SchoolboyRugby Blog BHP Top 30 – week ending 21 July 2018

Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za

# School Avg Reg Type Gen #Boys Est
01 Grey College 5.26 FS State Boys 1190 1855
02 Paul Roos 5.13 WP State Boys 1230 1866
03 Glenwood 4.82 KZN State Boys 1070 1910
04 Paarl Gim 4.62 WP State CoEd 580 1858
05 Transvalia 3.85 VAL State CoEd 570 1958
06 Selborne 3.59 BOR State Boys 740 1872
07 Helpmekaar 3.56 GL Indep CoEd 460 1921
08 Hilton 3.51 KZN Indep Boys 560 1872
09 Monument 3.43 GL State CoEd 690 1921
10 Jeppe 3.39 GL State Boys 960 1890
11 HJS Paarl BH 3.34 WP State Boys 870 1868
12 Garsfontein 3.24 BB State CoEd 880 1988
13 Bishops 3.24 WP Indep Boys 720 1849
14 Wynberg 3.18 WP State Boys 760 1841
15 Framesby 3.18 EP State CoEd 560 1966
16 Oakdale 3.14 SWD State Boys 420 1928
17 Drostdy 3.12 BOL State CoEd 690 1903
18 Boland Landbou 3.03 WP State Boys 340 1953
19 Grey HS 3.02 EP State Boys 930 1856
20 Menlopark 2.93 BB State CoEd 680 1963
21 DHS 2.89 KZN State Boys 1090 1866
22 Ben Vorster 2.79 LIM State CoEd 420 1962
23 Marlow 2.77 EP State Boys 230 1931
24 Affies 2.74 BB State Boys 1090 1920
25 St Andrew’s 2.45 EP Indep Boys 460 1855
26 Stellenberg 2.45 WP State CoEd 720 1985
27 Kearsney 2.41 KZN Indep Boys 570 1921
28 Welkom Gim 2.39 GRF State CoEd 440 1953
29 Goudveld 2.34 GRF State CoEd 360 1961
30 Diamantveld 2.32 GW State CoEd 340 1935

Leave a Reply

13 Comments

  1. avatar
    #13 Oakdale supporter

    @AbsolutMenlo: Ek reken Menlo kan nou so tussen 16 en 17 lê. Behoort by Boland, Grey HS en Framesby verby te gaan. Dalk selfs Bishops

    ReplyReply
    7 August, 2018 at 13:05
  2. avatar
    #12 AbsolutMenlo

    @Oakdale supporter: Wag ook vir nuutste! Menlo behoort na laaste twee goeie wenne plek onder top 20 te vestig. :lol:

    ReplyReply
    7 August, 2018 at 12:49
  3. avatar
    #11 Oakdale supporter

    Wanneer kry ons weer ‘n slag die nuutste rankings.

    Ek dink nie in top 5 gaan veel verander nie, met Grey wat net-net voor PRG sal bly.

    In top 10 dink ek Boishaai, Garsfontein en Oakdale kan vir Monnas en Jeppe challenge vir plekke.

    ReplyReply
    7 August, 2018 at 10:57
  4. avatar
    #10 Vleis

    @Rooikat: …but on da ova hand…Glenwood hammered Monnas at Monnas, while Gim only scraped past Monnas on neutral ground. Glenwood did play two W Cape schools in Drostdy and Stellenberg. However, despite GW’s great record to date, they’re ranked below PRG and GCB, as the latter have had tougher schedules. As you say, the GCB game will be the acid test.

    ReplyReply
    25 July, 2018 at 09:27
  5. avatar
    #9 Rooikat

    Ek is bly Glenwood gaan darem teen Grey College speel want hulle speel nie teen die Weskaap se sterk skole nie. Dis maar wie jy moet klop in SA skolerugby om as ‘n top span gesien te word. Ek dink nie Glenwood behoort bo Gim te wees nie, Gim het Affies oortuigend op hul tuisveld geklop terwyl Glenwood net-net gewen het teen Affies. Verder het Gim ook Outeniqua oortuigend afgeransel in vergeleke met Glenwood.

    ReplyReply
    25 July, 2018 at 08:24
  6. avatar
    #8 BoishaaiPa

    @guts-and-glory: Nee ek weet dis nie kritiek nie..ek verduidelik net dat van die spanne dalk vroeer die seisoen top 10 was en met n verloor of drie dalk weer kan uitval..Dit is dalk juis die oorsaak van teen sterk skole speel dat hulle uit die top 10 val.

    ReplyReply
    25 July, 2018 at 06:23
  7. avatar
    #7 McCulleys Workshop

    @BoishaaiPa: CSI MATHEMATICIAN

    ReplyReply
    24 July, 2018 at 17:47
  8. avatar
    #6 guts-and-glory

    @BoishaaiPa: My opmerking was nie as kretiek bedoel nie, ek weet hoe jy die rankings doen , dit was net vir my opvallend dat hulle mekaar min gespeel het. As ek dieselfde oefening doen met die top 30 , gaan dit heel moontlik ‘n ander prentjie skets. Stats is geduldig en kan misleidend wees.

    ReplyReply
    24 July, 2018 at 17:13
  9. avatar
    #5 BoishaaiPa

    @McCulleys Workshop: Good observation.

    ReplyReply
    24 July, 2018 at 16:52
  10. avatar
    #4 BoishaaiPa

    @guts-and-glory: En dit is meer n aanduiding van suksesvolle seisoene as relatiewe sterkte.

    ReplyReply
    24 July, 2018 at 16:51
  11. avatar
    #3 BoishaaiPa

    @guts-and-glory: Onthou jy kyk nou na huidige stand.. Toe Grey BH gespeel het was hulle in Top 10..dinge verander as jy verloor en word afgeskuif. Die top 20 is baie naby mekaar in sterkte gegewe een of 3 spanne wat uitsonderlik is..die rede hoekom sommiges nie meer top 10 is nie is omdat hulle teen die ander verloor het.

    ReplyReply
    24 July, 2018 at 16:51
  12. avatar
    #2 McCulleys Workshop

    @guts-and-glory: One could guess that if they all played each other, some would possibly drop out the top 20…

    ReplyReply
    24 July, 2018 at 16:24
  13. avatar
    #1 guts-and-glory

    Wat interessant is van die huidige top tien, is dat hulle baie min teen mekaar gespeel het, een het nog teen geen van die top tien gespeel nie, 4 het net teen 1 gespeel, 4 teen 2, net Monnas het al teen 4 van hulle gespeel.

    ReplyReply
    24 July, 2018 at 16:12