# | TEAM | P | W | L | D | PF | PA | PD | CAT PTS | BP | W% | TOTAL | AVG |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Grey College | 11 | 11 | 0 | 0 | 434 | 143 | 291 | 49.50 | 0.000 | 100.00% | 49.500 | 4.50 |
2 | Paarl Gim | 10 | 9 | 1 | 0 | 343 | 166 | 177 | 41.00 | 0.000 | 90.00% | 41.000 | 4.10 |
3 | Garsfontein | 8 | 7 | 1 | 0 | 292 | 156 | 136 | 31.50 | 0.000 | 87.50% | 31.500 | 3.94 |
4 | Paul Roos | 8 | 6 | 2 | 0 | 206 | 167 | 39 | 26.50 | 3.750 | 75.00% | 30.250 | 3.78 |
5 | Outeniqua | 8 | 6 | 2 | 0 | 262 | 103 | 159 | 25.00 | 3.750 | 75.00% | 28.750 | 3.59 |
6 | Hilton | 9 | 8 | 1 | 0 | 289 | 145 | 144 | 29.00 | 3.000 | 88.89% | 32.000 | 3.56 |
7 | HJS Paarl | 13 | 10 | 3 | 0 | 366 | 221 | 145 | 39.50 | 6.375 | 76.92% | 45.875 | 3.53 |
8 | Affies | 9 | 5 | 4 | 0 | 268 | 217 | 51 | 20.50 | 11.250 | 55.56% | 31.750 | 3.53 |
9 | Monument | 11 | 7 | 4 | 0 | 345 | 203 | 142 | 28.00 | 10.125 | 63.64% | 38.125 | 3.47 |
10 | DHS | 15 | 10 | 5 | 0 | 460 | 273 | 187 | 34.50 | 16.500 | 66.67% | 51.000 | 3.40 |
11 | Michaelhouse | 9 | 7 | 1 | 1 | 254 | 172 | 82 | 26.60 | 3.375 | 77.78% | 29.975 | 3.33 |
12 | Wynberg BHS | 9 | 7 | 2 | 0 | 269 | 100 | 169 | 25.50 | 3.750 | 77.78% | 29.250 | 3.25 |
13 | Jeppe | 12 | 7 | 4 | 1 | 428 | 286 | 142 | 28.70 | 10.125 | 58.33% | 38.825 | 3.24 |
14 | Boland Landbou | 10 | 7 | 3 | 0 | 238 | 174 | 64 | 28.50 | 3.375 | 70.00% | 31.875 | 3.19 |
15 | Stellenberg | 10 | 3 | 7 | 0 | 228 | 247 | -19 | 12.00 | 18.750 | 30.00% | 30.750 | 3.08 |
16 | Waterkloof | 7 | 6 | 1 | 0 | 168 | 152 | 16 | 21.50 | 0.000 | 85.71% | 21.500 | 3.07 |
17 | Noordheuwel | 12 | 7 | 5 | 0 | 482 | 269 | 213 | 22.50 | 14.250 | 58.33% | 36.750 | 3.06 |
18 | Rondebosch | 9 | 7 | 1 | 1 | 267 | 132 | 135 | 27.50 | 0.000 | 77.78% | 27.500 | 3.06 |
19 | Welkom Gim | 14 | 10 | 4 | 0 | 471 | 317 | 154 | 35.50 | 6.375 | 71.43% | 41.875 | 2.99 |
20 | Bishops | 8 | 7 | 1 | 0 | 286 | 114 | 172 | 23.00 | 0.000 | 87.50% | 23.000 | 2.88 |
21 | Maritzburg College | 13 | 9 | 4 | 0 | 411 | 261 | 150 | 30.50 | 6.750 | 69.23% | 37.250 | 2.87 |
22 | Kearsney | 10 | 3 | 6 | 1 | 197 | 179 | 18 | 10.90 | 17.250 | 30.00% | 28.150 | 2.82 |
23 | Oakdale | 9 | 4 | 5 | 0 | 164 | 198 | -34 | 15.00 | 10.125 | 44.44% | 25.125 | 2.79 |
24 | KES | 11 | 7 | 4 | 0 | 322 | 206 | 116 | 23.50 | 6.750 | 63.64% | 30.250 | 2.75 |
25 | Durbanville | 11 | 7 | 4 | 0 | 417 | 221 | 196 | 22.50 | 6.750 | 63.64% | 29.250 | 2.66 |
26 | Fichardpark | 9 | 8 | 0 | 1 | 280 | 175 | 105 | 23.70 | 0.000 | 88.89% | 23.700 | 2.63 |
27 | Helpmekaar | 13 | 5 | 7 | 1 | 377 | 284 | 93 | 23.10 | 10.875 | 38.46% | 33.975 | 2.61 |
28 | Glenwood | 12 | 7 | 5 | 0 | 285 | 285 | 0 | 25.50 | 5.625 | 58.33% | 31.125 | 2.59 |
29 | Westville BHS | 12 | 6 | 6 | 0 | 250 | 247 | 3 | 21.00 | 10.125 | 50.00% | 31.125 | 2.59 |
30 | Queens College | 12 | 10 | 2 | 0 | 352 | 185 | 167 | 31.00 | 0.000 | 83.33% | 31.000 | 2.58 |
31 | Grey PE | 12 | 7 | 4 | 1 | 270 | 224 | 46 | 27.10 | 3.000 | 58.33% | 30.100 | 2.51 |
32 | Middelburg | 8 | 5 | 3 | 0 | 239 | 120 | 119 | 16.00 | 3.750 | 62.50% | 19.750 | 2.47 |
33 | Rustenburg | 8 | 5 | 3 | 0 | 211 | 184 | 27 | 15.00 | 4.500 | 62.50% | 19.500 | 2.44 |
34 | EG Jansen | 13 | 8 | 4 | 1 | 345 | 217 | 128 | 29.20 | 2.250 | 61.54% | 31.450 | 2.42 |
35 | Heidelberg Volkskool | 9 | 5 | 3 | 1 | 177 | 138 | 39 | 16.20 | 5.250 | 55.56% | 21.450 | 2.38 |
36 | Kingswood | 9 | 8 | 1 | 0 | 280 | 105 | 175 | 21.00 | 0.000 | 88.89% | 21.000 | 2.33 |
37 | St Andrews | 8 | 4 | 4 | 0 | 143 | 173 | -30 | 12.50 | 5.625 | 50.00% | 18.125 | 2.27 |
38 | Marlow | 12 | 7 | 5 | 0 | 353 | 250 | 103 | 20.00 | 7.125 | 58.33% | 27.125 | 2.26 |
39 | Eldoraigne | 8 | 4 | 3 | 1 | 271 | 172 | 99 | 14.20 | 3.000 | 50.00% | 17.200 | 2.15 |
40 | Selborne | 12 | 5 | 6 | 1 | 259 | 245 | 14 | 17.20 | 8.250 | 41.67% | 25.450 | 2.12 |
41 | Marais Viljoen | 8 | 4 | 4 | 0 | 176 | 128 | 48 | 11.00 | 5.625 | 50.00% | 16.625 | 2.08 |
42 | Pearson | 13 | 10 | 3 | 0 | 269 | 175 | 94 | 23.50 | 2.625 | 76.92% | 26.125 | 2.01 |
43 | Pretoria Boys High | 12 | 8 | 4 | 0 | 317 | 259 | 58 | 24.00 | 0.000 | 66.67% | 24.000 | 2.00 |
44 | Witteberg | 7 | 4 | 2 | 1 | 159 | 145 | 14 | 13.80 | 0.000 | 57.14% | 13.800 | 1.97 |
45 | Northwood | 9 | 5 | 4 | 0 | 211 | 196 | 15 | 14.50 | 3.000 | 55.56% | 17.500 | 1.94 |
46 | HTS Drostdy | 7 | 1 | 6 | 0 | 92 | 220 | -128 | 3.00 | 10.500 | 14.29% | 13.500 | 1.93 |
47 | Die Anker | 8 | 5 | 3 | 0 | 194 | 220 | -26 | 15.00 | 0.000 | 62.50% | 15.000 | 1.88 |
48 | Transvalia | 10 | 6 | 4 | 0 | 223 | 450 | -227 | 18.50 | 0.000 | 60.00% | 18.500 | 1.85 |
49 | Kempton Park | 10 | 6 | 4 | 0 | 279 | 286 | -7 | 16.00 | 2.250 | 60.00% | 18.250 | 1.83 |
50 | Nico Malan | 13 | 7 | 5 | 1 | 315 | 207 | 108 | 21.40 | 2.250 | 53.85% | 23.650 | 1.82 |
@tzavosky: @Djou: Gaan soek bietjie Lourens Fourie se CD op YouTube. Daar is ‘n paar mooi liedjies wat mens laat terug dink. Dit was ‘n leeftyd terug. “Komesho Nonyati”
@tzavosky: My ouboet was SWATF 101 Bat Ondangwa gewees,hulle was een van die laaste eenhede wat ontrek het destyds
@Smallies: Ou Smallies, die Caprivi was ‘n lekker plek in die middel 80’s – Jonas Savimbi was in beheer noord van die Angola grens, en die oorlog nog net in die weste aan die gang.
Omega basis was so 60km oos van waar die Okavango rivier deur die strook sny, en Fort Doppies ‘n basis tussen daar en die Kwando rivier (Djou sal jou meer kan vertel). Terrie was ‘n mak leeu wat niksvermoedende besoekers daar die skrik op die lyf gejaag het.
@tzavosky: @Smallies: Beide T & D voor my tyd – legends.
Het UNTAG net-net vrygespring. 😃😃
@Djou: Fort Doppies Terry die leeu ….Freedom square …dinge begin nou vir my sin maak
@Djou: Was Terrie die leeu in jou tyd op Fort Doppies?
@Djou: ek het julle song bietjie gaan opswot,as mens die lirieke lees kan mens baie goed verstaan waarom dit aanklank by n klomp jong dienspligtiges op grensdies gevind het….dis ook nogals n cool song ,die intro is die spill waarom die hele song draai
@tzavosky: Lyk my dit was ‘n army song. Was so paar 100km van jou af, voluit gesing in daai legendary kroeg van Doppies!
@Djou:Suger man van Rodriguez
@Djou: Omega basis 1985, middernag in die offisierskroeg, hifi vol volume, dan basuin ons daai song oor die Caprivi!
@Smallies: Watership Down – het nogal ‘n knop in my keel gelos. Maar die fliek het my belangstelling in Simon & Garfunkel gekweek.
Ride to Agadir – was een van ons gunstelinge in die SAW.
@Ringo: Good luck for the rest of the season. I’m hoping to be in Jhb to attend the Jeppe v KES game in July.
@Deon: Slash is die hart en siel van GNR een van my groot groot gunstelinge en natuurlik ACDC ook 👍👍👍
@Smallies: Die Mike Batt waarvan ons nou praat het sy talent besef omdat hy ‘n kadet sammajoor was. Hier doen onder andere Slash van ‘n band wat ek seker is jy van hou, een van my gunstelinge, Guns and Roses, ‘n klein stukkie uit Mike se Journey of a fool. Mooi aand vir jou Padré Smal.
https://www.youtube.com/watch?v=z-DWYz5F8mk
@Deon: Mike Batt het een van die mooiste songs ooit geskryf ,Bright Eyes gesing deur Art Garfunkle….of vir my in elk geval
@BoishaaiPa: Fantasties, het nie geweet, dankie, sal beslis opvolg. Hy was net so oorvleuelend in “my era” werklik bekend, maar ek is steeds mal daaroor, veral oor Journey of a fool wat ‘n masala is van net absoluut pragtige melodieuse rock kitaar, jazz. Talent….. Terloops en toevallig, daar was ‘n baie bekende Batt Boishaai familie ook, goeie vriende van my gewees. Eestespan spelers en ek dink Leonard het in 86 WP Cravenweek gespeel.
@BoishaaiPa: Die beste deel van daai album is nie Ride to Agadir nie, maar die deeltjie op die cover wat sê, “Mike Batt and the London Symphony Orchestra DIRECTED by Mike Batt!
@Deon: as ek maar n brig.was 🤣🤣🤣🤣plain ou AO tjie…
@Deon: Ride to Agadir gebruik in Caravans ook, maar al 2 jaar voor dit in 1977 release op album Schizophonia..een van my favorite albums ooit.
@@Vleis: As much as I can….. only missing this weekend but definitely catching the Affies game next week. Think this year will be as close as 2018 was. Really looking forward to that game ….. no disrespect to Northwood they are an old friend and been great this season…. but man if we get Affies and Monnas in one season….. that would be amazing man
@tzavosky: Jislike Dok, ek het laas week dié song se naam vergeet en hoe meer ek verduidelik hoe meer sê my baie-beter-99% ek dink aan Cat Stevens se Father and Son. Maar ek kan dit nie beter stel as Mike Batt nie. Ek konnekteer daardie liedjie en Caravans aan ‘n vriendskap met ‘n man uit daardie nou verlore dorp Ashton( dit is darem seker Agter-Kogmanskloof of baie naby), groot 80’s rugbyman uit Ploegskaar se wonderlike skool, en het onmiddelik vir hom ‘n skakel gestuur waar hy tans werk in Jeddah. Dankie.
@Smallies: Puik gestel Brigadier Smal.
@Ringo: Howzit Ringo – you still attending Jeppe games?
I agree re academics – as I said to Oud Anker below, Jeppe has improved academics significantly in the past decade…and I’m sure that they will continue to improve in future. Also, I see that Jeppe pupils received rave reviews for their good manners, etc and from various Westville parents who hosted them a few weeks ago. You can be very proud of your Alma Mater.
@Roger and @vleis just to jump on the Jeppe doing great things band wagon we won the Johny Waite T20 competition as well this year….. Academics is where the true success can be see in my day I was in the top 10 with a B average…. now I would not be able to even sniff the top 50 ….. the standards in the classroom are really where I commend Dale and his incredible team
@Deon: Óf, volgens Mike Batt in sy Ride to Agadir: For the ashes of our fathers and the children of our sons..
@Deon: ons bewaar mos ma net als vir ons nageslag….of altans ons is veronderstel om dit te doen,meeste van die tyd neuk ons dit eintlik net op ….
@Smallies: Ja dit is waar en dis ok as jy die stelling oor hoë bome van iemand anders maak om eer te betoon, maar, elke keer as jy die stelling van jouself maak kap jy jou eie boom so bietjie korter as wat jy dink dit is. Dit sien mens meer by seuns wat “groot skole” toe gaan, maar gewoonlik verdwyn dit darem weer as hulle volwasse word. Van bome gepraat, ons lê môre kranse en balkies by die PRG massa-reunie vir die bome wat die laaste paar jaar uit my matriekklas (en andere) geval het. Op die ou einde maak dit nie saak hoe hoog jou boom was nie, jou tyd is beperk so, enjoy.Dit gaan nie oor ons alleen nie, maar oor die kinders en hul kinders se kinders.
@tzavosky: Oom is reg, ek self het groot geword met Cogmanskloof en mens hoor dit steeds in gebruik, sonder die “agter”, ek dink vir ‘n deel van Roete 62.
@Deon: Uitvlugt is moontlik die naam van die plaas waarop Montagu uitgelê is, maar my voorsate kom vandaar, en hulle huweliksertifikate sê hulle is van Agter-Kogmanskloof, wat ek dink die naam was voor dit Montagu geword het.
@Deon: jip,is maar n geval van die hoogste boom en die meeste wind,dan se ek maar niks ek smile ma net
@Smallies: Bedoel jy dat daar mense is wat ‘n gevoel het teen Grey? Dit is wat ek verstaan uit wat jy sê. Ek het dit nog nooit ooit in die Kaap beleef nie, behalwe onder oud Bloemfonteiners uit byvoorbeeld Sentraal.Ek het dit wel baie algemeen in Dan Pienaar (dis mos waar Albrecht straat is?) in Bloem gevind in 2022. Jip, eintlik het Andrew Murruay GCB, PRG, en nog vele Kaapse skole gestig. Ek was in Huis Murruay op PRG. Ek vermoed George Grey was maar net die rubberstempel, soos Goewerneurs met die benaming van byvoorbeeld Caledon, Montagu, Williston, Napier, Kimberly, Barkly Wes ens wat almal pragtige name gehad het as dorp lank voor daar amptelike proklamases moes wees of kerk goedgekeur moes word soos in Napier (Klippedrift), Montagu (Uitvlugt), Kimberley (Vooruitzigt) ens.
@Djou: jip,daai is die waarheid , in Bloemfontein ook die geval ….
@Deon:ek het dit genuine nie geweet van Murray nie ,dat hy so instrumenteel in PRG se stigting was nie.. hy was n merkwaardige mens lyk dit my
@OUD ANKER: Jy dink verkeerd!
As jy in gesprekke met mense is, veral in die Kaap, wat nie weet jy was in Grey nie, dan hoor jy die affrontasie baie gereeld.
@Smallies: Ek dink dit was meer ‘n geval dat George Grey toegelaat het dat die skole gestig word en daarom met die naam vereer is, as wat hy dit self gestig het. Ek dink Andrew Murruay (Jnr) het aansienlik beter gedoen as George Grey. Sonder hom sou daar nie ‘n GCB of PRG wees nie. Hy is ons amptelike stigter, en elke jaar 1 April word kranse by onder andere sy beeld gelê. Hy het ook GCB en ‘n string ander skole werklik gestig. “In 1856 Murray played a significant role in the foundation of the Grey College in Bloemfontein. He became the first rector and the head of the hostel.”
@4×4: ek werk ongelukkig die naweek so sal maar na die maal wees vir my….
@Smallies: top sekondere instellings! Geniet die ruggas Saterdag, hopelik wen Affies die Kultuuraand 😆
@4×4: aag jong ek het daai Grey is n kleur ding al laaankal aanvaar, Paul Roos manne reken mos weer Grey is net n kleur Paul Roos is n legend ,so dis maar hoe dit is …Ou sir George kan darem spog met drie top skole in die wereld wat hy die stigter van was …
@Smallies: my Bul sukkel omgelukkig met groeiplaat issues en sal eers weer sport in Graad 10 kan doen. Hy in Affies se konsert orkes en die manne kan jol. Sien baie uit om Grey se Boere orkes te beleef!
Maar watse voorreg is dit darem nie dat ongeveer die hele skool oppad is Grey toe, of dit nou rugby, tennis, golf, MTB, redenaars, kore is…hierdie naweke is werklik iets besonders! Soos die Affies manne sê, Grey js ‘n kleur en Affies ‘n leefwyse 😆 weet ek skut niu verkeerde vere!!
@4×4: daai kultuur aande is blerrie lekker hoor,ek het ook altyd Vrydag al gegaan …
@Rainier: ja-nee, nog ‘n moeilike een maar weet seuns gaan alles op veld los. Bietjie ironie aan my kant, ek ry Bloem toe en vir die pa is die primere rede nie die rugby nie, maar die kultuuraand Vrydag aand!!
Stuur asb vir my jou kontak details na mbi4692@gmail.com toe, dan stuur ons uitnodiging!!
@Smallies: Ek dink darem, een van vele foute met daardie sin is “liked by few”. Ek kan nie aan iemand dink wat nie van Grey en Grey seuns oor die algemeen hou nie. Vir my was die wat ek ken nog ‘n klomp nice, plat op die Aarde ouens.
@Deon: drankie 👍👍👍
@OUD ANKER: Yep, he did have Mike Vowles with him at Glenwood who is now Head Coach of the Sharks U20’s, I believe. Also involved in the Sharks Craven week selection committee. I think Glenwood might need some fresh ideas in the coaching dept next year. We had Jeremy McLaren now at Northwood and Derek Heiberg has done amazingly well, coaching arguably our best side ever in 2018. This year has just not sparked at all…
@Smallies: Dit beskryf Grey rugby goed, fixed it for you.
@OUD ANKER: Always two sides to a story if not more…..
@Grasshopper: Let’s just say Rudi did not do too well at PBHS. See @Beet’s different perspective on Rudi Dames, whose views I will always respect.
@beet: Let us then agree to disagree on Rudi Dames, because unfortunately relating to his time at PBHS there is also the less positive side of the coin.
@OUD ANKER: Daar is n gesegde ,baie sal dink dis w8ndgat en neerhalend ,ek weet die boishaai manne hier haat dit en se dit is hoogmoedig en so voorts maar dit beskryf Grey nogals goed
Liked by few ,feared by many ,respected by all….ek dink wel dat dit op n paar skole onderkant die Hugenote tonnel ook van toepassing is ….
@OUD ANKER: Dames didn’t do too badly at Glenwood, but I’m not close enough to know the details…
@OUD ANKER: I always say to folks that if a school has to choose between a good coach and good players, always choose the good players because a good coach can only do so much with boys who don’t who don’t have talent. Boys with the ability to do well at rugby after school usually succeed no matter which school they attended – big or small, high ranked, low ranked, not ranked.
So in that respect my opinion of Rudi Dames is very different to yours.
I have known Rudi for a while and he didn’t become the Glenwood head coach by accident. He is a good coach! I believe he got the work at PBHS and get headhunted for EGJ (he resigned from PBHS), got offered to take charge of the Bulls junior setup and the work at Tuks for the same reasons – good coach. The characteristic which I think make Rudi what he is – ability to translate his knowledge into good coaching, passion, humbleness, the ability to work well with and respect other coaches and importantly a care and understand teenage boys. He is not a win at all costs school coach. He bring balance to the rugby environment.
When I was at KERF last year, one of the PBHS coaches spoke so highly of Rudi.
The work at PBHS is not easy. A guy I was at school with told me how his talented nephew ended up at Boys High. He was invited to join the school – no bursary, no financial assistance. This while most of the top schools in Gauteng are dishing out awards for the same level of talent.
Paul and even Ryno who is now at Affies have the same good qualities as Rudi that PBHS find to be a hugh plus, they fit the culture and ethos of the school even though they are pro style coaches.
Paul has had a few decent squads and was robbed of a chance to do well in 2020 and 2021 due to Covid. That can be attributed to the groundwork being laid for good players to develop in a good system. But whatever said it was the opportunity created by a good coach working with a good squad. On paper PBHS looked to have a good team again this year but its not easy as the results show because if the opposition has better players or imports, better depth or just luckier with injuries, what started out looking promising, can go pear-shaped.
I for one really admire Pretoria Boys High and the approach they have adopted and the strength of character of their leadership to not succumb to outside pressures. They stand tall with honour and respect.
@Djou: Ek dink nie dit is soseer ‘n geval dat mense nie van die anderkant hou nie, ek dink dit is meer ‘n geval dat aangesien Grey vir so lank nou al domineer dat enige span waarteen hulle speel die underdog is en dat enige nie-Grey supporter dan eerder op die dag die underdog ondersteun. Ek dink in Grey se geval is dit dan meer ‘n geval van respek vir hulle sukses….en hulle koop ook nie…🤣
@OUD ANKER: Snaaks, baie manne hier hou ook nie van die ander kant nie. 😄😄😄
Gelukkig pla dit my min!
@Roger: Great to see such an evenly matched set of fixtures vs Westville recently, it looked 50/50 to me. Both well run and big Model C schools. Although Westville would clean them up in waterpolo, swimming, surfing (hahaha), tennis, squash, volleyball and most other sports…
@4×4: Ek kyk lekker rugby hier bo in Pta. Het langs my groot Affies pel gesit met die AHS/Bere game – die man wil nie die naweek Bfn toe nie.
Ek drink graag saam met julle Oros.
@Vleis: a good friend’s son played for Saints in the final – they were stoked. Only the 2nd time in 50 years they have won it. Saints rugby might be poked but their hockey and cricket seem very strong. KES hockey has slipped markedly-they used to dominate the Aitken (all from my very distant position)!!
@Roger: Howzit. I was going to mention Jeppe’s hockey, but my comment was getting too long! Indeed, what I was going to say was that despite Dale Jackson being a hockey man, Jeppe appeared to sort out their rugby first, as rugby is still by far the greater marketing tool. Of course, Jeppe now (in my opinion) has the top school hockey program in the country. They did lose the Aiken final to Saints via 8 seconds on Sunday, but won the Boden and u16 finals.
@beet: @Vleis: Jeppe’s success story is down to the incredible work Dale Jackson (and many others) have done over the last 15 odd years, massive old boy support and the Theo Jackson fund. It should be a standard study of how to run a boys Model C school. I’m surprised you don’t mention Jeppe’s hockey program Vleis – as good as their rugby has been their hockey is a real success story.
@Rainier: is jy nog in die Oos-Kaap, as nie en jy is in Pretoria of omgewing, kom drink gerus ‘n Oros vgl week saam my en Djou!
@OUD ANKER: Paul Anthony is a fantastic coach and person, that is why he is successful.
@OUD ANKER: I think that having a great coach is the first priority. It’s the cherry on top if said great coach is an old boy. KES seems to be hiring old boys to coach its 1st team these days, but a non-old boy (Spilhaus) got the team on the right path. That St Alban’s team that hammered Boys High, was coached by Tsimba (his first year there) who is not an old boy.
@Vleis: All good points you make. Very true on PBHS after that 2016 loss and then they made the mistake of recruiting a certain Mr Dames, from bad to worse! Only when Paul Anthony arrived did it start going better. Do you believe because Paul is an old boy made a difference? And do you think old boys make better coaches in general when they go back to their “alma mater”?
@beet: That’s interesting but understandable, as it reinforces what I’ve just said to Oud Anker. Also, KZN is unique in that so many private schools compete on a relatively equal footing in rugby with the big govt schools.
I agree that it’s more difficult for privates, so perhaps that’s the reason why some of the privates in Gauteng appear to be decreasing their focus on rugby…or maybe its because their competitive landscape includes so many schools that don’t even play rugby (e.g. Crawfords, Reddams)…or maybe it’s the slow but inexorable shift in numbers to sports like basketball and hockey?
@OUD ANKER: I’m certainly not saying that a successful school should only focus on rugby. Rather, all else being equal, rugby is often the most important marketing tool. I’m sure that the academics, cricket, etc were great when the 1st team lost by 100 to Kloof, but I’m told that Garsies only had some 600 boys out of a capacity of 800 or 900 shortly thereafter. Yet, I’m pretty sure that Garsies has a long waiting list now. Perhaps a better-informed Garsie can confirm?
The same applies to my statement re Jeppe below: it takes a very long time to achieve high academic standards for various reasons, including, inter alia, the difficulty of firing substandard government employees. As far as I’m aware (but I’m not close to the school) Jeppe has made significant strides in improving its acadcemic standards, but this has taken over a decade and is still a work in progress. The “quick win” was to sort out the rugby, which provided the thrust for everything else.
PBHS has so many incredible strengths that it could afford to let its rugby decline for a while, but I can tell you that the outcry from old boys gathered strength as each year performed worse than the previoius year…and eventually reached vitriolic proportions when the 1st team got hammered at home by St Alban’s in 2016. It wasn’t long thereafter that PBHS started to slowly but surely make improvements to the program.
@4×4: Sak Sarel. Niemand haat vir Affies nie, en dis nie vir jou nodig om manne in aanhalingstekens te sit nie. Gaan jy wragtig ontken dat Affies vir Gr 7’s finansieele ondersteuning gee, of dan wel Klub 600? En dat baie van die seuns net “per ongeluk” ook uitblink op sport gebied. En jy weet mos ons noem nie die name van seuns op die blog nie. Maar dankie vir jou belangstelling.
@Rainier: altyd interresant wanneer julle “manne” op die spot gesit word hakkel almal saam, but then again haters will always hate. Jou voorheen al uitgedaag om name te gee van enige seun wat jy weet wat ‘n beurs ontvang het…ek wag nog steeds
@Vleis: I think Hilton College has a similar story. They could not fill their BE – not by many but enough to feel the pinch as every full paying scholar contributes a significant amount to the annual revenue. The sport investment and success they have achieved goes a long way.
In terms of sustainability it is a lot harder for privates IMO but I suspect there will come a time in the future when privates will be the custodians of rugby in many parts of SA.
Perhaps some of the former Model C schools which are semi-private as is, will become fully private at some point in the future?
@Djou: Toemaar @DJOU, my stelling dat die Garsie manne my nie moet uithaal nie was tong in die kies. Gee my darem so bietjie krediet dat ek na vele “uithaal” sessies oor Garsie se rugbyprogram nie daaroor sal redeneer nie, omdat soos jy tereg sê ek ‘n buitestaander is as dit by die Garsie rugby model kom. Kom ons praat eerder oor die ander kant van jou jersey wat die naweek wat kom ook weer in ‘n stryd betrokke is, alhoewel ek dink Affies is in vir ‘n laaaaaang middag.
@Kaya 85: 100%. The key to sports success. Get bucks behind the programme and things happen.
Example. I remember when British cycling rose to prominence. Phoenix and ashes stuff. There was serious money invested into that success story of Tour de France wins and Olympic medals etc etc
Success stories and positive change in fortunes in SBR are almost always directly proportionately aligned with dosh available to spend.
Likewise the schools you notice falling behind the pace relative to where they once were often seem to suffer from a shortage of funds to commit to rugby. Other elements play a part in a school’s demise but money is save any situation.
Bought, poached, recruited….whatever you call it, it’s happening. It so easy to do too, just transfer money into a parents accounts from another account. Old Boys do it all the time. It’s a fallacy that schools can claim they don’t do this, of course they do. Waiver costs, freebie here, new kit there or whatever, no-one really knows what is going down. For a poor kid in the Eastern Cape, Border or Boland, getting an opportunity out of poverty is a no brainer. It’s basically because the poor socio-economic situation in the country that all this sort of underhanded tactics are taking place….
Garsie rugby success is based on good financial support, their girls hockey for e.g. is also fantastic…same reason. Yes, good coaching set-up, recruiting, etc. but all that made possible by healthy cash flow.
@4×4: No, afaik it is available for Gr 7 scholars.
@OUD ANKER: Sal jou nie uithaal nie, want dis nie die moeite werd nie. Jy het geen, en ek herhaal geen, idee hoe Garsies se rugbyprogram werk nie en waarom als begin het en waar die program nou is nie. Rugbyman en ek het vir jou probeer verduidelik, maar jy wil nie hoor nie, so gaan nie meer tyd verkwis daarop nie.
@Rainier: please help me understand the Affies financial assitance program. More sepcifically at which age group it commence. All players in this year’s first team has been in Affies since Grade 8, with the exception of one boy that started in January of his Grade 9 year. Is it your point in case that thar financial assitance is granted in Grade 8 then? That will be non sensical, will it not?
@OUD ANKER: Just look at PBHS’s matric results, that is what counts even if it’s not worth the paper it’s written on….
@Vleis: I agree with you, but also want to differ. We are rugby biased, lets admit it, we are on this bloody blog, because of school boy rugby. I differ in the sense that the honest question needs to be asked, is rugby marketing realy, realy that important for a school? I want to take Pretoria Boys High as an example. Year in and year out they literally have to decline thousands of applications for boys to attend and they don’t have the Affies, Garsfontein or even Kloof and Menlo top notch rugby programmes, BUT they have a good (not top notch) rugby program, a good cricket program, a good water polo, swim, mountain bike, table tennis and now also basket ball program an absolute top notch academic program. I will stand by my point that a sustainable rugby program is actually NOT build by only the school’s rugby program, but the rugby program is made sustainable by all the other things the school stand for.
@Vleis: Well Garsies is only 35 years old, let’s see if they can maintain that for another 70 years. I’ve seen a few teal coloured buses down in the Cape fishing about ;-)
@OUD ANKER: I think that the key is sustainable investment in the rugby program. For example, relying on one rich old boy for a few years is a recipe for disaster if it is not accompanied with a sensible long-term strategy. I am not close to Garsfontein, but it sounds like they have thought this through quite carefully, so I won’t be surprised if they remain strong for many, many years to come.
One thing is certain, rugby is an extremely important marketing tool at a public school. I remember a Jeppe dad telling me that they had some 180 applicants to fill the 200 gr8 places in about 2008, but five years later (after success in the rugby program), they had 1,000 applicants for gr8!
@kantako: As the Beeld is a knockout comp, you can never be sure when your season will end. So I remember the father (who lived/lives in the E Cape) of the wing of that Kempton team trying desperately to make a plan to drive/fly up to Gauteng for the following weekend’s game.
I agree with your comment. It takes a hell of a lot of hard work to build up a rugby program, but it can decline at a much faster pace.
@OUD ANKER: When you call it buying it becomes emotive, maybe like Affies it should be called financial assistance – sounds much more philanthropic.
And I have been thinking about this quite a lot – all the heavyweights in the Cape complain about their Cape boys being bought, but I cannot recall a single boy from any of the big schools moving to a Pta school. Abner van Reenen actually moved in the other direction. So if a Pta school can offer someone like a Papier or Johannes or Claasen an opportunity it should be celebrated.
@OUD ANKER: ek het die comment gelos vir @vleis.
Dis presies wat ek se, al die faktore speel n rol dan gaan die passie dood, maar by die Top 10 skole het passie vir rugby nog altyd 1ste gekom, maak nie saak wie die nuwe hoof of die nuwe Beheerliggaam is nie, die rugbykultuur kom eerste, daarom hulle truie ook al vir 100 jaar presies dieselfde, kinders maniere en respek teenoor mekaar en die skool, old boys dra met trots hulle skool blazers as hulle kom kyk.
Want dit was nie n model van KOOP n sterk 1ste span vir n jaar of 2 nie.
Ek voel wel jammer vir skole soos Tom Naude, selfs HTS middelburg ens waar die rol van die land se politiek hulle benadeel het, soos jy noem Tegniese skole wat n grap geword het (ek ken nie meer een fabriek wat n appieship MAG aanbied vir so n rugbyseun van n tegniese skool nie) so hkm sal ouers hulle seuns nog koshuis toe stuur na n tegniese skool vir geen toekoms. Tom Naude, die boere self trek van die plase af weg, hkm sal enige PTA ouer hulle seun koshuis toe stuur waar dit so gevaarlik is.
My eintlike punt wat ek wil maak, is dat ons blerrie lucky is en dankbaar moet wees vir hierdie sterk rugbyskole wat ons elke jaar het, of dit nou PAUL ROOS is wat ouer as hulle eie naam is, of Secunda wat amper vanjaar Paul Roos gewen het. Iewers doen iemand nog moeite vir daai seuns. En ons love dit.
@kantako: @Vleis, you mention sponsorship, rugby program, new GB, new principal and then the passion dies…why then have all of the above factors also at some stage happened to Grey, Gim, HJS,PRG Affies and others but the passion never died and they are still top 10 after 100 years? You then also mention Garsies and you don’t care if they buy out the whole country. I’m crucified every time I get into this buying or not debate and I will say it again if you build your rugby program around buying players you are playing with fire as a school, because if that is your rugby model you must make damn sure it is sustainable otherwise you will become a Centurion, HTS Middelburg, Kemptonpark etc….@DJOU and the other Garsie manne, please don’t read these comments, I know you will be taking me out again….
@kantako: 100% ‘n ondersteuner van Marais Viljoen, ek sal altyd effens bevooroordeeld wees vir enige tegniese, oud tegniese skool, bv. Die Anker, Marais Viljoen, HTS Middelburg, HTS John Vorster, HTS Springs (R.I.Pieces).
@kantako: 100% ‘n ondersteuner van Marais Viljoen, ek sal altyd effens (of baie) positief bevooroordeeld wees teenoor enige tegniese,/oud tegniese skool, bv. Die Anker, Marais Viljoen, HTS Middelburg, HTS John Vorster, HTS Springs (R.I.Pieces), Hans Moore, want tegniese skole is ten spyte van dat die land tegnici broodnodig het ‘n dying breed.
Glenwood and Westville sitting next to each other, just in the Top 30, that is about right. Our real ranking over 110 years is probably around 30th in SA, which isn’t bad, that would probably be close to top in mot other countries.
@kantako: If I remember correctly, Centurion also tried the Cape kids route, but it was highly unpopular in Verwoerdburg, with some ugly scenes at one derby (can’t remember whether it was Eldoraigne or Zwartkop, I think the former).
@Vleis: and @tzavosky I also see on the BHP ranking week ending 1 May, that you talk about Centurion of around 2012. This was the same era as that strong Kempton team and the year after the strong EG team.
I remember that Centurion had a bit of a plan. They went on a shopping spree and had this great 1st team.
I recall 3 boys that was very gifted but I think they went to 4 different schools in those 5 years, then made news headlines when they were apparently kidnapped from one school and taken to the other one hahaha. Times was crazy.
@Vleis: they were very good team. I still remember most by name. I think only one went on to make it as a career in rugby.
You are right it changes so quickly. Sometimes it is no ones fault. It just happens, new principal, new GB, new vision, demographics, loss of sponsorship or staff retention. In the end, the passion dies.
Thats when the flame ignites at a Garsies, and their results speak for themselves. I’ve said it a few times. I dont care if they buy the North,East,or Western Cape empty, as long as they drive the rugbyprogram with passion, then schoolboy rugby is alive.
Just to put in context again. With hundreds of schools taking turns to be the rugby powerhouse of their Era in the last 100 years.
You have to realise and respect the model that the Top 10 schools have kept to keep going strong
Paarl Gim
Grey
Affies
Etc.
I love schoolboy rugby.
@kantako: Isn’t it amazing how quickly a school’s rugby fortunes can change. A very good friend’s nephew was in that Kempton team.
@OUD ANKER: en bo Transvalia en Kempton.
10 jaar gelede het Kempton nog die Beeldtrofee makroskole gewen.
Hoe voel jy oor Marais Viljoen. Ek dink hulle doen goed en is onder die radar.
@OUD ANKER: ek dink hulle gaan n lang seisoen he …Die Anker moet net die Boksburg en Helpmekaar bussies uit Brakpan hou dan gaan hulle baie kompeterend raak ,hulle is ook nie te ver van Springs af om n hele paar kids van daar af te trek nie
@Smallies: Ek wil hierdie ranking raam. Die Anker is op die lys bo Menlopark!! Is dit omdat Die Anker bo hulle gewig boks? of dalk omdat Menlo so k*k is? Waar is @Absolut Menlo….want ek voel actually baie jammer vir Menlo.
@Jan Kriel: girls met inbors en karakter hoor….
@Smallies: Karoo nooiens is sout van die aarde, het mos op brak water grootgeraak.
@Palma: I think so also ….
@Smallies: Selborne survive another week after bullying their old neighbors.
@Jan Kriel: 🤣🤣🤣🤣Ek het maar n Karoo nooi gevat …
@Smallies: Daar is darem die Vrystaat girls vir hulle, hulle is van nature onskuldig en warmhartig.
@Herakles: ja hulle is baie in die selde boodjie as Grey,naas Grey en in n mate Voortrekker is daar nie juis iets vir hulle in die Vrystaat nie
I note that Welkom Gimnasium is 19th on this ranking list. I think somewhere between the 15th and 20th place is a fair reflection of their year thus far.
As they will be playing lower rankings teams in the league part of the season, it is difficult to see them increasing their ranking – even if they eventually proceed to win the Kovsie Cup. That is the unfortunate reality of not being a macro school (that can almost exclusively compete against other macro schools) and being geographically bound to play league games in the rural areas of Central South Africa.
@BoishaaiPa: Thanks for the response, it’s much appreciated. Perhaps reduced winning bonus points could help to restore a balance without distorting things too much.
Either way, thank you for the work you put in.
@Gold: Hi Gold..over a period of time it distorted some result…because of the large winning margins some schools only playing weak opposition got some unwarrented bonus points. By removing it and providing a bigger % losing bonus points some teams playing strong teams and by losing by less than one score have found benefit.
@BHP and @Beet, can you please help me with when and why the bonus points for winning margins of 30+ have been removed from the calculation?
This really helped reduce better teams from being punished for fixtures in festivals or the league against lower ranked teams through no fault of their own.