Leave a Reply

28 Comments

  1. avatar
    #28 Andre T

    @BoishaaiPa: Ek wag nog vir tegnologie om te verbeter en ordentlike toast te maak

    ReplyReply
    3 March, 2016 at 12:31
  2. avatar
    #27 BoishaaiPa

    @Andre T: Ja..en soos jy aanhou bly upgrade besef jy daai ou Nokia 3210 van toeka was maar nog die beste en betroubaarste!… :mrgreen:

    ReplyReply
    3 March, 2016 at 12:12
  3. avatar
    #26 Andre T

    Trou is mos maar soos n selfoonkontrak…..jy moet so elke paar jaar upgrade

    ReplyReply
    3 March, 2016 at 09:16
  4. avatar
    #25 4×4

    Andre T….lyk my jy trou nie binne gemeenskap van goedere of buite gemeenskap van goedere nie..maar eerder as gevolg van gemeenskap van goedere…Sterkte met die troue!!

    ReplyReply
    3 March, 2016 at 07:27
  5. avatar
    #24 kosie

    @Andre T: Ek besef dit het niks met my uit te waai nie, maar hoe hou jy uit met 5 vroue?

    Klink my dit kan ‘n jolige plek wees die Nkandre tuiste van jou. :mrgreen:

    ReplyReply
    2 March, 2016 at 15:02
  6. avatar
    #23 Barry

    @Andre T: Voorwaar ‘n ywerige man. 5de Keer sê jy? Dis pragtig man Andre, maar jy is nog twee huwelike kort want daar is sewe vroue vir elke man. Sterkte met die volgende twee huwelike! :mrgreen:

    ReplyReply
    2 March, 2016 at 14:15
  7. avatar
    #22 BrotherBear

    Andre T:Hoop nie Monnas rugby brand hulself uit iinin voorbereidinin nog skandes teen Helpmekaar te probeer verhoed.

    ReplyReply
    2 March, 2016 at 13:56
  8. avatar
    #21 BrotherBear

    Andre T:Hoop nie Monnas rugby brand hulself uit om nog skandes teen Helpmekaar te probeer verhoed.

    ReplyReply
    2 March, 2016 at 13:56
  9. avatar
    #20 BrotherBear

    @Andre T: Atletiek was uit boonste rakke. Affies het baie goed gedoen deur onderskeidelik die seuns en meisies afdelings te wen. Helpmekaar was egter die algehele wenner. Nie sleg vir ‘n skool wat met gesamentlikke getalle minder is as genoemde seuns of meisies skole onderskeidelik.

    ReplyReply
    2 March, 2016 at 13:47
  10. avatar
    #19 Andre T

    @Barry: Heng ou Barry, vroumense bly maar my swakpunt jong. Ek trou juis Saterdag in Umhlanga vir die 5de keer en hopelik die laaste keer. Dis die eerste keer wat ek moet trou en as dit n seuntjie is gaan hy defnitief Glenwood toe.

    ReplyReply
    2 March, 2016 at 13:05
  11. avatar
    #18 Barry

    @BOG: @Andre T: Bog ek dink Andre se stilswye oor die Springbok Job is ‘n diepe begeerte na die pos. Dalk moet ons met SARU praat voor Chester dalk benoem word.

    Andre, jy was veronderstel om atletiek te kyk en na die mammas nie. Die ander skole het ook mooi en baie slim mammas………. Ondervinding het my geleer om reguit voor my te kyk en soms te maak of ek heel blind is.

    ReplyReply
    2 March, 2016 at 12:53
  12. avatar
    #17 Andre T

    Heng maar die atletiek was mooi, en Affies se mammas ook. Baie geluk aan Affies wat die teenstand verwoes het, seuns en meisies en Helpmekaar 2de.

    Laat die ovaalbal nou begin hop……..hopelik in die regte rigting

    ReplyReply
    2 March, 2016 at 06:46
  13. avatar
    #16 BOG

    @Barry: Al name in sy boekie deesdae, is van dokters, fisioterapeute, beraders— Dit maak hom seker ideaal vir die pos van Springbokafrigter ?

    ReplyReply
    1 March, 2016 at 15:25
  14. avatar
    #15 Barry

    @BOG: @Andre T: Bog ek sien Andre sê sy dagboek is oop, so dit het my nou laat dink, veral ook omdat jy sy ‘dating skills’ ken.

    Andre moet seker maar versigtig wees waarvoor hy ‘volenteer’ want nou dat niemand die Bok-afrigtings job wil hê nie, kan SARU hom dalk verplig om die posisie te aanvaar, teen ‘n laer as normale vergoeding natuurlik.

    ReplyReply
    1 March, 2016 at 15:09
  15. avatar
    #14 BOG

    @Tang: His dating skills are in rapid decline- he cant even persuade the old ladies in Klerksdorp OAH, to accompany him for a milkshake. So, your offer is God sent.

    ReplyReply
    1 March, 2016 at 10:49
  16. avatar
    #13 Andre T

    @Tang: My diary is open

    ReplyReply
    1 March, 2016 at 08:52
  17. avatar
    #12 Tang

    @Andre T – Sounds like a plan. I owe you a milkshake at Lynwood Bridge

    ReplyReply
    1 March, 2016 at 06:57
  18. avatar
    #11 Andre T

    @BrotherBear: Eintlik hou ek van die vooruitgang daar, dit is belangrik om die beste op alle gebiede te wil wees. Tiger Woods se woorde……….To finish second means you are the best loser…..

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 13:01
  19. avatar
    #10 BrotherBear

    Andre T: Ja, die Helpmekaar ketting is meer as net ‘n paar saamgeflansde skakels. Sien dit meer as baie kettings aan mekaar gebind by ‘n menige verskillende skakels en immer aan die groei in verskillende rigtings.

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 12:17
  20. avatar
    #9 Andre T

    @Barry: KHS het Wesvalia verwoes die afgelope paar jaar…..Schoonspruit en Orkney lewer hier en daar n goeie speler op, gewoonlik late bloomers, Stilfontein nie meer n faktor. Op laerskoolvlak is Saamtrek en Goudkop 2 sterk skole wat KHS voed. Monnas het nie meer so groot invloed op Klerksdorp nie en lyk my ook nie meer op Rustenburg, so ek wonder of die Krugersdorp laerskole genoegsaam is vir Monnas veral as ek sien dat daar Krugersdorp busse deesdae Helpmekaar rigting ry.

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 11:40
  21. avatar
    #8 Barry

    @Andre T: Jy weet beslis meer van skolerugby as ek, en dalk kan jy vir my sê wat van die ander skole in die ou Klerksdorp-sirkel geword het. Ek dink aan Schoonspruit en Orkney Hoërskool. Lyk my hulle rugby het erg agteruit gegaan? Dalk is dit maar net my verbeelding maar ek sien en hoor niks van hulle nie. Wesvalia lyk maar na die voorbokke daar.

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 11:29
  22. avatar
    #7 Andre T

    @Barry: Lol…2 moeilike manne ook daai KHS afrigters…..Piet von Wiellich en Johan van Schoor………min ouens in daai geweste sal daar kom schoor soek.

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 11:06
  23. avatar
    #6 Barry

    @Andre T: Wie sal nou ons KHS seuns wil steel? Ja ek weet ook nie of al die spelers daar is nie, dalk moet ons Mnr Brand kontak en hoor of hy van die jong manne mis?

    Ek sien uit die jaar se skole rugby. Nellies speel Saterdag ‘proewe’ teen Waterkloof. My koue water en kragmiddels is reeds in die ‘coolbox’.

    Jy bly seker ‘n Monnas ondersteuner? :lol:

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 10:57
  24. avatar
    #5 Andre T

    @Tang: No you offered a single shot, and I don’t consume alcohol…..what about a milkshake at Lynnwood Bridge?

    Transavalia u/14 had a hell of a year and they have a few Ysterbeths in the pack

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 10:07
  25. avatar
    #4 Tang

    @Andre T – I sent you a double Bells on the Glenwood headmaster blog.

    Are the Transvalia juniors targets for acquisition?

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 09:56
  26. avatar
    #3 Andre T

    @CharlesZA: There was plenty of interest in Klerksdorp but of what I have heard, they are all still there.

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 07:56
  27. avatar
    #2 CharlesZA

    @Andre T: Same can be asked of the Klersdorp team.

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 07:47
  28. avatar
    #1 Andre T

    I would love to know how many of Transvalia’s u/14’s of last year are still in Vanderbijl?

    ReplyReply
    29 February, 2016 at 07:24