Virsekerbeker Cup 2022

DATE SCHOOL SCHOOL
Sat.07May HTS Middelburg Garsfontein
Sat.07May Monument Waterkloof
Sat.07May Menlopark Helpmekaar
Sat.14May Monument Garsfontein
Sat.14May Menlopark Waterkloof
Sat.14May Noordheuwel Helpmekaar
Sat.14May EG Jansen Marais Viljoen
Sat.21May HTS Middelburg Monument
Sat.21May Garsfontein Menlopark
Sat.21May Noordheuwel EG Jansen
Sat.21May Marais Viljoen Waterkloof
Sat.28May Menlopark Noordheuwel
Sat.28May Helpmekaar HTS Middelburg
Sat.28May Marais Viljoen Garsfontein
Sat.28May EG Jansen Waterkloof
Sat.04Jun Noordheuwel HTS Middelburg
Sat.04Jun Helpmekaar EG Jansen
Sat.04Jun Waterkloof Garsfontein
Sat.11Jun Noordheuwel Marais Viljoen
Sat.11Jun EG Jansen Monument
Sat.11Jun Waterkloof Helpmekaar
Sat.11Jun HTS Middelburg Menlopark
Sat.23Jul Marais Viljoen Monument
Sat.23Jul Menlopark EG Jansen
Sat.23Jul Waterkloof Noordheuwel
Sat.23Jul Garsfontein Helpmekaar
Sat.30Jul Helpmekaar Monument
Sat.30Jul Marais Viljoen Menlopark
Sat.30Jul Garsfontein Noordheuwel
Sat.30Jul EG Jansen HTS Middelburg
Sat.06Aug Monument Menlopark
Sat.06Aug Waterkloof HTS Middelburg
Sat.06Aug Garsfontein EG Jansen
Sat.06Aug Helpmekaar Marais Viljoen
Sat.13Aug Monument Noordheuwel
Sat.13Aug HTS Middelburg Marais Viljoen
Sat.20Aug Semi Final Semi Final
Sat.20Aug Semi Final Semi Final
Sat.27Aug Final Final

39 Comments

  1. @Cappie: Ja, hy is blykbaar nog daar. Wat ek gehoor het is dat hy baie goeie werwing gedoen het onder die juniors en sal hulle kan meeding met die bestes in die land. @Jong Matie: gaan so 3-5 jaar terug op die geskiedenis van die blog en lees wat het Wynand Moolman daardie tyd voorspel

    ReplyReply
  2. @Cappie: Ja, hy is blykbaar nog daar. Wat ek gehoor het is dat hy baie goeie werwing gedoen het onder die juniors en sal hulle kan meeding met die bestes in die land.

    ReplyReply
  3. @All Black: Ek dink as mens die top 15 spelers van die skole gaan vat (Gars, Affies, Menlo, Waterkloof) dink ek hulle gaan almal baie gelyk wees, die probleem is egter met beserings en die “pandemie siekte” wat dalk op tye sekere spelers gaan uithou, ek dink dit is waar ‘n Affies en ‘n Garsfontein sterker is met die meer diepte wat hulle het, Ek vat niks weg van Menlo en Waterkloof se 2de spanne nie maar dink net hulle het nie dieslfde hoeveelhede as daai twee skole nie. Maar wie weet dalk is ons almal baie gelukkig en is daar geen beserings nie.

    ReplyReply
  4. @Asterix: Nee wat, Affies gaan net getalle volmaak vir die volgende 2 jaar. Dit is die nalatingskap van Edwards en sal daar eers oor 2 jaar gesien kan word watse invloed Ryno vd Merwe het. Hy 3 jaar al daar waarvan 2 uitgevee kan word.
    My geld is op Garsies en Menlo

    ReplyReply
  5. Dankie vir die terugvoer manne.
    Ons in die Kaap ken net nie bekerrugby nie, so ons vind die konsep vreemd, veral as dit nog by skoolkinders kom.

    ReplyReply
  6. @All Black: In ander jare sou dit dalk waar gewees het maar ek dink die Covid het al die dinge gelyk gemaak (soos om in reen te speel :wink: ) met baie kinders wat baie min gespeel het die afgelope paar jare. Kinders het verskillend groot geword en dit is heeltemal nuwe uitdagings vir hulle, Affies het genoeg diepte dat ek dink hulle baie meer kompeterend gaan wees as wat baie mense dink. Mens sal seker eers na die noord-suid toernooi ‘n beter opinie kan maak oor die skole.
    Persoonlik dink ek die pta skole gaan baie naby aan mekaar wees maar glo Garsfontein is dalk favourites en dan baie naby tussen Affies, Menlo en Waterkloof. Maar wie weet hang ook af oor beserings ens.

    ReplyReply
  7. @Jong Matie: Kinders speel om te wen, sekere wenne het bekers as beloning en ander skole het beter rankings as beloning of “bragging rights”. Op die einde van die dag speel die kinders net om op die dag die ander skool te wen. In Noordvaal is dit belangrik met al die verskillende skole om ‘n maatstaf te he om sterkte teen sterkte te laat speel en dit is waar Virsekerbeker dit in my opinie soortvan regkry. In die kaap is hulle bevoorreg om geskiedkundige skole wat jare al teen mekaar speel, wat meestal klaar sterk teen sterk is.
    Hierdie is al baie bespreek en daar is nie ‘n reg of verkeerd nie, elke skool moet maar self besluit wat werk vir hulle en elke ouer moet self besluit waar hy wil he sy kind moet speel.

    ReplyReply
  8. @Jan Kriel: Ek ken al daardie goed. Beweeg al lank genoeg tussen die manne van Kaap. Snaakse manier om homself voor te stel, dink jy nie?

    ReplyReply
  9. @Valkie: PRG staan bekend as die Jong Maties, soos SACS bekend staan as die Jong Ikeys. S0 @Jong Matie stel hom voor as ‘n PRG ondersteuner.

    ReplyReply
  10. @Jong Matie: Ek dink iemand het jou opgesteek om te probeer ‘stir’, want iemand wat universiteit is kan nie sulke afgestompte vrae vra nie nie?

    ReplyReply
  11. @Jong Matie: Seker net so gesond soos vir die Maties om vir een te speel. Seker hul doen so goed die vorige jare in Varsity cup omdat hul ook graag n beker wil wen maar word nie toegelaat op skole vlak

    ReplyReply
  12. Waaroor gaan die Virseker beker?
    Is dit gesond vir skoolkinders om vir n beker te speel?

    ReplyReply
  13. @Asterix: Affies sal op senior vlak eers weer kompeterend wees in 2024 hulle is myns insiens waar Garsfontein was 6 jaar terug. Manne soos Wynand Moolman het die huidige Affies generasie alreeds in 2015 voorspel..hou liewers di juniors dop….maar hulle eerste span sal kompeterend wees, maar dink ek nie Top 10 nie

    ReplyReply
  14. Ek sien volgens Affies se website het hulle laas teen Garsfontein in 2010 gespeel en in 2006 laas teen Menlo, Waterkloof 2019 voor Covid.
    Groot jaar vir Pta dat hierdie 4 spanne almal teen mekaar in een jaar te speel, hopenlik kan dit soos die kaap se spanne raak waar daar baie derbies is tussen die top skole.

    ReplyReply
  15. @Rugbyman: Ek dink eintlik is meeste skole maar in ‘n soort van “bou jaar” weens die min rugby die laaste twee jaar, een ding is virseker, garsfontein sal soos altyd baie sterk wees en een van die gunstelinge. Ek glo tussen die pta spanne (Waterkloof, Garsfontein en Menlo) gaan dit baie gelyk wees, hang af watter kinders dalk die vinngste gaan aanpas na die verlore tyd, gaan ook baie interessant wees oor hoe hierdie skole gaan kompeteer teen affies, weet nie wanneer laas het affies teen Menlo en garsfontein gespeel nie maar dink dit gaan groot wees vir die pta skole hierdie jaar.

    ReplyReply
  16. @Rugbyman: man…..ek sê nie jy jok nie, maar Garsfontein maak elke jaar seker die 1ste span is puik. Ons ken n groot groep van laasjaar se o/17 spelers (was saam met hulle in LS Tygerpoort) Hulle vertel.ons heeltyd hoe niks geoefen word en hoe dinge daar maar sleg gaan. Maar wanneer dit game time is dan gee hulle die ouens n lekker bloedneus. So eks seker hulle werk hard en werf ook hard. Maar dit gaan groot wees wanneer WK teen Garsies speel. Dis vir ons soos om teen huisvriende te baklei

    ReplyReply
  17. @BlouLou: Ek hoor Kloof gaan witwarm wees! Ons is in ‘n bou jaar en sal hopelik kompeterend wees teen die top skole in pretoria…

    Mooi jaar vir almal! Gaan heerlik wees om net weer rugby te kan speel!

    ReplyReply
  18. Waar het al die manne heen verdwyn? Baie sterkte aan al die Pretoria skole met die 2022 seisoen. Mag dit ook ‘n meer normale seisoen wees! Sien meeste van die skole het tawwe opposisie en hoop ek dat die seuns besering vry die seisoen sal deursien

    ReplyReply
  19. @BlouLou: I should also retract my comment, due to the saying that it is not the size of the dog, but the fight in it.
    But it goes without saying that for many a year all Pretoria East Schools will be playing one another and should be a feast to watch

    ReplyReply
  20. @just4fun: Lekker man. Ek gaan weer 14 Mei en 4 Junie hier post. En as dit nie gaan soos jy neerhalend hier noem nie, moet asb nie met gelukwensings kom en sê ons het vriend en vyand verras nie. Aanvaar dan maar jou pakslae, want hy gaan groot wees. :lol: :twisted: :-P

    ReplyReply
  21. Lekker om weer te kan gesels na 2 jaar. Verseker beker gaan ‘n lus vir die oog wees. Ja, as ek die “Pretoria Beker” so staan en kyk gaan dit ‘n hondegeveg wees tussen Menlo en Garsies wat die jaar met die been gaan wegstap. Dink Affies en Kloof is net daar vir deelname. Die onder ouderdomspanne gaan egter ‘n perd van ‘n ander kleur wees

    ReplyReply
  22. @AbsolutMenlo: dit gaan n groot jaar wees in PTA. Manne is honger en die bragging rights is up for grabs. Niemand is seker oor wat die opposisie gaan kan doen nie. Sal interessant wees te sien hoe spanne versterk word. Ek dink laasjaar se friendlies het ook die emosies gelaai vir die jaar, met underdogs meer positief en favorites reg vir wraak. Maar GROOT gaan dit beslis wees.

    ReplyReply
  23. @AbsolutMenlo: their pack of forwards will be smaller than last year. They are going to be in for a long season. You and I will have this discussion again at the end of the season.

    ReplyReply
  24. If there is a year that Affies wish they didn’t join, it will be this year. Their timing suck to say the least. But heard their juniors will be force to recon with and they are building towards their senior teams.

    ReplyReply
  25. Happy new year to everybody!
    Believe we will see a full year of SBR!

    I understand that there will also be a Pretoria “cup” that will include Affies.

    ReplyReply

Leave a Reply