rugby vir jouself nie , want dan kan jy dit nie ordentlik doen nie.

    ReplyReply
  32. @4×4: lol…oplossing eenvoudig. Kloof kook skielik vanjaar, vandat hul hoof van Ben Vorster aangestel het :mrgreen:
    So kry iemand van BV om by julle te werk…ongelukkig vir julle het Paarla Gim BV se rugbyafrigter afgerokkel net voor julle nuwe jaarlikse derby teen hulle begin het, wat daardie tellings natuurlik verklaar😂

    Alle grapples op ‘n stokkie….dink julle moet terugkom Virseker toe….teen Monnas, Garsies, Menlo etc speel en dinge sal gou weer regkom ….jul sal sien dat ‘n friendly vroeg in seisoen teen bv Helpies ‘n heeltemal ander dierasie is, as ‘in n belangrike Virseker beker liga wedstryd teen selfde skool is……sulke wedstryde is waar yster gesmee word en dit sal wondere vir julle verrig, en dan sal jul veel beter teen die Paarl Gim en Grey Colleges van die wereld vaar.

    ReplyReply
  33. @Chronicle: Jy doen jou naam n oneer aan, jy is duidelik net hier om moeilikheid te soek!! Jy is mos nou Mr know it all, so hkm vertel jy ons nie hvl spelers van Transvalia is by Monnas .. ek weet van een by Menlo een by Garsfontein en een by Helpmekaar

    ReplyReply
  34. @Rugbyman: Waarom is dit ongevraagd?
    Is jy ‘n ondersteuner van wat hy doen?
    Of ondersteun jy hom omdat jy groepmentaliteit het?
    Nee, ek is nie hier om moeilikheid te maak nie.
    Ek vra vrae wat ongemaklik is om te antwoord. En as mense dit nie eerlik kan antwoord nie, dan vertel mense leuns vir hulself.

    ReplyReply
  35. @Richard Lowe: Soos vir @Rugbyman: gese, ek maak nie moelikheid nie.
    Gaan vra jouself al die morele vrae en kom antwoord hulle.
    Nou vertel presies waar ek gese het ek is mr know it all. Ek daag jou uit.
    Ek probeer uitvind hoeveel Transvalias is nou by Monnas, maar Monnas se mond is stil. Sewes het per geleentheid gese dis 4.
    Nou, ondersteun jy dat 4 seuns van ‘n ander skool se eerste span afgerokkel word na Monnas toe. En dan nie omgee wat met Transvalia gebeur die volgende jaar nie.
    Indien wel, dan stem ek saam met jou dat ek my naam oneer aandoen, maar dan weet ek vanuit watter perspektief jy dit se.

    ReplyReply
  36. Enige iemand ‘n idee waar mens gerrelde updated logs kan kry vir Viseker Beker en ander ligas?

    ReplyReply
  37. @Wonder: Ek soek nie moeilikheid nie, ek vra vrae en julle maak met jul reaksies moeilikheid. Eerder as om die vrae eerlik te antwoord reageer julle so emosioneel.
    En nog niemand het geantwoord op die vraag waarom afrikaanses mekaar se skole afkraak op die blog? Eenvoudige vraag!
    Maar emosionele reaksies sonder antwoorde.

    ReplyReply
  38. @Chronicle: Hoekom vra jy nie Transvalia hoeveel seuns by Monnas is nie.

    Dis mos n makliker pad. Ongelukkig gaan jy baie teleurgesteld wees.

    Maar hier is vir jou vrae wat jy kan Google,met groep werk,vraelyste, mede gerekende bloggers ens die antwoord te kry.
    Vraag 1.
    Daar is… Transvalia seuns in die Wit Bulle se span?

    Vraag 2.
    Daar is…. Transvalia seuns in Monnas se senior groep?

    Vraag 3.
    Daar is….. Transvalia seuns in Monnas skool van Graad 8 tot Graad 10?

    Antwoord korrek….
    Antwoord verkeerd….

    NS:…. As jy sukkel kry my nr by Beet!

    ReplyReply
  39. Ek dink die Marlow Nico Malan telling was 59-26 in die Wolramme se guns.

    Die /14’s het ook 41-8 gewen, die /15’s 10-7 verloor en die /16’s 33-26 gewen.

    ReplyReply
  40. @Murrayfield: Bly om te hoor hy speel weer. Kans is dan baie goed hy gaan Saterdag teen Garsies losgelaat word, ek dink saam paar ander ysters wat na Wildeklawer herstel het. Geen afbreuk aan Kloof se wen bedoel, dis maar hoe Tjaart operate.

    HTS se 0/16 span het Garsies gister stukkend gehardloop en ek verstaan dat jy te blameer is. Die seuns wat jy einde 0/14 geplaas het is bleddie goed. Weldone, geen sarkasme bedoel nie, op die dag het alles wat hulle gedoen het net vir HTS gewerk.

    Miskien volgende keer aan Garsies dink as jy nie weet wat om met al die talent te doen nie :wink:

    ReplyReply
  41. @Chronicle: Thank you for the assessment of our game… You are correct, we weren’t at our best! We will have to show vast improvement to even stand a chance against the might of Monnas… i believe all their injured players will be back on the weekend so they will be a difficult and wounded beast…

    ReplyReply
  42. Well done Old School you win the R10.00. What a legend final game on Meadows. KC deserved that win. Your Nr 15, 12 and 13 were fantastic and your Number 8 was a beast yesterday. He was my MOTM.
    Game of the day, once again the U16A game.
    All the best for the remaining season 2 3 House

    ReplyReply
  43. @Vyfster: Die skool op die staduim in limbo en kan besluite nie geneem word nie. Ons het verstaan dat ‘n nuwe hoof reeds voor 1 April aangestel sou word, maar die laaste wat ek gehoor het is dat daar nou een of ander issue by die departement is wat die aanstelling vertraag.

    Ek hoor jou ten aansien van die Virseker beker, maar ek dink hulle moet maar eers hulle eie huis in orde kry en dalk afrigters aanstel wat Kan inspireer.

    Al die ander spanne het heel gemaklik gewen en was die ander spanne baie kompiterend teen Boishaai, dus is die “personeel” daar, ek dink strukture en afrigting kort.

    Garsies, Menlo en Kloof het buite afrigting. Garsies en Menlo se strukture blyk die beste te wees, maar Affies het maar geglo in die argaise manier van dinge doen wat hulle nou byt. Ek vertrou dat daar egter baie passie is onder Oud Affies en Ouers wat stemme sal dik maak om die probleme wat daar is aan te spreek

    ReplyReply
  44. @Wonder: Waterkloof het puik gespeel. Verdien om te wen.

    HA.. Ha… Ha.. HTS Middelburg is maar net gevaarlik by hulle home ground.
    Soos jy se early days!! Om play-offs te maak is die nbste!!

    Garsies is warm en sal altyd respek kry teen enige skool!

    ReplyReply
  45. @4×4: Ja ons speel by Berepark…

    Dankie vir die kompliment, maar daars nog BAIE water wat in die see moet loop… Beserings speel ‘n reuse rol in skole rugby veral by Co-Ed skole…

    Ons was nie goed gister nie en sal massive stepup moet maak die naweek… Monnas is ‘n baie goeie span en met hulle 8 en 15 terug is hulle heelwat sterker…

    ReplyReply
  46. @Rugbyman: Rugbyman, weer, dis nie my assessment nie. Ek was nie eens daar nie.
    Gaan lees op ander sites wat skryf hulle oor die game.
    Wonder het ander inligting gegee as wat die ander sites se, so as jy als lees kry jy beter aanduiding van game.
    Net so het ek ook oor ander wedstryde oral gelees.
    Insiggewind hoe mense se opinies oor wedstryde verskil.

    ReplyReply
  47. @Murrayfield: Die maklike pad is jy want jy het die seuns gaan haal en jy is op die blog.
    Jy het steeds nie geantwoord hoeveel jy gaan haal het nie. Dit is bitter eenvoudig, of raak jy skaam oor wat jy aan Transvalia doen.
    Die dat Monnas as die Barbarians bekend begin word.

    ReplyReply
  48. @Chronicle: Interesting… I haven’t watched the Grey vs PBG game myself and won’t comment on it until I have… Thats usually the safest thing to do…

    ReplyReply
  49. @Chronicle: Jy het aannames oor my gemaak.

    Nog nooit met jou gepraat nie, Ken jou nie…Jy het geen ware feite nie, net persepsies. soos ek se. Jy gaan teleurgesteld wees.

    So doen jou huiswerk!!!

    ReplyReply
  50. Ek persoonlik dink dat 90+ % van die top 30,40,50 skole koop maar spelers tot die beste van hulle abilities.

    Dit gaan nog ‘n rukkie vat vir Transvalia om ‘n household name te word, begin nou eers onlangs te compete op die hoogste vlak. Ek is seker dat baie ander skole die ouens probeer koop het wat Monnas gekry het, soos bogenoem… Helpmekaar en ander skole het ook 1, 1 ouens opgepik. Op die einde van die dag bly dit daardie seun (of sy ouers) se besluit waarheen hy gaan. Monnas se geskiedenis help natuurlik om daardie besluit makliker te maak.

    Deur jare se bou en werk het hulle vir hulsef ‘n reputasie geskep as een van die top skole in SA. As ek persoonlik terug dink aan toe ek op skool was, sou ek ook 10 keer eerder Monnas gekies het as Valia.

    ReplyReply
  51. @Vyfster: Jy’t vergeet om te sê Paarl Gim het BV se netbalafrigter ook gepoach, dis hoekom hulle Wildeklawer gewen het.

    Bygesê, daai antie verstaan die game en sy vat nie nonsens van kabouters of prima donnas nie.

    ReplyReply
  52. @Chronicle: Wel ek stem saam oor die werwing het met van die Valia ouers wat oor gebly het gepraat en jy kon sien hoe moedeloos hulle was.Ek het dit al voorheen op die blog gese as meeste van die ouens nie met jou saam stem nie probeer hulle jou grind jy kan bly wees daai een Garsie ou is af van die blog af.
    @Murrayfield: Ek dink ook Kloof het die een verdien maar wat tel is die uitspeel rondes of om net daar te kom.Die tweedes game was net so epic met monnas wat na die “hooter” geblaas het n drie gedruk het oor geskop het en met twee punte kon wen na dat hulle die hele game agter was,goeie dag gewees.Julle no 10 baie goed gewees.

    ReplyReply
  53. @Smallies: Man, dit lyk my die ander spanne vrees hulle, en tereg ook. Hulle het nog nie ‘n wedstryd gespeel nie, want niemand bring 4de spanne nie, dus is hulle steeds onoorwonne. Op die trant gaan hulle die Virseker Skild-afdeling op hulle eie vir BV wen, ek hoop die ouens in die Cup neem kennis!

    En jy sien wat daar by Waterkloof gebeur vandat die Spuds se afrigter hulle hoof geword het!

    Terloops, ons het gister ‘n bespreking oor die Spuds se samestelling gehad. Dit klink asof die hokkie- en krieketspelers nie te gretig is om die jaar te speel nie, maar ons het nou ‘n nuwe reël vir seleksie ingebring: Die suipers en daggarokers kan ‘n week op hulle skorsing afkry as hulle beskikbaar is om die Saterdag te speel – jy sal oplet, ek sê nie reguit “speel” nie, agv redes in die 1ste paragraaf genoem. Toe ek vanoggend by die skool verby is, het daar ‘n lang tou van dié motley mob voor die waarnemende skoolhoof(in) se kantoor gestaan…

    ReplyReply
  54. Just seen and heard about the WBHS vs Affies. 31-7 down at half time and then to comeback and win 35-31. Trucking well done WBHS. What a win against a great rugby school Affies. This has to be the upset of 2019 and the greatest win of 2019!

    ReplyReply
  55. @Chronicle: @sewes: ‘n doodeevoudige vraag waarop jy nooit n antwoord kan kry nie. Hoeveel van eerstes was van graad 8 in die skool. Hoeveel spelers het Monnas by Transvalia gesteel? Jy sal nooit n reguit antwoord kry nie. Veer eerder beledigings en sle sê. Miskien moet ook gevra word hoekom Monument nie hulle laer ouderdomsroepe kan ontwikkel nie. Dan was die kinderkopery mos nooit ‘n oorweging nie, of hoe?

    ReplyReply
  56. RIP – Pretoria Boys High Rugby. The patient was willing but the care givers failed you.

    ReplyReply
  57. @Tang: I cannot think of a better person than Paul Anthony to restore the rugby program at your school. Maybe he needs a bit more time?

    ReplyReply
  58. @Bush: Affies botched 2 games this year after they were comfortably leading. This must raise serious concerns as to commitment of the players. I believe that if the top structures are failing everything will filter down. I was really impressed with the centre pairing and fullback of Westville. Big boys that really play the game. They also have a solid 10 that slotted his kicks from all over.

    But let’s turn to the ref…..I cannot fault him and it would have been the easiest way out. I rather see Westville Guts yesterday. It is evident that the coaches haven’t got the ability to lift the players and or to gel a team that actually desire playing for one another.

    @comment-183940″>Rugbyman: gewoonlik ‘n teken van ‘n goeie span wat op die dag nie aan is nie, maar nog steeds gemaklik wen. Ek sal verseker saam met my Garsies pa-pelle OP Berepark Garsies vgl naweek kom ondersteun. Sterkte vir die game en maak dit asb 2/2 vir Pretoria.

    @AbsolutMenlo: bake geluk met julle uitslae ook die naweek. Dink hulle gaan dit 3/3 maak vir Pretoria skole teen Monnas. Daar is immers so ietsie ekstra vir Menlo in die game.

    ReplyReply
  59. @Tang: Don’t you think is is time that Affies and Boys High share the same brain trust to have the ship directed to the North again?

    ReplyReply
  60. @4×4: As ek my eier mag le.AHS net soos Kloof onder die leieding van sekere mense het agter geraak.Ek het reeds opgemerk dat Affies se atletiek agter raak so ook hul rugby almal kom nie meer Affies en Kloof toe nie Garsies en Menlo bied soveel meer.Nog n ding soos teen Monnas bewys is daai vet seuns is nie in alle games effektief nie ons moet bele in skills ek dink hier moet ons kers opsteek by@Rugbyman: Garsies het die jaar seker die mees gebalanseerste span in jare, dis nou in die noorde die suide bly ons een voor en ek dink did omdat slegs drie skole daar groot en deels die kitaar slaan.

    ReplyReply
  61. @4×4: Thanks for the feedback. Sounded like a humdinger of a game. Glad the ref on home soil did a good job.

    ReplyReply
  62. @tzavosky: ha,ha…Janee, Paarl Gim se netbal skild ons big time :mrgreen:
    As ek dit nie mis het nie het Monnas vir BV se krieketafrigting span “aangeskaf” nadat ons hulle in kwarteind van Finsbury liga met oor ‘n 100 lopies verwoes het…lol
    As die spuds een dag wel speel, beter hulle op A veld speel, dat ek op Vossie TV kan kyk :lol: :lol:
    Geluk
    Weer een s geluk aan Westville, Kloof, Menlo,, Bishops,Garsies, GCB en Kearsney met hul goeie oorwinnings.
    Last my egter toe om ‘n lansie te breek vir Hugenote Springs se 1ste span…..’n jaar terug het hul in Virseker skild met meer as 100 verloor teen BV, en dink 80 teen Oos-Moot.
    Gister het hul OM 42-28 gewen…..al is OM se 1stes nie so sterk van jaar nie….bly dit steeds ‘n merkwaardige ommekeer….welgedaan!

    ReplyReply
  63. Mark Twain once said “ The reports of my death are greatly exaggerated “. I can’t help but think the same of these obituaries I’m reading about Affies. They are a great rugby school. 2 losses to English schools at 1st team level only don’t all of a sudden make you weak!

    ReplyReply
  64. @Vyfster: ja die twee groot verrassings van die naweek is Affies/Westville en dan Hugenote(Springs) wat goeie telling teen Oos Moot opsit. Hugenote lyk goed in Virsekerbeker in hul afdeling die jaar. EGJansen begin hul aanslag in Virseker beker die eerskomende naweek teen Helpmekaar. Virseker beker gaan groot en hard wees die jaar. Dalk moet Affies dit oorweeg om ook die Virsekerbeker in 2020 te speel.

    ReplyReply
  65. @sewes: Dis Monnas se eerste VirSeker Beker wedstryd vir 2019. Geluk met julle wenne vs die Monnas vetties.

    Monnas wen 10 uit 14 wedstryde. Slegs Klofies se 015B,O15C, Vyfdes en eerstes het gewen!

    Sterkte vir komende Saterdag vs Menlo

    @sewes:

    ReplyReply
  66. @KES Oldboy: Sorry, but it do make you a history maker , if you look at jes and WBH , reults up to date , that make affies more than weak, but that is facts, dont see it nagative to kes and WBHS.

    ReplyReply
  67. @jakes: Ek stem saam. Kom ons kry Jeppe, Affies, Kes en PBH in Verseker in. Bruljante idiee. In watter afdeling dink Jy moet hierdie 4 spanne begin?

    ReplyReply
  68. @Skoorsteen: Jy is ook soos Comical…Sorry Cronicale oningelig oor jou stelling van Monnas spelers wat nie ontwikkel nie.

    Wil jy ook dop as ek jou vrae vra oor hoeveel Springbokke, SA O21, O20-,, O19, Senior Varsity Cup -, Tans professionele oorsee, professionele tuis, aantal SA Skole,Aantal Transvaal en Goue Leeus Cravenweek spelers Admin, Direkteurs, Beeld en VirSeker Beker wenners Monnas uit ‘n gewone gemeenskap opgelewer het??

    Vra vir Beet my details dan lig ek jou met die regte feite van Monnas se rugbyontwikkeling in.

    Lekker aand!

    ReplyReply
  69. @Rugbyman: Dit was van die begin af my intensie to reveal my name in due course.
    Maar julle sal my nie ken nie. Net ‘n plein ou wat volunteerwerk doen in woongebiede oral in die land.

    ReplyReply
  70. @KES Oldboy: lol…true., but Twain did die a year or 2 later after the premature obituary and his unforgettable response.
    Yes, Affies is a great rugby school….they have to be , given their size and history.
    But it cannot hide that they have fallen behind similar boys schools like GCB, HJS, Paul Roos…..even co-eds like Paarl Gim dominates them across the board…..they have lost more than won against Monument in the last decade or 2, on the odd occasion they played, Kloof beat them once or twice in years when Kloof lost heavily against Garsies and co
    One cannot but wonder what first team scores against co- Ed’s like Garsies, Menlo, EG , Monnas had been if they played on a regular basis
    They even has a negative win loss record against HTS Middelburg since they left the Beeld/Virseker trofee.
    Something is really rotten in state of Denmark
    Wether the Cape schools like it or not, they do play in a leaugue….the Premier A league…
    Just without a cup….keeps them strong and motivated
    Affies has to return to Virseker beker, , it is just tougher and harder to play against your neighbors
    They can keep most of their derbies with carefull planning of fixture list…..but they are the only team in the country who doesn’t play their local opposition of comparable strength …that is simply wrong
    Kloof has seen the light, and ther Is suddenly renewed energy and improved results

    Stop playing against Diamandveld etc , keep some of the big derbies and return to Virseker
    Fine tune your structures ar same time and you will soon see improved results against much smaller schools like Paarl Gim across all age groups ( who are currently dominating them on all levels)

    Anyway, not my school, just my opinion

    ReplyReply
  71. @Skoorsteen@Skoorsteen: Jy gaan die toets dop.. Lees my
    Blog aan Grizzly asook die vrae wat vir jou gevra het.

    Jy is oningelig.. Hou by Leeuwenhof.

    Sterkte vir julle ruggas by die groen Leeus!

    Jy is seker bekommerd omdat dit een van die “voedingsbronne” van Leeuwenhof privaat is.

    ReplyReply
  72. @Vyfster: Thanks for responding so the minority can read and understand. The blog is like buying the Rapport and just looking at the pictures.

    ReplyReply
  73. @Murrayfield: Skies man dit het bietjie kras oor gekom daai manne is bulle maar op die dag dink ek dit het teen julle getel.
    Oor die totaal wenne ja ons het baie werk om te doen.
    @Leelu: Dankie hoop net hy kan hom hou.
    @tzavosky: @Vyfster: Al wat ek kan se, n moerse aanwins vir ons skool en geluk aan die BL wat hier raak gevat het.Die man gaan Kloof weer terug bring waar hy hoort.
    Ek moet net by se n wen teen monnas is nog nie die “cup” nie daar wag nog reuse games voor, saterdag vir eers is dit Menlo wat begin goed lyk.

    ReplyReply
  74. @Skoorsteen: ek dink hul kan dit probeer om 10 skole per liga in die virseker beker te plaas. Plus semis en finale is dit 12 wedstryde. Dit is ‘n opsie maar die kompetisie mag dalk net te veel harde wedstryde wees. Daar is al klaar 9 skole die jaar in die beker afdeling. Dan so 4 -5 friendlies deur die jaar soos Kearsney, Noord suid en Wildeklawer. Dit gee die spane wat semis en finale haal so 17 wedstryde per jaar. Dis genoeg.Hulle sal self moet bepaal waar om Jeppe,PBHS,KES en Affies moet begin.

    ReplyReply
  75. I think Framesby, Grey High and St Andrews are all quietly putting together seasons the schools can be very proud of.

    Framesby beating Drostdy away and Grey blowing away Queens are great results.

    The EP Cravenweek team should be very competitive this year.

    ReplyReply
  76. @Rainier: I have been following EC scene..I agree those three teams should have the bulk of CW players, with a speck or two from the smaller schools thrown in. My biggest concern is Daniel Pienaar..what is going on there?..They are going from bad to worst it seems.

    ReplyReply
  77. @BoishaaiPa: I think DP is still trying to fill the void left by Derek Drake. And with Brandwag being the dominant rugby school in the area and with Despatch paying more attention to their rugby the competition for rugby talent is quite fierce at the moment.

    Brandwag and Marlow could provide a few players to the CW side.

    ReplyReply
  78. @BoishaaiPa: The translate button causes even more confusion. Sometimes I read and try to understand as much as I can before my eyes start hurting and my brain starts heating up 8-O

    ReplyReply
  79. must say the blog is on fire.A wide range is covered even”boer soek n boer”Personal opinion it is n bietjie te veel vir my.
    Wie is die vetties?Monnas se voories by 1 ste span. Ek dink bloggers moet vir ons laat weet hoeveel van “Wit Bulle” ons praat nou van die oorspronklike bulle was in graad 8 daar op skool. En wat Valia betref uit met die waarheid, maak mos nie regtig saak.Almal poach en steel mos maar, party net meer.Ek dink Affies sal definitief in die plaat afdeling in Virseker,baie mededingend wees. Miskien net wat hulle nodig het vir self vertroue

    ReplyReply
  80. @guts-and-glory: Hierdie is eintlik nie meer ‘n plek waar mens sinvolle bydraes kan maak nie, so hier gaan een vir oulaas van my kant af. Boland het kanse net voor en na rustyd verspeel om ‘n lekker voorsprong op te bou, en met die momentum en positiewe energie die wedstryd te beklink. Outjies was egter nie akkuraat op die dag nie terwyl Biskoppe elke puntekans aangegryp het en in die laaste 20min gemaklik met die wedstryd weggehol het, en ‘n paar pragtige drieë in die proses gedruk het. Moeilik om te kyk as ‘n Boland ondersteuner, maar maklik om te waardeer as ‘n skolerugby liefhebber

    ReplyReply
  81. @knowthegame: Ek vra weer verskoning oor die vetties kom ons noem hulle eerder oros manne miskien voor oordeel ek was n 75kg no6 in my dae vandag is n slot mos n lossie.

    ReplyReply

Leave a Reply