BHP Top 30 – week ending 10 May 2014

The formula-driven ranking system is compiled by BoishaaiPa and has been in use for 6 seasons now!

Rank Team Avg Points Per Game
1 Grey College 4.20
2 Paul Roos 3.53
3 Glenwood 3.38
4 HJS Paarl 3.37
5 Paarl Gim 3.35
6 Waterkloof 3.33
7 Wynberg BHS 3.31
8 Selborne 3.31
9 Monument 3.30
10 Garsfontein 3.21
11 Bishops 3.17
12 HTS Middelburg 3.05
13 EG Jansen 3.05
14 Maritzburg College 3.01
15 Tygerberg 2.93
16 Menlopark 2.88
17 Stellenberg 2.85
18 Outeniqua 2.79
19 Michaelhouse 2.70
20 Nelspruit 2.60
21 Grey PE 2.55
22 Transvalia 2.54
23 Oakdale 2.50
24 KES 2.41
25 Kearsney 2.39
26 Dale College 2.34
27 Westville BHS 2.32
28 HTS Louis Botha 2.31
29 Ben Vorster 2.23
30 Sentraal 2.16

Leave a Reply

53 Comments

  1. avatar
    #53 Deon Pitzer

    @Babbelas: Ek het onlangs die 1977 finaal, waarin my neef skrumskakel vir Stoffberg gespeel het, op video gekyk. Stunning wedstryd. Ongelooflik hoe vinnig ‘n skrum daardie jare plaasgevind het. As die skeidsregter sê : skrum, dan vind die skrum daar en dan plaas, en die bal word weer laat loop!

    ReplyReply
    19 May, 2014 at 14:56
  2. avatar
    #52 Babbelas

    History:

    Admin Cup/Directors Trophy/Beeld Trophy 1922 -2010
    AdministrateursBeker (1922 – 1933 bekend as die AG Robertson-Beker)
    1922: Pretoria Boys’ High
    1923: Pretoria Boys’ High
    1924: Pretoria Boys’ High
    1925: Hoër Volkskool Heidelberg
    1926: Hoër Volkskool Heidelberg
    1927: Swartruggens / Pretoria Boys’ High
    1928: Pretoria Boys’ High
    1929: Swartruggens
    1930: Rustenburg
    1931: Hoër Volkskool Heidelberg
    1932: Hoër Volkskool Heidelberg
    1933: Zeerust
    1934: Zeerust
    1935: Zeerust
    1936: Rustenburg
    1937: Rustenburg
    1938: Hoër Seunskool Helpmekaar
    1939: Hoër Volkskool Potchefstroom
    1940: Afrikaanse Hoër Seunskool
    1941: Standerton
    1942: Klerksdorp
    1943: Rustenburg
    1944: Hoër Volkskool Heidelberg
    1945: Hoër Volkskool Heidelberg
    1946: Pietersburg
    1947: Pietersburg
    1948: No League
    1949: Hoër Volkskool Potchefstroom
    1950: Hoër Volkskool Potchefstroom
    1951: Hoër Volkskool Potchefstroom
    1952: Hoër Seunskool Hugenote
    1953: Monument
    1954: Pietersburg
    1955: Fakkel
    1956: Vereeniging
    1957: Afrikaanse Hoër Seunskool
    1958: Lichtenburg / Voortrekker
    1959: Klerksdorp
    1960: Klerksdorp
    1961: Rustenburg / Hoër Volkskool Potchefstroom
    1962: Hoër Seunskool Helpmekaar
    1963: Rustenburg / Hoër Volkskool Heidelberg
    1964: Wolmaransstad
    1965: Ben Viljoen
    1966: Brandwag (Benoni)
    1967: Potchefstroom Gimnasium
    1968: Piet Potgieter
    1969: Fakkel
    1970: Afrikaanse Hoër Seunskool
    1971: HTS Tom Naudé
    1972: Nelspruit/Affies
    1973: Delmas
    1974: HTS John Vorster
    1975: Nelspruit 3 vs Hoer Seunskool Helpmekaar 3 (draw)
    1976: Hoër Volkskool Potchefstroom
    1977: Stoffberg (Brakpan)
    1978: Afrikaanse Hoër Seunskool
    1979: Monument
    1980: Monument / HSS Hugenote (Springs)
    1981: Afrikaanse Hoër Seunskool / HTS Tom Naudé
    Direkteurstrofee:
    1982: Oos-Moot (Pretoria)
    1983: Hoër Volkskool Potchefstroom
    1984: Afrikaanse Hoër Seunskool / Monument
    1985: Afrikaanse Hoër Seunskool
    1986: HTS Sasolburg
    1987: Hugenote
    1988: Lichtenburg
    1989: Kempton Park
    1990: Randburg
    1991: HTS Middelburg
    1992: Waterkloof
    1993: Pietersburg
    1994: Afrikaanse Hoër Seunskool
    Beeld Trophy:
    1995: Afrikaanse Hoër Seusnkool / HTS Middelburg
    1996: Afrikaanse Hoër Seunskool
    1997: Afrikaanse Hoër Seunskool
    1998: Afrikaanse Hoër Seunskool
    1999: Afrikaanse Hoër Seunskool
    2000: Ermelo
    2001: Afrikaanse Hoër Seunskool
    2002: Afrikaanse Hoër Seunskool
    2003: Waterkloof
    2004: Afrikaanse Hoër Seunskool
    2005: Monument
    2006: Afrikaanse Hoër Seunskool
    2007: Waterkloof
    2008: Waterkloof
    2009: Monument
    2010: Monument

    ReplyReply
    19 May, 2014 at 14:19
  3. avatar
    #51 Babbelas

    kosie, agree, would love to see schools without boarding facilities rankings! Maybe just a B indicator behind those schools.

    That will make for interesting reading!

    ReplyReply
    19 May, 2014 at 14:09
  4. avatar
    #50 Babbelas

    knowthegame, Ek was in Rodeon, Swartruggens baie jare terug. Ons het toe nie veel games gewen nie ek glo ook nie dit het verander nie!

    MAAR Rodeon het in 1927 en 1926 die Admin beker gewen!

    ReplyReply
    19 May, 2014 at 14:07
  5. avatar
    #49 Cappie

    Ek hoop Affies gaan darem op die lys kom een of ander tyd. Daar is darem ‘n paar skole daar wat hulle behoort te wen.

    ReplyReply
    19 May, 2014 at 13:39
  6. avatar
    #48 Cappie

    Ek hoop Affies gaan darem die top 30 haal hierdie jaar. Daar is verseker ‘n paar skole daar bo wat ek dink hulle behoort te kan wen.

    ReplyReply
    19 May, 2014 at 13:38
  7. avatar
    #47 Tierklou

    @kosie: I think Tygerberg is the highest rank school (15) without boarding facility. Next up will be Stellenberg. I’m not sure about the rest.

    ReplyReply
    14 May, 2014 at 20:48
  8. avatar
    #46 kosie

    I would love to see a Top 30 of zchools without a boarding facility. I think that would be very interesting

    ReplyReply
    14 May, 2014 at 20:06
  9. avatar
    #45 Teebow

    @Grasshopper I don’t know if you can at this stage determine how strong a team is as yet… Only GCB, PRG and Kloof. I think after a couple of weeks of the Regional derby’s we will actually see how strong the teams are, Personally I’m looking forward to that Monnas vs Glenwood match on the 31st

    ReplyReply
    14 May, 2014 at 10:13
  10. avatar
    #44 Buffel

    @Grasshopper: IMO KC top 20 at least. Have not lost locally and been turned over by Grey P.E., HTS Middelberg and E.G.Jansen which are high quality sides. Beaten Westville and PBHS in the process of having a 9/3 win/loss ratio.

    ReplyReply
    14 May, 2014 at 04:15
  11. avatar
    #43 Grasshopper

    @Teebow: not sure, just seems at the moment to reflect actual strengths of the sides better….sometimes stats don’t tell the full picture either and remember I’m a stats man…

    ReplyReply
    14 May, 2014 at 03:26
  12. avatar
    #42 Teebow

    @Grasshopper I don’t agree with you on that. I think these ranking are more accurate… The points margins/spread reflect on how close the teams are. That ranking seems to be base more on who lost against who, which team beat another team… and because of that they should be higher. How was that list compiled?

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 22:37
  13. avatar
    #41 Grasshopper

    This ranking just feels better to me; http://www.rugby15.co.za/school-rankings/

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 19:36
  14. avatar
    #40 Grasshopper

    @BoishaaiPa: I will thanks, don’t think it will last that long though, I could be wrong…..let’s hope so…

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 18:08
  15. avatar
    #39 Andre T

    @tzavosky: Ek twyfel of Know enigsens kan lees. Ek sien ook hy sukkel om te sien………hy versuim om die ‘reply’ opsie aan te wend en skryf sommer so in die algemeen en begin sy sinne met kleinletters.

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 13:19
  16. avatar
    #38 tzavosky

    @Andre T: Mnr T, moet nou nie moedswillig-dom wees nie, ek het mos twee weke terug al vir Know gesê dit gaan vir Helpies ‘n stappie in die park wees. Glo my, daai 31-24 vlei Ben Vorster.

    Maaind djoe, dit was amper ‘n draw, wat die grootste onreg sou wees wat ek nog gesien het.

    Maar ek sien Know het nou nog nie die BB-skeidsregtersvereniging se verslag gelees oor Mnr Aucamp se skeidsregterskap nie.

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 13:01
  17. avatar
    #37 LAEVELDER

    @Beet

    Thank you!

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 12:00
  18. avatar
    #36 Andre T

    @knowthegame: Sal hulle eers teen Vrede meet.

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 10:46
  19. avatar
    #35 knowthegame

    ek het nou net met n ou vriend op Swartruggens gepraat en is hy gatvol.Rodeon hoerskool het al 12 hulle wedstryde gewen die jaar en hulle is nerens te sien-glo my die man is omgekrap en jy weet natuurlik dit is juju se area :wink:

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 10:32
  20. avatar
    #34 Bulle

    @jakes: Die 14de Junie

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 10:11
  21. avatar
    #33 Andre T

    @knowthegame: M.a.w jy het n mosie van wantroue in hierdie formule aangedrewe sisteem?

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 10:01
  22. avatar
    #32 knowthegame

    Man ek praat onder korreksie-was nie daar,maar met 8/9-2e span spelers in die span a.g.v beserings het helpies 34-21 of so iets gewen,maar BV bokant
    hulle op ranglys.Ek dink Wilge rivier of Langenhoven kan met die sisteem dalk dinge uitspook vir bokant van ranglys :wink:

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 09:57
  23. avatar
    #31 beet

    @LAEVELDER: Hi Laevelder. You are right about Nellies. I have all these results but only the games vs the other Noordvall teams on that table count for regional. So Marais Viljoen Florida and St Johns not included

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 09:53
  24. avatar
    #30 BoishaaiPa

    @Grasshopper: For this week…you are No 3. Just enjoy it and dont over analize!

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 09:51
  25. avatar
    #29 Andre T

    @knowthegame: Knowtjie, wie het gewen tussen Helpmekaar en Ben Vorster?

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 09:45
  26. avatar
    #28 knowthegame

    ek dink net skeidsregters seker nou beter op Tzaneen-die Aucamps ens blaas seker nie meer nie…… :-D

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 09:42
  27. avatar
    #27 Grasshopper

    Glenwood are certainly Top 10 but not Top 5, they have played 10 and lost 2. My top 5 would be Grey Bloem, Paul Roos, Waterkloof, Paarl Gim & Paarl Boys…followed by Grey PE, Garsies, EG Jansen, Glenwood, Westville & Grey PE….it’s quite early to have a clear cut top 10.

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 09:28
  28. avatar
    #26 LAEVELDER

    Hi guys! You might be missing some games Nelspruit played (check regional league application too)

    Verloor – Garsfontein 19-25
    Wen – Florida 29-0
    Wen – Marais Viljoen 22-19
    Wen – Transvalia 22-17
    Wen – St. Johns 29-20
    Wen – Pretoria Boys High 14-3
    Verloor – Paul Roos 10-15
    Verloor – E.G. Jansen 15-24
    Wen -Garsfontein 28-27

    Wen 6 uit 9 sover , Noordvaal streek games: Wen 6 uit 8

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 08:04
  29. avatar
    #25 Playa

    @Gungets Tuft: I seriously think Jordaan is a reincarnation of The Beast :mrgreen:

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 07:15
  30. avatar
    #24 Playa

    @Andre T: Hahahahaha! I guess we will find out this Saturday

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 07:08
  31. avatar
    #23 Gungets Tuft

    @Jordaan: I am losing my memory. Can you remind me of those “far too many games” lost to opposition lower than them. I remember 3/3 locally ad an unbeaten KERF.

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 06:45
  32. avatar
    #22 McCulleys Workshop

    @Jordaan: Hopper, not like you to not be high 5ing and chest slapping your top 3 status, come on, get the gees going…

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 06:43
  33. avatar
    #21 Jordaan

    Glenwood at no. 3 is ridiculous and we all know it, already lost way too many games to sides ranked much lower that them on the list. Honestly, about 15th is more realistic based on their results to date.

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 02:44
  34. avatar
    #20 jakes

    Woltrui- grap net. Affies se seisoen begin optel. Die score teen Grey College bewys dit. Baie het gese jul gaan jul grootste pak ooit kry teen Grey college en was toe nie. Dit gaan nog interssant raak. Wanner speel jul teen Garsfontein? Dit kan grote wees en kan dalk net die regte inspuitin wees om weer jul naam in ere te herstel. Wil nie die game mis

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 23:12
  35. avatar
    #19 Woltrui

    @jakes: Sug…. sug….. Jakie. Jakie. Moenounie k@k soekie. Gaan jy ons nou rerig in die ribbes skop terwyl ons le? :(

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 22:38
  36. avatar
    #18 jakes

    Teebow you are right. The saeson only about halfway now maybe – get to excited to early. A lot can still happen especially in the Beeld trophy. On another note, the Affies supporters are quiet today :mrgreen:

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 21:38
  37. avatar
    #17 Teebow

    @Jake @BoishaaiPa EG have a lot of opportunity to move up. There are a lot of matches still to come. don’t know why Jake is even bothered. Personally I think the teams are evenly matched… Saying that EG would just breeze past Monnas and Garsfontein because they won Tuks reeks, I don’t know about that… I hope we get to see EG vs Garsforntein or EG vs Monnas in the Beeld tournament

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 21:16
  38. avatar
    #16 jakes

    BoishaaiPa- okay thanks for explaining that. Let us see how the rest of the season goes. It is still early. I strongly believe EGJ will and must end up much higher than 13th place as per current form depending on how the rest of the season goes

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 21:04
  39. avatar
    #15 BoishaaiPa

    @tzavosky: So sal Affies ook nog inkom wanneer hulle weer so paar games wen. Dit is hoe die prentjie op die oomblik lyk.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 20:35
  40. avatar
    #14 BoishaaiPa

    That theory only works if you take only the TUKS series games into consideration..unfortunatly, other games was played as well! ..you cant pick which games the rankings are based on.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 20:34
  41. avatar
    #13 BoishaaiPa

    @jakes: How do you work that one out?..If you loose you loose…you gain or loose points points based on your OPPONENTS category ranking..not your own! ..EG have played 3 category 5 ranked teams and could have gained 5 points for a win in each of them, but they lost by between 15 to 20 in each game and so did not earn any points. Those teams only gained 4.5 points based on EG category…Teebow is actually correct with his analysis.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 20:31
  42. avatar
    #12 tzavosky

    In alle eerlikheid, Ben Vorster moet ten minste 20 posisies laer wees op die ranglys – verlore teen Jim Fouché en Helpmekaar wat nie die Top30 haal nie. Vreemd!

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 19:43
  43. avatar
    #11 jakes

    Teebow only you can think that way. Garsfontein and Monnas played in the same competition as EG Jansen.I do not really care about the ranking system. It is a good barometer, but definitely not accurate. It is just common sense that after the tuks series EG Jansen should be rated higher than Garsfontein, Monnas and HTSM.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 18:34
  44. avatar
    #10 Teebow

    @Jakes You’re on the same amount of points, Does it matter whether you’re 12th or 13th? I think EG being 4th to 7th is invalid, You don’t know whether EG would Knockoff any of the teams that lie 4th to 7th and also you don’t know whether EG would beat Monnas or Garsfontein… You’re making assumptions because, EG beat HTS twice and HTS beat Monnas and Garsfontein each by one point. Plus HTS have probably beaten more teams in the top 30 other than GCB can’t they argue that they should be higher???

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 17:43
  45. avatar
    #9 jakes

    All I am saying the category system does not make it accurate and penalize others. Example if a category 5 school lost 3 games and a category 4 school lost 3 games, who will be higher on the list? The category 5 school off course. Also the fact that HTS Middelburg was beaten twice by EG Jansen this season, but still rated higher than EG Jansen tells me something is not 100% correct.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 16:20
  46. avatar
    #8 Tierklou

    @BoishaaiPa: Jy is heeltemal reg – niks word in April bepaal nie.
    Dis net jammer dat dit jou gemiddeld afbring ipv bv onveranderd te laat. Ander opsie is om nie wenne teen ‘n span wat 2 kat punte onder jou is by te werk nie………..ek weet nie, dit maak net nie sin nie. Julle wen teen Sasolburg het jul gemiddeld met meer as 0.5 afgebring.
    Maar ok, kom ons gee die seisoen kans soos jy sê, dis nog vroeg.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 16:00
  47. avatar
    #7 phat55

    thanks for the updated rankings :!:

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 15:57
  48. avatar
    #6 Teebow

    It looks fair plus the points difference between the teams are minimal, it affords for accurate change in the long run as the teams play against each other… I also think if you pickup bonus points for beating lower ranked teams by a certain amount of points what’s to stop certain teams from avoiding big games

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 15:41
  49. avatar
    #5 BoishaaiPa

    @Tierklou: Met daardie bewerking kan n skool wat dan net teen swakker spanne speel en met groot tellings wen op die ou einde met n baie goeie gemiddeld eindig sonder om werklik getoets te word…en maklik in die Top 10 inskuif…Moenie worry nie..hierdie stelsel is getoets oor 6 jaar en hoe langer die seisoen aangaan en hoe meer games gespeel word, hoe meer sal die dinge in plek val en hoe meer sal dit begin sin maak. Daar is altyd redelike beweging vroeer in die seisoen todat almal darem so 12 of meer games gespeel het. Die belangrikste is waar jy eindig aan die einde van die seisoen, nie waar jy nou is nie!

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 15:39
  50. avatar
    #4 BoishaaiPa

    @jakes: Dis omdat jy net na een reeks kyk en nie na die groter prentjie nie…Jy kan jouself nie net meet aan wenne teen spesiefieke spanne nie, ook aan verlore en die tellings en aan hoe ander spanne vaar. Dit het ook niks met die “rated lower from the start of the season” te doen nie want die stelsel verwerk die huidige kategoriepunt regdeur alle wedstryde in die seisoen. Elkeen voel maar sy span moet hoer wees, maar ander spanne wat beter gevaar het in die groter konteks sal daardie span bietjie afdruk in die ranglys.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 15:26
  51. avatar
    #3 Tierklou

    @BHP – Iets om miskien aan te dink. Huidiglik word ‘n span “gepenaliseer” as jy teen ‘n span speel in ‘n laer kategorie. Bv Tygerberg skryf in vir die Wynberg Fees en ons kry St Davids & Windhoek om te speel.
    St Davids (alhoewel ons hulle met meer as 50 punte klop) bring ons gemiddeld af. So ook Windhoek. Maar iemand moet tog die skole speel.
    Oplossing:
    Gee steeds bonus vir ‘n wen van 30+ teen ‘n teenstander in jou kategorie of hoër.
    Maar vir ‘n wen met 40+ punte teen ‘n skool in ‘n laer kategorie, kry jy dieselfde punt as die kategorie waarin jy is.
    MAW – Boishaai speel teen Sasolburg wat ‘n kat 2 is en wen met 50 punte. Boishaai kry 5 uit die wen ipv 2.5

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 15:25
  52. avatar
    #2 Andre T

    Kan ook nie glo dat Framesby nie eers onder Top 30 is nie.

    Waars Stellenberg?….nog nooit van hulle gehoor

    Also impossible for Dale to be above Queens……what a Playa

    I think this list was compiled with too much Red Heart or under the influence of too much Ishikawa Ozaki from Japan

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 14:17
  53. avatar
    #1 jakes

    EG Jansen at 13 below HTS Middelburg, Monument and Garsfontein. Ja nee ek weet nie so lekker oor die een nie!! They have come out tops above all 03 these schools in the Tuks reeks.. they have lost against nr 1 , 2 and 3 but won all their other games. I think a 4 – 7 position will be fair for them..This is proof that the formula can not be 100 percent accurate especially if a team is rated lower from the start of the season

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 14:06