Naand , ek is n leerder van Marais Viljoen. Ek speel 3de span rugby en ons skool speel virsekerbeker plaat . Kan julle asb die log oordoen van die 3de spanne 2019 en dit reg uitwerk, want hoe ons dit uitgewerk het moet ons 3de span die liga wen maar ongelukkig is dit nie so nie want julle moet die log reg uitwerk asb.Ons het net 1 game verloor teen rustenburg en steeds le ons gelyk op met rustenburg maar ons points difference en driee is meer as rustenburg wat 1ste le. En nou sien ons dat Nelspruit bo ons en Rustenburg gekom het maar hulle het teen ons span 14-12 verloor. So hulle kon net op totaal 26 liga punte he, ons en rustenburg het 28 maar ons points difference en driee vir ons is meer. Ek hoop julle kan die probleem regstel en dat daar nie verdere probleme sal wees nie dankie.
Geluk aan Helpmekaar met 14s….Julle was honger gewees op die dag. Steeds trots op ons 14s. Trots op ons 15s (nou dubbel Tuks en dubbel VirsekerBeker) maar die een game hier wat vir my uitstaan is Marais Viljoen 15s se oorwinning. So geloer na hulle, deur ons wedstryd. Lyk na ‘n goeie groep.
Lekker rus almal.
@jakes: Ek verstaan dat die kulturele samestelling van die skool besig is om te verander en dat die seuns in die skool oorwegend sokker speel. Vriend van my se seun is huidig in laerskool daar en is hy ook oppad Affies toe.
@Valkie: Seun geskuif in antisipasie dat Nellies af sou skuif na laer Versekerbeker liga en vermoed ek dit is waarom ander seuns ook sal wil skuif. Het jy al vasgestel waar die seun van Ermelo ingeskryf het?
So gepraat van Ermelo. Wat het van die skool se rugby geword? Speel hulle nog rugby? Sien nou eers dat nie een van hul spanne is enige van die Virseker beker divisies speel nie. Nie eens divisie 2 of 3 nie
@sewes: Ek dink nie dit is mode nie maar eerder ‘n geval wat die skool bied wat dit ‘n aantreklike opsie maak. Ingelyks aard ook nie alle seuns in enkel geslag skole nie en het dit al immers ook gebeur dat seuns van Affies na ander skole skuif agv sodanige aanpassing. Affies is dus nie die alfa en omega soos per jou innuendo nie.
Mag ek jou ook herhinner dat rugby ‘n spansport is en as ‘n skool se rugby span ‘n sukkel seisoen het gaan daar nie ‘n helse klomp van die seuns in die Craven Week A-span opgeneem word nie soos ook hierdie jaar met Kloof gebeur het. As die seuns dus nie veel hoop het om die daarop volgende jaar in ‘n suksesvolle span te speel nie gaan hulle beter heenkome soek wat ‘n beter geleentheid bied om aan hulle aspirasies te voldoen.
Maar jy is ook reg in jou aanname dat daar nog seuns van Kloof af Affies toe gaan skuif.
@AbsolutMenlo: Nee man ek ken en het van geen seun van Ermelo gepraat nie.Dit is wel waar dat n groot getal seuns Affies toe wil gaan beurse of nie .Dis as of dit mode is om AHS toe te gaan.Ek dink dis n veer in julle hoed.Pionier is in Vryheid sy pa woon op ngoma.
@Wondermaar: Baie goed gestel! Die “hoe” verskil van skool tot skool, maar dit is ook die skool se eie saak en bou sodonde ‘n reputasie op wat geskik is vir die voornemende ouer en kind, of nie. As ‘n skool gaan stil sit gaan hy egter agter bly.
@Valkie: Ek sien weer objektiwiteit. Maar skakel gerus Affies se Hoof van Sport, Deon Botes, ek vermoed hy sal elkeen van jou vrae kan beantwoord dan klankbord jy dit met die ouers.
Net ter insae…niemand in my direkte kringe wat almal betrokke is by Affies Rugby dra enige kennis van die ander skuiwe waarna jy verwys nie. Dalk gaan die begaafde Onder 15’s na ‘n ander skool soos in die geval van die Ermelo seun waarmee Sewes ook Affies foutiewelik nee geakkrediteer het.
@Valkie: Aangesien jy nou die blik oopgemaak het kan ek jou seker uitdaag om ‘n afspraak met die ma te maak en haar net 3 vrae te vra: 1. Aangesien sy ‘n enkelma is kwalifiseer sy vir staats subsidie vir skoolgeld by Affies? 2. Woon die seun by familie in Pretoria? 3. Is sy geleenthede volgens hulle beter in Pretoria?
ń Enkel ma met 3 kinders sal beslis genoeg hê om haar een kind van Nelspruit af Affies toe te stuur en hom daar te hou. Sy ouer broer, self ń begaafde atleet is op universiteit.
Iets in daardie prentjie maak nie finansiële sin nie.
Ek ken elke ouer wie se kind geskuif het en alreeds praat van skuif, en hoor presies wat hulle weergawe is. Gaan ek verder daaroor praat ‘nee’ ek gaan nie hulle kan vir hulleself praat maar hulle verhale stem almal ooreen….
@sewes: Ek is nou nie ‘n rugby guru nie maar jy kan vir elke seun in Affies vra of hy dink dat jy vir die Bulle kan speel en elkeen sal omonwonde ja sê..dit is maar die kultuur, en dit is ook hoekom so min van die seuns na ander skole skuif. Benewens dit sal baie ook eerder by Affies 2 of 3des speel as vir ‘n klein plaasskool se eerste span, on een of ander rede lyk dit beter OP ‘n CV
@Valkie: Volgends my kennis het geen privaat individue of maatskappy ‘n mandaat en/of hou niemand ‘n mandaat om namens Affies te werf nie. Ek vermoed dat die enigste persoon wat vir jou antwoorde kan gee die ouers van die kinders mag wees.
Die moontlikheid dat die ouers onder mekaar praat en ook hulle ervarings en ondervindings mbt Affies met mekaar deel en dit ander ouers noop om ook skuiwe te oorweeg Kan seker ook nie buite reken gelaat word nie.
Ai, almal hier, as n skool wil geld bestee om n sekere sport te verbeter het sy deur ontwikkeling of werwing van talent . Alle betrokke partye eerstens ouers en kinders en dan die instansies( skole) moet n besluit neem , nie jy of ek gaan die besluit neem nie . Laat elke persoon en instanssie vir hom self besluit om te doen wat vir hulle reg is. Is tog nie verkeerd om te werf nie en as ek so na die blog se deelnemers kyk die laaste 3 of so jare is dit vir alle erkende rugby skole belangrik om teen die beste skole te kompeteer. Voordeel van die stad mense is dat hulle kinders na n hele paar GOEIE skole kan gaan uit die huis uit. Die platteland mense, ja ouers daar met kinders met talent sal dit oorweeg om kinders na koshuise te stuur , want rugby is n SPANSPORT en gaan talent veral in hoërskool jare net optimaal ontwikkel wanneer jy goeie ontwikkeling en goeie spanmaats het wat kan kompeteer.Almal leef mos n DROOM!!!
@sewes: Ek gooi maar so paar hoeke uit en kyk maar wie vat dit. Lyk my ek kry maar altyd ‘n paar gewilliges. My sarkastiese opmerking is gemaak omdat dit tog is wat almal wil hoor, of hoe?
@Valkie: Stem volkome saam met jou, Affies werf of hulle wel 25 seuns per ouderdom groep kontrakteer deur skoolfonds, koshuisgelde en sport toerusting te betaal, kan ek omonwonde ‘n antwoord gee…NEE dit word nie gedoen nie. Goeie voorbeeld is die belowende seun van Ermelo wat elders ingeskryf het omdat hy aldaar ‘n beurs gekry het.
Die Nelspruit seun wat geskuif het wou al heelwat vroeer skuif maar is versoek om eers Grant Komo te speel en daarna te skuif. Ek verstaan dit was nie’n geheim nie?
Wat die ander seuns betref sal ek ook graag die rede wil weet waarom hulle wil skuif
@4×4: Dis maar die tendens.Wat my wel n gly gee is die ontkenning,het toe ons teen julle gespeel het n ou universiteit pel van my raak geloop.Sy seun het die jaar van pionier oor geskuif AHS toe.Hy het tot die dood toe ontken dat AHS koop.Nadat ek hom gewaarsku het dat sy seun moontlik o\16 A of B mag speel maar in GR 12 4DEs wou hy nie glo.Ek hoop ouers word net wakker en soos@Valkie: se ‘dog eats dog’
Die Affies 100 fonds se geld lyk jy moet gespandeer word. Dit blyk dat Affies weg gaan beweeg van die tradisionele werwing van word by mouth.
Wynand Moolman se voorspelling van so paar jaar terug is besig om lyk jy waar te word. Affies moet seker maar iets begin doen om kers vas te hou by die ander professionele skole.
@Valkie: Hoërskool seuns en ouers sal altyd skuif na skole met beter rugby statistiek , want rugby is n span sport wat nie daarsonder alleen uitgeleef kan word nie , gebeur nog altyd en sal ook altyd gebeur.
@Valkie: @Bayern:Dis werklik jammer en ek glo dit is nie goed vir skole rugby nie.Om slegs n handjie vol skole te he wat die vermoee het om links en regs te koop met lyk my onbeperkte fondse kan en is nie gesond nie.
Hoerskool Brits se o\16 en o\15 is deur na agd 3 se finaal sy o\14 kon ook maar verloor teen Bastion met twee nadat hul ster 9 en 10 Affies toe is.
@Valkie: Welkom y die klub… gaan al lankal so hier. Ek sien al die kinders in die ander skole …behalwe Valia (hulle kry net vaaldriehoek se bestes) HTS en Nelspruit.
Kyk vanoggend is ek eers de moer in. Gister woord gekry dat Affies verder by ons kom stroop het. Hulle het twee o/15 getrek vir volgende jaar. Die een seun veral, binnesenter, in ń absoluut begaafde seun, wat ek al van Laerskool af dophou. HTS Middelburg sluk ook nog ń o/15 seun. Dan het ek verder verneem Affies is nog in gesprek met volgende jaar se 1ste span haker en sy broer wat ook o/15 is. Ek wil weet wie is die ‘damduiker’ wat hier by ons kom stroop. Het enige een van julle asb vir my sy naam en nommer, ek wil hom graag met ń trein trap en vrot vel in honger varke se hokke gooi? My email adres is by Beet beskikbaar.
Dit is ook hoekom Nelspruit nie meer in die beker afdeling van die Versekerbeker kan kompeteer nie. Ons het en gaan in die toekoms die ‘wipping boys’ word en die span teen wie almal maklike punte kan verdien.
Nelspruit as ń tradisionele rugbykrag kwyn, en die bestuur van die skool het geen probleem daarmee nie. Ons afrigters trek Dubai toe en die ander verloor stoom en aansien, maar dis als doodreg so.
Nee manne, dis swak styl, geen integriteit nie, ‘dog eats dog’ mentalitiet.
@Tussen die lyne: @sewes:
Glenwood vs Waterkloof. Glenwood lost the u.14 match! Kloof tried very hard agaist a good Glenwood side.
1st 39-15
2nd 38-13
u.16 41-19
u.15 50-0
u.14 7-17
@Tussen die lyne: het die tellings so.
1st Glen34\15
2desKloof 8\7
0\16 Glen 39\19
o\15 Glen
o\14 Kloof
Die Glenwood span speel regtig goeie (totale en persentasie) rugby.
Dankie Glenwood die trip was ver en het baie uit die seuns gehaal maar ek dink dit was die moeite werd.
Al die spanne wat eerste ge-eindig het, speel hulle semi teen no.4 by Helpmekaar(1ste by snr’s). Die spanne wat 2de ge-eindig het, speel hulle semi by Gaesfintein(2de by Snr’s)
Sterkte vir EG Jansen se 0/15 en 0/16 spanne beide teen Monument. Gaan hard wees. Die eerste span game tussen Garsfontein/Monument behoort ‘n riller te wees. Mag die beste span wen.
@Djou: ja dit lyk of die eerste span wat bo op die log geeindig het se spanne almal tuisveld voordeel kry. In die geval Helpmekaar se spanne kry almal tuisvoordeel. En die semi wedstryde word gespeel by die 2 skole wat eerste en tweede eindig naamlik Helpmekaar en Garsfontein. So die 0/16 wedstryd tussen Helpmekaar en Garsfontein kry Helpies tuisvoordeel agv hul eerste span wat bo op die log geeindig het. Dis hoe ek dit lees..
@4×4: Dis n nege en tien die nege speel glo c en die tien a of b span die tien is glo iets besonders disals op hoorse laa weet maar meer.Wat speel die kloof twee op die oomblik?
@Rainier: Ek dink nie Affies se afrigters het nie die passie nie maar dink dat van die groepe ervare afrigters kort. As ek Affies was sou ek baie geld in strukture en kursusse vir hulle afrigters belê en natuurlik in buite konsultasie. Ek sal ‘n werklike Affies Rugby Akademie wou sien….wie west 2019 kan dalk ‘n waterskeiding jaar wees
Hierdie Virseker-struktuur is ontoereikend – ‘n mengsel van die ou Noordvaalstruktuur en nuwe reels.
Garsies o.16 eindig eerste en speel weg teen Helpies wat 4e eindig – so ‘n tuiswedstryd vir die span wat 4e eindig.
En al Monnas se spanne speel by Garsies. So, Garsies is eintlik Monnas se tuisveld Saterdag.
En die halfeindrondtes vind plaas oor ‘n langnaweek vir skole.
Nie veel denke ingegaan in die reels van die kompetisie nie, maar die nuwe formaat van krag teen krag is goed.
@AbsolutMenlo: Die gelykop uitslae moet nou einde kry…ons verdien n wenner as die twee spanne teen mekaar speel. Maar dit bly altyd mooi rugby tussen die twee spanne…
@Ploegskaar: Behalwe vir puisies en meisies, ontwikkel die spelers verskillend. Daar is in elke groep ‘n paar onder 14 A-span spelers wat matriek derdes speel en ‘n paar b/c span o/14 spelers wat matriek eerstes speel.
@sewes: Ek dink die top skole wat oor ‘n lang tydperk jaarliks kompiterend is volg maar almal steeds dieselfde eenvoudige resep. Werf elke jaar so ‘n sterk moontlike gr8 inname (8-10 spelers, met die fokus op spesifieke posisies, afhangende van finansies), identifiseer en vul 2-3 leemtes aan in die gr9 en gr10 groep elke jaar, soos finansies toelaat, en implimenteer ‘n bloudruk van o14d tot o19a, met die beste beskikbare afrigters per ouderdomsgroep. Selfs dan is daar steeds geen waarborge vir sukses nie, dis nie pro-spelers nie en meisies en puisies sal bepaal hoe die kaarte val!
@QB: Jy is reg ek ken hulle so en reeds genoem op ander onderwerp dat die twee spanne (Menlo en EG Jansen) in hulle laaste drie ontmoetings gelykop gespeel het en voor dit ook altyd baie tight was. Die EG 12 is ‘n yster!
Die kern van ons span ook nog dieselfde vanaf 0/14 en so ook al ons ander spanne.
Die 0/16 uitspele gaan baie kompeterend wees. My gunsteling span beslis EG Jansen van die vier … so ek hoop om hulle in die finaal te sien.
Dink EG Jansen se 1ste span gaan 2019 reeds in plek begin val met die huidige 0/16’s wat op beweeg en heelwat 0/17’s wat die jaar al bloodstelling op 1ste span vlak gekry het.
@AbsolutMenlo: Skole kan gerus gaan leer by EG Jansen. Hulle o/16A speel al van 0/14 saam sonder enige werwing. Guts and BMT is die verskil.Ek glo hulle gaan die jaar weer die Viseker beker vat.Awesome klompie jong seuns wat vir mekaar en die Skool speel. Ook n GRROT pluimpie vir die afrigters span van die 0/16A wat baie goeie werk doen met die manne.2020 gaan n mooi jaar wees vir EG Jansen se 1ste span rugby.
Ek kan nie van ander skole praat nie, maar in my jare as Oakdale ouer en nou al paar later kan ek wel getuig dat speler ontwikkeling ‘n baie groot rol speel.
Ek huidige o/14 afrigter was vir ‘n hele paar jaar by die eerste span betrokke.
As voorbeeld wil ek ‘n ander forum se rankings gebruik. Die huidige Oakdale matriek groep was as o/16 span 20 ste in die land. Hulle speel saam met ‘n graad 11 groep wat o/14 60ste was, o/15 29 ste en verlede jaar as o/16 groep 15e. Die twee jaargroepe dink ek doen baie goed saam en met sover net verlore teen Paarl Gim en Paul Roos behoort hulle op meeste rankings top 10 te haal.
@AbsolutMenlo: Jy lees baie selektief en wat ek gese het n verwag n reaksie.Wat ek probeer se is ten spyte van aanwinste presteer spanne nie daar volgens nie.Wat ek gese het oor Kloof is dat hulle nie vorentoe of agtertoe beweeg nie.Ja daar sal altyd verskoonings wees ons speel met drie skrumies in die agterlyn ons sit met beseerings en top seuns wat eerder krieket speel en ons werf nie elke jaar nuwe seuns nie.(hoop dit verander gou)Feit is daar is n probleem en leemtes wat reg gestel kan word daarom wonder ek wertf jy in gr7 of regdeur.
Party skole sal hulself roem op afrigting ens maar steeds bly werf self tot in gr12.
@McCulleys Workshop: Howzit Tulley, in a perfect word the school would have a rugby file on every player with some stats (height, weight, 10m and 40m sprint times, vertical and lateral jump) that get measured at the beginning and end of each season, as well as notes on the basic skills and position dependant skills of the player, as well as what remedial training took place to improve said skills during the year – both pre-season and in-season. This will hopefully allow a linear skills and athletic growth path for all players.
@McCulleys Workshop: In fact Bush has stated on many occasions that the best coaches should be coaching the u14’s. They should at least be on a par with the 1st coaches.
@sewes: Jy volg dalk die o/16’s, maar jou feite wat Menlo aanbetref nie baie akkuraat nie.
Die groep as 0/14 en 15 was konstant … met groot wenne teen top klas kompetisie.
Die jaar 0/16 begin hulle met wenne teen onder andere Paul Roos en HJS. So bietjie insinking beleef in die middel van die seisoen agv beserings en skuiwe buite hulle beheer. Eindig die seisoen wel met van die beste rugby wat hulle nog gespeel het. Verloor teen Monnas met ‘n strafskop in die laaste minuut in ‘n wedstryd wat hulle baie sterker as Monnas geeindig het. Speel gelykop teen EG Jansen wat een van die beste o/16 spanne in die land het.
… en as ek dit nie mis het nie het hulle Kloof redelik gemaklik gewen.
@Rainier: Dit moet sekerlik een van die antwoorde wees want hoe verswak sekere spanne ten spyte van aanwinste.
miskien speel sielkunde van die kind hier ook n rol maar ja ek dink wat jy hierbo noem speel n groot rol did net vir party skole te veel effort.
Lees ook vandag beeld se artiekel oor skole rugby.
@Rainier: Howzit Rainier, then you have a school like Hilton which is doing both. Jacques Botes is coaching their u14 rugby side and I’m led to believe he is joined by Michael Horak. Add to that the talent they are attracting in u14 (plus additions in higher age groups where required) and you have a lethal combination. As debated before on this blog, if great coaching, skills and player development starts across the board at u14 (and not just A’s), one sets the platform for great years to follow, provided the coaching standard is maintained up the line.
Jy noem Garsies en Affies by die naam, tog in dieselfde asem erken jy Affies het teruggeval die jaar na ‘n sterk /15 seisoen en Garsies het ‘n baie goeie /16 seisoen.
Kan dit miskien ook wees as gevolg van ‘n skool se rugby organisasie en fokus, asook afrigting wat probeer om die algehele vaardigheidsvlakke van die spelers bevorder? Afrigters wat ‘n passie het vir wat hulle doen, hulself bewapen met die mees moderne denkprosesse oor die spel en dit met ywer aan die spelers oordra?
Ek het gister ‘n baie interessante gesprek gehad oor Ben Voster wat besluit het om minder geld in beurse en meer geld in speler ontwikkeling aan te wend en glo nou die vrugte daarvan pluk.
@Valkie: Ek moet se ek sal ook suur wees as ek moet duur betaal sodat ander verniet kan skoolgaan veral waar dit ‘n skool is met winsbejag…maar oo die einde in ons wêreld wen geld altyd…solank daar genoeg daarvan is… of dit borge of unies is wat skole ondersteun…en lyk my as die eerstes eers begin loop by ‘n laer profiel skool soos KP..dan gaan die sluise oop. Helpmekaar, Kloof. Menlo ens… en dis nie net seuns nie… atlete…netbal hokkie slwfs die wat nie leiers word nie dink aan n rede om te kan gaan
@sewes: Ek weet nie vir hoe lank Curro die pas gaan kan volhou nie. Eerstens waai beide hulle ‘werwers’ die einde van die jaar na ander skole toe. Tweedens het van die ‘nie rugby’ ouers begin kla omdat hulle volle skoolgelde moet betaal terwyl ander dit verniet kry en ook dat die skoolbeleid nie behoortlik toepas word nie. Dan is van die seuns frustreerd omdat hulle week in en week uit teen skole speel wat geen kompetisie bied nie en hulle nie behoorlik ontwikkel nie. Van daardie seuns skuif nou Nelspruit toe volgende jaar oor bogenoemde probleme.
@Valkie:Ek hoor Curro is net so besig daar by julle.Ek weet net nie wat maak party skole met al die talent nie Brits het twee van sy o\14 sterre ook aan Affies af gestaan.Kloof het ook vroeer die jaar twee af gestaan so lyk my did maar die tendens.Hoe se die engelse “If you cant win them join them”
@sewes: Kan ek vir jou ietsie sê, Nelspruit werf nie en volgens die vorige hoof en die huidige hoof sal dit nie gebeur nie. tra-la-la-la……. selfde ou gesang oor en oor en oor ……
Nelspruit se Grant Khomo agsteman van hierdie jaar het na die skoolvakansie teruggekom skool toe, sy boeke ingehandig en sit nou by affies op hulle skoolbanke. So ook een van Ermelo Hoërskool se o/16 sterre. Beide die seuns was sterre by die Grant Khomo week. Nou dit maak my de donder in om die minste daarvan te sê. Daar word nie eers gewag tot einde van ‘n skooljaar nie, dis sommer dadelik…..sommer nou. Nou wat sê mens?
Ek weet ek stel my nou bloot vir n geskree,goed rond gooi en hysteria want ek gaan skole noem op die naam.
Ek volg die o\16 van gr8 af wat my jongste val in daai groep en ek het die selfde tendens gesien met my oudste nou reeds twee jaar uit die skool.
Waaroor dit gaan is koop of werf jy in GR7 of reg deur tot GR12.
Menlo het van gr8 nie die selfde prestasie gehandhaaf nie.
Garsfontein het in gr8 goed gedoen in gr9 glad nie goed nie maar in gr10 na sekere regstelling is hulle top of te log.
Affies was in gr8 swak gr9 met aanwinste goed maar het die jaar weer bietjie terug geval.
Skole soos transvalia,heidelberg en nelsptuit is nie meer so goed soos in gr8 nie seker oor die manne wat hulle veloor.
Dan is daar baie skole ingesluit Kloof wat glad nie vorder nie vorentoe of agter toe.Die skole sal sekerlik moet plan maak as hulle nie wil agter bly nie.
Dieselfde kan in die Kaap gesien word vat maar die eens onoorwinlike outeniqwa.
@Valkie: … for some it might be prestige and ego but I personally don’t think so. Nelspruit has everything going for them (infrastructure, location, history) to be the best and therefore should always strive to compete with the best.
Congrats to Monnas …. all their teams in the playoffs. Still the trend setters in Noordvaal!
Nelspruit Rugby has to decide what is best for the boys and not what is best for the school.
Can and should we compete at this level, for years I have been saying ‘no’ but then I’m just a concerned parent. The coaches and school management feel that you have to compete with the best to be the best. Should children take the hammering week after week, I don’t think so. Maybe common sense should be the guide here and not prestige and ego.
@jacowessels: Lekker Jaco? Ek dink Beet is klaar besig!Ek sou!
@beet: kyk asb somme na die 3de span rugby van plaat vir 2019. Die log is nie reg uitgewerk nie. Maak dit reg asb want dis verkeerd
Naand , ek is n leerder van Marais Viljoen. Ek speel 3de span rugby en ons skool speel virsekerbeker plaat . Kan julle asb die log oordoen van die 3de spanne 2019 en dit reg uitwerk, want hoe ons dit uitgewerk het moet ons 3de span die liga wen maar ongelukkig is dit nie so nie want julle moet die log reg uitwerk asb.Ons het net 1 game verloor teen rustenburg en steeds le ons gelyk op met rustenburg maar ons points difference en driee is meer as rustenburg wat 1ste le. En nou sien ons dat Nelspruit bo ons en Rustenburg gekom het maar hulle het teen ons span 14-12 verloor. So hulle kon net op totaal 26 liga punte he, ons en rustenburg het 28 maar ons points difference en driee vir ons is meer. Ek hoop julle kan die probleem regstel en dat daar nie verdere probleme sal wees nie dankie.
Geluk aan Helpmekaar met 14s….Julle was honger gewees op die dag. Steeds trots op ons 14s. Trots op ons 15s (nou dubbel Tuks en dubbel VirsekerBeker) maar die een game hier wat vir my uitstaan is Marais Viljoen 15s se oorwinning. So geloer na hulle, deur ons wedstryd. Lyk na ‘n goeie groep.
Lekker rus almal.
@Richard Lowe: Welldone aan Bones, Monray, Abrie en Regardt vir die komende VirSeker finales.
Julle maak Menlo trots!
@4×4: dankie ek verstaan nou.
@jakes: Ek verstaan dat die kulturele samestelling van die skool besig is om te verander en dat die seuns in die skool oorwegend sokker speel. Vriend van my se seun is huidig in laerskool daar en is hy ook oppad Affies toe.
@Valkie: Seun geskuif in antisipasie dat Nellies af sou skuif na laer Versekerbeker liga en vermoed ek dit is waarom ander seuns ook sal wil skuif. Het jy al vasgestel waar die seun van Ermelo ingeskryf het?
So gepraat van Ermelo. Wat het van die skool se rugby geword? Speel hulle nog rugby? Sien nou eers dat nie een van hul spanne is enige van die Virseker beker divisies speel nie. Nie eens divisie 2 of 3 nie
@sewes: Ek dink nie dit is mode nie maar eerder ‘n geval wat die skool bied wat dit ‘n aantreklike opsie maak. Ingelyks aard ook nie alle seuns in enkel geslag skole nie en het dit al immers ook gebeur dat seuns van Affies na ander skole skuif agv sodanige aanpassing. Affies is dus nie die alfa en omega soos per jou innuendo nie.
Mag ek jou ook herhinner dat rugby ‘n spansport is en as ‘n skool se rugby span ‘n sukkel seisoen het gaan daar nie ‘n helse klomp van die seuns in die Craven Week A-span opgeneem word nie soos ook hierdie jaar met Kloof gebeur het. As die seuns dus nie veel hoop het om die daarop volgende jaar in ‘n suksesvolle span te speel nie gaan hulle beter heenkome soek wat ‘n beter geleentheid bied om aan hulle aspirasies te voldoen.
Maar jy is ook reg in jou aanname dat daar nog seuns van Kloof af Affies toe gaan skuif.
@AbsolutMenlo: Nee man ek ken en het van geen seun van Ermelo gepraat nie.Dit is wel waar dat n groot getal seuns Affies toe wil gaan beurse of nie .Dis as of dit mode is om AHS toe te gaan.Ek dink dis n veer in julle hoed.Pionier is in Vryheid sy pa woon op ngoma.
@Wondermaar: Baie goed gestel! Die “hoe” verskil van skool tot skool, maar dit is ook die skool se eie saak en bou sodonde ‘n reputasie op wat geskik is vir die voornemende ouer en kind, of nie. As ‘n skool gaan stil sit gaan hy egter agter bly.
Ondesteun jou skool en die sport!
@Valkie: Ek sien weer objektiwiteit. Maar skakel gerus Affies se Hoof van Sport, Deon Botes, ek vermoed hy sal elkeen van jou vrae kan beantwoord dan klankbord jy dit met die ouers.
Net ter insae…niemand in my direkte kringe wat almal betrokke is by Affies Rugby dra enige kennis van die ander skuiwe waarna jy verwys nie. Dalk gaan die begaafde Onder 15’s na ‘n ander skool soos in die geval van die Ermelo seun waarmee Sewes ook Affies foutiewelik nee geakkrediteer het.
@4×4: Ek sien regverdiging in jou vrae, wat sien jy?
@Valkie: Aangesien jy nou die blik oopgemaak het kan ek jou seker uitdaag om ‘n afspraak met die ma te maak en haar net 3 vrae te vra: 1. Aangesien sy ‘n enkelma is kwalifiseer sy vir staats subsidie vir skoolgeld by Affies? 2. Woon die seun by familie in Pretoria? 3. Is sy geleenthede volgens hulle beter in Pretoria?
@4×4: Ek hoor jou.
ń Enkel ma met 3 kinders sal beslis genoeg hê om haar een kind van Nelspruit af Affies toe te stuur en hom daar te hou. Sy ouer broer, self ń begaafde atleet is op universiteit.
Iets in daardie prentjie maak nie finansiële sin nie.
Ek ken elke ouer wie se kind geskuif het en alreeds praat van skuif, en hoor presies wat hulle weergawe is. Gaan ek verder daaroor praat ‘nee’ ek gaan nie hulle kan vir hulleself praat maar hulle verhale stem almal ooreen….
@sewes: Ek is nou nie ‘n rugby guru nie maar jy kan vir elke seun in Affies vra of hy dink dat jy vir die Bulle kan speel en elkeen sal omonwonde ja sê..dit is maar die kultuur, en dit is ook hoekom so min van die seuns na ander skole skuif. Benewens dit sal baie ook eerder by Affies 2 of 3des speel as vir ‘n klein plaasskool se eerste span, on een of ander rede lyk dit beter OP ‘n CV
@Valkie: Volgends my kennis het geen privaat individue of maatskappy ‘n mandaat en/of hou niemand ‘n mandaat om namens Affies te werf nie. Ek vermoed dat die enigste persoon wat vir jou antwoorde kan gee die ouers van die kinders mag wees.
Die moontlikheid dat die ouers onder mekaar praat en ook hulle ervarings en ondervindings mbt Affies met mekaar deel en dit ander ouers noop om ook skuiwe te oorweeg Kan seker ook nie buite reken gelaat word nie.
Ai, almal hier, as n skool wil geld bestee om n sekere sport te verbeter het sy deur ontwikkeling of werwing van talent . Alle betrokke partye eerstens ouers en kinders en dan die instansies( skole) moet n besluit neem , nie jy of ek gaan die besluit neem nie . Laat elke persoon en instanssie vir hom self besluit om te doen wat vir hulle reg is. Is tog nie verkeerd om te werf nie en as ek so na die blog se deelnemers kyk die laaste 3 of so jare is dit vir alle erkende rugby skole belangrik om teen die beste skole te kompeteer. Voordeel van die stad mense is dat hulle kinders na n hele paar GOEIE skole kan gaan uit die huis uit. Die platteland mense, ja ouers daar met kinders met talent sal dit oorweeg om kinders na koshuise te stuur , want rugby is n SPANSPORT en gaan talent veral in hoërskool jare net optimaal ontwikkel wanneer jy goeie ontwikkeling en goeie spanmaats het wat kan kompeteer.Almal leef mos n DROOM!!!
@4×4: Ek het die rede maar dis nie my plek om daaroor te praat nie.
Wat ek steeds wil weet is wie die persoon is wat sy neus hier in ons besigheid kom steek? Kan iemand my asb in sy rigting wys?
@sewes: Ek gooi maar so paar hoeke uit en kyk maar wie vat dit. Lyk my ek kry maar altyd ‘n paar gewilliges. My sarkastiese opmerking is gemaak omdat dit tog is wat almal wil hoor, of hoe?
@Valkie: Stem volkome saam met jou, Affies werf of hulle wel 25 seuns per ouderdom groep kontrakteer deur skoolfonds, koshuisgelde en sport toerusting te betaal, kan ek omonwonde ‘n antwoord gee…NEE dit word nie gedoen nie. Goeie voorbeeld is die belowende seun van Ermelo wat elders ingeskryf het omdat hy aldaar ‘n beurs gekry het.
Die Nelspruit seun wat geskuif het wou al heelwat vroeer skuif maar is versoek om eers Grant Komo te speel en daarna te skuif. Ek verstaan dit was nie’n geheim nie?
Wat die ander seuns betref sal ek ook graag die rede wil weet waarom hulle wil skuif
@4×4: Dis maar die tendens.Wat my wel n gly gee is die ontkenning,het toe ons teen julle gespeel het n ou universiteit pel van my raak geloop.Sy seun het die jaar van pionier oor geskuif AHS toe.Hy het tot die dood toe ontken dat AHS koop.Nadat ek hom gewaarsku het dat sy seun moontlik o\16 A of B mag speel maar in GR 12 4DEs wou hy nie glo.Ek hoop ouers word net wakker en soos@Valkie: se ‘dog eats dog’
Die Affies 100 fonds se geld lyk jy moet gespandeer word. Dit blyk dat Affies weg gaan beweeg van die tradisionele werwing van word by mouth.
Wynand Moolman se voorspelling van so paar jaar terug is besig om lyk jy waar te word. Affies moet seker maar iets begin doen om kers vas te hou by die ander professionele skole.
@Valkie: Hoërskool seuns en ouers sal altyd skuif na skole met beter rugby statistiek , want rugby is n span sport wat nie daarsonder alleen uitgeleef kan word nie , gebeur nog altyd en sal ook altyd gebeur.
@Valkie: Nee, Affies het ‘n hulpstelsel vir behoeftige ouers van talentvolle sportseuns…
@Djou: Affies werf, punt
@sewes: Maar Affies werf nie.
Almal gaan uit vrye wil soontoe. So niks fout as hulle Affies toe gaan nie.
@Valkie: @Bayern:Dis werklik jammer en ek glo dit is nie goed vir skole rugby nie.Om slegs n handjie vol skole te he wat die vermoee het om links en regs te koop met lyk my onbeperkte fondse kan en is nie gesond nie.
Hoerskool Brits se o\16 en o\15 is deur na agd 3 se finaal sy o\14 kon ook maar verloor teen Bastion met twee nadat hul ster 9 en 10 Affies toe is.
@Valkie: Welkom y die klub… gaan al lankal so hier. Ek sien al die kinders in die ander skole …behalwe Valia (hulle kry net vaaldriehoek se bestes) HTS en Nelspruit.
: @4×4: @sewes:@AbsolutMenlo:
Kyk vanoggend is ek eers de moer in. Gister woord gekry dat Affies verder by ons kom stroop het. Hulle het twee o/15 getrek vir volgende jaar. Die een seun veral, binnesenter, in ń absoluut begaafde seun, wat ek al van Laerskool af dophou. HTS Middelburg sluk ook nog ń o/15 seun. Dan het ek verder verneem Affies is nog in gesprek met volgende jaar se 1ste span haker en sy broer wat ook o/15 is. Ek wil weet wie is die ‘damduiker’ wat hier by ons kom stroop. Het enige een van julle asb vir my sy naam en nommer, ek wil hom graag met ń trein trap en vrot vel in honger varke se hokke gooi? My email adres is by Beet beskikbaar.
Dit is ook hoekom Nelspruit nie meer in die beker afdeling van die Versekerbeker kan kompeteer nie. Ons het en gaan in die toekoms die ‘wipping boys’ word en die span teen wie almal maklike punte kan verdien.
Nelspruit as ń tradisionele rugbykrag kwyn, en die bestuur van die skool het geen probleem daarmee nie. Ons afrigters trek Dubai toe en die ander verloor stoom en aansien, maar dis als doodreg so.
Nee manne, dis swak styl, geen integriteit nie, ‘dog eats dog’ mentalitiet.
Nothing serious, but u/16 playoffs show HMK playing 2 games today
@Tussen die lyne: @sewes:
Glenwood vs Waterkloof. Glenwood lost the u.14 match! Kloof tried very hard agaist a good Glenwood side.
1st 39-15
2nd 38-13
u.16 41-19
u.15 50-0
u.14 7-17
@Tussen die lyne: het die tellings so.
1st Glen34\15
2desKloof 8\7
0\16 Glen 39\19
o\15 Glen
o\14 Kloof
Die Glenwood span speel regtig goeie (totale en persentasie) rugby.
Dankie Glenwood die trip was ver en het baie uit die seuns gehaal maar ek dink dit was die moeite werd.
@Tussen die lyne: 34 – 15 Glenwood
Kan iemand die tellings tusse Waterkloof en Glenwood gee.
@Richard Lowe: okay dankie. Dit maak nou sin. 2 teen 3 by Garsfontein. 1 teen 4 by Helpmekaar.
Help my asb as ek verkeerd is … Al die finale (Afdeling 4 tot Beker) volgende naweek by Tuks?
Al die spanne wat eerste ge-eindig het, speel hulle semi teen no.4 by Helpmekaar(1ste by snr’s). Die spanne wat 2de ge-eindig het, speel hulle semi by Gaesfintein(2de by Snr’s)
Sterkte vir EG Jansen se 0/15 en 0/16 spanne beide teen Monument. Gaan hard wees. Die eerste span game tussen Garsfontein/Monument behoort ‘n riller te wees. Mag die beste span wen.
@Wonder: ja nee dan weet ek nie..dit maak ook nie sin vir my nie. Sal graag ook wil weet hoe hul die lotings bepaal vir semis dan..
@jakes: Ook so gedink maar Helpmekaar 0/14 speel Monnas by Garsies. Maak nie sin nie.
@Djou: ja dit lyk of die eerste span wat bo op die log geeindig het se spanne almal tuisveld voordeel kry. In die geval Helpmekaar se spanne kry almal tuisvoordeel. En die semi wedstryde word gespeel by die 2 skole wat eerste en tweede eindig naamlik Helpmekaar en Garsfontein. So die 0/16 wedstryd tussen Helpmekaar en Garsfontein kry Helpies tuisvoordeel agv hul eerste span wat bo op die log geeindig het. Dis hoe ek dit lees..
Kloof speel more teen Glenwood games word gestream op glenwoodTV facebook o\14 tot eerstes.
@sewes: Dink die voorry by die 2des en die flank by 2 en 3.
@4×4: Dis n nege en tien die nege speel glo c en die tien a of b span die tien is glo iets besonders disals op hoorse laa weet maar meer.Wat speel die kloof twee op die oomblik?
@Rainier: Ek dink nie Affies se afrigters het nie die passie nie maar dink dat van die groepe ervare afrigters kort. As ek Affies was sou ek baie geld in strukture en kursusse vir hulle afrigters belê en natuurlik in buite konsultasie. Ek sal ‘n werklike Affies Rugby Akademie wou sien….wie west 2019 kan dalk ‘n waterskeiding jaar wees
@sewes: Weet jy dalk watter posisie hulle speel…ek is glad nie bewus van onder 14 seuns wat geskuif het nie
@Valkie: Ek is bewus van die seun van Nelspruit maar dink die seun van Ermelo is na ‘n ander skool toe.
Hierdie Virseker-struktuur is ontoereikend – ‘n mengsel van die ou Noordvaalstruktuur en nuwe reels.
Garsies o.16 eindig eerste en speel weg teen Helpies wat 4e eindig – so ‘n tuiswedstryd vir die span wat 4e eindig.
En al Monnas se spanne speel by Garsies. So, Garsies is eintlik Monnas se tuisveld Saterdag.
En die halfeindrondtes vind plaas oor ‘n langnaweek vir skole.
Nie veel denke ingegaan in die reels van die kompetisie nie, maar die nuwe formaat van krag teen krag is goed.
@AbsolutMenlo: Die gelykop uitslae moet nou einde kry…ons verdien n wenner as die twee spanne teen mekaar speel. Maar dit bly altyd mooi rugby tussen die twee spanne…
@Ploegskaar: # True story
@Ploegskaar: Behalwe vir puisies en meisies, ontwikkel die spelers verskillend. Daar is in elke groep ‘n paar onder 14 A-span spelers wat matriek derdes speel en ‘n paar b/c span o/14 spelers wat matriek eerstes speel.
@Ploegskaar: Baie goed gestel.
@sewes: Ek dink die top skole wat oor ‘n lang tydperk jaarliks kompiterend is volg maar almal steeds dieselfde eenvoudige resep. Werf elke jaar so ‘n sterk moontlike gr8 inname (8-10 spelers, met die fokus op spesifieke posisies, afhangende van finansies), identifiseer en vul 2-3 leemtes aan in die gr9 en gr10 groep elke jaar, soos finansies toelaat, en implimenteer ‘n bloudruk van o14d tot o19a, met die beste beskikbare afrigters per ouderdomsgroep. Selfs dan is daar steeds geen waarborge vir sukses nie, dis nie pro-spelers nie en meisies en puisies sal bepaal hoe die kaarte val!
@QB: Jy is reg ek ken hulle so en reeds genoem op ander onderwerp dat die twee spanne (Menlo en EG Jansen) in hulle laaste drie ontmoetings gelykop gespeel het en voor dit ook altyd baie tight was. Die EG 12 is ‘n yster!
Die kern van ons span ook nog dieselfde vanaf 0/14 en so ook al ons ander spanne.
Die 0/16 uitspele gaan baie kompeterend wees. My gunsteling span beslis EG Jansen van die vier … so ek hoop om hulle in die finaal te sien.
Dink EG Jansen se 1ste span gaan 2019 reeds in plek begin val met die huidige 0/16’s wat op beweeg en heelwat 0/17’s wat die jaar al bloodstelling op 1ste span vlak gekry het.
@AbsolutMenlo: Skole kan gerus gaan leer by EG Jansen. Hulle o/16A speel al van 0/14 saam sonder enige werwing. Guts and BMT is die verskil.Ek glo hulle gaan die jaar weer die Viseker beker vat.Awesome klompie jong seuns wat vir mekaar en die Skool speel. Ook n GRROT pluimpie vir die afrigters span van die 0/16A wat baie goeie werk doen met die manne.2020 gaan n mooi jaar wees vir EG Jansen se 1ste span rugby.
@sewes: … daar moet dus voortdurend gewerk word en skole verskil oor die HOE.
@Oakdale supporter: Dit lyk na ‘n gesonde prentjie!
Ek kan nie van ander skole praat nie, maar in my jare as Oakdale ouer en nou al paar later kan ek wel getuig dat speler ontwikkeling ‘n baie groot rol speel.
Ek huidige o/14 afrigter was vir ‘n hele paar jaar by die eerste span betrokke.
As voorbeeld wil ek ‘n ander forum se rankings gebruik. Die huidige Oakdale matriek groep was as o/16 span 20 ste in die land. Hulle speel saam met ‘n graad 11 groep wat o/14 60ste was, o/15 29 ste en verlede jaar as o/16 groep 15e. Die twee jaargroepe dink ek doen baie goed saam en met sover net verlore teen Paarl Gim en Paul Roos behoort hulle op meeste rankings top 10 te haal.
@AbsolutMenlo: Jy lees baie selektief en wat ek gese het n verwag n reaksie.Wat ek probeer se is ten spyte van aanwinste presteer spanne nie daar volgens nie.Wat ek gese het oor Kloof is dat hulle nie vorentoe of agtertoe beweeg nie.Ja daar sal altyd verskoonings wees ons speel met drie skrumies in die agterlyn ons sit met beseerings en top seuns wat eerder krieket speel en ons werf nie elke jaar nuwe seuns nie.(hoop dit verander gou)Feit is daar is n probleem en leemtes wat reg gestel kan word daarom wonder ek wertf jy in gr7 of regdeur.
Party skole sal hulself roem op afrigting ens maar steeds bly werf self tot in gr12.
@McCulleys Workshop: Howzit Tulley, in a perfect word the school would have a rugby file on every player with some stats (height, weight, 10m and 40m sprint times, vertical and lateral jump) that get measured at the beginning and end of each season, as well as notes on the basic skills and position dependant skills of the player, as well as what remedial training took place to improve said skills during the year – both pre-season and in-season. This will hopefully allow a linear skills and athletic growth path for all players.
@McCulleys Workshop: Absolutely agree!
@McCulleys Workshop: In fact Bush has stated on many occasions that the best coaches should be coaching the u14’s. They should at least be on a par with the 1st coaches.
@sewes: Jy volg dalk die o/16’s, maar jou feite wat Menlo aanbetref nie baie akkuraat nie.
Die groep as 0/14 en 15 was konstant … met groot wenne teen top klas kompetisie.
Die jaar 0/16 begin hulle met wenne teen onder andere Paul Roos en HJS. So bietjie insinking beleef in die middel van die seisoen agv beserings en skuiwe buite hulle beheer. Eindig die seisoen wel met van die beste rugby wat hulle nog gespeel het. Verloor teen Monnas met ‘n strafskop in die laaste minuut in ‘n wedstryd wat hulle baie sterker as Monnas geeindig het. Speel gelykop teen EG Jansen wat een van die beste o/16 spanne in die land het.
… en as ek dit nie mis het nie het hulle Kloof redelik gemaklik gewen.
@Rainier: Dit moet sekerlik een van die antwoorde wees want hoe verswak sekere spanne ten spyte van aanwinste.
miskien speel sielkunde van die kind hier ook n rol maar ja ek dink wat jy hierbo noem speel n groot rol did net vir party skole te veel effort.
Lees ook vandag beeld se artiekel oor skole rugby.
@Rainier: Howzit Rainier, then you have a school like Hilton which is doing both. Jacques Botes is coaching their u14 rugby side and I’m led to believe he is joined by Michael Horak. Add to that the talent they are attracting in u14 (plus additions in higher age groups where required) and you have a lethal combination. As debated before on this blog, if great coaching, skills and player development starts across the board at u14 (and not just A’s), one sets the platform for great years to follow, provided the coaching standard is maintained up the line.
@sewes: Kom ek skets vir jou ‘n ander scenario.
Jy noem Garsies en Affies by die naam, tog in dieselfde asem erken jy Affies het teruggeval die jaar na ‘n sterk /15 seisoen en Garsies het ‘n baie goeie /16 seisoen.
Kan dit miskien ook wees as gevolg van ‘n skool se rugby organisasie en fokus, asook afrigting wat probeer om die algehele vaardigheidsvlakke van die spelers bevorder? Afrigters wat ‘n passie het vir wat hulle doen, hulself bewapen met die mees moderne denkprosesse oor die spel en dit met ywer aan die spelers oordra?
Ek het gister ‘n baie interessante gesprek gehad oor Ben Voster wat besluit het om minder geld in beurse en meer geld in speler ontwikkeling aan te wend en glo nou die vrugte daarvan pluk.
@Valkie: Ek moet se ek sal ook suur wees as ek moet duur betaal sodat ander verniet kan skoolgaan veral waar dit ‘n skool is met winsbejag…maar oo die einde in ons wêreld wen geld altyd…solank daar genoeg daarvan is… of dit borge of unies is wat skole ondersteun…en lyk my as die eerstes eers begin loop by ‘n laer profiel skool soos KP..dan gaan die sluise oop. Helpmekaar, Kloof. Menlo ens… en dis nie net seuns nie… atlete…netbal hokkie slwfs die wat nie leiers word nie dink aan n rede om te kan gaan
@sewes: Ek weet nie vir hoe lank Curro die pas gaan kan volhou nie. Eerstens waai beide hulle ‘werwers’ die einde van die jaar na ander skole toe. Tweedens het van die ‘nie rugby’ ouers begin kla omdat hulle volle skoolgelde moet betaal terwyl ander dit verniet kry en ook dat die skoolbeleid nie behoortlik toepas word nie. Dan is van die seuns frustreerd omdat hulle week in en week uit teen skole speel wat geen kompetisie bied nie en hulle nie behoorlik ontwikkel nie. Van daardie seuns skuif nou Nelspruit toe volgende jaar oor bogenoemde probleme.
@Valkie:Ek hoor Curro is net so besig daar by julle.Ek weet net nie wat maak party skole met al die talent nie Brits het twee van sy o\14 sterre ook aan Affies af gestaan.Kloof het ook vroeer die jaar twee af gestaan so lyk my did maar die tendens.Hoe se die engelse “If you cant win them join them”
@sewes: Kan ek vir jou ietsie sê, Nelspruit werf nie en volgens die vorige hoof en die huidige hoof sal dit nie gebeur nie. tra-la-la-la……. selfde ou gesang oor en oor en oor ……
Nelspruit se Grant Khomo agsteman van hierdie jaar het na die skoolvakansie teruggekom skool toe, sy boeke ingehandig en sit nou by affies op hulle skoolbanke. So ook een van Ermelo Hoërskool se o/16 sterre. Beide die seuns was sterre by die Grant Khomo week. Nou dit maak my de donder in om die minste daarvan te sê. Daar word nie eers gewag tot einde van ‘n skooljaar nie, dis sommer dadelik…..sommer nou. Nou wat sê mens?
Ek weet ek stel my nou bloot vir n geskree,goed rond gooi en hysteria want ek gaan skole noem op die naam.
Ek volg die o\16 van gr8 af wat my jongste val in daai groep en ek het die selfde tendens gesien met my oudste nou reeds twee jaar uit die skool.
Waaroor dit gaan is koop of werf jy in GR7 of reg deur tot GR12.
Menlo het van gr8 nie die selfde prestasie gehandhaaf nie.
Garsfontein het in gr8 goed gedoen in gr9 glad nie goed nie maar in gr10 na sekere regstelling is hulle top of te log.
Affies was in gr8 swak gr9 met aanwinste goed maar het die jaar weer bietjie terug geval.
Skole soos transvalia,heidelberg en nelsptuit is nie meer so goed soos in gr8 nie seker oor die manne wat hulle veloor.
Dan is daar baie skole ingesluit Kloof wat glad nie vorder nie vorentoe of agter toe.Die skole sal sekerlik moet plan maak as hulle nie wil agter bly nie.
Dieselfde kan in die Kaap gesien word vat maar die eens onoorwinlike outeniqwa.
@jakes: Thanks Jakes. Hopefully all correct now
The under 14 log points seems to be completely wrong