MasterCoach Conference 2016

MastercoachMASTERCOACH 2016 :

 After the unprecedented success of the Mastercoach Rugby conference in 2014 and 2015, the organisers are excited to introduce their popular and practical oriented rugby conference for 2016 . Their rugby specialists promise to be of a high quality once again and will share their knowledge and experience of the international stage. The conference is on from 26-27 February 2016.

RUGBY KONFERENSIE

 

Na die ongekende sukses van Mastercoach 2014 en 2015 Rugby konferensie, is ons opgewonde om ons gewilde en prakties-gerigte rugby konferensie vir 2016 bekend te stel. Ons referente beloof weer om van hoogstaande gehalte te wees, en die kennis en ervaring van die internasionale verhoog met ons te deel.

2016 Referente:

  • Braam van Straten: “Tackle is still King” 1-on-1 Defence
  • Pieter de Villiers: Scrum Guru
  • Johann van Graan: Attacking Play
  • Nico Serfontein: SARU High Performance Programme
  • Warren Adams: SARU High Performance Conditioning and Testing
  • Pietie Meyer: Positional Specific Scrumhalf Play
  • Naas Botha en Kobus Neethling: Creative Rugby
  • Kevin Bouwer: Rugby Analysis

 

Hierdie konferensie vind op 26 en 27 Februarie by Hoërskool Monument plaas.

Weereens sal die fokus tydens hierdie konferensie op praktiese toepassing van basiese beginsels, sowel as nuwe tendense in rugby wees. Dit sal ‘n ideale geleentheid bied aan afrigters om hulself voor te brei en op te skerp vir die 2016 seisoen. Slegs ‘n beperkte aantal afrigters kan geakkommodeer word teen ‘n koste van R1700 per persoon. Dit sluit tee/koffie, alle etes, ‘n gholfhemp en ‘n konferensie DVD in. Sluitingsdatum vir aansoeke is 16 Februarie 2016.

Voltooi die aansoekvorm en faks terug aan 011 953 6770 of epos na Hans@monnas.co.za

Vir meer besonderhede, kontak Hans by 083 459 0903.

Leave a Reply

Be the first to comment