Noord-Suid 2020 organisers have not been put off by the World Schools Festival, which also takes place in Pretoria during the same short school holiday. The seventh edition of the extremely popular festival is attracting a bigger field than ever before – 18 schools – but it’s likely that some schools will only play one match at the event. The host school will probably be a founding school Waterkloof, who along with Menlopark and Paarl Gim have participated in every Noord-Suid Rugbytoernooi since inception in 2014.
NOORD | Debut | Yrs | SUID | Debut | Yrs | |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Menlopark | 2014 | (7) | Paarl Gim | 2014 | (7) |
2 | Waterkloof | 2014 | (7) | Outeniqua | 2015 | (6) |
3 | Garsfontein | 2015 | (6) | Boland Landbou | 2016 | (5) |
4 | EG Jansen | 2017 | (4) | Stellenberg | 2016 | (5) |
5 | Monument | 2018 | (3) | Durbanville | 2018 | (3) |
6 | Affies | 2019 | (2) | Grey College | 2018 | (3) |
7 | Helpmekaar | 2019 | (2) | Duineveld | 2020 | (1) |
8 | HTS Middelburg | 2020 | (1) | Paul Roos | 2020 | (1) |
9 | Noordheuvel | 2020 | (1) | Welkom Gim | 2020 | (1) |
Out | Kempton Park | 2016 | (1) | HJS Paarl BH* | 2019 | (1) |
*Paarl Boys’ High going on a rugby tour of Ireland
FIXTURES
# | SCHOOL | GAME 1 | GAME 2 |
---|---|---|---|
Noord 1 | Affies | Paul Roos | – |
Noord 2 | EG Jansen | Stellenberg | Grey College |
Noord 3 | Garsfontein | Paarl Gim | Outeniqua |
Noord 4 | Helpmekaar | Outeniqua | Paarl Gim |
Noord 5 | HTS Middelburg | Welkom Gim | Duineveld |
Noord 6 | Menlopark | Boland Landbou | Stellenberg |
Noord 7 | Monument | Grey College | Boland Landbou |
Noord 8 | Noordheuwel | Duineveld | Durbanville |
Noord 9 | Waterkloof | Durbanville | Welkom Gim |
Suid 1 | Boland Landbou | Menlopark | Monument |
Suid 2 | Duineveld | Noordheuwel | HTS Middelburg |
Suid 3 | Durbanville | Waterkloof | Noordheuwel |
Suid 4 | Grey College | Monument | EG Jansen |
Suid 5 | Outeniqua | Helpmekaar | Garsfontein |
Suid 6 | Paarl Gim | Garsfontein | Helpmekaar |
Suid 7 | Paul Roos | Affies | – |
Suid 8 | Stellenberg | EG Jansen | Menlopark |
Suid 9 | Welkom Gim | HTS Middelburg | Waterkloof |
Jammer dat Bois gaan uitmis op Nood Suid, maar die seuns sien vreeslik uit na die Ierland toer.
Baie geluk aan Noordheuwel en Welkom Gim
Shouldn’t Welkom Gim be considered North?
@Kaya 85: North looks like schools in the North Vaal
Would be interesting to see which schools will accept to participate in the World of Schools as well? If the two festivals are in the same short holiday it would be difficult/impossible to accept both. By the looks of it the World of Schools Festival was not as popular this year as the North/South (which was Top Class Schoolboy rugby) And yes, North is the scools North of the Vaal River.
Wie is die skole (plaaslik) wat by World Schools betrokke gaan wees? Is die name al bekend?
@BlouLou: ek dink nie dat dit veel van verlede jaar sal verkil nie
@Smallies: wie het die sterker veld volgens jou. WSF of NS?
@BlouLou: noord suid virseker….sacs sal sukkel om een van die Noordvaal top skole te klop,Glenwood is op en af ,ek sal laaik as noord suid vir Selborne kon betrek op n manier
@Smallies: Aliwal se 15 is baie goed. GCB volgende jaar? 😇
@Rainier: weet glad nie ,hoe het hulle gevaar
@Smallies: Selborne het hul coach verloor. Gaan effens sukkel.
@Djou: dis jammer hulle was die laaste twee jaar regtig waarde vir geld hoor ,maar hulle verloor ook vir Goosen hulle daai twee gaan moeilik vervang word
@Smallies: Ons het gelykop gespeel en hulle het verloor teen Volschenk maar die seun was /13 agterspeler van die dag. Hy is baie goed en erg PDI.
@Rainier: Aliwal se pdi outjies is almal lekker spelers skool is heeltemal twee talig en hulle afrigter is n baie smart jong mannetjie
@Rainier: My groot vriend se jongste het vir Aliwal-Noord se o 11 spannetjie slot gejol,so n fris witkop mannetjie,het blykbaar verwoesting gesaai op die verdediging vandag
@Smallies: Ek het nie die /11 wedstryde gesien nie. Weet net Jbay se span het Aliwal s’n groot pak gegee.
@Rainier: dit is maar elke jaar die geval….
Wilde begin van ‘n wilde seisoen 🧐 Great matchups, maar Boland en Monnas kan maar net sowel ‘n derby begin, want hulle speel mekaar seker afgelope 5 jaar êrens raak 🤦🏼♂️
Overall uitslag gaan bepaal word deur Helpies en Garsfontein vs Paarl Gim en Outeniqua
Daardie 4 skole speel net teenmekaar.
Klink
of Outeniqua Kwaainspan gaan he, en Gim altyd sterk….
So Garsies en Helpies sal moet vasstaan…..
4 taai wedstryde war wag…..gaan bitter hard wees
Lyk my Paul Roos en Affies speel net 1 game elk. Gaan seker dan WSF toe ook!
@Ploegskaar: Lekker om teen julle te speel… Ons sal hou daarvan om n Derby te he!
Dink WSF is by Affies in 2020. Dis mos hulle 100 jaar viering volgende jaar.
@Murrayfield: Ja met ‘n 7/9 rekord is ek seker dis lekker 😂😂😂
Garsies in vir n ding met die Kwaggas en Gim.As mens tussen die lyne lees kan beide top 5 wees in 2020.Kwaggas die span om dop te hou in afsienbare toekoms.
Monnas vs Grey en PR vs Affies die ander games waarna ek uitsien.
@Grizzly: ja garsies gaan groot pak vat v outeniqua en gim
met huidige talent-dit kan baie verander

Arend ek sien uit na die Kwaggas teen die Helpies! Julle sal moet hard oefen, ek hoor die Helpies kom aanstaande jaar met ‘n verwoede aanslag. Die helfde van die Helpies se bruin truie vanjaar was maar in graad 11.
@Quagga: Daai mite van klomp Gr 11’s maak volgende jaar se span sterk is nou al oor en oor bewys as net n mite..Neem bv Paul Roos as jongste geval vanjaar. Al wat n klomp Gr 11’s in n 1ste span beteken is jou Gr 12 groep is swak.
@BoishaaiPa: Paul Roos sal die swak seisoen toeskryf aan n magdom beserings.
@BoishaaiPa: Presies. Het dit oor en oor gesien. Wat jy regtig nodig het is diepte. Bv Garsies het die jaar met baie diepte weggespring, maar baie beserings in 2e en 3e spanne het gemaak dat daar net nie genoeg was nie. Dis moeiliker vir co-ed skole.
Maar die siening van baie graad 11’s beteken jy het volgende jaar ‘n sterk span ignoreer ook dat ander skole met sterk 2e spanne wat graad 11’s het ook sterk spanne kan he in 2020.
@boerboel: Dis ok as Garsies verloor. Ons huil nie op ashope daaroor nie. Solank die seuns die game geniet. Dis immers die eerste ding wat die coaches die seuns leer.
@Quagga: ons sal😁. Ek glo dat die span effe beter gaan vaar as die afgelope paar jaar. Ek hoop net die beserings bly weg. Ek moet sê die organiseerders verdien ‘n 👏👏👏👏. In die ouderdoms jare was daai Helpie span ook ‘n yster span.
Uitstekende bepalings om na uit te sien!
Glo/hoop dat die 2de spanne ook weer betrokke gaan wees.
@AbsolutMenlo: Ja,wou nog vra.Met so baie spanne wat by kom,is die 2des nog aan?Hoop regtig so,dis die een ding wat die toernooi onderskei van tradisionele feeste.
@Grizzly: Ek wag nou net vir Doepie om die “underdog” kaart te kom speel…
@Rainier: Jy weet hy gaan jou nie teleur stel nie.
😂
@Ploegskaar: Lekker Ploeg, maar dan moet dit al die spanne insluit, nes die GIM-AHS dag
@Grizzly: Monnas gaan maar swaar trek teen ‘n uiters goeie GCB span volgende jaar. Beste is om maar te probeer om die punteverskil onder 20 to hou
@Die Ken: Nee,Monnas se af seisoen was die een,nog steeds 6 op BHP se rankings
Jys reg oor die Grey statement,minder as 20 voel deesdae soos n wen
Kyk egter uit vir Gim…en Kwaggas….Affies??My gut se hulle gaan met n grote Kom,of my hart…maak nie saak nie.
Dan HJS, Glenwood,weet nie van Garsies Nie…Boland klink belowend…Kloof se hold on to your horses…Menlo is NV se bestes…Dan Oos-Kaap…Gaan Framesby en Grey PE verbeter op die Jaar?? Selborne en Helpies?
Volgende Jaar is vir my n mystery.Elke jaar se voorspeling is vet duimsuig maar hierdie keer is ek clueless…Hiers my top 15 solank.Onthou dis in die oordrag periode…na die werwing wat Meer duidelik in Jan sal word sal ek hom aanpas
1.Grey Bloem
2.Gim
3.Kwaggas
4.Boishaai
5.Affies
6.Monnas
7.PRG
8.Glenwood
9.Grey PE
10.Boland
11.Framesby
12.Helpies
13.Garsies
14.Oakdale
15.Stellenberg
@Grizzly: in geen spesifieke orde nie
Grey
Garsies
Selborne
Gimmmies
Boishaai
PRG
Affies
Monnas
Kwaggas
Welkom Gim(wild card)
@Grizzly: Paul Roos is te hoog, ek voorspel hulle gaan nie top 10 haal nie.
1 Grey
2 Gim
3 HJS
4 Affies
5 Kwaggas
6 Monnas
7 Garsfontein
8 Boland Landbou
9 Grey PE
10 Glenwood
@Strepie: Glenwood het omtrent geen diepte op 2,3,de span vlak nie ,hulle o16 groep lyk ook nie so sterk nie ,ek dink hulle rugby is op n downward spell…net my mening
@Smallies: Dan sal ek vir Prg met Glenwood vervang.
Julle is brawe manne.
Sal beslis nie eens dink aan rankings vir 2020 nie.
@Djou: Daar is niks anders om oor te gesels nie
@Strepie: Ja stem,tussen nou en Feb 2020 wag ons vir die nuwe bloggers….Van hulle se seuns gaan begin en Ander skuif op oop spanne toe,ander gaan van skool verwissel ens…
Kom ons se 15 join van reg oor die land.Van die 15 gaan 5 Vir werwing wees,5 teen en 5 draadsitters…5 gaan dink die Kaap skole is holands en 5 gaan dink hulle is arogant met 5 wat n saak het.
Van die 15 gaan 5 dink BHP se rankings is awesome,5 gaan dit aan vat en 5 gaan n saak met dit he.
Van die 15 gaan dink Virseker is tops,5 gaan jaloers wees en 5 gaan n saak he…
Van die 15 gaan 5 Trolle wees,5 nice en 5 onpeilbaar….
Van die 15 gaan 5 dink CW en SAS is bakgat,5 gaan dit af skiet en 5 gaan n saak he…
Van die 15 gaan 5 dink NS is die beste,5 Wildeklawer en 5 wat die tradisionele feeste verkies.
Van die 15 sal daar oor 3 jaar slegs 1 oor bly,maak Nie saak dat sy klong klaar is met Skool Nie…mens noem hom true SBR lover…..
@Grizzly: ek val in amper geen van jou kategoriee nie😂😂
@Smallies: Dis wat jy dink😂😂
Dit blyk my Affies-Garsies derby is hetsy aan of weer af…seker in orde om Ryno van der Merwe geluk te wens met sy aanstelling as Direkteur van Rugby by Affies
@Smallies: Ek dog ek en jy val in die laaste kategorie?
@Murrayfield,gaan jy aansoek vir die pos by Garsies?
@4×4: Baie geluk,hoop dit werk uit vir julle.Glo dis aan as hy aan gestel is,kan nie dink dat Garsies probleem het nie.
@Murrayfield: Gaan jy?
@tzavosky: Julle doen.
@4×4: Hopelik is dit aan, veral met Ryno daar om julle te oortuig.
@Djou: Trojan Horse?
@Wonder: Dit kom maar met die territory. Coaches wissel maar heen en weer op Curriebeker en Superrugbyvlak ook – maar gelukkig is binne-inligting nie al wat tel nie. Elke nuwe ou bring nuwe idees, so ek glo dit sal dieselfde by Garsies wees met die persoon wat Ryno gaan vervang.

Ryno is ‘n goeie ou – en ek hoop hy maak dit tot so hoog as wat hy wil gaan, want hy kan baie hoog gaan. As hy goed doen by Affies – en glo hy sal – gaan ‘n unie hom beslis ‘n aanbod maak. Dan sal Affies seker maar weer Garsies se nuwe Direkteur opraap.
Volgende jaar.
1. Kwaggas
2. Gim
3. Grey
4. Framsby
5. PBH
Ek kannie help om te wonder wanneer hierdie pos aangebied is nie…sal baie insidente en besluite verklaar..
@crux: Was die pos aangebied?
@Gatskop: Jy is braaf,Grey op 3? Garsies speel dan teen 1 en 2 by NoordSuid. Lekker!!!
@4×4: Interessante verwikkelinge!
@Strepie: Boland sal nie volgende jaar ‘n T10 span hê op enige rankings nie. Mag dalk met bietjie geluk by BHP se T20 inglip
@Ploegskaar: Daardie boere op die plaas kan jy nooit maar nooit afskryf nie.