Kwagga Week 2019 celebrates 25th anniversary

The 25th Kwaggaweek at HS Outeniqua in George will see organisers trying to stick to a North vs South or East vs West theme as much as possible.
Day 2 and Day 3 fixtures will be finalised while the popular rugby week is underway.

 

SLOT A/G SCHOOL SCHOOL
DAY 1 : Sat 16-Mar-2019
A1 u14 Diamantveld u14 33 17 Zwartkop u14
A2 u14 Boland Landbou u14A 25 07 Garsfontein u14A
A3 u15 Bellville u15 00 20 Pearson u15
A4 u14 Menlopark u14A 07 19 Paul Roos u14A
A5 u15 Diamantveld u15 07 27 Wynberg u15A
A6 u14 Affies u14A 35 14 Durbanville u14A
A7 u14 Monument u14A 12 28 HJS Paarl BH u14A
A8 u15 Durbanville u15A 10 12 Framesby u15A
A9 u15 Outeniqua u15A 11 14 Boland Landbou u15A
B1 u14 Jeugland u14 14 22 Pearson u14
B2 u14 Heidelberg VS u14 19 24 Hugenote u14
B3 u14 Outeniqua u14A 67 00 Waterkloof u14A
B4 u14 Stellenberg u14A 07 21 HTS Middelburg u14A
B5 u15 Jeugland u15 27 00 Glenwood House u15
B6 u14 Parel Vallei u14 24 05 Klerksdorp u14
B7 u14 Wynberg u14A 60 07 Curro Nelspruit u14
B8 u15 Langenhoven Gim u15 48 22 Parel Vallei u15
B9 u15 Heidelberg VS u15 19 34 Hugenote u15
C1 u14 Outeniqua B u14 19 12 Monument B u14
C2 u14 Menlopark B u14 19 17 Bridgton u14
C3 u14 Framesby u14A 52 00 Kempton Park u14A
C4 u14 Ellisras u14 16 33 Langenhoven Gim u14
DAY 2 : Mon 18-Mar-2019
A1 u14 Diamantveld u14 14 19 Parel Vallei u14
A2 u14 Wynberg u14A 00 19 Menlopark u14A
A3 u14 Monument u14A 21 05 Boland Landbou u14A
A4 u14 Outeniqua u14A 66 00 Affies u14A
A5 u14 Paul Roos u14A 26 15 Framesby u14A
A6 u15 Outeniqua u15A 12 24 Wynberg u15A
A7 u15 Boland Landbou u15A 12 05 Durbanville u15A
A8 u14 HJS Paarl BH u14A 54 00 HTS Middelburg u14A
A9 u15 Langenhoven Gim u15 17 38 Framesby u15A
B1 u14 Ellisras u14 31 22 VS Heidelberg u14
B2 u14 Kempton Park u14A 22 32 Curro Nelspruit u14
B3 u14 Garsfontein u14A 27 12 Durbanville u14A
B4 u14 Pearson u14 22 15 Langenhoven Gim u14
B5 u14 Stellenberg u14A 29 12 Waterkloof u14A
B6 u15 Pearson u15 24 19 Hugenote u15
B7 u15 Diamantveld u15 17 00 Parel Vallei u15
B8 u14 Menlopark B u14 00 50 Outeniqua B u14
B9 u15 Jeugland u15 27 00 Kwaggas XV u15
C1 u14 Monument B u14 53 00 Kwaggas XV u14
C2 u14 Jeugland u14 26 24 Klerksdorp u14
C3 u14 Zwartkop u14 07 17 Hugenote u14
C4 u15 Bellville u15 31 07 VS Heidelberg u15
DAY 3 : Mon 18-Mar-2019
A1 u14 Garsfontein u14A 31 14 Stellenberg u14A
A2 u14 Menlopark u14A 07 26 HJS Paarl BH u14A
A3 u14 Monument u14A 53 00 Framesby u14A
A4 u14 Paul Roos u14A 00 64 Outeniqua u14A
A5 u15 Boland Landbou u15A 22 10 Framesby u15A
A6 u15 Wynberg u15A 12 18 Pearson u15
B1 u14 VS Heidelberg u14 32 32 Menlopark B u14
B2 u15 VS Heidelberg u15 50 00 Outeniqua B u15
B3 u14 Wynberg u14A 14 17 Affies u14A
B4 u15 Outeniqua u15A 42 26 Bellville u15
C1 u14 Ellisras u14 05 24 Monument B u14
C2 u14 Diamantveld u14 43 31 Langenhoven Gim u14
C3 u15 Diamantveld u15 19 27 Durbanville u15A
C4 u15 Hugenote u15 12 21 Langenhoven Gim u15
C5 u14 Boland Landbou u14A 15 12 HTS Middelburg u14A
D1 u14 Curro Nelspruit u14 05 20 Jeugland u14
D2 u14 Waterkloof u14A 30 11 Parel Vallei u14
D3 u15 Jeugland u15 05 37 Parel Vallei u15
D4 u14 Kempton Park u14A 34 12 Hugenote u14
D5 u14 Zwartkop u14 29 10 Klerksdorp u14

23 Comments

  1. Ek kan die gesprek hoor:

    Affie /14a kind: Pappa, jy het dan gesê Affies is ‘n sterk rugby skool.

    Pappa: My kind, ek weet nie wat om vir jou te sê nie…

    Kwaggas /14 66-0 Affies
    Kwaggas /14 67-0 Waterkloof
    Kwaggas /14 33-0 Boland Landbou
    Kwaggas /14 52-0 Nico Malan (18m kort geblaas)

    ReplyReply
  2. @Rainier: Net weer n bewys soos die ou suid afrika gekom en gegaan het , so sal almal wat nou bo is ook word onder arriveer.

    ReplyReply
  3. @Rainier: Dit is baie sterk Kwagga U14 span, baie geluk, veral aan die manne van Jbay. Baie dankbaar vir 2 jaar wat my seun in Jbay was, nie net vir lekker rugby nie, maar ook die besonderse manier van opvoeding. Beste in Ooskaap.

    ReplyReply
  4. 0/14 Outeniqua 64 – 0 Paul Roos. Ongelukkig gaan ons nie die jaar Drostdy speel nie. Maar Grey College wag by Wildeklawer. HJS lyk ook goed op onder 14 vlak. Hulle speel ons in die paarl eerste naweek van nuwe kwartaal.

    ReplyReply
  5. @AntonT: Sjoe ! Dit lyk ook of die Kwaggas hier n meneer span het. Ek is spyt dat julle nie vanjaar teen die Donkies kragte meet nie. Ek is seker dit sou een moewiese stryd gewees het.
    Nietemin ! Baie geluk met die span se prestasies tot dusver. Sal beslis hul uitslae volg asook hul ontwikkeling in die toekoms.

    ReplyReply
  6. @AntonT: Anton ! Ek sien nou eers al jul tellings by die Kwagga toernooi. Hene mens ! Klop Waterkloof 67-0, Affies 66-0 en Paul ROOS 64-0. Dit is mos ongelooflike tellings teen sterk rugby skole. En boonop nog geen punte afgestaan nie! “Morsig sê ek vir jou! Morsig!!”

    ReplyReply
  7. @Kougaklong: Ek stem saam dat die skool mooi waardes openbaar en dat die leierskap in baie goeie hande is.

    Dis ironies dat ons twee seuns in die Kwaggas se /14 span nie Craven week gespeel het nie, maar nou deel vorm van ‘n span wat almal met groot belangstelling gaan dophou.

    @Kattes-Strofes: Ek kan nie dink aan ‘n ander /14 span wat al ooit ‘n seisoen so begin het teen kwaliteit opponente nie. Ek dink hulle het BL 33-0 en NM 52-0 geklop, so 282 punte vir en 0 teen vir ‘n gemiddeld van 56-0.

    ReplyReply
  8. @Rainier: Sit asb Jbay se program vir die jaar op blog. Wil darem probeer uitkom by paar games. Ook info van aloe cup.

    ReplyReply
  9. @Rainier, baie geluk met die uitslag!
    Is nie n lekker een vir ons nie maar nou begin die saamstaan & herstel proses hier by ons.

    ReplyReply
  10. @Kougaklong: Ek hoor Pearson het ‘n lekker span die jaar met ‘n paar aanwinste wat Framesby en Outeniqua toe sou gegaan het. :-D

    ReplyReply
  11. ons sal na die wedstryd teen HJS sien hoe goed die span is.

    maar die bietjie wat ek gesien het was baie indrukwekkend -veral uit n afrigting en spanverband

    ReplyReply
  12. Daai Pearson spannetjie het verloor teen Durbanville . Paarl Gim en Affies het beide Durbanville maklik geklop.
    Die groot honde sal daai arme Pearson spannetjie inasem

    ReplyReply
  13. @Boerboel
    Ja nee stem op daai klein veld by Boishaai is dit maar moeilik vir enige span .
    Gaan n great game wees.

    ReplyReply
  14. Ek het n video gesien van die Monnas vs Boishaai game (o/14) waar n Monnas speer ernstig gehit was deur n groot Boishaai speler. Dalk kan een van die Monnas mense sê of daai seun ok was. Dit was darem n ernstige hit daai

    ReplyReply
  15. @Knight: Indien jou kriteria wedstryde teen Affies en Gim is dan sal 99% van /14 spanne in die land ingeasem word. Ek is seker Pearson gaan ook teen Grey, HJS en Paul Roos se /14 spanne verloor. En teen die Kwaggas. Maar rugby bestaan nie net uit die “groot honde” nie.

    Pearson probeer hulle rugby verbeter en mens moet die poging eer. So om na hulle te verwys as “daai arme spannetjie” is onsmaaklik…

    ReplyReply
  16. @Cappie: Na bewering het hulle 3 CW spelers in die B span, maw nie deel van die groep van 23 nie. Dis wild.

    ReplyReply

Leave a Reply