Garsies 58-17 Menlo in the first big clash of 2016:

Pretoria heavyweights Garsfontein and Menlopark lock horns in the Tuks Skole Reeks on Saturday. This is the first of many big Noordvaal school rugby clashes set for 2016 and could even prove to be a defining game as far as national ranking aspirations are concerned.

Menlo are a welcomed addition to the Tuks Skole Reeks this season, having opted for inter-schools fixtures in 2016.

Both schools will be missing key under-19 players as a result of the competitions under-18 age restriction for 1st XV teams.

Monnas of Krugersdorp are the favourites to win the title, while Garsies and Menlo both stand very good chances of featuring in the semi-finals at the University of Pretoria on Saturday 16 April.

Teams

GARSFONTEIN MENLOPARK
1 Dristen Bezuidenhout 1 Gustaf Grobler
2 CJ Steinhobel 2 Cassie Klopper
3 Hendre Eloff 3 Byron Nysschen
4 Jordan van Dyk 4 Ruhan Straueli
5 PJ Steenkamp (c) 5 Justin Sadie
6 Luke Fortuin 6 Louis Jordaan
7 Carl du Plessis 7 Gerald Lowe (c)
8 Ryno Pieterse 8 Damian vd Broek
9 Shaun Williams 9 JD Kruger
10 Austin-Marc Davids 10 Werner Nel
11 Emilio Adonis 11 Dylan Nysschen
12 Wesley Thompson 12 Dylon vd Bank
13 Lincoln Daniels 13 Nathan Nienaber
14 Denzel Liebenberg 14 Niel Roode
15 Abner van Reenen 15 Dirk Thuynsma
16 Leander du Plessis
17 Zandre Jacobs
18 Ruan Nel
19 Enrique Grobler
20 Bert von Wielligh
21 Ruben Fleischhauer
22 Arrie du Plessis
23 Tiaan Ackermann

Leave a Reply

96 Comments

  1. avatar
    #96 akw

    @Djou: Ek kan die telling bevestig vir die /15c. Baie mooi wen na hulle verlede jaar verloor het. 2 mooi voorrye vir ‘n C span.

    ReplyReply
    9 March, 2016 at 18:29
  2. avatar
    #95 Djou

    @AbsolutMenlo: Jong, jou o.15C telling is heeltemal veerkeerd. Dit was eenrigtingverkeeerd en Garsies het baie ver gewen. Het die amptelike telling bevestig as 52-5.

    ReplyReply
    9 March, 2016 at 16:16
  3. avatar
    #94 Skopgraaf243

    @4×4…Daar is 5 in julle 0/14A span van Laerskool Tygerpoort wat ek van weet.

    ReplyReply
    9 March, 2016 at 08:01
  4. avatar
    #93 Rugbyman

    @4×4: Jong ek het geen idee hoeveel van watter skool na ons toe gekom get nie…

    ReplyReply
    9 March, 2016 at 05:40
  5. avatar
    #92 AbsolutMenlo

    @Wonder: Ek het die 0/15C telling 32 – 5 vir Menlo en sien dit is ook so volgens Menlo webtuiste. Wat Tuks reeks (A spanne) aanbetref 3 – 1 Menlo.

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 21:59
  6. avatar
    #91 Wonder

    @AbsolutMenlo: Garsies 0/15C het 52 – 5 gewen. Menlo wen dus 7 uit die 13 wedstryde wat volgens die program gespeel is.

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 19:44
  7. avatar
    #90 4×4

    @Rugbyman: Elders op die blog het Skopgraaf melding gemaak van “hulle” laerskool span wat Garsies toe is…….. het julle dalk enige idee hoveel van Garsies, CP, Menlo en Elardus Park Laerskool se 1ste spanne spelers by julle opgedaag het?

    Ek weet dit is nie werklik relevant nie, maar dit sal interresant wees om te kan bepaal watter skole werklik ‘n invloed gehad het en tot welke mate met hulle werwing.

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 16:30
  8. avatar
    #89 Djou

    @HeildAffies: So, as ‘n mens Pretoria toe verhuis en besluit hy wil in Garsfontein skoolgaan, moet ons nou se nee, want HeildAffies hou nie daarvan nie.

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 14:15
  9. avatar
    #88 Rugbyman

    @Murrayfield: Ek voorsien geen probleme vir julle saterdag nie…

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 12:55
  10. avatar
    #87 AbsolutMenlo

    STERKTE vir die week @Murrayfield: ons staan absolutbank vas agter julle!

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 12:33
  11. avatar
    #86 Murrayfield

    @Cappie: Dankie waardeer die odersteuning!! Ons almal weet by Menlo wat se druk daar op ons eerstes is Saterdag vs Marais Viljoen.

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 12:19
  12. avatar
    #85 Cappie

    @Rugbyman: O, dankie

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 12:14
  13. avatar
    #84 Rugbyman

    @Cappie: die puntestand word eers uitgewerk heel aan die einde… dit kan nog baie verander… dit hang nou als af wat gebeur in die volgende poel wedstryde om te sien waarvoor elke span uitspeel… mens kan nog glad nie punte bepaal nie… ons kan bv nog verloor teen EG en marais viljoen en dan uitval na die laer poele toe met die 1stes…

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 11:58
  14. avatar
    #83 Rugbyman

    @HeildAffies: Ons het nie n rugbyveld verloor nie… Hy is afgeskuif na die krieketveld…

    Ons maak geen verskoning vir ons junior spanne en laer spanne nie behalwe dat ons nog atletiek gehad het in die week, tweedens het menlo laas naweek reeds teen rustenburg gespeel wat ek dink n groot verskil gemaak het vir hulle.

    Net so ter inligting… ons wou menlo 1 tot 6 by die seniors gee – hulle kon egter net 1 tot 4… nie sleg vir n skool met min diepte nie… jy vergeet vinnig dat n paar van die manne wat in julle 1ste span die jaar gaan speel ook twee jaar terug in ander skole was! En terloops van menlo se manne is ook splinternuut… daai ou argument klink so bietjie afgesaaf en ek dink selfs jou mede affies sal saamstem dat ons rerig nou nie weer die ou gesprekkie moet oopkrap nie… ek volstaan deur te sê as jy in n glashuis woon, moenie klippe gooi nie

    Heil die Garsie!

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 11:55
  15. avatar
    #82 Cappie

    Waar kan mens sien hoe lyk die algehele stand van sake in die tuksreeks? As mens al die uitslae wat tel tot die reeks in ag neem, het Menlo seker meer punte as Garsfontein gemaak op die dag, of hoe?

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 11:41
  16. avatar
    #81 Cappie

    @Murrayfield: Menlo het Saterdag Marais Viljoen om teen reg te maak na ‘n teleurstellende uitslag teen Garsfontein. Hulle moet maar net absolut hulle koppe lig, vergeet van wat gebeur het, en reg maak teen Marais Viljoen, anders… Anders gaan dit weer ‘n lang seisoen raak. Sterkte vir Saterdag.

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 11:31
  17. avatar
    #80 Cappie

    Baie goeie begin vir Garsfontein en EG Jansen wat mekaar hoeka eerkomende Saterdag by Garsfontein pak. Dit gaan ‘n interessante wedstryd wees. Rugbyman? Jakes?

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 11:26
  18. avatar
    #79 Murrayfield

    @akw: ‘n Span is maar net so goed soos sy laaste game!!

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 11:06
  19. avatar
    #78 HeildAffies

    @akw:

    Ek is geleer dat ledigheid die duiwel se oorkussing is. :wink:

    As daar diepte was, het Garsies se B en C spanne beter gevaar.

    Garsies se O/14’s, O/15’s en O/16’s het almal gespeel asof hulle net ‘n kwart van die veld gehad het en Menlo het op hierdie kort verdedigingslyne gekapitaliseer. Dis tipies van ‘n skool wat te veel spanne op een veld laat oefen.

    En Garsies se finominale Nr 8 was tot laasjaar nog in HTS Witbank.

    Maar kom ons kyk in Mei…

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 10:42
  20. avatar
    #77 akw

    @HeildAffies: Spekulasie is die duiwel se oorkussing.

    Al die oop spanne het gewen.

    MP se /14’s het ‘n skitterende skakelpaar wat ‘n groot invloed gehad het op die game.

    Die /15 game was baie closer as verlede jaar op die veld en op die telbord.

    Die /16 game kon beide kante toe gaan.

    Kom ons kyk maar hoe die uitslae lyk na die Mei wedstryde.

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 09:55
  21. avatar
    #76 HeildAffies

    Baie geluk aan Garsies se eerste span met die wen! En geluk aan Menlo se junior spanne.

    Die vraag wat gevra moet word is hoekom Garsies se Eerste en Tweede span so goed doen, en die ander spanne nie? Miskien is dit omdat daar nie diepte is nie. Miskien is dit omdat hulle laasjaar nog ‘n rugbyveld verloor het of miskien is dit omdat daar nou sleutelspelers uit ander skole bygekom het.

    Wie weet…

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 09:34
  22. avatar
    #75 AbsolutMenlo

    Die dag se uitslae:
    Rugby 8/5 Menlo, Garsf 1ste wen
    Netbal 7/3 Menlo, Menlo 1ste wen
    Seuns hokkie 2/1, 1 gelyk Garsf, Garsf 1ste wen
    Dogters hokkie 6/0 Menlo, Menlo 1ste wen.

    Dankie aan Garsfontein vir ‘n fantastiese dag om die seisoen te begin! Die twee skole haal die beste uit mekaar en ons sien julle weer gedurende Mei!!

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 08:17
  23. avatar
    #74 AbsolutMenlo

    @Djou: Ja sorry Djou sien 3de en 4de het ek gemis…8/5 Menlo. Geluk…julle seniors was behoorlik oor ons.

    Hoe is julle ervaring met die nuwe astro…is daar rugby seuns wat oorgaan hokkie toe?

    ReplyReply
    8 March, 2016 at 07:25
  24. avatar
    #73 Djou

    @Murrayfield: Debateerbaar beslis. Grey se agterlyn gaan giftig wees. Wag en kyk!
    Grey vs Garsies gaan ‘n great game wees – en ek weet steeds nie wie om te ondersteun nie. Kinders nou klaar met skool, so dan is ek seker terug by Grey!

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 19:43
  25. avatar
    #72 Djou

    @AbsolutMenlo: Jy vergeet die 3e en 4e spanne. Garsies het al die senior spanne maklik met sowat 20 punte en meer gewen.

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 19:41
  26. avatar
    #71 pietretief

    @Murrayfield: ek is geneig om met jou saam te stem, wie ookal teen garsfontein speel en nie wil tackle nie…..daai backline gaan vir julle moeg hardloop. As kombinasie gaan daar ver gesoek moet word om te verbeter.

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 10:43
  27. avatar
    #70 Murrayfield

    @BoishaaiPa: Ek se mos “debateerbaar”

    Boishaai en Garsies sal ‘n moerse game wees!!

    En Garsies se O/19’s moet ook nog by kom soos Kosie se!!

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 09:40
  28. avatar
    #69 Rugbyman

    @Murrayfield: Baie geluk met julle juniors! Nee wat ek stem saam met @BoishaaiPa: dit is ‘n groot stelling en nog baie water moet in die see loop… mens kan nie na een game so afleiding maak nie… Julle het n goeie span! Oo die dag wou dinge net nie lekker werk vir julle nie…

    Sterkte vir die seisoen!

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 09:09
  29. avatar
    #68 BoishaaiPa

    @Murrayfield: Sjoe…darem groot stelling om te maak met net een game wat gespeel is!….

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 09:05
  30. avatar
    #67 Murrayfield

    @Djou: Geluk aan Garsies, seer sekerlik debateerbaar die beste backline op skolevlak in SA, die 5 driee uit omgekeerde besit sal moeilik verdedig gaan word deur menige beste skolespanne in SA! Geen verskonings nie! Hulle het net begin waar hulle verlede jaar opgehou het in die Beeld finaal! EN hulle het puik coaches!!

    Sterkte vir Garsies se 1stespan …. almal in die land gaan vir hulle kom!!!

    En ja, junior spanne se performance tel, dit speel ook ‘n rol in ‘n skool se ontwikkeling op rugbyvlak….. anders kan ‘n skool slegs op graad 10 vlak spelers gaan werf en dan sou daar nie “play offs” gewees het in die TUKS Reeks en Beeldtrofee nie!! Met Affies wat nie seuns beurse gee nie is hulle ‘n voorbeeld hoe spelers ontwikkel word uit die junior geledere!

    Ja en dit is ” early days still ”

    MAAR ‘n skool se vlagskip is die eerste span

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 08:52
  31. avatar
    #66 Die Ken

    @Rugbyman: Nee, ek weet…jul 0 19s moet nog bykom op n stadium

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 08:18
  32. avatar
    #65 Rugbyman

    @Die Ken: Early days… moenie te gou opgewonde raak nie…

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 06:36
  33. avatar
    #64 Die Ken

    @Rugbyman: Gevaarlik, ne?!

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 06:11
  34. avatar
    #63 4×4

    Ek vermoed die res van die rugby publiek meet ‘n skool aan wat sy eerste span doen en nie wat in sy onder ouderdom groepe aangaan nie. Let maar net op hoeveel geld old mutual en FNB investeer om die St Johns, Wildeklawer en classic clashes te beeldsaai.

    Indirek is die DSTV ook behulpsaam met werwing van spelers deur die games uit te saai….pappa gee nie om wat in die onder ouderdom groepe gebeur het nie maar die uitslag van die 1ste span game en natuurlik die gees op die paviljoen is myns insiens deurslaggewend.

    Rugbykenners soos Djou en Rugbman sal ‘n wishlist hê van skole waarteen hulle in ‘n spesifieke jaar wil speel om hulle krag te meet en wat interresant is en wat ek kan aflei uit al die vorige jaar se posts, is ‘n game teen affies (sonder silwerware) ook deel van daai lys, soos wat dit deel is van ons lys…..by the way, Rugbyman ek is bitter teleurgestel dat die hele skool nie gister na die game op die rugbyveld bymekaar gekom het en ‘n lap om die rugbyveld gedoen het nie…. :twisted: :twisted:

    ReplyReply
    7 March, 2016 at 05:48
  35. avatar
    #62 AbsolutMenlo

    @kosie: Beeld wenners (alle ouderdomme) is Noordvaal kampioene. Rankings is great maar in die Noordvaal maak dit jou nie die Beeld wenner nie.

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 21:10
  36. avatar
    #61 kosie

    @AbsolutMenlo: Nie so eenvoudig nie. Volgens jou argument is die Beeld wenner altyd ‘n beter skool as bv Affies wat nie Beeld speel nie. Ek dink ‘n paar manne sal van jou verskil

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 20:42
  37. avatar
    #60 AbsolutMenlo

    @4×4: Noordvaal maklik die wenner van Beeld!

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 20:26
  38. avatar
    #59 kosie

    @Rugbyman: @Djou: Ek weet dis nou mostert na die maal, maar baie geluk met jul oorwinning gister. Ek dink die broeke bewe met rede hier in die noorde.

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 20:13
  39. avatar
    #58 AbsolutMenlo

    @Djou: 0/14 Menlo A-C; 0/15 Menlo A-C; 0/16 Menlo A en C; Menlo verloor 1ste 2de en 16 B. Dit is hoe ek dit het.

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 20:09
  40. avatar
    #57 kosie

    @4×4: Jou vraag laat mens erg kopkrap. As jou vraag nie gelees het provinsie, sou die vraag dalk deur die ander 2 vrae beantwoord kon word, maar in ‘n provinsie, dis iets anders.

    Die Beeld en Tuks reekse in die noorde het skole van 4 provinsies wat die antwoord bemoeilik. As jy ‘n trofee wen en nie almal in die provinsie neem deel nie, is die nie deelnemers outomaties slegter as ‘n skool wat gewen het? As Affies nie deelneem nie is hulle dan slegter of beter as die wat deelneem.

    In my skooldae, en dis lank gelede, is ‘n skool se rugby aansien gemeet aan sy eerste span want, was die siening, alles bou op van onder na die eerste span. Dus dink ek die ranking bepaal ‘n skool se rugby aansien. Daar mag dalk slimmer manne wees wat die saak dalk anders sien

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 20:00
  41. avatar
    #56 Djou

    @AbsolutMenlo: Is jy seker oor die 8/11? Het nou deur die uitslae gegaan en ek tel anders.

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 19:45
  42. avatar
    #55 Djou

    @4×4: Dankie vir jou mening. En goeie punte.

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 19:42
  43. avatar
    #54 4×4

    Ek wonder nou ten aansien van al die skole wat om.silwerware meeding….hoe bepaal mens objektief wie die beste rugby skool in ‘n sekere provinsie is? Is dit die skool wat die meeste trofees inpalm, of is dit die skool wie se 1ste span die meeste trofee in ‘n spesifieke jaar inpalm…of is dit die skool wie se eerste span die hoogste in ‘n spesifieke jaar “gerank” word…

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 19:36
  44. avatar
    #53 AbsolutMenlo

    @CharlesZA: Only A-teams rest are friendlies. Regarding A teams only Menlo’s first team lost.

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 19:19
  45. avatar
    #52 CharlesZA

    @AbsolutMenlo: How many teams per age group in Tuks reeks?

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 18:59
  46. avatar
    #51 AbsolutMenlo

    @Djou: No excuses Menlo first team was poor and it is unacceptable. Rest of the teams were good and will get better. On the day 11 games played and Menlo won 8.

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 18:08
  47. avatar
    #50 4×4

    @Djou: my submissie is dat enige skool wat beweer dat hulle geen werwing doen nie heel waarskynlik ook ‘n skool is waarvan Disney produksies vervaardig word….uit eie ondervinding doen Affies werwing sonder enige beurse en steun hoofsaaklik op hulle historiese geskiedenis…my seun was alreeds verkoop by die biblioteek wat gelaai is met geskiedenis en fotos van hulle kleintyd hero’s…..dit is dieselfde toekomstige geskiedenis en trots waaraan Garsies nou bou……

    Ek dink dat ‘n persepsie geskep. .welke ek met minagting beein…dat as Affies of Garsies spelers kort word die tjekboek nader getrek en viola die speler is by die spesifieke skool……ek skryf dit toe aan onkunde van die outeur wat so uitlating maak….

    Die vraag is egter hoe ek van my posisie 2 jaar terug tot nou verander het..maklik….affies koop nie spelers nie, maar werf oordeelkundig sonder die belofte van die maan& son en sterre….garsies fokus op die werwing van seuns uit minderbevoorregte gemeenskappe om hulle ‘n kwaliteit onderrig te gee….gerugsteun deur goeie sport…as ek kyk na die ander skole wat werf en met trots beurse aanbied is die fokus nie op ubuntu nie maar oor pa se klokke is groter as jou pa sin en Ons tjekboek groter as julle sin.

    Laaste gedagte aan charlesza…rugby by Affies is nie die alfa en omega nie…ons koor, krieket, atletiek en waterpolo hierdie jaar getuig ook daarvan, ons hoef nie spelers te koop om suksesvol te wees nie. Ons het ook nie dedicated maatskappye of indivuduele agente wat kinders werf nie…net geskiedenis……. maar word daar kinders gewerf… natuurlik my kind het sy keuse gemaak gedurende die ope dag….met lekker k@k koffie en ouma biskuitjies in plaas van de longi koffie en Croisants soos by sommige skole in die ooste van Pretoria..but then again… is dit nie waaroor pappa en mamma gewoond is nie…..maar oor waar BOETIE waaroor dit werklik gaan tuis voel…..of dit Nou Affies, Garsies, Menlo, Kloof is…..lets get real people….stop om jou ideale deur jou kinders te leef and put your one life in your pipe and smoke it!!!

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 16:20
  48. avatar
    #49 Djou

    @4×4: Ek dink die punt wat CharlesZA hierbo probeer maak is omdat Affies so baie diepte het vind hy dit vreemd dat Affies seuns van ander skole op 0.16-vlak probeer werf.
    Rugbyman se punt is omdat Affies beweer dat hulle nie by ander hoërskole werf nie, waarom is 2 seuns van Garsfontein dan genader? Wat hy byvoeg is dat dit OK is om die seuns te nader indien dit die seuns se loopbane sal bevorder, maar moet dan nie ontken dat dit nie gedoen word nie.

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 13:44
  49. avatar
    #48 Djou

    I think we should not read too much into the score.
    If I am not mistaken – and I stand to be corrected – Menlopark had one practise match against Rustenburg last week and lost – not to say Rustenburg is a weak side, on the contrary they beat Pietersburg who I understand is not bad at all this year.
    However, compared to past teams, this Menlopark side is weaker. They may improve once they have their athletes back (Murrayfield and AbsoluteMenlo can help me out here), but still I expected more from them after all the talk.
    Garsies on the other hand was quite rusty having only played trials a week ago with no warm-up matches. It was especially clear from the juniors’ handling mistakes and the seniors losing structure in the second half with the score at 44-3.

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 13:25
  50. avatar
    #47 Grasshopper

    That is a hiding!!! 8-O

    ReplyReply
    6 March, 2016 at 12:12
  51. avatar
    #46 4×4

    @CharlesZA: geniet net nie inuendo’s nie…dit was juis die gevolg en oorsaak van ‘n 1019 kommentate en ek vermoed niemand op die blog is weer lus om die werfing/koop/poach/steel argument weer te open nie.

    absolutmenlo…waaraan sal jy dit toeskryf dat menlo se onder spanne goed presteer maar nie so goed onder die oop spanne nie? Ek sien Affies se onder 16 coach poerie rig by julle af?

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 20:04
  52. avatar
    #45 Buddy

    Menlo se u14 span kook,die score moes in die 40’s gewees het vir Menlo,hier kom n span om dop te hou……

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 19:14
  53. avatar
    #44 AbsolutMenlo

    Menlo juniors weereens tops teen Garsfontein met al die onder ouderdoms A spanne wat die seisoen met goeie wenne begin. Wat opvallend is is dat na 0/16 die prentjie verander!?
    Eerste spanne… baie geluk aan Garsfontein…ongelukkig vir Menlo… dit was nie goed genoeg nie!

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 19:03
  54. avatar
    #43 CharlesZA

    @4×4: Natuurlik kan ek daai afleiding maak maar jy het daai inligting gegee dieselfde tyd wat jy gese het ek n reality check nodig het. Was my een sin dat hulle dalk ouens werf om n agsteman te vervang genoeg om n reality check te verdien?

    Jirre maar mense is ernstig op hierdie blog.

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 18:33
  55. avatar
    #42 4×4

    @CharlesZA: blyk my dat ek onder ‘n bona fide wanindruk ‘verkeer het dat jy ‘n redelike afleiding sou kon maak uit my uitgebreide antwoord dat affies heelwat diepte het en derhalwe nie spelers hoef te koop/werf om verlore spelers te vervang nie.

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 17:31
  56. avatar
    #41 CharlesZA

    @4×4: Nie seker hoekom jy se ek het n reality check nodig nie.

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 15:45
  57. avatar
    #40 4×4

    Baie geluk aan garsies met die oorwinning oor Menlo..ek het my self voorgeneem om net die jaar positiewe kommentaar te lewer tensy dit nodig is om iemand oor die vingers te tik.

    Ek dink die 8ste man van Garsies is briljant en gaan nie sy gelyke in Gauteng hê die jaar nie. Garsies se agterlyn baie beweeglik maar waar ek dink ‘n besondere onderskeid is tussen 2015 en wat ek vandag gesien het, is dat garsies die jaar ook ‘n baie goeie pak voorspelers het.

    Wat betref die werwing deur Affies kan ek dit in geen onduidelike terme stel dat Affies inderdaad werf. My seun gewerf op hulle ope dag en kan ek ook dit kategories stel dat daar geen kontrakte aangebied word nie.

    Rugbyman……ek vermoed One Sport het dalk “alliances” ongeruil…as jy klaar is met jou ondersoeke maak asb die persone se name bekend sodat ons hom/haar/hulle volgende keer by klub 600 kan konfronteer

    CharlesZA….net gou ‘n reality check vir jou…van hulle onder 14 span wat Nr 1 in SA was het daar onder andere in hulle graad 9 jaar 6 seuns na ander skole gegaan onder andere deur werwing. Daar is die jaar weer verdere verliese van die 8ste man maar ook ‘n flank…en nog steeds was hulle in 2015 die nommer 1 onder 15 span….as ek ‘n redelike afleiding daaruit kan maak moet daar baie diepte wees.

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 14:43
  58. avatar
    #39 Skopgraaf243

    Eish….wel gedaan Garsies 1st XV

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 13:52
  59. avatar
    #38 kosie

    HT Eldo 0 -0 Helpmekaar

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 13:52
  60. avatar
    #37 beet

    50 up for Garsies 8-O

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 13:37
  61. avatar
    #36 Skopgraaf243

    /16 A MP 28-22 Gars

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 12:33
  62. avatar
    #35 Skopgraaf243

    /14 B MP 8-7 garsfontein
    /14 C MP 26-21 garsgontein

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 12:15
  63. avatar
    #34 Skopgraaf243

    /15a MP 17 – 5 Gars final score

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 10:38
  64. avatar
    #33 Skopgraaf243

    Go Menlo!!!

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 09:22
  65. avatar
    #32 akw

    /14a MP 17-5 Gars final score

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 09:11
  66. avatar
    #31 akw

    En so begin die seisoen.

    ReplyReply
    5 March, 2016 at 08:08
  67. avatar
    #30 Rugbyman

    @AbsolutMenlo: As jy vir een oomblik dink ons onderskat julle maak jy n baie groot fout…!

    Sterkte vir die games…

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 22:18
  68. avatar
    #29 AbsolutMenlo

    Game on! @Skopgraaf243: 0/14 gaan baie interessant wees. Menlo het laaste paar jaar koning gekraai by die juniors en ek hoop ons kan daarop voortbou.
    As 2015 in ag geneem word behoort Menlo se 0/15 en 0/16 koning te kraai.
    Wat die eerstes aanbetref is die Beeldtrofee wenners verseker die gunstelinge maar moet nooit ‘n Menlo span afskryf nie.
    Sterkte aan al die spanne…Go Menlo!

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 20:46
  69. avatar
    #28 Barry

    Wil iemand my seun werf?

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 20:11
  70. avatar
    #27 Rugbyman

    @CharlesZA: ek wag vir die feite… en ek sal dit kry… dit mag so week of 3 vat maar ek sal dit kry… soos ek sê werwing opsig self is vir my geen probleem nie veral nie as kinders beter geleenthede kry nie… dis die ontkenning dat dit gebeur wat my gat krap… wees maar net eerlik daaroor… In die geval glo ek nie daar is beter blootstelling of geleenthede by affies as by garsfontein nie… albei is puik skole wat teen die bestes speel…

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 19:37
  71. avatar
    #26 CharlesZA

    @Rugbyman: Hulle moet afterall die 8ste man wat nou in BH is vervang. Sal so graag wil weet wat hierdie seuns als belowe word om sommer net so van skole te verander.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 19:29
  72. avatar
    #25 Rugbyman

    @Skopgraaf243: sterkte by julle ook! Mag die beste span wen…

    Eks sommer naar want ek hoor iemand by affies praat met twee van ons onder 16s om na hulle toe te skuif… ek wag net om te hoor wat die persoon se naam is wie met hulle praat want ek wil die engele baie graag ontbloot… ek meen, affies werf mos glad nie na o13 nie doen hulle… :evil:

    Ek haat skeinheiligheid! En julle affie manne kan maar kom sê net wat julle wil… hierdie keer gaan ek uitvind presies wat aangaan en wie agter dit sit… werwing is fine, moet net nie voor in die kerk sit en verkondig dat dit sonde is as jou glashuis se vensters kraak nie…

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 19:04
  73. avatar
    #24 Skopgraaf243

    @rugbyman…bly om te hoor julle neem ons ernstig op. Atleast genoeg om daaroor te stress!
    :-P
    Ek sien self baie daarna uit veral die exiting begin van die 0/14’s
    Tot die hoof wedstryd. Lank te wagte. Niks so exciting soos goeie skole sport so vroeg in seisoen.
    Sterkte aan al die spanne, mag die newbies tot die Tuksreeks julle verras!

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 18:38
  74. avatar
    #23 Rugbyman

    Eks rerig nou nie lus vir die argument nie… ek gaan nou krieket kyk en ontspan… more is reeds vol genoeg stress… geniet julle argument rondom die saak

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 18:17
  75. avatar
    #22 Rugbyman

    @Couchmavin: stem glad nie saam nie… o19 rugby is al so oud soos die berge oor die hele land… post matrieks stem ek mee saam maar daar is kinders wat bv n jaar later skool toe gestuur word in graad R al wat bv laat in die jaar verjaar en dan liefs n jaar later skool toe gestuur word wat erg benadeel word… daars meriete aan beide argumente…

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 18:12
  76. avatar
    #21 Couchmavin

    O/19 seuns moet glad nie skole rugby speel nie,punt. Hulle moet inskakel by O/19 toernooie buite skool.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 17:47
  77. avatar
    #20 beet

    If huursoldate is the driving force behind the rule then change it to state that if an u19 has been at his school since Gr8, he can play.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 17:11
  78. avatar
    #19 STUT

    Die reël is deur die bestuur vasgestel om “Postmatriek-huursoldate” teen te werk in hul kompetisie. Die postmatriek golf het homself reeds paar jaar terug uitgewoed, maar die reel is nooit weer verander nie.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 16:47
  79. avatar
    #18 RnR

    nie meer as 2 jaar en 364 dae nie

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 15:19
  80. avatar
    #17 Barry

    @Rugbyman: Wat sê die ‘Bok Smart’ reëls rondom die ouderdom van spelers? Ek’t gehoor dat spelers nie meer as 2 jaar mag verskil nie.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 15:12
  81. avatar
    #16 LAEVELDER

    Sterkte aan albei van julle…… epic

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 14:54
  82. avatar
    #15 Rugbyman

    @LAEVELDER: Jip… pool of death…

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 14:49
  83. avatar
    #14 LAEVELDER

    This game is not just a defining game for rankings but more defining for the Tuks pool they are in … EG is looming still for both of them in the pool stage

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 14:48
  84. avatar
    #13 Rugbyman

    @4×4: geen idee hoekom dit so was nie… maar in daai jare kon jy dit nog erger gehad het… jy kon n 15 jarige teen n 19 jarige gespeel het… onthou jy kon in jou standerd 8 jaar al oop spanne speel as jy voor 1 julie verjaar het en daar was heelwat meer o19s in die tagtigs en vroee 90s… dus kon jy as 15 jarige laaitie wat eers in mei verjaar en 16 word in april teen ‘n hardebaard 19 jarige gespeel het…

    @RnR: ook waar… iemand gaan iewers ingedoen voel… maar dit gaan oor die jaar waarin jy verjaar en nie spesifiek die dag of maand nie… ek dink nie jy word skielik superman die dag as jy 18 of 19 word nie…

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 14:33
  85. avatar
    #12 4×4

    Rugbyman wat was die beweegrede om onder 13 rugby op hoërskool vlak af te skaf. Kon nog onthou dat alle seuns wat na 1 Julie verjaar het in Graad 8 onder 13 gespeel het.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 14:05
  86. avatar
    #11 kosie

    @RnR: Die Tuks reeks is O/18 so nooit meer as 2 jaar verskil. Beeld egter is jy reg met die 3 jaar.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 14:04
  87. avatar
    #10 RnR

    Kyk na hierdie scenario !

    ‘n Seun wat op 1 Januarie 2016 19 geword het kan teen n seun speel wat op 31 Desember 2015 16 geword het, 3 jaar verskil.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 13:55
  88. avatar
    #9 Rugbyman

    @Barry: Jy is reg ja… wat dit netso interessant maak is dat n seun wat 31 desember 19 word ook nie mag speel nie… so soms maak net een dag n verskil…

    Ek stem ook nie saam met die reel nie maar op die stadium is dit die reel en dis al baie jare so…

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 13:50
  89. avatar
    #8 Barry

    Wie kan vir my die ‘ouderdom’ aspek uitlig dat ek dit ook kan verstaan.

    ‘n Seun wat gedurende hierdie jaar 19 word mag nie in die Tuks-reeks eerste span speel nie, maar hy mag tweede span speel teen seuns wat op 1 Januarie 2016 16 was. Hoe regverdig is dit?

    Kan ‘n seun wat die hele jaar 16 is en eers in Desember 17 word Beeld speel? Onthou daar is soms gevalle waar seuns in Januarie 19 word.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 13:41
  90. avatar
    #7 Rugbyman

    @CharlesZA: dis die reels vd tuks reeks…

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 12:38
  91. avatar
    #6 CharlesZA

    @Rugbyman: Dit maak glad nie sin nie. Laat hulle eerder 1stes speel.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 12:35
  92. avatar
    #5 RnR

    Garsfontein se span lyk goed op “papier” sonder papier. As daai agterlyn die bal begin gooi en hol sien ek nie dat Menlo die een wen nie,,,,,

    Garsfontein met 20+

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 12:16
  93. avatar
    #4 Rugbyman

    @4×4: Hulle 2 speel 2de span in die tuks reeks… hulle sal wel op hulle pos wees gedurende Noord/Suid, wildeklawer en die Beeld trofee…

    Die game is 12:30 by menlo

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 12:10
  94. avatar
    #3 LAEVELDER

    @4×4:
    Embrose is o/19, beide spanne sal sonder hul 0/19’s speel.

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 11:48
  95. avatar
    #2 RnR

    Papier en Bees is o19 en kan nie tydens die Tuks reeks speel nie, wanneer dit Beeld Trofee is mag hulle wel.
    Ek praat onder korreksie, maar ek dink hulle mag 2des speel in die Tuks reeks

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 11:47
  96. avatar
    #1 4×4

    Is dit Garsies se sterkste span? Waar is Papier? En kan julle asb net die tyd van die game

    ReplyReply
    4 March, 2016 at 09:18