Leave a Reply

24 Comments

  1. avatar
    #24 Valkie

    Ek gaan dit sê soos Naas dit sal sê: At the end of the day, no matter how we look at it, the SA-School Team will be those players who was at Grant Khomo (2016) and in the ‘green squad’ for the last two years……..mark my words…..

    Daar was reeds geld en tyd in die seuns belê, en hulle is in die binnebaan.

    ReplyReply
    13 July, 2018 at 11:39
  2. avatar
    #23 BoishaaiPa

    Sit Kellerman by op senter as buiteperd.

    ReplyReply
    13 July, 2018 at 10:46
  3. avatar
    #22 BoishaaiPa

    @Smallies: Hier is my keuses

    Loskoppe: Donald/17 van Sharks
    Hakers: Brandon/Kotze
    Vaskoppe:Jacobs/Aggenbach
    Slotte: Alberts/Ncube
    Loosies:Gumede/Roos/Marais/Luzolo
    Scrummies:Vd Linde/??
    Loskakel: April/Mostert
    Senters:Zwelindaba/Appolis/Jonker
    Vleuels:Jacobs/??
    Heelagter:Xhamlashe/???

    ReplyReply
    13 July, 2018 at 10:32
  4. avatar
    #21 Smallies

    Hier is my laaste voorspelling voor die final, kom ons kyk hoe baie ek reg gaan he,
    1,Donnald, Bulls
    2,Goosen,Border
    3 Aggenbach Vrystaat
    4 Wp
    5 Alberts Wp
    6 Horn Wp
    7 Marais Vrystaat
    8 Gumede Sharks
    9 Braude
    10 Sharks
    12 Sharks
    13 Apollis
    11???
    14???
    15 Kriel vrystaat

    ReplyReply
    13 July, 2018 at 08:53
  5. avatar
    #20 Smallies

    Spelers wat gister hand op gesteek het in die games wat ek gesien het is nr 2 border, nr2 wp, nr 5 wp, nr 4 wp 7wp 7lions 8 lions 12,13,15 lions en nr2 lions

    ReplyReply
    12 July, 2018 at 10:44
  6. avatar
    #19 Smallies

    @Grizzly: virseker sal hy terug kom, class is permanent and form is temporary

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 19:33
  7. avatar
    #18 Grizzly

    @Smallies: Ek glo hys in die binnebaan en sal Sat daar wees.Gemeet aan sy eie hoe standaard nie die beste begin nie.Wie het nie n af game nie?Verwag n grote van hom,hys baie hard op homself end sal gemotiveerd weeks…

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 19:07
  8. avatar
    #17 Smallies

    @Grizzly: ek dink dit sal tussen hom vlitoor, tsetsane, en die mannetjie van die sharks wees…

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 18:27
  9. avatar
    #16 Grizzly

    @chief: Hys nie werd om verder te bespreek nie,sover ek weet nie laasjaar en die jaar nie maar wel sy hele 0/16 jaar.Was ook goed daar maar imo beter op 13.

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 18:25
  10. avatar
    #15 chief

    @Grizzly:

    Ek wonder of hy die rugby wedstryd gekyk het en wel rugby verstaan. Hy het al met baie beledigende gevalle gewys hy verstaan nie rugby nie.

    Het Diego al 12 gespeel vir Garsfontein?

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 16:38
  11. avatar
    #14 Smallies

    Alexander praat van skole A en B span

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 16:23
  12. avatar
    #13 Smallies

    Jho die revie mis baie…

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 15:57
  13. avatar
    #12 The Beast

    Nothing like CRAVEN WEAK…..waiting for the first proper match up still….

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 15:35
  14. avatar
    #11 Smallies

    @Rainier: ek dink ook aan hulle, maar ek dink werner gouws ook…

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 13:23
  15. avatar
    #10 Rainier

    Wat steur julle julself aan die trol.

    Hy is ‘n verleentheid vir ander HJS ondersteuners en weet niks van rugby af nie.

    Ek dink GCB se 3, 7 en 9 is SAS kandidate. 13 en 15 ‘n buitekans.

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 13:13
  16. avatar
    #9 Smallies

    @Grizzly:jy weet wat piss my af van die jakketrat? Die feit dat hy die beste honderas ter wereld se naam so deur die modder sleep????

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 12:53
  17. avatar
    #8 Valkie

    Maak die Pumas almal Bokke……

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 12:40
  18. avatar
    #7 Grizzly

    @Smallies: Moenie jou verder aan hom steur nie..ek brand om hom by te kom oor sy Diego opmerking maar besef dis presies wat hy hoop voor,glo @Beet gaan met sy gal week oor daai een…

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 12:32
  19. avatar
    #6 dammetjie

    Stem saam oor Vraagom. Puik vertoning siende dat hy van ‘n skool kom wat in die B/C liga speel. Seker sy eerste GROOT WEDSDTRYD van die jaar.

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 12:21
  20. avatar
    #5 Smallies

    @boerboel: ou chiwawa gaan kyk gou na jou syfers ne as jy vir GREY speel ne is jou kanse om die sa skole span te hael gemiddeld 3keer hoer as wat dit is indien jy in een van die 3 groot wynland skole is, so nee dis nie droom wereld nie dis maar net wiskunde wat so se…. So daai outjies in Grey se kanse is gemiddeld 30% hoer as al die Wp spelers se kanse

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 11:32
  21. avatar
    #4 boerboel

    ai ou smallies-droomwereld

    maks 2 ovs mannetjies-kriel en miskien vittoor

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 09:45
  22. avatar
    #3 Rugga Fan

    :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 09:10
  23. avatar
    #2 BoishaaiPa

    Die WP XV losskakel (No 22 Vraagom) was vir my die verassing van die dag. Goeie hande en voete met spoed. Was vir my die mees afgeronde skakel van almal op dag 2.

    ReplyReply
    11 July, 2018 at 07:57
  24. avatar
    #1 Smallies

    Uit die games wat ek gekyk het, en dit was die laaste twee, sal ek die volgende spelers kies, ek ken nie almal se name nie so ek sal net provinsies vat, en net waar ek dink dat hy n shot het vir sas, here goes
    1 bulls donnald, 3 vrystaat aggenbach, 5 swd, 7 vrystaat, 8 vrystaat, 9 vrystaat braude, 10 vrystaat,12 sharks 13 bulls, vrystaat beide, 15 vrystaat kriel… Soos genoem het ek net die laaste 2 games gekyk

    ReplyReply
    10 July, 2018 at 23:24