Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za
# | School | Avg | Reg | Type | Gen | #Boys | Est |
---|---|---|---|---|---|---|---|
01 | Grey College | 5.14 | FS | State | Boys | 1190 | 1855 |
02 | Paul Roos | 4.96 | WP | State | Boys | 1230 | 1866 |
03 | Glenwood | 4.73 | KZN | State | Boys | 1070 | 1910 |
04 | Paarl Gim | 4.25 | WP | State | CoEd | 580 | 1858 |
05 | Transvalia | 4.07 | VAL | State | CoEd | 570 | 1958 |
06 ↑ | Wynberg | 3.69 | WP | State | Boys | 760 | 1841 |
07 ↑ | Hilton | 3.60 | KZN | Indep | Boys | 560 | 1872 |
08 ↑ | Framesby | 3.47 | EP | State | CoEd | 560 | 1966 |
09 | Monument | 3.33 | GL | State | CoEd | 690 | 1921 |
10 ↑ | Jeppe | 3.25 | GL | State | Boys | 960 | 1890 |
11 ↑ | Selborne | 3.24 | BOR | State | Boys | 740 | 1872 |
12 ↑ | Drostdy | 3.21 | BOL | State | CoEd | 690 | 1903 |
13 ↓ | HJS Paarl BH | 3.20 | WP | State | Boys | 870 | 1868 |
14 ↑ | DHS | 3.17 | KZN | State | Boys | 1090 | 1866 |
15 ↑ | Menlopark | 3.09 | BB | State | CoEd | 680 | 1963 |
16 ↑ | Garsfontein | 3.07 | BB | State | CoEd | 880 | 1988 |
17 ↓ | Oakdale | 3.04 | SWD | State | Boys | 420 | 1928 |
18 ↓ | Ben Vorster | 2.97 | LIM | State | CoEd | 420 | 1962 |
19 ↓ | St Andrew’s | 2.96 | EP | Indep | Boys | 460 | 1855 |
20 ↑ | Boland Landbou | 2.93 | WP | State | Boys | 340 | 1953 |
21 | Grey HS | 2.86 | EP | State | Boys | 930 | 1856 |
22 ↑ | Helpmekaar | 2.72 | GL | Indep | CoEd | 460 | 1921 |
23 | Marlow | 2.70 | EP | State | Boys | 230 | 1931 |
24 ↑ | Bellville | 2.61 | WP | State | CoEd | 560 | 1937 |
25 ↓ | Bishops | 2.59 | WP | Indep | Boys | 720 | 1849 |
26 | Diamantveld | 2.51 | GW | State | CoEd | 340 | 1935 |
27 ↑ | Brandwag | 2.47 | EP | State | CoEd | 410 | 1937 |
28 ↑ | Goudveld | 2.47 | GRF | State | CoEd | 360 | 1961 |
29 | Kearsney | 2.46 | KZN | Indep | Boys | 570 | 1921 |
30 | Rustenburg | 2.37 | LEO | State | CoEd | 590 | 1922 |
@Marty: Jeppe will be competitive. The result will be closer than you think…oh, ye of little faith
Hilton would try put up a big fight against GW. but GW are a very good team this year so the result would be GW ways.
Jeppe 10th, Affies not in top 30. Should be a walk over for Jeppe.
@McCulleys Workshop: Agreed. Hilton have had a very easy ride. If I’m not mistaken, the only team in the top 30 that they’ve played (and beaten) is DHS.
@Marty: I’m not so sure about that. Jeppe have the physicality to compete with Affies up front. And if you can do that, you will be in the game.
@beet @BHP Die opskrif se top 50 maar julle het net 30 in die lys. Sal nie omgee vir n top 50 lys. Dankie manne.
@BoishaaiPa: Jy is welkom.
As jy kan, lys asb die “Category point” vir elke skool in die top 30. Daars nog baie plek op die dokument. Dit gaan dalk debat veroorsaak maar dit maak dinge interesant. Hoeveel punte gee jy bv vir Transvalia en Ben Vorster? 5? 4?
Expecting a big win for Affies this weekend , sadly will be too strong for Jeppe .
@sparkie: As much as I thought Hilton would produce a great team this year, I am disappointed with their play. Their game against Nellies was telling, as was their game against a very average Kearsney side. I watched the MHS game and at 14 – 5 it was anyone’s game. They made tough work of an underperforming House side. GW are in a different league this year and to my mind Hilton would be toast, but stranger things have happened in school boy rugby. It’s a non contest.
@warriors7: Forget the top 10 ranking of the two teams, Looking at the opposition they have played think it would be one way traffic. This years Glenwood team look to be one of their best.Agree pity Hilton don’t play them anymore.
@Wonder: Dankie vir die tip..Ek het gaan kyk en agtergekom ek het Monnas se telling verkeerd om gehad..for and against..toe kry hulle n bonuspunt vir minder a 5 verloor want die verskil was -27.. :mrgreen:..Ek het ook agtergekom ek het nie die Kempton Park wedstryd gehad nie. Dus sommer twee vliee met een klap reggemaak.
@Speartackle: Moet jy altyd die rassisme kaart speel?
I’d love to see Hilton play Glenwood this year.
@BoishaaiPa: Dankie vir die rankings hierbo. Ek het die verduideliking van hoe dit werk gelees en ek dink daar is fout met Monnas se punte. 12 Mei moes Monnas 39.38 punte gehad het. 11 Games met 3.58 as gemiddeld,volgens 12 Mei se rankings. Volgens 19 Mei se rankings is hul gemiddeld 3.48. Dit is 41.76 punte. Monnas kon geen punte teen Glenwood verdien nie en hulle het net 7/12(58%) gewen. Waar kry Monnas die 2.38 punte?
Geen kritiek, probeer net die wiskunde verstaan.
@Speartackle: kyk so daarna.
Sou jy idee kry om te loop sap ek jou ball en chain om langer by ons te vertoef
@Speartackle: no its fine… No no its fine….
Weet nie meer of ek saam jul gesegegreerdes kan gesels nie
Die gap tussen Grey en PRG is so klein…
@Speartackle:.moet asb nie loop nie…
@Speartackle: ja jy is nie die beste nie
Maar jyt ook hard gewerk om te kom waar jy is
@BoishaaiPa: Moet my asb nie patrioniseer nie
@Speartackle: Ek kry dan n maandelikse koevertjie onder die tafel van Andre T..hoe pluk jy dan nou n Ashwin op my?..
Ek merk op sosiale media BOG ag die GW stryd baie belangriker vir Grey
Monument hoort nie in Top 20 tensy die Monument Mafia n houvas op die Sameroeper van hierdie ranglys het